31/08 Uitgegee: WIE????? 10 bottels pre wash, 10 bottels tamatiesous, 10 bottels grondboontjie botter, 10 bottels olie, 10 bakkies konfyt, 15 pakkies hawermout, 10 bakkies olie, 10 pakkies spagetti, 6 pakke tee, 15 pakke suiker, 15 pakke mieliemeel, 15 pakke hawermout, 15 pakke sop

10/08 Uitgegee: Blom en Kiemie Niemand 1 langbroek, 6 kinder cd`s

03/08 Uitgegee aan: Miem se omgee huis, 6 pakkies sop, 4 blikkies sous bone, 2 ingelegde boontjies, 4 blikkies vis, 2 blikkies mielies, 6 blikkies gemengde groente, 2 houers grondboontjie botter, 4 botteltjies tamatiesous, 2 houers konfyt, 6 botteltjies pre-wash, 4 botteltjies olie, 2 pakkies soya vleis, 1 pakkie rooibos tee, 6 pakkies suiker, 3 pakkies sout, 15 pakkies rys, 15 pakkies hawermout, 6 pakkies kits pap en 45 pakkies mieliemeel.

 22/07 Uitgegee aan: Miems se omgee huis, 20 kartonne chips.

14/7 Herman Fourie van Pretoria 41 nuwe komberse, die komberse gaan na hierdie plekkie waar daar nood is

07/07 Uitgegee: Miems se omgee huis 16 pakkies mieliemeel, 15 pakkies suiker, 15 pakkie sout, 15 pakkies sop, 15 pakkies tee, 8 botteltjies olie, 6 botteltjies grondboontjie botter, 2 bottels konfyt, 8 blikkies boontjies in tamatiesous, 5 blikkies vis, 1 broodmes, 6 koekmeel, 11 oats, 10 pakkies kits pap, 20 pakkies vleis

02/07 :  Uitgegee:  10 bt konfyt, 10 bt grondboontjie botter, 10 bt kook olie, 10 bt tamatie sous, ses pk macaroni, 90 pk mielie meel, 15 pk sop, 15 pk sout, 15 pk hawermout, 18 koekies seep, 20 bk groente en ander, 15 pk suiker, 15 bt skottelgoed seep, 15 pk droe boontjies, 15 pk tee,  15 pk rys

11/06 Uitgegee Miems se omgee huis 15 liter melk

22/06 Uitgegee: Miems se omgee huis 50Kg aarttappels

17/06 Uitgegee: Miems se omgee huis 1 sak vetkoeke

 4 Junie 2010 Uitgegee: Miem se Omgee huis 7 liters melk

 8 Junie 2010. Uitgegee: Miems se omgee huis. 6 buise tandepasta, 20 gesig seep, 25 wasseep, 4 lyfroom, 1 kamfer room,15 pakke rys.15 pakke suiker, 15 pakke sop, 3pakke tee, 6x5kg ingelegde groente, 4l olie, 7 bottels jam, 7 houers grondboontjie botter, 4 kos kleursel, 6 houers sout, 15 pakke rys, 60 pakke mielie meel, 15 pakke sop bone, 4 bottels tamatiesous.

26 Mei 2010 Uitgegee: Miem se omgee huis 3 x 2liter melk.

 26 Mei 2010 Uitgegee: Miem se Omgee huis 3 borde, 4 pakke brood rolletjies.

 18 Mei 2010  Uitgegee: Maria 2 pakke muffens, 2 pakke hot cross buns, 2 pakke wors broodjies, 1 koek.

10 Junie 2010,  Uitgegee: Miems se omgee huis 13 kartonne skyfies, 1 los pakkie skyfies 

8/06. Uitgegee: Miems se omgee huis. 6 buise tandepasta, 20 gesig seep, 25 wasseep, 4 lyfroom, 1 kamfer room,15 pakke rys.15 pakke suiker, 15 pakke sop, 3pakke tee, 6x5kg ingelegde groente, 4l olie, 7 bottels jam, 7 houers grondboontjie botter, 4 kos kleursel, 6 houers sout, 15 pakke rys, 60 pakke mielie meel, 15 pakke sop bone, 4 bottels tamatiesous.

23 April 2010

Raymond en Chantelle word hier gehuisves van vandag af aangesien hy sy werk verloor het en die mense waar hulle agter in die erf by gebly het kan hulle nie akkomodeer nie. Hulle het twee kinders, 6 maande oue seuntjie en 'n seuntjie van 4 jaar.  Hulle word derhalwe hier gehuisves tot tyd en wyl ons vir hulle kan werk kry en terug kan plaas in die gemeenskap.

By Miems se omgeehuis in East Lynne word 19 mense gehuisves in tydelike tentwonings, houthuisies en dan die hoofhuis. Hierdie fasiliteit word gebruik as 'n deurgangshuis vir Doulos om mense tydelik te huisves wat in nood verkeer tot tyd en wyl alternatiewelike verblyf vir hulle gevind word.  Daagliks en ad hoc word kos voorsien aan Miems ten einde aan haar uitgawes te voldoen en die meerderheid van die mense is betalend om sodoende 'n klein bydrae te lewer tot die uitgawes van hierdie huis.

 09 April 2010 ;Uitgegee: Miem se omgee huis ontvang 2x sakke brood en 2x 10kg artappels.

12 April 2010 ;Uitgegee: Miem se omgee huis ontvang lemoene, 5 pakke slaai blare, 1 pak grinadellas, 2 pakke muffens, 10 pakke broodrolletjies, 5 brode, 4 bakkies slaai, 1 bakkie rys slaai, 1 pakkie radyse, 2 pakkies vye, 2 pakke slaaiblare, 2 pakkies gooseberrys.

1 April 2010  Miem se omgee huis ontvang 2x sakke brood en 2x 10kg artappels. 

7 April 2010  Miem se omgee huis ontvang lemoene, 5 pakke slaai blare, 1 pak grinadellas, 2 pakke muffens, 10 pakke broodrolletjies, 5 brode, 4 bakkies slaai, 1 bakkie rys slaai, 1 pakkie radyse, 2 pakkies vye, 2 pakke slaaiblare, 2 pakkies goosberrys.

 

View My Stats