06/02>>>>>>>>>>>>Cally,
Dit is met opregte dank en baie groot blymoedigheid dat Doulos Armoede Bediening die wonderlike skenking van R3700.00 van u af ontvang het. Hierdie gelde gaan aangewend word waar die nood die hoogste is en dit is die opleiding, ontwikkeling en skool opleiding . Die klere , skryfbehoeftes en vervoerkoste is hoog op ons lys.
Liefdegroete in Hom wie ons eerste liefgehad het
hans
Cally Lamprecht [mailto: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it ]
Goeie dag Hans,
Soos telefonies met jou bespreek het ek Saterdag 'n donasie gemaak in Doulos se rekening, ek wil net seker maak julle het die geld ontvang, en seker maak dit beland in die regte hande, sodat ons 'n glimlag op iemand se gesiggie kan sit. Baie dankie vir julle goeie werk.
Dankie Cally
06/02>>>>>>>>>>>Hi Oom Hans
Hier is terugvoer oor my week – 30 Januarie – 3 Februarie
- Maandag – Scio Navorsing het by Elandspoort mediese toetese op die inwoners gedoen (diabetes en longkwale) en twee inwoners het gekwalifiseer en sal binnekort met gratis behandeling begin
- Dinsdag – Scio Navorsing besoek Melgisedek en ook hier word toetsing uitgevoer. Twee inwoners kwalifiseer
- Woensdag – Sakabuka word besoek deur Scio Navorsing. Een inwoner kwalifiseer. Ek het met die inwoners gesels en hier heers werklik ‘n gemoedelike atmosfeer. Almal was besig om te verf (geskenk) en om die plek netjies te maak. Hier woon nagenoeg 100 mense in sinkhuisies, karavane en ander strukture. Die potensiaal vir ons volgende kleuterskool is groot hier, daar is reeds ‘n plek wat ons kan inrig. Ek wag vir terugvoer met betrekking tot die hoeveelheid kleuters, waarna ons die bal aan die rol kan sit! Heleen Huyser
06/02>>>>>>>>>>>Gaan gooi ek op 'n koue wintermore petrol in. Die joggie nou nie van die haastigste nie en ek sit op hete kole - daar is baie werk wat wag. Agter op my sitplek le 'n gewone storieboek - wat omtrent so groot soos 'n bybel is. En joggie is lus vir gesels vanmore. Ook al grys en ek wil nou nie onbeskof wees nie en luister so met die een oor.
En toe sê hy: "Ek sien die nonna se bybel ry ook saam,dis mooi!" Voor ek nog kan ontken dat dit nie 'n bybel is nie steek hy sy hand hier by sy bors in, verby oorpak en baadjie en trui tot by hempsak en haal 'n klein verflenterde sakbybeltjie uit sy hempsak en hy bely sy geloof. En ag hemel ek is so haastig.
Maar toe sê hy: "Nonna, ek dra my bybel teen aan my hart, en elke keer wat ek so hartseer is omdat die mense so lelik met my praat hier by die werk dan klim die woorde van God uit die bybel sommer gou tot in my hart en maak my weer goed voel..."
Skielik was ek nie meer haastig en het ons gesels. Toe ek die week later vir hom 'n ander bybeltjie neem is hy weg...op pensioen. Maar sy storie sal my altyd bybly en vir my 'n les wees. Maak tyd, luister.
03/02>>>>>>>>I am a Dyslexia Specialist who developed advanced computer software and table work activities to assist learners with all aspects of reading, spelling and handwriting order to help learners reach their full potential. My training for Dyslexia Specialist in California over a period of 2 years provided me with in-depth insight in the aspects required for prevention of learning difficulties and the development of programmes and techniques for early learning.
