31/08 Uitgegee: Meisie se Kombuis 30 pakke sop poeier, 24 bottels pre wash, 12 blikkies mielies, 32 blikkies boontjies in tamatiesous, 12 blikkies gemengde groente 28 bottels tamatiesous, 20 houertjies sout, 8pakke life style, 30 pakke spaetti, 20 houertjies konfyt, 7 blikke melk, 30 pakke suiker, 100 baba doeke, 50 koekies sunlight seep, 21 toiletries, 20 waslappe, 80 drink-o-pop, 20 olie
18/08 Uitgegee: Sonop Sopkombuis (tannie Meisie) 4 kartonne x400 gevriesde eiers, 4 kartonne x 300 gewone eiers, 1 houer vetkryt, 6 tassies
18/08 Uitgegee: Sonop, Meisie se Kombuis 4 kartonne x 400 gevriesde eiers, 4 kartonne, houers x 300 gewone eiers elk
18/08 Uitgegee: Sonop Sopkombuis (tannie Meisie) 4 kartonne x400 gevriesde eiers, 4 kartonne x 300 gewone eiers, 1 houer vetkryt, 6 tassies
17/08 Uitgegee: Sonop 76 storie- boeke, 5 pakke worsies, 25 pakkie vleis, 24 sakke meel, 5 sakies lemoene
08/08: Wingatepark, skenk: 1 karton rakette, 1 groot battery beheer motor, 1 karton boeke, 1 sak balle, 1 sak linne, 1 sak klere en skoene, 1 sak speelgoed en 1 stoot karretjie. Die rakette gaan Sonop toe as opvoedings toerusting
28/07 Uitgegee aan: Sonop, 20 komberse en 2 kartonne lemoene.
26/07 Uitgegee aan: Sonop, 27 bottels skottelgoed seep, 30 pakkies sop boontjies, 30 pakkies rys, 15 pakkies suiker, 30 pakkies rooibos tee, 10 sakke 12,5kg mieliemeel, 3 kartonne chips, 1 wasmasjien, 15 pakkies sout, 28 pakkies soya mince, 30 blikkies boontjies, 15 pakkies hawermout, 20 houers grondboontjie botter, 18 bottels skottelgoed seep, 18 bottels olie, 30 komberse, 40 pakkies skryfbehoeftes, 30 buisies tandepaste, 30 koekies seep, 20 bakkies sop, 15 pakkies sop, 57 houers skoonheidsmiddels, 2 groot houers oor die toonbank medisyne, pleisters en verbande, 20 houers Zinplex salf en 35 pakkies vleis.
22/07 Uitgegee aan: Sonop, 33 kartonne chips
05/07 Uitgegee: Sonop 30 koekies sunlight seep, 15 pakkies sop boontjies, 15 pakkies hawermout, 15 pakkies suiker, 135 pakkies mieliemeel, 15 pakkies sout, 15 pakkies tee, 21 pennesakkies, 5 pakkies inkleurkruit, 1 pak koukie penne, 12 houers konfyt, 6 x 5 kg blikke groente, 12 bottels kook olie, 10 houers grondboontjie botter, 8 pakke nestle nespray,1 groot houer koukie penne, 10 liniale, 1 pak uitveƫrs, 30 pakkies kookvleis, 96 stukke wors
02/07 Meisie keer die 01/07 terug van vakansie af en ons be-oog om kruideniers ware pakkies te gaan aflewer op 03/07
5/06 Uitgegee: Meisie se kombuis 9 komberse
13/6 Uitgegee Sonop: 25 komberse, 20 botteltjies tamatie sous, 20 bottelstjies olie, 20 bakkies grondboontjie botter, 10 bakkies konfyt, 15 bakkies sout, 150 pakkies mieliemeel, 30 pakkies suiker, 30 pakkies sop boontjies, 12 x 5 kg blikke ingelegde groente, 1000 pakkies tee, 40 koekies seep, 20 botteltjies skottelgoed seep, 20 blikkies ingelegde groente, 15 pakkies rys, 10 pakke spagetti, 1 groot blik stoep politoer, 5 pakke legkaarte vir kinders, 4 warm kombersies vir kinders
24 Mei 2010: Uitgegee: Sonop 2 bedkassies, 2 medisyne kassies, 17 pakkies sopvleis, 1 groot pak sop vleis, 95 liter varkvet, 8 komberse.
19 Mei 2010 Uitgegee: Meisie van Sonop 5 kartonne met eiers.