Visitors online

We have 15 guests online

Teller

mod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_counter
mod_vvisit_counterToday91
mod_vvisit_counterYesterday221
mod_vvisit_counterThis week1318
mod_vvisit_counterLast week2218
mod_vvisit_counterThis month6007
mod_vvisit_counterLast month8165
mod_vvisit_counterAll days58481
We have: 17 guests online
There are no translations available.

 

20/02 Uitgegee: Kempton-Wes 2 pakke self raising meel, 2 piesang brode, 1 karton yogurt, 3 x 200g bessies, 2 tikmisa nagereg, 3 x 300g kelles kon, 8l melk, 2 bakkies litchis, 2 x 500g tamaties, 2 x 6 buns, 1 x 4 croisants

17/02 Uitgegee: Zuurfontein 5 x 12 chris bread, 9 x 12 chock hazelnut koekies, 1 karton berry`s, 20 x 8 peper snack

13/02 Uitgegee: Koos Sink 2 x 2 pyn appels, 3 pakke samosas, 3 x 18 eiers, 3 x 1l yogurt, 2 chicken with rice and veg, 2 pakke hoede frikkadele, 2 donuts perskes, 1 waterlemoen, 8 pakke skyfies, 2 pakke tuna, 1 pak bbq hoender, 2 pakke makaronke

13/02 Uitgegee: Zuurfontein 8 x 6 x 2l roomys, 4 piesangs, 2 x 24 pasteie, 171 x 6 yogurt, 12 kiddy`s chicken lasange, 6 karrie and rys, 6 beef mince and rice, 4 energade, 9 x 4 drinking yogart, 3 koeke, 4 pakke watlemoen, 1 pak spanspek, 20 blaarslaai, 10 bosse blomme, 4 x 1l yogart, 12 houertjies room, 4 pasta shells with bolonaise and chees, 5 pakke bas, 4 nogat, 1 houer druiwe, 12 bottels iced coffy

 

11/02 Uitgegee: Birchleigh 22 toletpapier, 2 stay soft, 1 bottel doom, 1 x 2kg omo, 1 handeroom, 2 x 5l water, 4 bottels vla, 2 flile, 4 x 1 liter melk, 5 x 1l sap, 1 rickoffie, 2 sout vleis, 2 x 500g spaghetti, 3 blikkies tuna, 2 blikke vis, 2 blikke tamatie en uie smoor, 2 bottel olie,1 blik stroop, 1 bottel grondboontjie botter, 1 bottel mayonnaise, 1 pak rys, 3 spaghetti, 1 blik konfyt, 3 pakke koekies, 2 pakke tee, 4 botteltjies speserye, 2 pakke rys koekies

18/02>>>>>>>Gister het ons n Werkwinkel en opleiding sessie gehad by n gemeente in Klerksdorp, die groep het dit baie geniet en dink nou weer nuut oor barmhartigheid. Die groep leier het in haar toespraak aan die einde van die werk sessie gese. Hierdie werk sessie is nie net om ons toe te rus nie ons gaan nou uit en ons gaan werk vir die Here

 

17/02>>>>>>>>>“Kalmte” - sekerlik die een ding waarna elke mens in die lewe na smag

-        Die vier algemeenste redes wat kalmte gevange neem in elke mense se lewe:

(1)      Ons wil ander verander

(2)      Wil dinge / omstandighede ryp druk in jou tyd

(3)      Raak omgekrap oor dinge in jou eie lewe

(4)      Plaas onnodige druk op jouself

 

•        (1) Ons wil ander mense verander

-        Die verandering begin by jouself, nie by ander mense nie

-        Maak skoon daardie leuen(s) in jou hart waarmee jy miskien so lank al mee saam leef

-        God alleen kan ‘n mens verander, geen mens kan dit doen nie

-        Gee Hom die geleentheid om dit te doen, moenie God se werk probeer oorneem nie

 

•        (2)  Jy wil dinge / omstandighede in jou lewe ryp druk

-        Prediker stel dit so mooi en duidelik: “Elke ding in hierdie wêreld het sy vaste tyd”

-        Geestelike volwassenheid is om te wag vir God, nie namens Hom wil besluit om dinge te laat gebeur nie

-        Op God se tyd sal dit gebeur en nie op die tyd wat ‘n mens besluit het nie

-        Op die regte tyd sal gebeur wat moet gebeur, vertrou net op ons Vader

 

•        (3) Jy raak omgekrap oor dinge wat in jou lewe gebeur

-        Dinge gebeur nie soos wat ek, die ‘eie ek’ dit wil hê of hoe ek dit beplan het nie