THE GOFOCUS CONCEPT
GoFocus Remedial Centres offers a dynamic concept in installing and correcting reading, spelling, handwriting as well as the correction/prevention of dyslexia symptoms for learners between Gr. 1 – 12. The GoFocus programme was developed in South Africa 7 years ago and was introduced as a Franchise Opportunity 4 years ago, producing breathtaking results. The GoFocus concept combines an interactive computer animation programme with table work activities and gross motor co-ordination exercise equipment. The course includes unique focusing, spatial orientation and spelling techniques. The computer programme includes Alphabet (mastered in a fun new way), handwriting, reading, comprehension, telling time, punctuation marks, pronunciation, and sight words. The Table Work activities include Alphabet (3-dimensionally), handwriting, fine motor co-ordination exercises, sight words and spelling. The gross motor co-ordination exercise improves balancing. Gr. 1 Learner
WITHIN 2 MONTHS OUR MISSION
It is the goal of GoFocus Remedial Centres to make our specialised techniques available to as many learners as possible within the school system (Grade R-3), in order to make the learning process a fun and easy experience. In addition to this we strive to provide a unique product that will successfully enrich and develop children with learning difficulties and dyslexia. Such individuals will be equipped to get through the school system more easily. It is our vision to provide this opportunity to as many children as possible.
THE GOFOCUS CONCEPT
GoFocus Remedial Centres offers a dynamic concept in installing and correcting reading, spelling, handwriting as well as the correction/prevention of dyslexia symptoms for learners between Gr. 1 – 12. The GoFocus programme was developed in South Africa 7 years ago and was introduced as a Franchise Opportunity 4 years ago, producing breathtaking results. The GoFocus concept combines an interactive computer animation programme with table work activities and gross motor co-ordination exercise equipment. The course includes unique focusing, spatial orientation and spelling techniques. The computer programme includes Alphabet (mastered in a fun new way), handwriting, reading, comprehension, telling time, punctuation marks, pronunciation, and sight words. The Table Work activities include Alphabet (3-dimensionally), handwriting, fine motor co-ordination exercises, sight words and spelling. The gross motor co-ordination exercise improves balancing. Gr. 1 Learner
WITHIN 2 MONTHS OUR MISSION
It is the goal of GoFocus Remedial Centres to make our specialised techniques available to as many learners as possible within the school system (Grade R-3), in order to make the learning process a fun and easy experience. In addition to this we strive to provide a unique product that will successfully enrich and develop children with learning difficulties and dyslexia. Such individuals will be equipped to get through the school system more easily. It is our vision to provide this opportunity to as many children as possible.
03/02>>>>>>>>Woolworths is besig om Doulos skenkings te oudit ten einde te kan sien waarmee ons besig is en watter skenkings ons kan kry op n weeklikse basis
03/02>>>>>>>>>>>>>Ons het gister n baie goeie vergadering met die hoofbestuur van SOS Kinderhuise gehad en die verbintenis wat ons met Doulos het is eenparig ondersteun. SOS Kinderhuise gaan nou op n Nasionale skaal deel word van die fondsinsameling en reel reeds projekte vooruit. Dit laat my nou toe om Doulos ook volledig bekend te stel oral waar ons promosie werk doen en kan ons deursigtig ook fondse in die toekoms aan Doulos oorbetaal.Dit was my voorreg om die kinderhuis in Rustenburg op Saterdag 21 Januarie te besoek. Die kinderhuis is een van die nuutste huise in Suid Afrika en in n redelike goeie toestand. Hulle het nie baie nodig nie maar as die volgende moontlik erns beskikbaar is sal dit hulle baie kan help: Enige klein kisvrieskaste (6) waar daar groter hoeveelhede gevriesde kos aangehou kan word vir die kinders in die verskillende huise. Gordyne vir 2 woonstelle. 2 enkel beddens en beddegoed. 2 x rekenaars. 2 x klein eetkamer stelle waar huiswerk gedoen kan word. Nogmaals baie dankie vir die ondersteuning tydens ons tweede bewusmakings veldtog na Zeerust.Dieter Zimmerman
02/02>>>>>>>>>>>>Hallo oom Hans,
Hier onder is net weer die nuutste inligting rondom ons projek. Sal Oom Hans dalk nog kan reel vir die link van julle website af na ons s’n asb?
