02/09 Uitgegee: Arends Nes 10 brode
2 September: Hier volg terugvoer wat ontvang is van Mariska en haar groep rondom die uitreik van hulle op die 28e Augustus:
Hello Heleen, Hoop dit gaan goed !! Sjoe, wat ‘n dag – dit was wonderlik Saterdag, ons het hope prêt gehad. Ek sal vanaand al die foto’s laai en vir jou more oggend die storie stuur !!!
13 Augustus: Ida (Tinco Swemskool) Moregloed en 'n vriendin van haar gaan omsien na twee van die kleuters se tande wat dringend werk nodig het. Ons se dankie vir hulle en hulle harde werk!
13 Augustus: Mariska en haar groep gaan die 6 kinders hier trakteer op 'n partytjie by 'n diereplasie op die 28e Augustus 2010. Hulle is baie opgewonde hieroor en ons se dankie vir Mariska vir hiedie uitreik en sal die fotos plaas na afloop van die dag!!!
26/07 Uitgegee aan: Arends Nes, 1 pakkie sous poeier, 5 sunlightseep, 5 koekies gesigseep, 5 botteltjies tamatiesous, 4 baba bottels, 2 bottels sjampoo, 1 houer sterinappy, 2 lyfroom, 1 gesigroom, 15 pakkies mieliemeel, 3 pakkies tee, 6 pakkies suiker, 8 pakkies baba pap, 2 pakkies sout, 10 pakkies vleis, 48 pakkies chips.
.22/07 Uitgegee aan: Arends Nes, 5 karonne chips.
01/07 Uitgegee: Arendsnes 1 kot
Daar gaan deur Mariska en haar omgeegroep 'n verjaarsdag partytjie vir die kinders aangebied word by 'n diereplaas en JP(13) sal apart uitgeneem word vir aktiwiteite wat meer aanvaarbaar en aanloklik sal wees vir sy ouderdom! Baie dankie Mariska en haar groep!



30/06 Uitgegee: Arends nes 2 kratte aartappels, 2 kartonne aartappels
18/06 Uitgegee: Arends Nest 1 kot, 1 sak appels
21/06 Uitgegee Arend Nest 2 kartonne aartappels
15/06 Uitgegee: Arends Nest 6 wheatbix 5 tandepasta 3 waslappe 5 handewasseep, 2 sunlight seep, 2 handeroom, 1 mix tamatie,, 2 konfyt, 2 grondboontjie botter, 1 maynaise, 1 spaghetti, 2, tamatie sous, 2 bone in tamatiesous, 2 mielies, 1 pakkie sout, 8 mieliemeel, 2 rys, 1 tee, 2 suiker, 2 sopbonne, 3 komberse
10 Junie 2010 Uitgegee: Arendsnes 9 kartonne skyfies, 2pakkies skyfies
Die Arendsnes is ’n woonplek waar kinders bly wat deur die howe van hulle ouers weggeneem is, watter redes ook al. Ons probeer hierdie plek met sy 7-10 kinders soveel as moontlik te ondersteun met kos pakkies, klere, ens. Hier probeer ons ook om elke maand ’n kruidenierspakkie uit te gee. Klere word elke ses maande nagegaan en vervang
02 April 2010
2X 10 pakkies mushroom sop, 2x 1Kg pakkies sout, 3x blikkies vis, 2x blikke meat balls, 1 bottel peanut botter, 4x1kg suiker, 2 pakke tee, 15 knorr blokkies, 2x 200g purity, 1 peperment tent mengsel, 2 pakke lekkers, 2x 500g margaroni, 1 bottel tamatiesous, 8x 1kg intant pap, 1 x 500g spaghetti, 1 bottel konfyt, 2 blikkies mielies, 7 blikkies baked beans, 2 blikkies ertjies, 2x 10kg mielie meel, 10Kg vleis en 15 doz eiers
Die kidertjies doen goed met die swem lesse, dit bou hulle self beeld en hulle raak baie fiks en verder geniet hulle dit net sommer baie
ARMOEDE 017 25Februarie 2010
Susan kom haal vleis, groente, en ander. Die swem klasse wat gratis aangebied word word fluks bygewoon en die outjies baljaar en leer vinnig
ARMOEDE 001 09 Februarie 2010
Ons lewer groente af. 1Krat tamaties, 1 Krat boontjies, 1 Krat eiervrug, 1Krat miellies, 1 Krat green peppers, 5 kop kool. Dankie aan Beatrix wat die groente kom aflewer het. Hierdie bediening maak dit moontlik om groente elke week uit te deel en te versprei na van die nedersettings
Die volgende kruideniers is 2 Februarie 2010 uitgegee:
2X pakkies mushroom sop, 2x pakkies sout, 3x blikkies vis, 2x blikke meat balls, 1 bottel peanut botter, 4x1kg suiker, 2 pakke tee, 15 knorr blokkies, 2x 200g purity, 1 karton cup cakes, 1 peperment tent mengsel, 2 pakke lekkers, 2x 500g margaroni, 1 bottel tamatiesous, 8x 1kg intant pap, 1 500g spaghetti, 1 bottel konfyt, 2 blikkies mielies, 7 blikkies bake beans, 2 blikkies ertjies, 2x 10kg mielie meel
Vier van die kleuters van Arendsnes het ook sowat drie weke gelede met swemlesse begin. Ida van Tinco Swemskool, Ben Swartstraat, Moregloed, Pretoria het haar dienste gratis aan Doulos aangebied om minder bevoorregte kinders die geleentheid te bied om waterveilig te word en terselfdertyd ook te leer swem. Sy gaan deur die loop van die jaar 40 kinders deur haar program neem!