28/08 Uitgegee: Zuurfontein 2 kartonne eiers (300)

 28/08::         Ons het Doulos uitgenooi om saam met ons nagmaal te gebruik.  Dit was vir almal so lekker om  die geleentheid in Christus te kon vier. Ek en Francois (ons diaken voorsitter) het saam met Doulos werknemers op die Gautrein, in Sandton gekuier en span gebou. Terug by die huis was dit ons eerste STILNAGMAAL. Daar was heelwat lidmate en ons het hierdie eerste terdeë geniet. Zuurfontein groete      Almal hier by Doulos het die dag geniet en ons bedank u vir die spanbou op hierdie besonderse dag.  Redakteur

25/08 Uitgegee: Maxwell str. 32b Kempton Park 2 kartonne koekies, 1 karton spagetti, 2 kartonne skyfies, 1 karton eiers, 2 kartone tsepss

23/08 Uitgegee: Koos Sink van Kempton 3 kartonne klere, 1 sak klere, 2 faksmasjiene, 1 stofsyer, 1 stofsyrbak, 2 vhs masjiene, 1 lig, 3 strykysters, 3 sakke tapes, 1 verwarmer, 3 ketteles

21/08 Uitgegee: Zuurfontein 8 x 30 eiers

19/08 Uitgegee koekies: Kempton Park 1 pak gaar wors, 1 karton gemmerkoekies, 1 karton tartelette citron, 1 karton cossips, 1 karton party rings

27/08:      ONS GEE OM – AUGUSTUS  [1] ONTVANG VAN DOULOS: 20kg gevriesde  aartappel skyfies, 1kg sopbene, 35 pakkies  vleis, 694kg mieliemeel, 5kg koekmeel, 100   sakkies rooibostee, 20 x pakkies soppoeier,  84 eiers, 2,5kg rys, 3kg oats, 9 kartonne  gemengde groente, 16 x kartonne gemengde  vrugte, 2 kartonne doeke [2] GESIN NOORDRAND: 1ste: 2kg suiker, 2kg rys, 4 x 2min noodles, 500g macaroni, 14 x blikkies kos, 1,5kg oats, 250ml tamatiesous, 1,5lt olie, 6 x pakkie soppoeier, 24 eiers, 3 x pakkies koeldrank, 500ml handy andy, 500ml  skottelgoedseep, 9 x pakkies vleis, 5kg  gevriesde aartappel skyfies, 50 sakkies  rooibos tee, 250g fyn sout, 1kg sopbene, 1  blik konfyt, 1 blik grondboontjiebotter, 1  pakkie koekies, 2kg mieliemeel, 2kg  koekmeel, 250g melkpoeier, 2 x wegneem  etes [3] GESIN 2: 1ste: 50 sakkies tee, 50 sakkies   rooibos tee, 5 x pakkies soppoeier, 12 eiers,  1kg rys, 1kg oats, 12 x blikkies kos, 500g  /melk poeier, 500g koekmeel, 1kg mieliemeel,  6 x pakkies vleis, 5kg gevriesde aartappel  skyfies, 4 x wegneem etes [4] GESIN N: 1ste: 13 x pakkie sop, 19 x blikkies kos, 1kg rys, 1,5kg oats, 60 eiers, 5kg mieliemeel, 2 x pakkie aanmaak  koeldrank, 7 x pakkies vleis, 7,5kg gevriesde  aartappels skyfies, 1,5lt olie, 500ml  tamatiesous, 4 x botteltjies konfyt, 2 x  grondboontjiebotter, 1 x pakkie melkpoeier,  500g bruinsuiker, 500g sopboontjies, 500g  pasta, 1 x brood, 500ml handy andy, 1 x pakkie sout  13/08 Uitgegee: Zuurfontein 3 mans l/broek, 1 seuns baadjie,1 seuns sweetpak broek, 2 seuns t/hemp, 1 seuns sweater, 1 vroue trui, 1 vroue l\bro  ek, 2 vroue panties, 2 bras, 1 paar kouse, 1 vroue top, 1 dogters baadjie, 1 dogters l\broek, 2 dogters toppies, 2 dogters   5] GESIN 8: 1ste + 7de: 1 x pakkie sop, 6 x blikkies kos, 250ml tamatiesous, 8 x pakkies vleis, 1 x grondboontjiebotter, 500ml handy  andy, 2,5kg gevriesde aartappels skyfies, 24 eiers, 500g spaghetti, 500g rys, 4 x pakkies sop, 1kg kits pap, 1 x pakkie poeiermelk, 1kg  mieliemeel, 1 x blik koffie, 250ml  tamatiesous, 500ml olie, 5 x blikkies kos, 4 x pakkies vleis, 2,5kg gevriesde aartappel skyfies, 500ml skottelgoedseep, 1kg waspoeier, 500g bone, 500g spaghetti, 1 x  bottel konfyt, 1grondboontjiebotter, 1 x brood, 12 broodrolletjies, 1kg pampoen [9] OOS RAND BESKERMDE WERKPLEK: 1ste + 2de: 2 kartonne gemengde groente, 100kg Mieliemeel [10] HERFSLAND: 1ste + 2de + 4de + 11de + 18de: 1 karton vrugte, 98kg mieliemeel, 2  x kartonne doeke, 4 X karton gemengde groente. [11] ALLEN PARK: 1ste + 2de: 1 karton vrugte, 60kg mieliemeel [12] NHKA KEMPTONPARK OOS: 2de: kg mieliemeel  [13]  ONDERSTEUNINGSRAAD: 2de: 50kg droë bone, 12okg mieliemeel [14] GESIN 9: 13de: 100 x sakkies tee, 1 x blik koffie, 10 x pakkies speserye, 2,5kg suiker, 1kg sout, 1kg sousboontjies, 500g beskuit, 500g spaghetti, 5 x pakkies 2min  noodles, 1kg macaroni, 2kg rys, 1kg oats, 1 x blik konfyt, 14 x blikkies kos, 1 x bottle grondboontjiebotter, 1kg sop, 500ml aanmaak koeldrank, 500ml tamatiesous, 1lt olie, 2 x pakkies jellie, 1 x karton vla, 4 x rolle  toilette papier, 1lt skottelgoedseep, 1lt handy andy, 1kg waspoeier, 1kg koekies, 1kg koekmeel, 3kg kitspap, 30 x eiers, 5kg gevriesde aartappel skyfies, 8 x pakkies vleis, 4 x brode.  16/08 Uitgegee: Koos Sink 5 sakke truie, 2 telefone, 2 keybords, 1 microgolf oond, 1 rekenaar monitor, 1 ou motor van `n breimasjien, afval yster   [15] KARAVAANPARK: 11de: 120kg  Mielie meel [8] GLENNY TERRACE: 1ste + 4de + 18de: 7 x kartonne gemengde groente, 1 karton  vrugte, 40kg mieliemeel [6]    NBEKEND: 7de: 1 x blikkie kos, 3 x  pakkies koeldrank, 5 pakkies sop, 500g rys, 1  x botteltjie konfyt, 100 x sakkies tee, 500g   suiker, 6 eiers, 1 x koekie seep, 1 x deodorant [7] CASA CARITAS: 1ste + 4de + 11de +  18de: 6 x kartonne gemengde groente, 50kg