-        Alles gaan oor die ‘eie ek’ en God is nie deel van daardie besluite nie

-        Raak stil, moenie ander die skuld gee vir wat gebeur het nie en moenie verwyte rond slinger nie

-        Maak jou hart voor God oop, maak vrede met jou verlede, daardie leuen(s) en gee dit oor aan God

-        Op sy tyd sal daardie omgekrapte dinge in jou lewe reg kom, vertrou volkome op ons Vader

-        Geniet die lewe, volgens God se wil en laat jou probleme aan God oor

 

•        (4) Jy plaas onnodige druk op jouself

-        Ek, weereens die ‘eie ek’ faktor, moet die beste, rykste, mooiste en mees suksesvolste mens wees

-        Vir wat, vir mense of om jou ‘eie ek’ ego te streel en te laat blom

-        Alles is ‘n gejaag na wind, hoekom jouself uitmergel vir die wêreld en die se dinge

-        Maak tyd vir God en hand aan hand met ons Vader sal dit beslis nie ‘n gejaag na wind wees nie

 

“Dankie Vader dat ons kan besef hoe groot en wonderlik U liefde in ons lewe is. As dit U wil is, neem weg al daardie onnodige bekommernisse in ons lewe en gee kalmte dat ons U opreg kan dien en volg. Amen.”

17/02>>>>>>Hierdie twee broodnodige groot vrieskaste is splinternuut baie duursaam, uit die fabriek en aan ons geskenk deur n Engel uit die Hemel gegewe van n gemeentelid uit Zuurfontein gemeente. Yvonne Booyse maak nie praatjies oor haar medemens nie sy leef hulle en ons by Doulos is baie bevoorreg om haar as vriendin en medehelper te mag leef. Ons is dankbaar Yvonne en ons sien uit na jou besoek aan Doulos op die 24 Februarie wanneer ons julle Susters vereniging gaan neem na van die nedersettings

 

06/02 Uitgegee: Zuurfontein 31 pakke hoender, 2 pakke maalvleis

07/02>>>>>>>So kom haal Koos sink die goed wat of herstel moet word, of wat onderdele wat nog werk kan afgehaal en gebere word, of goedere wat nie herstel kan word nie wat as afval verkoop kan word. Dit is belangrik om te weet dat items wat nie werk nie eers probeer regmaak om seker te maak dat ons die beste uit alles kan haal. Op die foto is Koos en Lizz van Doulos wie hom help laai het
03/02>>>>>>>>Hannes, Voorsitter van Doulos Armoede bediening oorhandig die skootrekenaar wat gebruik gaan word vir die bediening van armoede en berading in Indiee
Vriende , Doulos sal van nou af nie meer die volledige omsendbriewe uitstuur nie dit gaan vinniger en goedkoper wees om net die skakel hieronder te gebruik. as ek die skakel vir jou stuur is dit n nuwe brief en jy maak dit oop, jy hoef nie meer te "scroll" nie jy kan op die bladsy klik en dan blaai die bladsye vorentoe of agtertoe nagelang jy daarna wil kyk en lees. Dit verseker ook dat jy nie jou rekenaar te swaar maak of onnodige plek opneem nie. Ons bedank Delitech wie ons web tuiste elke jaar of soos wat nodig is opdateer

http://www.armoedebediening.co.za/nuusbriewe/nuusbrief-a04/

12/01>>>>>>> Zuurfontein en Doulos Armoedebediening gaan Sondag 15 Januarie 0m 17:00 500 bederfpakkies uitdeel by Allenpark en Herfsland. Wil jy betrokke raak ? Skakel met Ds Hannes Janse van Rensburg 0829273700 of gaan na This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

23/01 Uitgegee: Koos Sink 10 x 1l melk, 10 pakkie tamaties, 10 x 1l yogurt, 6 dosyn eiers, 5 pakke uie, 12 botteltjies gemmerbier, 5 pakke scons, 1 waartlemoen

18/01 Uitgegee: Zuurfontein 1 sak mielies, 10 x 750g skottelgoed seep, 6 x 2,5kg suiker, 12 x 1l vrugte sap, 24 klein vrugte sap, 6 x 2l koeldrank, 12 botteltjies grondboontjie botter, 45 x 4kg sakke uie, 24 waterlemoene, 66 x 1kg piesangs, 50 pakkies rubies, 5 woolworths sakkies, 9 sokker sakkies, 2000 blikkies koeldrank, 10 x 30 dosyn eiers, 24 rolle toiletpapier, 10 x 2,5kg mieliemeel, 2 sakke skyfies, 1 sak tamaties