Ons het gister n baie goeie vergadering met die hoofbestuur van SOS Kinderhuise gehad en die verbintenis wat ons met Doulos het is eenparig ondersteun. SOS Kinderhuise gaan nou op n Nasionale skaal deel word van die fondsinsameling en reel reeds projekte vooruit. Dit laat my nou toe om Doulos ook volledig bekend te stel oral waar ons promosie werk doen en kan ons deursigtig ook fondse in die toekoms aan Doulos oorbetaal.
Dit was my voorreg om die kinderhuis in Rustenburg op Saterdag 21 Januarie te besoek. Die kinderhuis is een van die nuutste huise in Suid Afrika en in n redelike goeie toestand. Hulle het nie baie nodig nie maar as die volgende moontlik erns beskikbaar is sal dit hulle baie kan help: Enige klein kisvrieskaste (6) waar daar groter hoeveelhede gevriesde kos aangehou kan word vir die kinders in die verskillende huise. Gordyne vir 2 woonstelle. 2 enkel beddens en beddegoed. 2 x rekenaars. 2 x klein eetkamer stelle waar huiswerk gedoen kan word.
Nogmaals baie dankie vir die ondersteuning tydens ons tweede bewusmakings veldtog na Zeerust.
Groete,
Dieter Zimmermann
082 559 7478
Ons Web: www.theselahproject.co.za
Doulos gaan seker maak dat ons onmiddelik aandag sal gee daaraan om van die behoeftes aan te spreek. Redakteur
01/02>>>>>>>>>Daar is n tyd vir alles en soos dit Doulos se gebruik is plaas ons weer ons dank brief op hierdie bladsy. Geld skenkings vir Januarie 2012 het R64825 beloop en ons is dankbaar vir elke sent wat na Doulos se kant toe kom. Ons geld skenkers vir Januarie is A Zondagh, JF Brune, m zondagh, NG Kerk Bronkhorstspruit, Anonieme persone 22, SJ Meiring, WC Bruwer, X-O-DUS FRICTION PTY LTD, Elna Moolman, B&E Harley, CC Viljoen, Johan van Loggerenberg en gesin, Nick Bestbier, AVDH, PJ Peenstra, NHK gemeente Montana, C Venter, Direkte Tiende, met hierdie geld het ons baie gedoen. Kinders skool gereedskap en klere is aangekoop. Vervoerkoste van en na opleidings lokale is betaal. Vervoerkoste om donasies te gaan haal is betaal. Ons kon nog een rekenaar aankoop. Die nodige uitstaande kos is aangekoop en Doulos juig saam met u almal dat ons al hierdie dinge kon aanspreek. Vriende u word almal uitgenooi om aan te sluit by Doulos se “Faceboek” onder die naam Hans Janse van Rensburg, gaan loer in en sien wat Doulos elke dag doen daar is by elke stukkie wat geskrywe word ook foto’s van dinge wat gebeur en waaroor geskrywe word.
