23/02>>>>>>>>>Yolandi Die kos wat uitgedeel word word gaargemaaksoos op die Video vertoon is en wat julle nie gesien het nie is kinders, ouers oumas en ouas is deurentyd besig om saam te werk. Mense moet weet dat daar gevalle is waar mense keuses maak bv oor watter koeldrank hulle verkies in ons huise kies mense bv Coke bo alle ander en dit is ook reg as n mens dit kan gee dan doen jy dit anders nie. Werk bietjie met hierdie mense en vind uit waar kry hy die selfoon en vind uit waarvoor hy dit gebruik en hoe hy dit gebruik, soms net om n bietjie kontak te he met die geliefdes en ander wie hy/sy nie kan besoek nie, geliefdes elders wat hulle nie wil of kan besoek nie, hierdie mense het gewoonlik geen ander kontak met mense nie want daar is nie vervoer nie , nie TV nie ens. Wees verseker jy het minstens jou standpunt bekend gemaak en saam gaan ons hierdie dingetjies uitstryk en baie mensies help deur hulle persoonlik te leer ken
Hans was Sondag by ons kerk. Ek dink die video het paar mense se oë laat oop gaan.
My boetie het later toe ons daaroor gepraat het gewonder of die mense vir wie daar kos uitgedeel word ook help met kos maak ens.
Ons weet van gevalle waar kerke help en dan sal die mense wat gehelp word picky wees. Hulle wil groen koeldrank hê nie rooi ens.
Daar is ook gevalle waar die mense duur selfone het maar kos by die kerk vat.
Dit is jammer dat daar sulke mense is wat goedhartigheid misbruik, maar dit is fantasties dat daar mense soos Doulos is wat bereid is om mense wat regtig op n "ashoop" - fisies, geestelik, emosioneel is by te staan.
My boetie het later toe ons daaroor gepraat het gewonder of die mense vir wie daar kos uitgedeel word ook help met kos maak ens.
Ons weet van gevalle waar kerke help en dan sal die mense wat gehelp word picky wees. Hulle wil groen koeldrank hê nie rooi ens.
Daar is ook gevalle waar die mense duur selfone het maar kos by die kerk vat.
Dit is jammer dat daar sulke mense is wat goedhartigheid misbruik, maar dit is fantasties dat daar mense soos Doulos is wat bereid is om mense wat regtig op n "ashoop" - fisies, geestelik, emosioneel is by te staan.
22/02>>>>>>>Op 21 Februarie 2012 om 15:55 het ek en die Voorsitter van die behuisings komitee Sandor die pad gevat na een van die vele voorgestelde behuisings projekte wat die Grond komitee voorgestel het gaan kyk. Ons doel is om ? plek te identifiseer waar ons mense heen kan vat uit van die bestaande nedersettings om hulle hoop en geloofwaardigheid weer in ? droom te verander.Die plek wat ons in gedagte het, is geleë naby Bonacord sowat 20 minute per motor van Waverley af. Daar aangekom het ons ontmoet met een van die eienaars en die agent van AIDA. Saam is ons deur die pragtige hekke van die hoog omheinde veiligheidsplasie van 25 hektare grond en ? sprokie mooi ingang. Die plek is geleë direk langs ? wildsplaas en is dus ? goeie buffer aan die een kant.Ons het die plek van hoek tot kant gaan bekyk en duisende vrae gevra, ek het foto’s geneem van al die plekke buite op die terrein en die bestaande behuising ingerig vir sowat 40 mense binne en buite en met hierdie inligting kon ek vir my self ? wonderlike prentjie skep van voor- en nadele asook ander moontlikhede. Die plek is gebou in ? blok vorm met huise waarvan die bad en stort geriewe op die punte van die geboue is. Daar is ? snoep winkel en twee groterige store reeds op die eiendom, ander netjiese buite geboue wat ook nog omskep kan word in woonplekke. Daar is elektrisiteit op die hele perseel en dan is daar ook voorsiening gemaak vir aankoop krag fasiliteite. Daar is mooi plekke waar landbou bevorder kan word en ook genoeg plek vir die 3000 vrugtebome wat ons gekry het as skenking.Die plek is redelik naby die stad, Dokters, klinieke, skole, pensioene en ander plekke wat bereik kan word.Met al die moontlikhede en min nadele is dit volgens my die regte plek om na te kyk vir dit wat Doulos graag wil doen. Daar is genoeg plek vir nie minder as 800 mense met uitbreidings geleenthede na alle kante van die bestaande strukture.Wat ek nie uit die oog verloor nie is die prys wat betaal moet word vir die eiendom en ons kan dit alleenlik betaal deur almal se volle betrokkenheid te kry by hierdie projek, dit sal baie harde werk verg van elke lid van die kommissie om fondse te genereer en geld in te samel om die plek af te betaal.My diepste wens is dat ons hierdie plek moet aankoop vir ? doel groter as ons almal saam
22/02>>>>>>>>18 Nedersettings en bejaardesorg eenhede kry elk 20 kartonne Mc Cain skyfies, geniet elke "chippy" en eet alles op asb. Ons wil nie hoor dat iemand dit weggooi nie. Daar is geen verval datum daarop nie en as julle dit mooi bere kan elkeen minstens 3 maal eet daarvan
22/02>>>>>>>Die Vader is goed en Hy gee vir ons vandag weer 240 groot kartonne Mc Cain skyfies wat nadat ons dit gaan haal het dit weer 18 kartonne per plek uitgegee word aan die nedersettings Kosmos Brits, Dagbreek Babsfontein, Harmonie hof Sunnyside, Mothwa Haven Pretoria Noord, Sonop in Brits, De Kroon in Brits, Annie Shilz in Riviera, Sonheuwel in Bonacord, Irenic in Pretoria was, Kasabuka op die Molotto pad, Arends Nest in Rietfontein, Jacaranda Kinderhuis in East Lynn, Exodus in Warmbad en Zuurfontein in Kempton Park
21/02>>>>>>>Beste Hans
Ek weet nie of ek eers weer vir Lina dankie gesê het vir die lekker koffie nie. Dankie vir die tyd om by julle te kon kuier.
