Gasteboek
Nick v.Zyl ( This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it ): mr
Goeie dag. Ek sal graag wil uithelp in die edenvale area met ou klere en bruikbare kos van n vriend se bakkery. Ek sal ook probeer n vleisie skenk as daar n ekstra geldjie is.
Ek het ook my eie tuindienste en kan dalk uithelp met werksgeleenthede. Boere Groete
Friday, 03 September 2010
Hans Webmeester ( This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it ): Geluk aan Doulos
Geluk met die 5000 web besoeke mylpaal
Saturday, 28 August 2010
estelle ( This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it ): me
Watter oue tehuise kan ons onderteun? en hoeveel mensies is daar in die ouetehuis?
Friday, 13 August 2010
Martin Botha ( This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it ): Mr.
Dag almal,
Sterkte met die Doulos projekte.Help asseblief met die adres en of kontak nommers van Doulos in Kemton Park.
Dki
Martin
Wednesday, 14 July 2010
Annemarie Robson ( This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it ): Mrs
Goeie naand, Ek het deur Tamara van julle gehoor, maar het ook nou die nuwe Rietmark epos gekry! Ek het dames klere wat ek wil weggee, wat staan my te doen? Dit is hoofsaaklik somers klere maar daar is darem 'n paar items vir die winter! Baie dankie
Annemarie
Thursday, 01 July 2010
Hannes Janse van Rensburg ( This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it ): Ds
Hallo almal!
Wednesday, 02 June 2010
katryn ( This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it ): katryn
Waar kan ons goed afgee naby Stellenbos?
Wednesday, 02 June 2010
willem pelser ( This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it ): willem pelser
Eerstens geluk met die nuwe blad. Ek hou ook van die uitleg. Dis heelwat sagter op die oog. Julle nuwe ontwerper weet wat hy doen! Dan, ek gaan een van die dae daar by julle in Codonia weg verbykom. Ek het 'n bondel klere en 'n paar ou kassies wat julle dalk nuttig iewers kan gebruik. Sodra ek in Pretoria is bring ek dit saam. Dankie vir al julle goeie werk met ons volk genote. Groete uit Bloem.
Wednesday, 02 June 2010
andre ( This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it ): andre
hallo
julle nuwe site lyk mooi en laai nou sommer lekker vinnig. lyk baie beter as die donker blou. goeie werk.
Tuesday, 01 June 2010
Webmeester ( This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it ): Los Gerus n Boodskap
LOS GERUS VIR DOULOS N BOODSKAP
Tuesday, 01 June 2010