 

09/08 Uitgegee aan: Zuurfontein, 50 pakkies rys, 8 blikkies kos, 1 sak lekkers, 50 pakkies suiker, 4 botteltjies kos, 1 dosie peper, 15x2,5 mieliemeel, 1 sak spesirye, 24 botteltjies tamatiesous en 1 sak sout en peper

07/08 Uitgegee aan: Kempton Park wes; Koos Sink, 5 groot sakke truie, 1 oond,

06/08 Uitgegee aan: Zuurfontein, 40 nuwe tafeldoeke. Ons het hierdie uitrek gedoen omdat ons mense leer om nie net bakhand te staan nie. Die gemeente het dringend tafeldoeke gekort en ons naaldwerk sentrum het ingespring dit gemaak, netjies verpak en gaan aflewer

03/08 Uitgegee aan: Beartsley, 1 pakkie gedroogde ertjies, 1 blikkie mielies, 1 blikkie ertjies, 1 grondboontjie botter, 2 bottels tamatiesous, 6 x pakkies 2 minute noodles, 4 bottels pre-wash, 2 botteltjies olie, 2 pakkies jelly, 1 blikkie sweetcorn, 1 blikkie spagetti, 1 bottel kerrie bone, 3 blikkie vis, 1 pakkie beskuit, 10 pakkies sop, 1 blikkie bully beef, 3 pakkies suiker, 2 blikkies baked beans, 4 pakkies rys, 2 pakkies sout, 5 pakkies hawermout en 1 pakkie koffie.

03/08 Mev. Rip van Waterkloof, skenk, 8 sakkies blikkies kos, 2 sakke klere en 1 tassie met linne.

08/08: Doulos armoede bediening se naaldwerk sentrum is oop, 40 tafeldoeke is gemaak vir Zuurfontein

03/08:  Uitgegee aan:  Ds. Hannes Janse van Rensburg, 8 kartonne tydskrifte en 2 kartonne tegniese boeke. 

03/08:  Uitgegee aan:  Zuurfontein, 2 x 2,5kg mieliemeel, 2 pakke suiker, 11 sakke brood, 1 karton pampoen, 2 sakke kruideniersware, 2 kartonne vleis, 1 sak gevriesde kos, 1 karton blikkieskos, 4 x 60kg mieliemeel, 2 x 25kg mieliemeel en 10 x 12,5kg mieliemeel. 

