Uitgegee: Doulos Oos Rand 40 brode
30/08: Ontvang van Parkrand Gemeente Uitgegee aan Kowa Pienaar Tehuis 16 Sakke Klere 63 Geskenk Pakkies Chips & Koekies
2 Pakkies wors 62 Pakke Koekies
1 Steak
3 kg Russian
Ontvang van Thys Klopper Parkrand Uitgegee aan Ester Primrose Gemeente
14 Pakke Vleis 6 Pakke Chips
10 Pakke Koekies
Ontvang van Simone & Willen van Zyl 1 Box Ginger Koekies
6 Botteltjies Purity 1 Box Party Ringes
12 Blikkies Gemengde Groente 1 Box Bonne Maman
1 Box Macaroni 6 Pakke Kinder Delice
1 Box Sop 10 Pakkies Popcorn
3 Boxes Baba Kos 12 Pakkies Millionaire’s
Uitgegee aan Heleen
Speelgoed vir Kersfunksie
Ontvang Celeste van der Merwe & Familie 2 Boxes Snacks
5 Sakke Klere 4 Boxes Popcorn
Ontvang van Jannie Nel Uitgegee aan DPS Huis Elsburg
1 Sakkie Klere 2 Sakkie Lemoene
10 Pakke Koekies
Ontvang van Anne du Preez 6 Pakke Cranberry Koekies
5 Kg Rys 5 Pakke Party Rings
2 Sakkies lemoene 6 Pakke Chcolate Shortbread
2 x 2.5Kg Suiker 3 Pakke Kinder Delice
2 x 2.5Kg Koekmeel
2 Blikke Appelkoos Konfyt Ontvang Ds Pieter Alberton Gemeente
1 Pak Tee Speelgoed
2 Bottels Oros Baba Stootweantjies & Baba Dra Bedtjie
1 Box Cremora
1 Blik Koffee Uitgegee aan Alida Witfield Gemeente
4 Pakkies Koekies Baba Sootweantjie en Baba Dra Bedtjie
3 Pakke Lekkergoed
1 x 2 lt Bottel Olie
Ontvang van Marne Janse van Rensburg Ontvang van Annette & Jet
10 Blikkies Conrned Meat 1 Sake Klere
6 Blikkies Baked Beans 1 Box Breekware
5 Beans & Viennas
6 Beans & Meatballs
Ontvang van Dina Coleske en Anonien
5Kg Waspoeire
2 x 5Lt Handy Andy
2 x 5Lt Sta Soft
Ek hoop jy geniet hierdie
Mooi Dag
Kobie
24/08 Uitgegee: Hervormde Kerk van Primrose 150 warm komberse
22/07 Uitgegee aan: Kobie Parker, 15 kartonne chips.
27/07: More Hans, Baie dankie aan Doulos Pretoria vir die skenking van 15 Boxes Chips. Skening ontvang van 5 Klein Kratte Yoghurt 12 Sakkies drinking yoghurt dankie Alida dis lekker om saam met jou werk. Skenking ontvang Groente /Rys/Samp Koekies en Boontjies van Johan Erasmus baie dankie Johan jy sal nie weet hoe dit waardeer word nie. Uitgegee aan Witfield Gemeente Groente Macaroni/Vleis/Eiers/Wors/Mince/Stew Vleis / Koekies en 20 Pakke Chips. Uitgegee aan Broken Wings Groente/Vleis/Rys/Mieliemeel/yoghurt en Koekies. Uitgegee aan DPS Huis Elsburg Groente /Eiers/Koekies / Yoghurten 6 Pakke Chips. Uitgegee aan Ondersteuning Raad Elsburg Mieliemeel/Rys/Groente en Koekies Uitgegee aan gesin in Elsburg Groente/Eiers/Yoghurt/Koekies/Wors en 1 Pak Chips . UItgee aan gesin in Selcourt Springs . roente/Yoghurt/Koekies/Wors en 1 Pak Chips. Uitgegee aan gesin Murray Park Springs Groente/Eiers/Yoghurt/Wors en 1 Park Chips . Uitgegee aan gesin Alberton Groente/ Eiers/Yoghurt/Wors en 1 Pak Chips.Hierdie is vir jou nuus brief.Ek gaan vandag nog kos uitdeel in Elsburg by Nakkie van Elsburg Gemeente en sal ook vir Hannetjie van Alberton Gemeente skakel. KObie