Hierdie maand was daar ook skenkings van klere, breekgoed, kombuisware, ornamente, elektriese en elektroniese ware, stowe, yskaste, beddens, matrasse, beddegoed, ketels, stryk ysters, boeke, lee houers, en ander goedere wat ons kon gebruik ens. Hierdie skenkings wat afgelewer is en die wat ons gaan haal by die skenkers dra grotendeels by dat mense kan aantrek, lekker slaap kan kosmaak en sommer net om te kan lewe
Lettie Kruger n Sorteerder by Doulos het so pas haar eerste kursus in berading voltooi en met haar karrige salarissie wat sy ontvang by Doulos het dit haar nie van stryk af laat bring nie sy het weer ingeskryf by UNISA, Stabilus en hierdie keer pak sy n Pastorale kursus aan van twee maande 3 aande per week van 19:00 - 22:00 sonder vervoer. Sy werk elke dag n vol dag se werk en heeldag op haar twee bene en dan het sy ook nog n been gebrek by Doulos en dan sien sy nog kans vir huiswerk. Lettie help ook nog haar kinders om op die regte pad te bly. Letta jy is n toonbeeld van iemand wat werklik sy naaste dien ek hou jou vordering dop. Jy doen pragtige werk vir God en jou medemens. Dankbaar teenoor Hom wat regverdig is
Daar is n tyd vir alles en soos dit Doulos se gebruik is plaas ons weer ons dank brief op hierdie bladsy. Geld skenkings vir Januarie 2012 het R64825 beloop en ons is dankbaar vir elke sent wat na Doulos se kant toe kom. Ons geld skenkers vir Januarie is A Zondagh, JF Brune, m zondagh, NG Kerk Bronkhorstspruit, Anonieme persone 22, SJ Meiring, WC Bruwer, X-O-DUS FRICTION PTY LTD, Elna Moolman, B&E Harley, CC Viljoen, Johan van Loggerenberg en gesin, Nick Bestbier, AVDH, PJ Peenstra, NHK gemeente Montana, C Venter, Direkte Tiende, met hierdie geld het ons baie gedoen. Kinders skool gereedskap en klere is aangekoop. Vervoerkoste van en na opleidings lokale is betaal. Vervoerkoste om donasies te gaan haal is betaal. Ons kon nog een rekenaar aankoop. Die nodige uitstaande kos is aangekoop en Doulos juig saam met u almal dat ons al hierdie dinge kon aanspreek. Vriende u word almal uitgenooi om aan te sluit by Doulos se “Faceboek” onder die naam Hans Janse van Rensburg, gaan loer in en sien wat Doulos elke dag doen daar is by elke stukkie wat geskrywe word ook foto’s van dinge wat gebeur en waaroor geskrywe word.
Hierdie maand was daar ook skenkings van klere, breekgoed, kombuisware, ornamente, elektriese en elektroniese ware, stowe, yskaste, beddens, matrasse, beddegoed, ketels, stryk ysters, boeke, lee houers, en ander goedere wat ons kon gebruik ens. Hierdie skenkings wat afgelewer is en die wat ons gaan haal by die skenkers dra grotendeels by dat mense kan aantrek, lekker slaap kan kosmaak en sommer net om te kan lewe
Lettie Kruger n Sorteerder by Doulos het so pas haar eerste kursus in berading voltooi en met haar karrige salarissie wat sy ontvang by Doulos het dit haar nie van stryk af laat bring nie sy het weer ingeskryf by UNISA, Stabilus en hierdie keer pak sy n Pastorale kursus aan van twee maande 3 aande per week van 19:00 - 22:00 sonder vervoer. Sy werk elke dag n vol dag se werk en heeldag op haar twee bene en dan het sy ook nog n been gebrek by Doulos en dan sien sy nog kans vir huiswerk. Lettie help ook nog haar kinders om op die regte pad te bly. Letta jy is n toonbeeld van iemand wat werklik sy naaste dien ek hou jou vordering dop. Jy doen pragtige werk vir God en jou medemens. Dankbaar teenoor Hom wat regverdig is
01/02>>>>>>>>>>>Lettie Kruger n Sorteerder by Doulos het so pas haar eerste kursus in berading voltooi en met haar karrige salarissie wat sy ontvang by Doulos het dit haar nie van stryk af laat bring nie sy het weer ingeskryf by UNISA, Stabilus en hierdie keer pak sy n Pastorale kursus aan van twee maande 3 aande per week van 19:00 - 22:00 sonder vervoer. Sy werk elke dag n vol dag se werk en heeldag op haar twee bene en dan het sy ook nog n been gebrek by Doulos en dan sien sy nog kans vir huiswerk. Lettie help ook nog haar kinders om op die regte pad te bly. Letta jy is n toonbeeld van iemand wat werklik sy naaste dien ek hou jou vordering dop. Jy doen pragtige werk vir God en jou medemens. Dankbaar teenoor Hom wat regverdig is
31/01>>>>>>>>>Hi Oom Hans
Hier is terugvoer rondom my werksaamhede van laas week:
- Heila het besluit om die kos wat sy ingesamel het te skenk vir Doulos se drie kleuterskole. Die kos is deur haar verdeel en aan Sonop, Sonheuwel en Filidelphia gegee
- Ek het Vrydag, 27 Januarie 9 student predikante uitgeneem na Sonheuwel en Sonskynhoekie. Die doel van die sessie was bewusmaking maar ook die geleentheid vir hulle om blanke armoede eerstehands te beleef. Die gevoel was positief en ons sal defnitief op ‘n latere geleentheid deur hulle uitgenooi word om hulle Gemeentes te besoek!