28/12 Uitgegee: Kemptonpark Wes, 40L lang lewe melk, 80 pakke mieliemeel, 30 pakke suiker, 12 blikke 410g sousboondjies, 20 x 1Kg pakke maltabella pap, 10 blikke x 410g gemengde groente, koffie, 30 pakke vleis, 15 blikke vis, 4 groot bottels konfyt, 20 burger mayonaise, olie, 10 sout, macaronie, 5 pakke soya vleis, 20 pakke kits sop, 2 kartonne x 30 choc lolies, 360 stafies lekkers, 15 pakke rys, 15L gedistileerde water, 20 pakke aartappel slaai, 30 brode,18 pakke vrugte slaai, 10 pakke waatlemoen, 10 doz eiers, 20 pakke mielies, 16 pakke vrugte, 44 houertjies yogert,20L vrugte sap, 15 pakke patats, 850Kg aartappels, 35 pakke gemengde groente, 27 bottels gemmerbier, 8 pakke koekies, 5 pakke lekkers

04/01 Uitgegee: Birchleigh 1 bottel handy andy, 2 sta soft, 1 hande was seep, 2 pakke sop, 1 bottel asyn, 2 bottels water,2 pakke suiker, 1 lewer smeer, 2 pakke macaroni, 2 pakke koffie, 2 bottels beet, 1 bottel konfyt, 1 pak hawermout, 2 blikke tamatie en uie,

30/12 Uitgegee: Birchleigh ontvang 42 hoenders

30/12 Uitgegee: Zuurfontein 8 x 1l yogart, feta kaas, dip, 1 sak cherries, “chicken “, toebroodjies, 1 sak eiers, “baby marrows”, blaarslaai, advokado peer, mengelslaai, brood, vrugte, knoffelbrood, tamaties, 2 kartonne yogert

19/12 Uitgegee: Koos Sink 1 houer “blackbarrie”, 2 kartonne “yogert”, 5 x 11 rolletjies, 10 toebroodjies, 4 x 6 scones, 6 pakke sampejoene, 5 x 4 tamaties, 4 pakke piesangs, 5 los eiervrug, 2 koeldranke, 2 x 2 “paw paw”, 1 aartappel wiegies, 3 bakke kool slaai, 5 kaas, 1 x 2,5kg mieliemeel, 4 groot “yogert”

19/12 Uitgegee: Kemton-Wes 6 geskenke

11/ 12 Uitgegee: Zuurfontein 56 pakke vleis

07/12 Uitgegee: Koos Sink 1 brood rooster, 1 mikro golf, 2 wasmasjiene, 2 monitors, 1 stoof top, 1 ketel, 1 “kromp scrap”, 1 x 6kg groente, 1 krat wit pampoene, 1 kart murg panpoene

26/11 Uitgegee: aan Kemptonpark wes: 1 pak gerookte worsies, 1 pak boere wors

21/11 Uitgegee aan Kempton Wes: 30 pk tamaties, 8 lt melk, 8 pak eiers 4 pk aartappelslaai, 2 pk droëe vrugte, 3 koeke, 4 bakkies vrugte laai 6 toebrootjies, 8 broodjie

 

21/11::::::::::::::Goeie Dag Oom Hans,

 

Weereens alle dank aan ons Vader wat dit moontlik gemaak het dat Doulos ons so baie help,

 

6 liters Melk

7 liters Vrugte Sap

12 pakke Vleis

8 Doz eiers

2 pakke Cremora

4kg Rys

10 x Toilet rolle

6 x koekies Seep

2 x Shampoo

3 x blikke Konfyt

3 x vrugte Koeke

Rice Crispy lollies

3 x blikke koffie

3 x pakke Sout

3 x pakke Suiker

3 x pakke Tee

3 x pakke Macaroni

12 x blikkies Kos

3 x Tande pasta

6 x Soya Vleis

 

Groete in Christus se voetspore!

 

Kind Regards / Groete,

David Du Toit

Accounting Assistant (Cost Analyst) Perway Central

Transnet Capital Projects

Direct: +27(0) 11 878-7168

14/11 KemptonPark Wes kom haal 6 pk dubbel toebroodjies, vla, 4 brode, 1 sak hamburgers patties, 2 hoender, 15 pk wors, 3 pk hoender vlerkies, 6 pk slaai, 2 pk vleis, 12 koeldranke, 2 pk worsies, 12 vrugte sappe, 4L langlewe melk, 2 pk tamatie slaai, 2 pk spinasie slaai

08/11::::::::::::;Dankie Doulos! Ons is vandag oppad huis toe, maar hierdie naweek was n reuse beleging in die bediening en diens in en deur gemeente Zuurfontien. Dankie vir Doulos se belang daarin!