03/08:  Uitgegee: Zuurfontein ontvang een karton eiers, 3 kartonne lemoene en 2 kartonne x 48 pakkies skyfies

02/08:   Gemeente Zuurfontein het baie nou bande met Doulos, trouens ons het  diaken op die kerkraad wat net aan Doulos – Armoedebediening toewys is. Doulos verskafaan ons baie kos en klere wat ons weer kan aanwend vir hulp en ondersteuning aan lidmate in nood, mense van die gemeenskap in nood, Glenny Terrace, Herfsland, Allen Park, Die Ondersteuningsraad, Karavaanpark, Beskermde Werkplek vir gestremdes en Casa Caritas. Ons is baie trots om deel van hierdie diens  nbediening te kan wees. Lees meer van Doulos se werksaamhede in  artikel wat verskyn het in Beeld 14 Julie 2010: http://www.nhzuurfontein.org/cms/images/st ories/Projek-wil-wit-kinders-wa.pdf

02/08:   Vlakkievrinne; Kan julle glo? Met die hulp van Doulos, Louis Stephens en Nico Lindfordt het ons, ons 4 vlakvarke vir die pot en die spit. WOW – een afkondiging, julle is sterre. Ek het ook met  slaghuis in Pretoria onderhandel om  bees daar te verwerk. Die datum wat jy moet boek vir diens is 12 Augustus om 18:30 in Pretoria. Ons ry 18:00 vanaf die kerk. Dit gaan lekker wees, lekker kuier en lekker saam wees. Een helfte wors en die ander helfte maalvleis. Kan jy kom help? Gee jou naam nou deur vir ds. Hannes by 0829273700 / 0119753413 /  This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it . Kom jy of bly jy? As jy bly gaan jy baie mis – kom werk lekker saam e gaan met my. ****************************

28/07 Uitgegee aan: Koos Sink, 1 verwarmer, 1 stofsuier, 1 jas, 2 printers, 4 tv’s, 1 lees lamp, 1 strykplank, 1 asblik, 2 strips, 2 wheat eaters,1 skanner, 1 elektrieseware, 1 waaier, 1 seilstoel, 1 fiets en 1 plaatstoof.

02/08:  Gemeente Zuurfontein het baie nou bande met Doulos, trouens ons het _ diaken op die kerkraad wat net aan Doulos – Armoedebediening toewys is. Doulos verskafaan ons baie kos en klere wat ons weer kan aanwend vir hulp en ondersteuning aan lidmate in nood, mense van die gemeenskap in nood, Glenny Terrace, Herfsland, Allen Park, Die Ondersteuningsraad, Karavaanpark, Beskermde Werkplek vir gestremdes en Casa Caritas. Ons is baie trots om deel van hierdie diens en bediening te kan wees. Lees meer van Doulos se werksaamhede in _ artikel wat verskyn het in Beeld 14 Julie 2010: http://www.nhzuurfontein.org/cms/images/st ories/Projek-wil-wit-kinders-wa.pdf 

22/07 Uitgegee aan: Koos Sink, 6 kartonne chips.

22/07 Uitgegee aan: Zuurfontein, 24 kartonne chips.

16/07 Uitgegee: Zuurfontein platter bakke

13/07 Uitgegee: Kempten Park 2 botteltjies kook olie, 2 botteltjie grondboontjie botter, 2 botteltjies konfyt, 10 blikkies kos, 10 pakkies sop,4 blikkies vrugte, 2 botteltjies skottelgoed seep, 2 pakkies tee, 3 pakkies sout, 5 pakkies sout, 5 pakkies suiker, 4 pakkies hawermout, 1 pak toilet papier, 5 tandepasta, 5 koekies seep, 2 sjampoe, 3 onderarm , 5 pakkies wasgoed seep,1 baba, 6 koeldranke, 3 vrugte, 4 pakkies jellie, 2 pasta, 2 minute noodles, 2 pakke ontbyt pap, 1 drink o pop,  

13/07 Uitgegee: Zuurfontein 15 pakkies tee, 15 pakkies hawermout, 20 pakkies kits pap, 15 pakkies sout, 15 pakkies sop, 15 pakkie boontjies, 1 groot karton koekies, 2 drink o pop, 15 koekmeel, 280 kg mieliemeel, 26 botteltjies konfyt, 20 botteltjies grondboontjie botter, 20 blikkies kos, 50 pakkies sop, 30 koekies seep, 10 blikkies nesprei, 11 botteltjies moirs

 13/07 Uitgegee: Kempton-wes 1 baba kot, 4 karavaan kussings, 2 kopstukke, 1 medium kussing

16/07:  Gemeente Zuurfontein het baie nou bande met Doulos, trouens ons het  diaken op die kerkraad wat net aan Doulos – Armoedebediening toewys is. Doulos verskaf aan ons baie kos en klere wat ons weer kan aanwend vir hulp en ondersteuning aan lidmate in nood, mense van die gemeenskap in nood, Glenny Terrace, Herfsland, Allen Park, Die Ondersteuningsraad, Karavaanpark, Beskermde Werkplek vir gestremdes en CasaCaritas.  