- Saterdag, 28 Januarie het ek die NHK Pretoria-Oos vergesel na Kosmos en Melgisedek. Daar het hulle in totaal 115 emmers met kos en ander benodigdhede uitgedeel. Dit was ‘n skokkende ervaring maar terselfdertyd leersame ondervinding vir almal en daar sal defnitief in die toekoms meer uitreike van hulle kant af wees. Hulle het ook defnitiewe belangstelling in die Kibboer getoon en het gevra om ingesluit te word in die proses.
Baie dankie
Heleen Huyser
Doulos
0824438874
29/01>>>>>>>>>>I am a Dyslexia Specialist who developed advanced computer software and table work activities to assist learners with all aspects of reading, spelling and handwriting order to help learners reach their full potential.
My training for Dyslexia Specialist in California over a period of 2 years provided me with in-depth insight in the aspects required for prevention of learning difficulties and the development of programmes and techniques for early learning.
The GoFocus Concept
GoFocus Remedial Centres offers a dynamic concept in installing and correcting reading, spelling, handwriting as well as the correction/prevention of dyslexia symptoms for learners between Gr. 1 – 12.
The GoFocus programme was developed in South Africa 7 years ago and was introduced as a Franchise Opportunity 4 years ago, producing breathtaking results. The GoFocus concept combines an interactive computer animation programme with table work activities and gross motor co-ordination exercise equipment. The course includes unique focusing, spatial orientation and spelling techniques.
The computer programme includes Alphabet (mastered in a fun new way), handwriting, reading, comprehension, telling time, punctuation marks, pronunciation, and sight words.
The Table Work activities include Alphabet (3-dimensionally), handwriting, fine motor co-ordination exercises, sight words and spelling. The gross motor co-ordination exercise improves balancing.
Gr. 1 Learner
WITHIN 2 MONTHS
Our Mission
It is the goal of GoFocus Remedial Centres to make our specialised techniques available to as many learners as possible within the school system (Grade R-3), in order to make the learning process a fun and easy experience.
In addition to this we strive to provide a unique product that will successfully enrich and develop children with learning difficulties and dyslexia. Such individuals will be equipped to get through the school system more easily. It is our vision to provide this opportunity to as many children as possible.
19/01>>>>>>>>>>>>DIE BESTUUR
DOULOS GEMEENSKAP PROJEKTE
WAVERLEY
PRETORIA
0186
Geagte bestuur
Ontvang graag ons innige dank vir al die Ruim Kosskenkings, Kersfeespakkies en skoolbenodighede vir leerders van ons herberg vir die nuwe skooljaar.
U versorging van ons inwoners aan die nodige lewens middele word opreg waardeer en mag die seën van ons Hemelse Vader op u en al u personeel rus en mag u goeie werke vir ewig bly voortbestaan en wees verseker dat ons altyd namens u,ons oë op die berge sal rig waar ons hulp vandaan sal kom.