Dankie vir jou werk by Doulos waarvan net jy en die Here alles weet. Ek sal altyd groot waardering dxaarvoor hê en ook vir jou as mens. Jou goeie en dierbare vrou het eweneens ‘n onuitwisbare indruk op my gemaak. Ek weet nie hoe nie, maar jy sale en of ander tyd moet afskaal. Julle twee moet nog tyd bymekaar deurbring.
Ek sukkel maar op die oomblik om my emeritaat te verwerk. Ek sal nog ‘n paar maande besig bly met my eie werk. Ek wil biiter graag die land gaan verken, maar brandstof is duur en die pensioen min. Om nog ‘n bouprojek te kry gaan nie so maklik nie omdat die huismark maar dood is.
Theuns Botha se e-pos is: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it Daar was nog een wat ek moes stuur maar ek onthou nie. Vra asb weer.
Ek sien uit na die blad wat ek nou-al etlike kere nie gesien het nie.
Liefde en groete
Fanie
20/02>>>>>>>>Ek is betrokke by Myn genoeg en Huis vir Weerlose blankes waar daar ‘n groepie van so 30 mense woon. Daar is werklik baie hande wat uitreik, maar dikwels is daar van iets ‘n tekort - veral die betaling van krag rekenings, en sulke dinge. Dit het my altyd getref as die eienaar van die plek vertel hoe sy dan in die aand op haar bed le en bid en hoe daar altyd ‘n antwoord kom. ‘n Hele paar keer het ek al met iets daar opgedaag onverwags en dan is die trane daar – want hulle het net gister die laaste van daardie spesifieke item gebruik. Dit is lekker om te kan getuig dat baie van dit wat ons vir hulle vra in die vorm van materiele behoeftes gewoonlik voorsien word wat ek baie waardeer, maar my diepste begeerte is om meer op persoonlike vlak ook daar betrokke te raak. Ek gaan hul juis sien om te vra vir die geskiedenis oor die ontstaan van die plek om met julle te deel, plus ‘n paar fotos. Ek sal enige insette rakende persoonlike betrokkenheid van julle af waardeer. Verjaardagkaartjies, hospitaalbesoeke, persoonlike besoeke, ens. My “probleem” is dat ek glad nie ‘n groepsmens is nie en dat dit gewoonlik ‘n tydjie vat om gemaklik in te skakel. Maar as ek eers vasgebyt het los ek nie maklik nie.