11/07 Uitgegee: Koos Sink 9 kom monitor, 1 dra radio, 2 dromme verf, afval staal,6 sakke klere. Dank u dat julle hierdie plek gaan uitverf.

06/07  Om diens te lewer. Vriende en familie van God; Ons is so dankbaar om steeds deur Junie 2010  ? instrument in die hand van God te kon wees. Ons dank gaan aan DOULOS – Armoedebediening wat bykans alles aan ons gegee het, wat ons weer aan ander in nood kon uitdeel. Ons is dankbaar teenoor oom Koos Naude wat getrou ry en al hierdie kos ens. Gaan aflewer. Dankie aan elke lidmaat wat die Diakens en Dienswerkers se hande sterk maak om in en deur die gemeente Zuurfontein te bedien en Aan God die eer Saam in diens Diakens en Dienswerkers

GEMEENTE ZUURFONTEIN

06/07    ONS GEE OM: Junie 2010  [1] ONTVANG VAN DOULOS: 1ste + 2de +8ste + 10de + 11de: 650kg mieliemeel, 18 karton gemengde groente, 845kg aartappel skyfies, 200 groot doeke  [2] HERFSLAND: 1ste + 2de + 9de + 10de + 23ste +30 ste: 113kg mieliemeel, 4 karton gemengde groente, 200kg aartappel skyfies, 2 kartonne volwasse doeke  [3] ALLEN PARK: 1ste + 2de + 9de + 10de + 23ste + 30ste: 75kg mieliemeel, 3 karton gemengde groente, 250kg aartappel skyfies, 100 doeke.  [4] CASA CARITAS: 2 de + 9de + 11de + 23ste + 30ste: 163kg mieliemeel, 5 karton gemengde groente, 10kg aartappel skyfies  [5] GLENNY TERRACE: 2de + 9de + 10de +23ste + 30ste: 25kg mieliemeel, 5 karton gemengde groente, 100kg aartappel skyfies [6] OOSRAND BESKERMDE WERKSPLEK: 2de + 8ste + 11de: 125kg mieliemeel, 35kg aartappel skyfies  [7] GESIN 2: 2de: 1kg moerkoffie,  1 boks rooibostee, 100 sakkies tee, 2kg suiker, 2kg rys, 750ml olie, 1 bovril, 1kg macaroni, 500g spaghetti, 4 2min noodles, 1kg oats, 1 grondboontjiebotter, 2 bottels konfyt, 13 blikkies kos, 3kg mieliemeel, 500ml sjampoe, 500ml handy andy, 500ml skottelgoedseep, 4 soja maalvleis, 2 pakkies sop, 2 dosyn eiers. [8] GESIN NOORD RAND HEUWEL: 2de: 1kg suiker, 100 sakkies tee, 500g macaroni, 500g spaghetti, 4 2min noodles, 5 blikkieskos, 3lt melk, 3 etes [9] GESIN 7: 1 ste, 2de: 2kg suiker, 200 sakkies tee, 4kg rys, 1kg moerkoffie, 1kg rooibostee, 37 blikkies kos, 1 gedroogte groente, 3.25lt tamatiesous, 1.5lt olie, 1.5kg sout, 500g margarien, 1.5kg macaroni, 2.5kg spaghetti, 7 soja maalvleis, 6 pakkies sop, 16 2min noodles, 3lt melk, 5 gevriesde etes, 4.5kg mieliemeel, 2kg oats, 4 pakkies pasta sous, 6 pakkies sop, 1lt sjampoe, 1lt skottelgoedseep, 1lt handy andy, 6 pakkies vla, 2 dosyn eiers, 1kg waspoeier, 1 blikkie konfyt, 1 grondboontjiebotter, 4 toilette rolle, 2 tandepasta [10] HUIS CRONJE: 10de: 250kg aartappel skyfies [11] ONDERSTEUNINGSRAAD:  1ste + 8ste: 120kg mieliemeel [12] KEMPTONPAK-OOS: 8ste: 100kg mieliemeel

11/06 Uitgegee: Zuurfontein 11x2liter melk, 18x1liter melk

11/06 Uitgegee: Zuurfontein 11x2liter melk, 18x1liter melk01/07 Uitgegee: Hervormde Kerk Zuurfontein 1 urn, 1 karton cartridges, 1 x 180 eiers

 

View My Stats