‘n Voorspoedige Nuwejaar word u toegewens.
Paul en Susan van Jaarsveld
Magaliesberg herberg – De Kroon
En al die Inwoners en Kinders .
19/01>>>>>>>>>>>>>NEDERDUITSCH HERVORMDE KERK VAN AFRIKA
GEMEENTE PHILADELPHIA
18 Januarie 2012
Vir wie dit mag aangaan
Mnr. Hans Janse van Rensburg
Baie dankie vir die skenking wat u aan ons vir die NHK Philadelpia Eerstejaarskamp gemaak het.
Daardeur het u `n belegging in die lewens van `n klomp studente gemaak.
Die word hoog op prys gestel en waardeer.
Nogmaal baie dankie.
Die uwe
Esmé Balton
Administratiewe assistant
19/01>>>>>>>>>>>>>>>Ons wil graag help
19/01>>>>>>>>>>>Ons het die DVD beskikbaar met 4 snitte werksaamhede daarop en ons wil dit aan julle gee met graagte. Dit sal help as daar iemand uit jul Gemeente of gemeenskap hierlangs op n roete na Pretoria by ons kantore in CODONIA STRAAT 735 Waverley sal wil aandoen kan ons die DVD gee
N Beter opsi is om in te gaan op Doulos se web tuiste by www.armoedebediening.co.za Op die skakel FOTO ALBUM kan u kliek en enige van die hordes fotos aflaai ek het skriftelike toestemming vir elk van daardie foto's om dit te gebruik aangesien die Doulos my registrasie dra. Die DVD'S wat julle benodig is ook op Doulos se web tuiste en julle kan dit daarvandaan op n skerm vertoon of sommer net aflaai.
N verdere opsie is om op YOUTUBE in te gaan op die naam van Doulos en ook die DVD aflaai en gebruik
Ek hoop regtig ons kan hiermee help om iets op die tafel te sit wat julle kan gebruik
Praat gerus weer met my as u n ander voorstel het ons sal enige iets doen om julle te help in die verband
-----Original Message-----
From: Andre De Beer [mailto: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it ]
Sent: Wednesday, January 18, 2012 10:50 AM
To: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Subject: Voorspoed vir die jaar
Hans
19/01>>>>>>>>>>>>>Jammer ek e-pos jou nou eers, maar ek glo jy het ook so 'n bietjie 'n breek gevat tydens die vakansie. Daar is klere en linne wat 'n paar mebse vir my gebring het wat nog in 'n uitstekende toestand is. Ek gaan alles by die kerk stoor tot so Paasfees se tyd, dan kan ons alles op een slag weer by julle uit kry. Intussen sal ek dit waardeer as jy vir my so 'n paar fotos kan stuur wat ons in die kerk se voorportaal wil opsit, net om dankie te se vir die bydraes voor kersfees. Jy het ook genoem dat julle 'n DVD het wat ons kan vertoon.
Hervormer groete
Andre de Beer
Gemeente van der Hoff
Groblersdal
-----Original Message-----
From: Thersia Krugel [mailto: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it ]
Sent: Wednesday, January 18, 2012 1:25 PM
To: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it ; This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Cc: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Subject: Hulp Dringend Nodig
Hi Julle
Ek sit met 'n probleem en het hulp nodig. My broer (31) en sy vrou (23) is tans werkloos en het geen blyplek. My broer het gewerk in lugversorging, maar agv besighede wat eerder werk gee aan groot kontrakteur besighede het hy uit werk geloop en het hulle verhuis Thabazimbi toe met die hoop om daar werk te kry, maar sover het hulle na 5 weke nog niks.
My voorstel was dat hulle Pretoria toe kom en hier probeer werk soek.
Omrede ons in Centurion bly en daar geen busvervoer is stad toe nie, gaan dit glad nie help om by my te bly nie.
