Visitors online

We have 2 guests online

Teller

mod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_counter
mod_vvisit_counterToday212
mod_vvisit_counterYesterday146
mod_vvisit_counterThis week358
mod_vvisit_counterLast week1613
mod_vvisit_counterThis month1327
mod_vvisit_counterLast month8165
mod_vvisit_counterAll days53801
We have: 2 guests online
There are no translations available.

01/02 Uitgegee: Sonskynhoekie Kosmos 8 jules soirt tablette, 1 karton sjokolade, 2 bakkies sout, 1 x 100 baba doeke, 8 x 1l vrugte sap, 8 x 1,5l melk, 30 x 500g pakke mieliemeel, 20 x 500g suiker, 20 x 500ml rys, 10 x 410g sous boontjie, 10 x 425g vis in tamatiesous, 10 x 1kg pap, 2 x 750ml olie, 6 x 3kg blikke groente, 24 x 10 x10 sanitêre doekies, 26 pakke emvit vitamien en mineraal tablette

25/01 Uitgegee: Sonskynhoekie 35 klein yoghurt, 15 boksies piesangs, 8 pakkies piesangs, 30 pakke blaarslaai, 10 houertjies pane granate, 12 houertjies feta kaas, 2 x 4 perskes, 15 pakke courgettes

28/12 Uitgegee: Sonskynhoekie 20L lang lewe melk, 30 pakke mieliemeel,12 pakke suiker, 10 blikke 410g sousboondjies, 10 x 1Kg pakke maltabella pap, 5 blikke x 410g gemengde groente, koffie, 20 pakke vleis, 5 blikke vis, 4 groot bottels konfyt, burger mayo, olie, sout, macaronie, 5 pakke soya vleis ,5 pakke kits sop, 2 x 30 choc lolies, 36o stafies lekkers, 10 pakke rys, 15L water, 20 pakke aartappel slaai, 30 brode,18 pakke vrugte slaai, 10 pakke waatlemoen, 10 doz eiers, 20 pakke mielies, 16 pakke vrugte, 44 houertjies yogert,20L vrugte sap, 15 pakke patats, 850Kg aartappels

25/12: Maxie en haar omgeegroep bedien dan aan Sonskynhoekie hier 'n Kersete met ligte vermaak! Baie dankie Maxie vir hierdie jaarlikse instelling by Sonskynhoekie!

 

17/12: Mickey en haar omgeegroep gaan hier aan die inwoners almal geskenke uitdeel, middagete voorsit tesame met koppiekoekies en ander lekkernye! Baie dankie Mickey vir al die moeite wat julle doen en al jul omgee! Hier is 'n foto wat sy aangestuur het van hulle reelings sover!

mickeysskyn2011kersfees

 

28/11 Uitgegee aan Sonskyn hoekie: 60 Portugese rolletjies, 2 pk soja mins, 5000g macaroni, 7 pk sop, 2 pk sout, 1 pl plain melba toast, 12 mini rice cakes , 4 pak suiker, 1 pk koffie, 1 bot beet, 2 bot konfyt, 1 bottel tamatiesous, 6 pk meel, 1 kg oats, 10 sak suiker 8 bot beet,

 

November 2011: Pick en Pay onder leiding van Lena Toka het hier weggooidoeke kom uitdeel! Ons bedank Pick en Pay vir hierdie mooi gebaar van 5000 weggooi doeke! Hier is 200 doeke uitgedeel en die res van die doeke sal na ander skuilings geneem word waar die behoefte ook groot is!

pickepaydoekesonskyn2011

 

09/11::::::::::::::::My liewe dierbare Sonstraaltjies van Sonskynhoekie,

wat hulle kosbare rusdag opge-offer het,

 

Net eers ‘n kort briefie aan almal.

 

Ek hoop julle besef die waarde van elkeen van julle wat vandag daar was, van die kleinste tot die oudste.

Dankie veral vir julle kinders wat so maklik mee gedoen en spontaan gehelp het.

Dankie vir elkeen van julle wat net raakgevat het en self gesien het waar ‘n behoefte was en ingespring het. Elkeen het gedoen wat hy moes doen sonder dat iemand gevra het.

Niks was gereël nie.

Baie dankie vir elkeen se wonderlike positiewe gesindheid. Dankie klink so min, maar dis opreg bedoel.

Julle is absolute sterre.Weet Valleisig watter skat van gemeentelede het hulle??????.

 

Ons fotos is ‘n bietjie donker Ek het gehoop iemand anders het ook geneem.

Kyk na Doulos se www.armoedebediening.co.za daar is meer inligting en fotos van die plakkerskampe.

Ons moet iets skryf en fotos stuur dan kom dit ook daarop sê Heleen.

Ek sal later individueel vir julle dankie sê. Ek was nogal gedreineer en het net kom slaap.

 

  • Vir nou sal ek dit baie waardeer as julle vir my sal terugvoering gee oor hierdie dag, wat julle ervaar,gehoor het en hoe julle gevoel het. Asook dalk voorstelle.
  • Ons penningmeester, Isabel, het die geld perfek getel. Die wors ,koeldrank en rolletjies het R1,164.58 gekos en a.g.v.d.feit dat julle meer gegee het as wat julle moes, het ons R95.42 oor in die Sonskynkissie. Die strokies is in die lêer,

 

Duisende dankies vir elkeen.

