02/09 Uitgegee: Derdepoort 45 brode

06/09 Uitgegee: Ds. Peet het 10 sakke uie gekry

18/10 Uitgegee: Ds. Peet 5 kartonne x 400 gevriesde eiers, 1 karton x 300 eiers.         Hierdie projek word ook deur Doulos armoede gehelp en ons doen dit uit die hande van Jesus. Redakteur

10/08 Uitgegee aan: Ds. Peet kom haal  1 laser drukker. Dit word by Derde Poort kerkkantoor geinstalleer om gebruik te word vir goedere wat uitgegee word

26/07 Uitgegee aan: Derde Poord, 2 x 48 pakkies skyfies en 2 kartonne lemoene.

20/07 Uitgegee: Derdepoort;  Ds. Peet Swanepoel kom haal 3 kartonne eiers

20/07 Uitgegee: Ds. Peet Swanepoel kom haal  30 X 12.5kg Mielie meel

Julie 2010:  'n 4x4 Klub van Pretoria wil as deel van hulle gemeenskaps uitreik 100 mense trakteer vir die dag.  Daar is besluit om inwoners uit hierdie omgewing te gebruik vanwee die omstandighede waarin hulle bly en ook die feit dat hulle naby die venue is.  Die funksie word dan tentatief beplan vir die 24 Oktober 2010.  Nadere besonderhede sal later verskaf word.

 

01/07:  Uitgegee:  Ons stuur 25 sakke x 12.5Kg mielie meel vir hierdie bediening se kruideniersware pakkies

 

 

8 April 2010

      Ds Peet Swanepoel van Derdepoort gemeente ontvang 20 sakkies meel en 18 sakkies artappels.

26Junie

 Uitgegee: Derdepoort versameling van lepeltjies, 1 boek rak, 1 kassie.

 

      Ondersteuning word gegee aan die gemeenskap in East Lynne, Jan Niemandpark en Lindopark. Elke Dinsdagmiddag is enigeen wat honger is, welkom om by die terrein van die Hervormde Kerk Derdepoort te kom aansit vir ‘n behoorlike bord kos. Dit word voorafgegaan deur Bybelstudie en gebed.

Ons deel ook begin kospakkies, klere en komberse uit aan mense in nood. Ons beleid is om uit te deel wat ons ontvang. Sowat 250 mense word tans deur hierdie projek ondersteun. Pastorale gesprekke en berading vorm ook deel van die ondersteuning.

 

 

 

Derde_Poort_36Derde_Poort_29

 

View My Stats