31/01 Uitgegee: Filidelfia 20 x 1l melk, 10 x 2,5kg mieliemeel, 3 x 750g koffie, 8 bottels olie, 5 x 200g sakkies tee, 8 pakke rys, 25 blikkies sout vleis, 12 blikke vis in tamatiesous, 12 x 500g macaroni, 12 x 500g spaghetti, 6 x 12,5kg koekmeel, 5 x 18 eiers, 55 x 2 min noodles
30/01 Uitgegee: Filidelfia 30 pakke komkomers, 2 pakke perskes, 10 x 1kg piesangs, 20 houers slaai, 20 pakke tamaties, 20 x 400g druiwe, 10 kartonne sjokolade, 4 houers vrugte slaai, 4 selderye, 1 pak mushrooms, 10 pakkies mango stukke, 1 x 2,5kg mieliemeel, 4 houertjie herbs
25/01 Uitgegee: Filidelfia 35 klein yoghurt, 15 boksies piesangs, 8 pakkies piesangs, 30 pakke blaarslaai, 10 houertjies pane granate, 12 houertjies feta kaas, 2 x 4 perskes, 15 pakke courgettes
20/12 Uitgegee: Filidelfia 8 e/bed base en matras
22/12 Uitgegee: 12 enkel beddens volledig uit n skenking van Forever Ressorts Warbad, die beddens sal gebruik word waar nuwe wendy huisies opgerig is by die Ark
21/12 Ontvang 27 enkel beddens van Forever Resorts in Warmbad. Die bedjies is uitgedeel aan Filidelphia, Miem se omgeehuis en 2 gesinne in Villieria en Elandspoort. Namens hierdie bevoorregtes bedank Doulos Armoedebediening u van harte vir hierdie meer as welkome geskenk
18/12>>>>>>>>>>>>Dirk,
Doulos bedank jou vir die aartappels en uie wat ons van julle af ontvang het. Ons het al die sakkies mooi oopgemaak en die slegte outjies uitgehaal en weer die sakkies gelaai. Die aartappels en uie is uitgesorteer en uitgedeel. Doulos bedank jou vir al jou liefde en omgee.
Doulos bedank jou ook vie die meer as 4000 pasteie wat jy beskikbaar gestel het vir die Kerspatydjie. Dankbaar dat ons met jou kan saamwerk, dit is voorwaar n groot voorreg
hans
13/12 Uitgegee: Fillidelfia 1 “hardboard, 2 x 3 bank, 1 hout kopstuk, 1 groot lessenaar + laaie, 1 stoof, 2 spons matrasse, 1 x 2 sit bank, 1 staal rak, 4 hospitaal beddens, 1 lessenaar, 1 kot, 2 staal e/bed , 2 hout/sit bank, 1 loper mat, 1 groot mat, 6 deure binne, 5 kassie deure kombuis of bo deure
13/12 Uitgegee: Fillidelfia 3 x 2 sit bank, 3 e/bed base, 3 x 1 sit bank
08/12 Uitgegee: Fillidelfia 7 enkelbed spons matrasse, 1 d/bed base + matras
28/11 Uitgegee aan Filadelfia: 30 x ¾ lemoene, 220 pk blaarslaai, 12 pk tamaties, 18 x 18 eiers, 6pk mielies, 18 komkommers, 2 x ¼ sak tamaties, 10pk groenbone, 10 pk avokado’s, 6 pk kool, 30 x ¾ waterlemoene, 8 gemengde groente, 8 pk aartappels
11/11 Uitgegee: Filidelfia kom haal 30 kartonne ryskoekies, 8 pk aarbeie, 26 pk dubbel toebroodjies, 8 pk skyfies, 2 kartonne brood rolletjies, 150 yogurts, 5 pk slaai, 2 pk kersies, 10 pk tamaties, 12 bakke vla, 3 groot yogurts, 2L melk, 5 x 500ml vrugtesap
November: Die gawe meisies van Centurion Skoonheidsakademie het hier vir al die dames en sommige mans en kinders hier 'n gratis haarsny kom gee! Fotos sal later gelaai word! Baie dankie julle!


31/10 Uitgegee: Filidelfia
30 pk blaarslaai, 5 pak rocket slaai, 7 coconut chunck, 1pk blaarslaai, 14 pot brode, 3 pk pampoen,
17/10 Uitgegee: Filidelfia kom haal 7 bruin kombuis kassies, 1 dubbel bed, 11 x 25L vark vet vir Sonop, 100 kussings, 1 stel tafel tennis, 4x planke, 1 laai kassie, 1 nuw hout deur, 3 spons matrasse, 1 hoekkas, 4 groot hout kaste, wit boek rakke, 1 lessenaar blad, 2 enkelbed rame
14/10::::::::::::::::::::::More Lindie,
Hoop dit gaan goed.
Ons het ‘n wit vrou van 23 met 2 kinders opgetel. Die vrou en dogtertjie woon tans by ‘n kollega van my. Daar is gister ‘n hofbevel uitgereik om die seuntjie te gaan haal by die pa en dit kan on seers Vrydag, 07/10/2011 kry.
Ons benodig die volgende asb:
1. Klere vir dogtertjie van 12 maande
2. Klere vir seuntjie van 2 jaar
3. Enkel bed vir seuntjie
4. Enige voedsel bystand
5. Doeke
6. Die vrou het nie tande nie en indien enige iemand kan help sodat ‘n tandarts kan bystaan kan ons vir haar werk soek
7. Klere vir die vrou – nommer 32 of 34
Julle is welkom om Elize Prinsloo by 082 413 2769 te skakel waar die mense tans woon. Ek cc haar in hierdie e-pos.
Ek waardeer julle hulp.
Groete,
Wilma
Wilma ek sal help net waar ek kan, laat weet my sodat ons die mense kan help en evalueer
Redakteur
07/10 Uitgegee: FILADELFIA 0ntvang 26 Roasted red peper, 141 bak yogurt, 2 mascape, 4 x 2 lt melk, 14 x 1lt melk, 15 bak vla, 1 pak sous
03/10 Filidelfia kom haal 80 pk tamaties, 20 pk yogurt, 6 brood, half sak eiers, 3pk aarbeie, 3 pk wortels, 3 pk gemengde groente, 10 komkommers, 4 houers vla, 20 pk toebroodjies