4/11 Uitgegee aan Zuurfontein: 6 bakkies kersies, 120 klein houers Yogurt, 9 sk nartjies, 2 pk aarbeie, 5 bk vrugteslaai

26/10 Uitgegee: Kemptonpark –Wes, kom haal 2Pk Green peper, 2 rasberry en mascarpone rolade, 14 yogurt, 3 x 500g mielies, 1 dos eiers, 11 x 500g gemende groente, 5 x 30 eiers, 3 x 600g tamaties, 6 houers gemende groente

26/10 UItgegee : Birchleigh kom haal 2x3 green pepers, 4 blomkool, 7x 400g crunhy veg, 4x raspberry en mascarpone roulade, 4 x 400g stir fry, 6x 500g mielies, 1 karton eiers

26/10 Uitgereik: Zuurfontein, Birchleigh Johan kom haal groente, en 15 doz eiers

23/10 Uitgegee: Zuurfontein 16 pak melk, 1 pak wings, 5 sparkling juice,

10/10 Uitgegee: Zuurfontein 10x suiker, 4 koffie , 4 tee, 50 knorr, 2 bot tamatiesous, 10 tandepasta, 10 pk 2min noedels,4 bot heuning, 5 pak jellie, 4 sop, 50 blik kos 6 bot kookolie, 2 bot mayo, 2 pak rys, 2 pak sout, 10 vrugtesappe, 10 longlife melk2 body wash, 4 vla, 2 handy Andy, 4 deodorant, 2 body lotion 4 tandepaste, 2 skottelgoedseep, 2 waspoeier

18/10 Uitgee: Zuurfontein ontvang 30 pk hoender vleis, 4 houers seep, en tandepasta

07/10 Doulos Uitgegee: Kempton park Wes, Koos kom haal 6 pk aartappels, 4 pk pampoen, 17 houers vla, 64 klein houertjies yogurts, 8L melk, 6 pk brood rolletjies, 20 advokado’s. 1 pk hoender, 6 dubbel pk toebroodjies, 4 pk uie, 5 pk muffins, 8 pk gemengde slaai, 160 hamburger patties, 5 pk groen boontjies

06/10 Uitgegee: Zuurfontein ontvang 30 doz eiers

12/10 DOULOS UITGEGEE: ZUURFONTEIN 10pak suiker,4 pak koffie, 4pak tee, 50pak knor, 2 blik tamaties, 10 pak pasta, 10x2min noedels, 4 bt heuning, 5pak jellie, 4 pak sop, 50 bbl kos, 6 bot kookolie, 2 bot mayonnaise, 2 pak rys, 2 pak sout, 10x vrugte sap, 10x longlife melk, 6 x babywash, 4 x vla, 2 bot handyandy, 4 bot deodorant, 2 baby lotion, 4 x tandepaste, 2x skottelgoedseep, 2 pak waspoeier

11/10 CVO skool Centurion gee tydens n saal opening wat gehou is deur Ds JG Janse van Rensburg die volgende items wat hulle ingesamel het , 1 boks vurke en messe, 1 boks glasware, 15 swart sakke klere, 2 x sakskoene, 2 sak handsakke, 10 kartonne met blikkie kos( ongeveer 190 blikkies en botteltjies. Hierdie geleentheid sluit aan by n vorige golfdag waarby Doulos bewusmaking gedoen het. “Ons bedank hierdie skool vir hulle uitreik en hande vat met Doulos” Die woorde was deel van ds Hannes se toespraak tydens die oorhandiging seremonie

03/10 Uitgegee: Birchleigh onnvang 1 pk stirfry, 1 pk gemengde groente, 3 bosse blomme, 3 pk beet, 4 pk tamaties, 3 pk toebroodjies, 1 brood, 3 pk stirfry, 1pk piesangs, 1 bossie wortels, 12 yogurts, 2 brood

03/10 Uitgegee: Birchleigh onnvang 1 pk stirfry, 1 pk gemengde groente, 3 bosse blomme, 3 pk beet, 4 pk tamaties, 3 pk toebroodjies, 1 brood, 3 pk stirfry, 1pk piesangs, 1 bossie wortels, 12 yogurts, 2 brood

 

nuut