02/09 Uitgegee: Roepingsbond 70 brode

21/08 Uitgegee: Middelburg 2 maroele miljoener, 2 kartone kinder delice, 2 kartonne party rings, 1 pasta, 1 karton spageli, 2 ginger minibter, 2 assceted, 2 gemmer koekies, 1 bladvark, 5 pakke wors, 1 pak vieans, 2 kantoor stoele 

22/07 Uitgegee aan: Roepingsbond, 15 kartonne chips. 

Chris Schalkwyk                10/6/2010

Mark Labuschagne          7/6/2010

Lukas Du Toit                     17/6/2010

Willie                                     17/6/2010

Hope Groenewaldt         18/6/2010

Piet                                        21/6/2010

Cassel                                   21/6/2010

Willemiena                         21/6/2010

Olivier                                   23/6/2010

Alet                                        12/6/2010

Belinda                                 18/6/2010

Richards                               7/6/2010

Fransie                                 21/6/2010

 

 

 

 

Wollie

20/06 Doulos Armoede Bediening, Uitgegee: Ons lewer 15 sakke mieliemeel(15 x 12.5Kg) af by Piet Grobbelaar st in Middelburg vir behoeftige mense in Witbank. Sarel Janse van Rensburg sal n vragmotor van F&K stuur met die mieliemeel na Witbank Roepingsbond

16/06 Doulos Armoede bediening,  Uitgegee: Gesin 1 van Middelburg 4 botteltjie tamatie sous, 4 botteltjies grondboontjie botter, 4 botteltjie konfyt, 3 botteltjies olie, 3 pakkis spagetti, 2 2 pakkies tee, 2 pakkies sop poeier, 3 pakkies koffie, 5 pakkie sout, 7 koekies seep, 3 botter, 2 brode, 3 kaas, 1 pakkie koekies, 4 pakkies beskuit, 7 tandepasta, 9 pakkies oats, 10 pakkies suiker, 2 lyf sproei, 2 roll on, 3 kamme, 2 borsels, 7 waslappe, 2.5 kg groente, 1 nido melk, 5 lae eiers. 4 Kamme & borsels, 5 pakkies wasseep, 5 tandepasta,

 16/06 Uitgegee: gesin 4 , 5 botteltjies tamatiesous, 3 grondboontjie botter, 3 konfyt, 3 botteltjies olie, 3 pakkies spaghetti, 2 pakkies tee, 2 pakkies sop poeier, 3 pakkies koffie, 3 pakkies sout, 5 koekies seep, 6 pakkies rys, 2 botter, 2 brode, 2 pakkies kaaswiggies, 1 pakkies koekies, 3 pakkies beskuit, 5 tandepasta, 9 pakkies oats, 5 pakkies suiker, 3 kamme

16/06 Doulos Armoede bediening, Uitgegee: 15 x 12,5Kg mieliemeel, Johannes sal dit in Middelburg optel en gaan uitdeel

 Hierdie is 'n tak van Doulos gesetel in Mpumalanga en bedien onder andere Witbank, Middelburg, Kriel en Groblersdal en verder

Administratiewe beampte – Lizette Muller tydens kantoorure

Name van Direkteure Roepingsbond:          a. Johannes van den Berg

                                                          b. Willie Steyn

                                                          c.  Pieter Nortje

                                                          d. Arno Nieuwhof

21 Mei 2010

 Uitgegee: Witbank Roepingsbond 5 kartonne eiers, 4 kartonne groot mens doeke.

  

Hier is al my kospakkies wat ek in die afgelope week weggegee het.

Hope Groenewaldt 1/6/2010 

Herman Human      7/6/2010

Gerhard Richards  1/6/2010

Howard A. Hersowitz 24/5/2010

Sarah                  27/5/2010

Anoniem              28/5/2010

Du  Preez  24/5/2010

Cassel   24/5/2010 

Groot jammer dat dit so laat op die maandag middag is. 

Groete Wollie(Roepingsbond)

                                                        e. Hendrik Jones

 

Lekkerkrap 3 – Sanlam sentrum Witbank OR Tambo weg tussen N4 en N12 (open binnekort)

Kantoorure 8:00 tot 17:00 maar na-ure kan Johannes geskakel word by 082 354 8886.

ARMOEDE 008   14 Februarie 2010

 1504201002815042010026

 15042010027

DOULOS

ARMOEDE BEDIENING

ROEPINGSBOND

 ABSA Derdepoort Spaarrekening: 9167030529. Verw. : ROEPINGSBOND

 Reg no: 053-086-NPOA Derdepoort Spaarrekening: 9167030529. Verw. : ROEPINGSBOND 

 Reg no: 053-086-NPO 

ROEPINGSBOND - TAK

H/V Palm en Elsstr, Die Heuwel, Witbank

This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it  of This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

Kantoorhoof: Johannes van den Berg

Sel: 072 354 8886

Faks: 086 500 0277

Hier is die week se skenkings.  Dit is nie so baie nie.