20/02>>>Anoniem het hierdie kosware oor die naweek afgelaai en dit om kos op die tafel te sit van behoeftiges. Dit gaan nie daarom om te weet wie iets skenk nie dit gaan daarom dat ander kan sien dat ons skenkings ontvang en weer kan uitgee. Gierdie kos word gesorteer en dan weer ingesorteer in pakkies vir mense met nood
19/02>>>>>>>Hans, as jy dan vir my 22 Maart 2012 om 18:30 kan vasmaak in jou dagboek, dan gee ek binnekort 'n luitjie om oor die detail te praat. BAIE DANKIE!!! Ons waardeer dit! Willem
Ds Willem Hierdie fasilitering geleentheid is wonderlike en saam gaan ons help om n verskil te maak in Parys. Ek kan sien dat alle kerke daar saam werk wat n bewys is van mense wat werklik omgee
19/02>>>>>>>>Dit is 04:30, n lekker reenerige Sondag oggend hier buite is dit lekker fris en n vars briesie waai amper koud. Ek en my vrou Liena is op pad Nigel toe. Sending Armoede bewusmaking. Die rede vir ons reis is om die gemeente in Nigel te gaan help om hul dienswerkers behoorlik toe te rus sodat hulle kan uitgaan en mense gaan bedien met brood vir die siel en brood vir die liggaam. Hierdie werk sessies beteken so baie vir gemeentes wat graag n verskil wil maak aan die lewens van hul medemens
18/02>>>>>>>>Doulos is ook vandag besig om twee lugvesorgers by sy kantore te instaleer en baie belangrik is die laai van tien rekenare met die kursus wat handel oor Disleksies en wat aan Doulos geskenk is deur Carlne
17/02>>>>>Lizz is reg om vrag te gaan haal hierdie tyd van die oggend. Sy en Maria gaan haal skenkings in Midstream
16/02>>>>>>>>>> Ons verskaf graag ons bankbesonderhede sodra ons n indikasie van jou bevestiging om ons te ondersteun, ontvang.Nogmaals baie dankie dat jy hierdie baie spesiale uitreik geleentheid deur Suid-Afrika en 8 ander Afrika lande in 2012 en 2013 met die projekspan deel. Baie dankie ook dat ek die vrymoedigheid kan he om die versoek met jou te deel.
17/02>>>>>>>Hierdie kinders word midae gehaal en hul opvolg werk begin 13:30 - 16:00 wanneer Doulos hulle weer almal tuis besorg, die kinders begin met n periode met die Bybel, daarna een periode wiskunde en een periode Afrikaanse taal. Die aanbieders is Me Elke Kelder en Me marietjie van die Vroue aksie groep. Die graad vakke is almal op rekenaar geprogrameer en die kinders kry elke dag die geleentheid om hulle werk op rekenaar aan te pak en dit op sigself is vir hulle n groot uitdaging. Kinders in die Moot omgewing wie nie hierdie voorreg van klas op rekenaar te kry nie is welkom om in te skakel by Doulos ons is gelee in Codonia st 735, Waverley. Kom en verbreed julle kennis. Dit is kosteloos en verniet en ons doen moeite om alle kinders te help. NB. Kinders wat klaar is met matriek en wie nog nie n werk het nie kan ook kom inskryf vir n volledige Micro soft kursus en na opleiding verseker ons u met n volwaardige diploma of sertifikaat in u hande sal u gewis beter toegerus wees en n werk kan kry
15/02 Iets in n ligter luim net om jou dag so bietjie in te kleur:Elke dag stap 'n man verby 'n bedelaar en gee hom tien rand. So gaan dit aan vir 'n jaar, maar skielik verander die daaglikse donasie na R7,50.
"Wel," dink die bedelaar, "Dis nog steeds beter as niks."
So gaan 'n jaar verby, tot die man se daaglikse donasie skielik krimp tot R5.
"Sê my nou eers wat aangaan," vra die bedelaar aan sy weldoener. "Eers gee jy my R10 elke dag, dan weer R7,50, en nou net R5. Wat gaan aan?"
"Wel," antwoord die man, "Laasjaar het my oudste seun universiteit toe gegaan. Dit kos baie geld, so ek moes my uitgawes sny. Begin van hierdie jaar is my oudste dogter universiteit toe, en ek moes my uitgawes dus nog meer sny."
"En hoeveel kinders het jy?" wil die bedelaar weet.
"Vier pragtige kinders," antwoord die man.
"Wel," sê die bedelaar, "Ek hoop nie jy is van plan om hulle almal op my onkoste te laat leer nie!"
14/02>>>>>>>>>DOULOS GEMEENSKAPSPROJEK
Dienaars van hoop
“Jy kan nie droom sonder hoop nie”
Reg no: RG/0009/10/06
Notule van die Direksievergadering – November 29 2011 – 16:00 – te Pretoria
1 Opening en verwelkoming:
Opening waargeneem deur die voorsitter, ds Peet Swanepoel met Skriflesing en gebed
2 Presensie:
Direkteure
- Peet Swanepoel (Voorsitter)
- Hans Janse van Rensburg (Uitv Dir Blanke Armoede)
- Beth Robinson (Gemeenskapsprojekte)
- Heleen Huyser (Bemarking)
- Ds Pieter van Viljoen (Oos-Rand)
- Robbie Harvie (MRCC)
- Piet Steenkamp (Doulos Wes Rand)
- Manie vd Merwe (Doulos Gemeenskapsbediening)
- Danie de Jager (Finansiële Direkteur Doulos)
Afwesig:
- Giel Malan (Doulos Wes Rand)
- Ds Pieter Viljoen (Oos-Rand)
- Ds Hannes Janse van Rensburg (Voorsitter Armoedebediening)
3 Lief en Leed
Geen
4 Notule van vorige vergadering Augustus 2011
Notule van vorige vergadering gehou Augustus 2011 word voorgehou. Die notule is aanvaar.