15/07 : Hi Hans Ek en Willem het gister die kos gehaal by TAO Night Club 9 Skeen Boulevard Bedfordview (11) 450 – 4655 die einaar se naam is Markus. Ons het 50 platter kos gekry wat ek dadelike verdeel het tussen : Zuurfontein Gemeente Francois het kom haal. Doulos Oosrand Kobie het geneem. Kos gegee aan gesin D0003 Elsburg /Broken Wings Raceview Tuiste vir Gestremde kinders balans sal vanmiddag
gegee word aan ‘n gesin D0004 Alberton. Die meerderheid kos gegee aan Witfield Gemeente wat Alida sal uitdeel want hulle gesin is baie groter as ons gesinne daar is ook kos gegee aan WILLEM Wil jy weet wat se kosse daar was laat weet want ek leer nog.( I hoop you can read between the lines) Vriendelike Groet Kobi . Dank u dat julle dit gaan haal, verdeel en uitgedeel het. Dit was n goeie skenking en julle het dit reg benut. Markus ons bedank jou en ek waardeur dat jy direk met my gepraat het. Wees ook verseker dat die kos reg aangewend is soos jy my gevra het. hans
07/07 Uitgegee: Kobie 5 kratte aartappels, 1 sak vet koeke, 1 x 10Kg pak wors, 20 pakke vleis, 5 x 12,5 kg mieliemeel
24/06 More Hans. Hier begin Oosrand ons het die volgende mense gehelp.Johan de Beer & gesin van 30 Alaska Weg Selcourt Springs Ontvang kos pakkie ,klere vir baba en driejarige dogtertjie bedtjie vir baba, enkelbed en bank. Johan het nou bietjie werk gekry. Jaco van 32 Madeley Straat Strubenvale Springs Ontvang Kospakkie Maryna Duvenage & gesin van Murray Park Caravan Park Springs. Ontvang Kospakkie, komberse en klere. (Gaan Saterdag terug met klere vir die babas van twee maande)Jan vd Merwe van Springs Gemeente Baie Baie Dankie vir jou hulp met die melk vir die twee babas by Maryna van Murray Park Caravan Park. Jy sal nie weet hoe ons by Doulos Oosrand dit waardeer nie. Skenking van klere gekry by Mnr van Greuning van Daggafontein Spings
Kobie
Dis met trots dat ek vanaand aan u kan sê Doulos Oosrand se “Kombuis” werk en ons kan begin kos uit gee.
Uli von Ketelhodt / Kobie Parker van IMMK Consultants het die vleis R 910.00 gesponser.
22 Pakkies Stew Vleis
13 Pakkies Wors
18 Bakkies Mince
Die volgende het ek aangekoop sodat die kombuis kan begin:
12 Botteltjies Wit Asyn
15 Pakkies Samp
15 Bakkies Gemende Konfyt
19 Blikkies Corned Meat
20 Blikkies Baked Beans
10 Pakkies Sout
17 Bakkies Gevriesde Groente Sop (plus) wat al by Alida afgelewer is
20 Pakkies Macaroni
10 Pakkies Suiker
40 Pakkies Rooibos Tee
16 Botteltjies Tamatie Sous
40 Pakkies tee
Plus 24 Blikkies Viennas
Plus 48 Blikkies Corned Meat
Plus Beans & Meatballs
Plus Spaghetti & Viennas ( wat bestel is by Elsje Mare)
Plus verpakking Material wat
Ek sal dat Willem vir my die ander kosse wat nog by Oosrand is bring.
Ek het aan almal ‘n epos gestuur op die 27/5/2010 en geen antwoord gekry nie moet ek dit weer stuur.
