Visitors online

We have 3 guests online

Teller

mod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_counter
mod_vvisit_counterToday211
mod_vvisit_counterYesterday146
mod_vvisit_counterThis week357
mod_vvisit_counterLast week1613
mod_vvisit_counterThis month1326
mod_vvisit_counterLast month8165
mod_vvisit_counterAll days53800
We have: 3 guests online
There are no translations available.

28/12 Uitgegee: Mahem, 20L lang lewe melk, 30 pakke mieliemeel,12 pakke suiker, 10 blikke 410g sousboondjies, 10 x 1Kg pakke maltabella pap, 5 blikke x 410g gemengde groente, koffie, 20 pakke vleis, 5 blikke vis, 4 groot bottels konfyt, burger mayo, olie, sout, macaronie, 5 pakke soya vleis ,5 pakke kits sop, 2 x 30 choc lolies, 36o stafies lekkers, 10 pakke rys, 15L water, 20 pakke aartappel slaai, 30 brode,18 pakke vrugte slaai, 10 pakke waatlemoen, 10 doz eiers, 20 pakke mielies, 16 pakke vrugte, 44 houertjies yogert,20L vrugte sap, 15 pakke patats, 850Kg aartappels

22/12 Uitgegee: Mahem kom haal 10 sakke aartappels

29/11 Geskenk aan Mahem: 160 Portuguese rolletjies, 2 pk soya mins, 2lt melk, 1 pak macaroni, 7 pak sop, 2 pk sout, 1 molle toast, 1 bk mini Rys koekies, 8kg suiker, 2 x 1kg suiker, 1 boks doulassale, 1 pak viennas, 1 bt olie, 2 kg poeier melk, 1 bot beet2 bot konfyt, 1 bt tamatiesous, 2 bot nutella, 4 bk vis, 2 chutney, 1 bk tamatie smoor , 6 kg m/meel

28/10 Gegee; MAHEM 20pk mielie meel, 20pk suiker, 8pk koffie, 6pk pak tee, 7pk rys, 5pk hoender, 4k sout, 8bl sous boontjies, 7bk vis, 3bk spaghetti, 3 bk tamatie en uie smoor, 6 x 3 kg ingelegte vrugte, 20bt skottelgoed seep, 8b nutela smeer, 3 bt mayonnaise, 3bt smeer kaas, 20 pk 2 min noodles, 10lt lang lewe melk, 20lt koeldrank, 2 x 2 cotton cleaners, 3pk stay soft, 10pk soya maalvleis, 30 pk croton snacks

03/10 Uitgegee: Mahem ontvang 30 Pak mieliemeel, 15 pk suiker, 5 pk rys, 8 pk tee, 30 rice crispy choc lollies, 8 pk beskuit, 10 pk marie beskuit, 2 bl ingelegte vrugte, 2 bl spaghetti, 2 bl mielies 4 bl sout vleis,10 bl sousboontjies, 1 pk mielie rys, 1 pk sous boontjies, 1 pk lensies, 1 bl ertjies, 1bl gemengde groenye, 10 pk one minute noedels, 6 pk macaroni, 2 bt blatjan, 4 pk pasta sous, 4 bt mostert, 4bl tamatie en uie smoor, 4 pk soja maalvleis, 3 bt heuning, 2bt x 40 aanmaak koeldrank, 2 bt mayonnaise, 20 bt skottelgoedseep, 4 bt hot chutney, 2pk lasagne 4 x 10pk sanitere doekies 15l lang lewe melk, 15l vrugte sap 4 bt stay soft 24 x 10pk sanitere doekies,20 buisies Zennex salf,30 bt (klein bad olie,

By Mahem woon 42 mense en dit gaan bitter swaar. Daar is ook nog baie werk om te doen voordat hierdie mense weer op ’n vlak sal wees waar hulle hul selfbeeld sal kan terug wen en menswaardig sal lewe. Op die oomblik gee ons kos pakkies op ’n drie weeklikse basis en klere word gereeld elke ses maande nagegaan en waar nodig uitgereik. Die evalueringsgroep sal hierdie gesinne eers evalueer voordat daar begin kan word met opleiding en werkskepping. Die werkskeppingsgroep is nou besig om van die bestaande geboue op te knap deur bv. deure in te sit en te vervang en baddens en toilette reg te maak en te vervang. Die werk word deur mense wat self sukkel om ’n bestaan te maak, gedoen . Dit verskaf nie net blootstelling nie, maar leer hulle ook om dissepline en werktrots op te bou en natuurlik is dit ’n finansiele inspuiting wat hulle help om finansieel te oorleef. Die armoedegroep is hard aan die werk om te begin met ’n gesamentlike kombuis en eetplek. Dit gaan nie net help deur kostes te verminder nie, dit help ook dat koste van kospakkies laer sal wees. Verder dra dit by tot beter higiëne en bevorder dit werkskepping . Daar is reeds sekere kombuisware soos borde, bekers, ‘n stoof en ’n opwastrog met twee bakke ontvang, maar dit is nog nie voldoende nie. Die volgende word nog benodig: borde, messe, vurke, lepels, opskeplepels, was- en afdrooglappe, skoonmaakmiddels en ander. Die werkskeppingsgroep is gereed om te help met die opleiding van dames wat kan kos maak in die kombuis. Die persoon wat die opleiding gaan behartig is iemand met ondervinding en jare se dienslewering by die parlement. Hierdie persoon word ook deels versorg en ons is besig om vir hom te help om weer ’n werk te kry. Hy is meer as gewillig om sy kennis en ondervinding met sy medemens te deel.

 

Fred Arnold en sy helpers doen groot werk hier om die las van hierdie mense te verlig. Ongelukkig is hierdie inwoners 'n week gelede (1 Februarie) van die grond af verwyder deur die grondeienaar. Die grond is verkoop en daar moes inderhaas verblyf gesoek word vir hierdie mense. Daar is 'n groot hoeveelheid van hulle wat die grondeienaar in 'n huis geplaas het in Pretoria, en die res het orals verblyf gekry by familie of ander goedhartige helpers. Die groot aanvraag na ambagsmense op myne sal bydra dat hierdie groep mense se cv's ook so gou moontlik ingedien gaan word ten einde werkskepping vir hulle moontlik kan maak. Een dame is 'n gekwalifiseerde matrone en sal so spoedig moontlik geplaas kan word vir werk.