Hulle sal in 'n gebied moet bly waar daar bus vervoer is of hulle met hulle voete kan loop om werk te soek.
Ek wil hoor of julle dalk enigsens vir hulle 'n plekkie het om te bly. Ek is bereid om daarvoor te betaal en ook vir hulle kos te sorg.
Hierdie is vir my baie moeilik en ek het regtig hulp nodig.
Hoop om gou van jullle te hoor. Hierdie twee mense het niks, geen vervoer middel en moet dringend werk kry.
Hulle het twee klein kindertjies
Thersia Krugel
19/01>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>Thersia
Skakel , Dirk Philidelphia in Pretoria by 0781406677, hierdie is een van die beste nedersettings waarvan ek weet en as jy met hom self praat en se dat ek jou verwys het na hom toe kan dit moontlik help
Liefdegroete in Hom wie ons eerste liefgehad het
hans
16 Januarie 2012
Aan: Mnr. H. Janse van Rensburg
Net om ? bietjie agtergrond te gee. Ons woon op plot 111 Derdepoort. Oorhoofs woon hier minder bevoorregte mense. Ons het so drie jaar terug van Vredenburg (Wes-Kaap) met net ons klere en voertuig hierna toe verhuis nadat my man se vennoot met die besigheid se geld verdwyn het. Ons moes letterlik van onder af begin het. Ons was so ses dae hier, toe my man ? werk gekry. ( hy is n timmerman). Ongelukkig het die maatskappy na ? ruk miljoene rande se kontrak verloor en was hulle verplig om personeel te verminder. Frik was die laaste wat aangestel is, m.d.g. moes hulle hom laat gaan. Hy is doof en a.g.v. daarvan kon hy nog nie weer ? werk vind wat hom behoorlik kon betaal nie, daarom het hy stadig maar seker weer begi om privaat werk te doen, sodat ons weer ? besigheid kan open.
In die 3 jaar het ons danksy skenkings en mense wat in ons glo, stadig maar seker weer begin opkom. Die besigheid is nog nie op sy voete nie, maar ons is nou al instaat om ons huur te betaal en elke aand met ? vol maag te gaan slaap. Dit is so dat ons soms nog ? stut nodig het en daarom wil ek baie dankie sê vir al die mense wat bereid is , om skenkings te gee, sodat Doulos ons kan help om die klip wat nou in ons pad gerol is weg te neem.
Ons het ? seun van 8 jaar wat ADHD het. Hy was op medikasie, maar het net met tyd erger geraak. Desember was vir ons ? geweldige uitputtende maand en sy dokter, professor Debbie van der Westhuizen het besluit dat hy liewer in Wes koppies – hospitaal opgeneem word vir ? tydperk van 4-6 weke . hulle gaan ook ? brein scan doen. Sy fontanel, bo het op 3 maande toegegroei, waar dit eintlik eers op ? jaar moet. Ons mag Martin net naweke sien. Martin het nie genoeg klere nie, sodat thy elke dag skoon kan aantrek nie en hulle sê dat hul mag nie klere daar was nie, daarom moet ons sorg dat hy genoeg het. Hy is die 11 de Januarie opgeneem en sondag die 15 de toe ons vir hom gaan kuier het, het hy grootmens hospitaal klere aan wat hy saam met hom sleep soos hy loop.
Met hierdie skrywe wil ek en my man net ons dank uitspreek vir die welwillendheid van al die skenkers en Doulos om vir hom van die klere te voorsien.
Suzette Botes Sakabuka Malotto
18/01>>>>>>>>>>> Ons is dankbaar dat ons kon help, die kind het nou genoeg stelle klere, tekkies, onderklere, handoeke en alle ander benodigdhede. Ons hou die situasie noukeurig dop en ons sal help waar daar weer nood ontstaan. Redakteur