27 April 2010
Hi Hans
Skenking van Doulos Pretoria aan Doulos Oos Rand
- 1) 5 kartonne Pampoene Gevriesde Groente
- 2) 45 doz eiers Wors
- 3) 8 x 25kg sakke mieliemeel Samp/Oats/Rys/Suiker/Pakkies Sop/Macaroni/Tee
- 4) 12 X 12.5 kg sakke mieliemeel Shampoo/Seep/tande paste/Onderarm Spray
- 5) Rys Kook Olie
- 6) Mix Spices
Skenking Alberante Meat (Johan)
- 1) 5kg Mince
- 2) 5) kg stew
Uitgegee aan: Ontvang
Piet Herv Kerk Alberton
- 1) 10 doz eiers
- 2) Pampoene
- 3) 2 x 12.5 Mieliemeel
Jocy Bezuidenhout Herv Kerk Alberton –Wes
- 1) 1 x 25kg mieliemeel
- 2) 6 doz eiers
- 3) Pampoene
Martie Swart Herv Kerk Elsburg
- 1) 1 x 25kg mieliemeel
- 2) 6 doz eiers
- 3) Pampoene
Jaco Stander Herv Kerk Germiston
- 1) 1 x25kg mieliemeel
- 2) 6 doz eiers
- 3) Pampoene
Alida Reed Herv Kerk Witfiled
- 1) 10 Doz eiers
- 2) 1x 25kg mieliemeel
- 3) Vlies
- 4) Gevriesde Groente
- 5) Maraconi
- 6) Pampoene
- 7) Oates
- 8) Samp
- 9) Suiker
- 10) Rys
- 11) Pakkies Sop
- 12) Tamatie & Chilli Sous
- 13) Mis Spices
Oom & Tannie Burger Nr 10 Rusoord
- 1) Vleis
- 2) Gevriesde Groente
- 3) Oats/Macaroni/Peper/Sout/Konfyt/Ertjie/Baked Beans
- 4) Tande Paste / Shampoo/Seep
- 5) Skottelgoed was
- 6) 1 doz eiers
- 7) Mieliemeel /Rrys / suiker/ Konfyt/Samp
- 8) Mix Spice/Tee/Sop
Oom & Tannie Kruis Nr 25 Rusoord
- 1) Vleis
- 2) Gevriesde Groent
- 3) Oats/Macaroni/Peper/Sout/Konfyt/Ertjie/Baked Beans
- 4) Tande Paste / Shampoo/Seep
- 5) Skottelgoed was
- 1) 1 doz eiers
01 April 2010
Hier by Doulos Oos Rand gebeur baie dinge so in die stilte
Wil u betrokke raak skakel: Direkteur: Ds Theo Jansen van Nieuwenhuizen by sel: 0832325101 of huis tel by 0118264017. Ds Jansen van Nieuwenhuizen doen ook Pastorale sorg onder behoeftige mense
Direkteur: Ds Pieter Viljoen sel:0829275035, Ds Pieter is van gemeente Alberton. Hy doen pastorale sorg en is baie betrokke met die Doulos OosRand projek vernaam in die Alberton areas
Kobie Parker by sel: 0828108863, Kobie hanteer die finansies en is betrokke by evaluering van gesinne. Neem kos, klere , medisyne ens na mense wat dit baie benodig het. Sy en n groep besoek, bemoedig en help mense wat nood ondervind
Piet Janse van Rensburg: 0722248747, This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it Piet beheer die versamelpunt by gemeente Alberton wie baie bemarking doen en skenkings ontvang en gaan haal by skenkers wat dit nie kan kom aflaai nie. Hy doen ook verspreiding van kos en goedere
Willem : 0827765212 Willem bestuur die store by Witfield , hy ontvang en gaan haal skenkings wat aangebied word. Willem sorteer klere en verpak dit wat uigestuur moet word
Wil u betrokke raak by Doulos Oos Rand: Skakel enige van die bogenoemde persone en u sal gou u plekkie vind waar u kan inpas
Waar werk ons:
- Witfield
- Alberton
- Boksburg
- Benoni
- Springs
- Germiston
- Edenvale
- KemptonPark en ander plekke aan die Oos Rand
25 April 2010
Môre Hans
Oosrand het die volgende ontvang.