 

Net die mooiste wense en met liefde van,

 

Julle Sonskynsuster

 

Elsa Meyer

0832738262

012 9915156

 

09/11 Uitgegee aan Sonskynhoekie: 50 pk appels, 40 pk slaai, 6 lt melk, 2 bot ys tee, 6 pk gemengde slaai, 6 pk gemengde groente, 20 bk yogurt, 6 brode, 1 kaasburger

 

6 November: Die NG Kerk Valeisig het hier 'n uitreik vir die inwoners kom hou. Daar is lekker ge-eet en gekuier! Hier is 'n skrywe vanaf Elsa wat die uitreik geko-ordineer het vir Valeisig:

Kobus het ‘n bakkie vrag met 8o groente hampers gebring.So swaar, hulle kon dit skaars dra. Elkeen het dit persoonlik ontvang.

Hoe heerlik is dit om so’n voorsitter te hê wat “lead by example” en entoesiasties is omtrent alles. Hy en (seker eintlik) Ilze het ‘n yslike pot sheba gemaak, 180 broodjies is gesmeer (hulle, Chrissie + Jean) en hy en Ewald het 22 kg wors gebraai = 180 worsies.

Alles is in sy ysterpot warm gemaak met ‘n gasbrander. Al die cokes is koud gehou in sy groot houer met ys.

Die tafels is oopgevou en die stoele uitgepak en komberse onder die ou groot boom oopgegooi. Hennie het vir ons gebid en Kobus het almal welkom geheet.

Hulle het roomys in horinkies gekry.Wat ‘n bederf!(Pieter en Ria se idee)

Kobus en Chris het begin worsies regkry. Almal het spontaan ingeval,die een smeer, die ander sit dit in die sakkies en gooi sous oor en die volgende gaan bedien en Johan het sommer na die huisies geneem waar sommige te skaam was om uit te kom. Daar was genoeg vir “seconds”. Daar was genoeg coke en ander koeldrank. Ilouise en die kinders het die baie lekkers in pakkies gepak en uitgedeel. Elanie het met die ander kinders speletjies gespeel. Elkeen het spontaan sy ding gedoen, en gesels, niemand is voorgesê nie.

Chrissie het waatlemoen en lemoene gereël, dis gesny en geëet.

Ons het hulle stories gehoor.Yvonne van die karavaantjie was oorbluf oor haar foto op die groot skerm en afkondigings. Sy soek nog ‘n foto.

Annetjie en Marie kon nie saamgaan nie, maar het vir ons kerse en vuurhoutjies gegee. Elkeen het gekry.

Natalie het baie tydskrifte gegee, Nadia het boeke gebring wat gou opgeraap is.

Geduldig het die Valleisiggers al die “hard luck” stories aangehoor. Daar is baie! Ewald het ook met die “bestuur” van Sonskynhoekie ( die Duvenhages en Venters ) gepraat. Daar is baie om oor na te dink en as ons al die terugvoering van die besoekie gekry het, sal ons alles saamvat. Ook verdere betrokkenheid.

 

Valleisig se Diens van Barmhartigheid is “ alive and well”! en verstommend entoesiasties!!

As ek nie keer nie, is hulle binnekort weer daar, want soos my seun,Niel, geskryf het

valeisignovember2011sshoeki

 

3/11 Uitgegee: SONSKYN HOEKIE ontvang 18 pk instant noodles, 12 bt jik, 8 bk asparagus, 1 pepper 20 pk suiker, 2 pk sop, 4x5kg mielie meel, 3x3kg caficite, 10kg mieliemeel, 1bt 15g aromat, 8 x 50g soya maalvleis, 3x400 kg pk hoender, 2x600g bt grondboontjiebotter, 14x1kg pk koek meel, 4x750g pk pronetro, 1x6x250g cerelec, 6x18 basil pesto, 1 bk koffie, 2x100g kerrie, 2x500g heuning, 1x500g rys, 5x500g bk sous boontjies, 4x410g bk ertjies, 1x2 bk sous boontjies, 6x3Kg bk ingelegte groente, 1 sbk pagetti, 1bk sambara, 1kg sout, 900g konfyt, 3x300g caper berries, 5x750pasta sous, 1 bt atchar

31/10 Uitgegee: Sonskyn Hoekie 10 brode, 7 potbrode, 3pk mieliemeel, 20 tamaties, 6pk pasteie, 30 pak blaarslaai, 20 pak groente, 10 pak mielies, 10 pak baby marrows

05/10 Uitgegee: Sonskynhoekie 10 bt heuning, 60 pk mielie meel, 30 pk suiker, 10 pk rys, 10 pk koffie, 10 bk sous boontjis, 4 bt spesireie, 10 pk soppoeier, 10 pk macaroni, 60 choc lollies, 6 pk mielies, 3 x 3Kg groente, 6 x 3Kg ingelegte vrugte, 20 bt skottelgoed seep, 48 x 20 pk sanitere doekies, 30 pk lang lewe melk, 10 pk sout

 

September 2011: Elsa en haar span van NG Kerk Valeisig het hier vir al die vroue geskenkpakkies kom uitdeel. Dit vorm deel van hulle Vrouedag vieringe en in plas daarvan om die Gemeente se vroue te bederf het hulle besluit om minder-bevoorregte vroue te bederf!
DSC05410 DSC05407
1/07: Pupils of the Southdown College went out with me to Sonskynhoekie where sweets made up in packets were distributed to the children here (28). They were also showed around and introduced to the inhabitants.
DSC05054
DSC05052

Nog werk by Sonskyn:
IMG_5372

IMG_5146

IMG_5321

P_28