NAAM EN VAN

KWITANSIE NO.

 SKENKING

Kobus Crauz

5510

Groot verskeidenheid goedere

Elise Botha

5511

Radio

Mev. Botha

5512

KruideniersWink

Klere

Christo du PLessis

5513

Baba klere

Lizette Muller

5514

Sak kinderklere

Suikerpotjies

Groente houertjie

Wendy stolz

5515

Video tapes Flieks

 

Van Magda

Hallo oom Hans

 

Jammer dat die skenkingslys so bietjie laat is.

Hier is die skenkingslys

 

Naam en van

Kwitansie nommer

Soort skenking

Radio Platorand

5488

2 sakke klere

1 babastoeltjie

Asblikkie

1 boks klere

Orlamente

Koffie masjien

Mev. Baile Moths

5489

3 sakke truie

Susan en Corrie

5490

Voedsel

Isabel Mulligan

5491

‘n sitkamer stel

Ketrien Pretorius

5492

2 Bokse klere

Simon Divenhage

5493

2 kaste tamaties en uie

Ned. Herv gemeente witbank

5494

6 sakke klere

Vanessa

5495

1 strykyster

JH Hempel

5496

10L Melk

Driesie Hern

5497

Telefoon

Marie Fisher

5498

1 Mat

7 pare skoene

Baba klere

Baadjies

Dames klere

Radio Platorand

5499

Fiets

2 sakke klere

Sarie Kuhm Highland spar

5500

5 Dosyn buns

Cordie

5501

Kos

Irene Barnard en Synthia Denton

5502

Tv

Broodmaker

2 sakke klere

Rekenaar toerusting

Speaker

JJ Potgieter

5503

Houtkas

2 luidsprekers

2 emmers

2 radio’s

1 platespeler

Martie Rudolph

5504

22 pakkies tamatiesmoor

Radio Platorand

5505

1 boks klere

1 boks bottels

Mariette

5506

Sak klere

Tas

Susan en Corrie

5507

Voedsel

Joey Hempel

5508

8L melk

1 sak truie

Witbank Abbatoir

5509

1 boks hoender fillet bors

11kg Beef roast

Christo Els

4507

Mikrogolf oond

Jan Jankowitz

4508

2 Sakke klere

Oom Blondie

4509

7 Swartsakke klere

Poppie de Jager

4510

Swartsak klere

Katie van der Bank

4511

2 sakke klere

Johny Loots

4512

2 sakke klere

Felicia Mathebula

4513

Sak klere

Oom Blondie

4514

4515

4 swartsakke klere

1 swartsak klere

Anoniem

4516

1 boks goedere,

5lbak met kostuumjuwele

 

 

 

Van Magda en Lizette

I/S: Skenking aan Doulos

 PEP (Lizette) 

Langs hierdie weg wil die Tak van Doulos genaamd Roepingsbond wat werksaam is in Mpumalanga u as organisasie maar ook in die besonder vir Lizette in Witbank bedank vir al die moeite wat sy gedoen het met die skenking wat ons van Pep Harrismith ontvang het. Ons kan die rakke baie goed gebruik om die skenkings van klere wat ons ontvang het te verpak en uit te pak sodat wanneer hulp aan behoeftiges voorsien moet word dit met die minste moontlike moeite gedoen kan word. Die onbaatsugtige skenking van Pep gaan nie ongesiens verby nie en ons wil ook graag saam met die skrywe vir u die jongste nuusbrief stuur sodat u ook kan sien waarmee Roepingsbond besig is en waarmee ons uitreik na die gemeenskap. Ons wil graag langs hierdie weg u uitnooi om self te kom sien en ervaar waarmee ons besig is en u is welkom om Johannes van den Berg, kantoorhoof op die bg nommer te skakel of vir Lizette Muller hier by Roepingsbond te kom sien.Laughing

 ___________________(oorspronklike geteken)

Ds. Arno Nieuwhof

Sel: 0732 40 60 30 

Wie is Doulos.

Doulos is ? Griekse word wat as dit vertaal word beteken:  Dienskneg van God.  Dit is presies wat al die vrywilligers en ander persone wat betrokke is by Doulos hulleself ag.  Werktuie in die Hand van God om ? verskil te maak.  Dit geskied nie deur ons eie vermoëns of op grond van ons talente nie, maar suiwer deur ons Godgeroepe opdrag om te help.          