15/4/10
Mevr R Notnagel Eeufees Park 55 Athlone Nigel
4 Sakke Klere
1 Sak linen / lappies
Pot & Panne
1 Sak Komberse / Gordyn
16/4/10
Mev Range Mew Straat1 Florida
1 Sy-Tent Karavan
1 Baba Stootwaentjie
1 Boks Klere
17/4/10
Mevr R Roberts 22 Groenewald Street Edenvale
7 Sakke Klere & Skoene
3 Sakke Komberse
½Boks Breekware/Kos/Speserie
19/4/10
Solidariteit Sunward Park ( Amanda Zeelie
15 Sakke Klere, Skoene & linen
21/4/10
NHK Alerton
14 Bokse Klere
11 Sakke Klere
21/4/10
Adv Z P le Roux Pretoria
Tjek Donasie R 2000.00
22/4/10
Elize Botha 22 Cherry Straat Mayberry Park
Kontant Donasie R 100.0
Kobie.
Kontant, tjeks, aftrek orders en internet oorplasings wat aan hierdie tak gegee of oorbetaal word moet daar n kwitansie uit Doulos se kwitansie boek uitgeskrywe word, die kwitansie word aan die ontvanger gegee as bewys van ontvangs. Die gelde word in Doulos Oosrand se rekening oorbetaal en bestuur. Redakteur
19 April 2010
Skenking van Doulos Pretoria aan Doulos Oos Rand
- 1) 5 kartonne Pampoene Gevriesde Groente
- 2) 45 doz eiers Wors
- 3) 8 x 25kg sakke mieliemeel Samp/Oats/Rys/Suiker/Pakkies Sop/Macaroni/Tee
- 4) 12 X 12.5 kg sakke mieliemeel Shampoo/Seep/tande paste/Onderarm Spray
- 5) Rys Kook Olie
- 6) Mix Spices
Doulos Oosrand uitgegee aan:
Skenking Alberante Meat (Johan)
- 1) 5kg Mince
- 2) 5) kg stew
Uitgegee aan: Ontvang
Piet Herv Kerk Alberton
- 1) 10 doz eiers
- 2) Pampoene
- 3) 2 x 12.5 Mieliemeel
Jocy Bezuidenhout Herv Kerk Alberton –Wes
- 1) 1 x 25kg mieliemeel
- 2) 6 doz eiers
- 3) Pampoene
Martie Swart Herv Kerk Elsburg
- 1) 1 x 25kg mieliemeel
- 2) 6 doz eiers
- 3) Pampoene
Jaco Stander Herv Kerk Germiston
- 1) 1 x25kg mieliemeel
- 2) 6 doz eiers
- 3) Pampoene
Alida Reed Herv Kerk Witfiled
- 1) 10 Doz eiers
- 2) 1x 25kg mieliemeel
- 3) Vlies
- 4) Gevriesde Groente
- 5) Maraconi
- 6) Pampoene
- 7) Oates
- 8) Samp
- 9) Suiker
- 10) Rys
- 11) Pakkies Sop
- 12) Tamatie & Chilli Sous
- 13) Mis Spices
Oom & Tannie Burger Nr 10 Rusoord
- 1) Vleis
- 2) Gevriesde Groente
- 3) Oats/Macaroni/Peper/Sout/Konfyt/Ertjie/Baked Beans
- 4) Tande Paste / Shampoo/Seep
- 5) Skottelgoed was
- 6) 1 doz eiers
- 7) Mieliemeel /Rrys / suiker/ Konfyt/Samp
- 8) Mix Spice/Tee/Sop
Oom & Tannie Kruis Nr 25 Rusoord
- 1) Vleis
- 2) Gevriesde Groent
- 3) Oats/Macaroni/Peper/Sout/Konfyt/Ertjie/Baked Beans
- 4) Tande Paste / Shampoo/Seep
- 5) Skottelgoed was
- 1) 1 doz eiers