Doulos is ’n nie-winsgewende organisasie wat gebore is uit ? droom.  ? Droom om ? verskil te maak in ? gemeenskap en mense weer hoop en passie te gee en ’n toekoms waar hulle weer toegelaat word om te droom.  Hierdie droom het klein begin, maar soos die nood en die kennis rondom die nood toegeneem het, kon die droom nie anders as om te groei nie.  Ons wil die mense wat hoop verloor het, help om weer te begin droom oor die toekoms. Ons wil hulle ook begelei om daardie droom te begin leef, vir hulself doelwitte te stel en te bereik op die vaste fondament van waardes soos: liefde, eerlikheid, opregtheid, hardwerkendheid, verdraagsaamheid.

Wat vra ons van u:

 Ons, Doulos Tak – Roepingsbond geleë op die perseel van die Hervormde gemeente Witbank-Noord, het aan die einde van 2009 besluit om ook ’n tak van Doulos in Witbank oop te maak en het reeds met al die nodige rëelings begin.  Ons het reeds ook ’n kantoor hoof aangestel in die persoon van Johannes van den Berg.  Johannes het ’n passie vir die werk soos hierbo aan u vermeld en sien dit as sy roeping om ook die werk in Mpumalanga voort te sit.  Ons beplanning is om reeds vroeg in 2010 ’n daadwerklike poging aan te wend om die nood in Witbank en in die provinsie te begin aanspreek.  Johannes het ook reeds aan verskeie gesinne kos en klere voorsien en dit is duidelik dat die nood veel groter is as wat eers vermoed is. Ons wil u graag nader om te help verseker dat die Tak Roepingsbond lewensvatbaar sal wees deur ’n bydrae te maak aan die tak. Ons wil u graag vra om te help om die salaris van Johannes vir 3-6 maande te help dra.  Omdat alle fondse wat beskikbaar is reeds aangewend word vir die aankoop van kos en ander benodighede wil ons u graag vra om ’n skenking te maak aan die bg. organisasie wat deur Doulos Hoofkantoor administreer word. Ons sou u ook graag wou vra om ’n geleentheid te skep waarin ons u sou kon kom inlig oor ons werksaamhede. Smile

 _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _

 8 Februarie 2010

Kwitansie Nommer

Skenker naam

Skenking

5461

Hettie Bezuidenhout

2 sakke klere, 1 sak boeke

5462

Sandra Maritz

2x driekwart beddens, Matras, 1x Spieelkas

5463

Sarie Zimmerman

Basis en Matras – Dubbelbed

5464

Doulos Pretoria

56 x sakke klere

5465

Mariet Rost

1 x Sak klere

5466

Mev Rossouw

8 x sakke klere

5467

Hervormde Christen gemeente Middelburg

3x Sakke klere

5468

Doulos Pretoria

6 x sakke krummelkoeke, 19 koeke. 1 sak vetkoek

5469

Erika van Rooyen

Klere en linne

Hieronder volg 'n uiteensetting van skenkings ontvang vir Januarie by Roepingsbond:

Graag wil ons die volgende persone en instansies bedank vir hul skenkings:

 

Kwitansie Nommer

Skenker naam

Skenking

5425

Ria Oosthuizen/Edenpark aftreeoord

Klerasie en Gordyne

5426

Louise du Plessis

?

5427

Kiblek / Ernst Kellerman

1x Rekenaar vir kantoor (Roepingsbond)

5428

Hervormde Christen gemeente Middelburg

1x sak Klere; 1 x Boks Linne

5429

Ann Engelbrecht

Doeke

5430

Driesie Hurn

3xsakke Klere; 2xsakke Bottels [2L]

5431

NHK

Klerasie

5432

Joey Hempel

Melk 5x 2L

5433

Hendrik Jones

8xsakke Klere

 

 

 

 

 

 

 

Baie dankie

 

Groete uit Witbank

Arno

_ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _

9 Februarie 2010

Graag wil ons die volgende persone en instansies bedank vir hul skenkings:

 

Kwitansie Nommer

Skenker naam

Skenking

5453

Tannie Driesie

2 x Komberse

5454

Joey Hempel

6l Melk

5455

Doulos Pretoria

100 sakke klere, 30 x 10kg mieliemeel

5456

Elmien Botha

1x Sak klere

5457

Hervormde Christen gemeente Middelburg

Klerasie, Gordyne, Groente

5458

I Mulligan

1 Bakkie vrag elektroniese werkende toerusting

5459

E.A Erasmus

1 x ooghoogte oond en Plaat (goeie toestand)

5460

Eden Park aftree oord

1 x TV stel

 Baie dankie

 Groete uit Witbank

Arno

 

 

View My Stats