5 Sake Voortspruitend uit vorige Notule
- Roepingsbond
Danie de Jager dring aan dat hulle die finansiële informasie van die vorige jaar aan Doulos verskaf. Danie sal die brief skryf en aan Ds Peet besorg.
- Prysbeheer
Doulos Armoedebediening stel pryslyste op en sal aan almal versprei word.
- BEE Sertifikaat
Heleen Huyser vra inligting (gestaafde syfers) oor “Swart” bediening van veral die MRCC en ook van almal wat dit vir haar kan stuur.
6 Nuwe Sake
- Doulos Beraadingsentrum
Ds Peet Swanepoel stel voor dat daar gekyk word na ‘n beraadingsentrum wat hy sal bedryf.
Die vergadering stem in en sal voorstelle aan Ds Peet stuur van idees en ook mense wat die werkswinkel kan bywoon. Die werkswinkel sal vroeg in Januarie 2012 plaasvind.
7 Bemarking van Doulos Armoedebediening (Heleen Huyser)
8 Finansiële Sake (Danie de Jager)
- Vra dat alle takke hulle finansiële stand van sake in orde kry - eenvormigheid
- Wil van 1/3/2012 maandeliks rapporteer
- Danie dien ook ‘n voorstel in dat ‘n salaris pakket aangekoop moet word.
- Finansiële verslae van Oos-Rand sal deur Danie aangevra word.
9 Verslag van Armoedebediening (Hans Janse van Rensburg)
Hans deel met die vergadering al die werksaamhede
Armoedebediening.
10 Gemeenskapsbediening (Derdepoort) Beth Robinson
Werksaamhede
- Ons gee etes elke Dinsdag. In die tydperk het by ons by 26 geleenthede ongeveer 2400 etes uitgedeel.
- Elke Dinsdag word daar Bybelstudie gehou. Word bygewoon deur ongeveer 10-12 persone. Ons luister na die Woord van God en is tans besig met die evangelies, nadat ons na die hele Ou Testament geluister.
- Woordverkondiging in Afrikaans en in Sotho gaan voort op Dinsdae om 14:00.
- Daar word met al die gesinne wat deur ons ondersteun word met kospakkies, pastorale gesprekke gevoer. ”
- Ons ontvang steeds kos by Groenkloof (UP)
- Ons ontvang op gereelde grondslag goedere van Armoedebediening wat versprei word onder ons eie mense, asook by twee ouetehuise (El Shaddai en Huis Annezel).
- Ons het gereeld sakke mieliemeel van ‘n anonieme donateur ontvang, maar dit het intussen deur die mat geval.
- Ons ontvang steeds elke maand 120kg gevriesde hoender van die Gereformeerde Kerk Derdepoort, wat ons in die kospakkies sit.
- Ons het sedert die vorige verslag, baie min klere ontvang van gemeentes en kerke, maar wel van ons eie lidmate en ander individue.
- Die volgende gemeentes van die Ring van Noordelike Pretoria is by ons ingeskakel en kry beurte om kos te maak op ‘n Dinsdag: Villieria; Wonderboom-Poort, Pierneef, en Wonderboom gemeentes. Die Gereformeerde Kerk Derdepoort kry ook op ‘n gereelde grondslag beurt om kos te voorsien op ‘n Disndag
- Robbie Harvie is al geruime tyd besig met ‘n werkskeppingprojek hier by ons. Daar is egter nie baie belangstelling onder die mense om vir hulself ‘n eie inkomste te genereer nie.
Lekkerkrap 2
Dit gaan goed met ons winkel en op die oomblik is dit ons enigste bron van inkomste. Ons het ook hierdie jaar baie minder geldelike skenkings ontvang as in die verlede, en as dit nie vir ons winkel was nie, sou ons waarskynlik finansieël nie die mas kon opkom nie. ‘n Samevattende finansiële staat is beskikbaar indien iemand daarna wil kyk.
Dankbaarheid
Ons is dankbaar teenoor die getroue Heer, wat on snog nooit in die steek gelaat het nie.
Ons is dankbaar teenoor Armoedebediening, en spesifiek Hans Janse van Rensburg , vir die onselfsugtige en gereelde donasies wat ons ontvang.
Ons is ook dankbaar vir die mooi gesindheid wat daar tussen die twee susters (Armoedebediening en Gemeenskapsbediening) bestaan.
Ons is dankbaar vir al die mense wat by ons betrokke is, wat baie van hulle tyd en energie gee vir die projek. Dit is wonderlik om saam met sulke mense die werk van die Here te doen.
11 MRCC (Robbie Harvie)
Robbie deel die vergadering mee dat dit ‘n baie moeilike taak is om die mense van die MRCC bymekaar te kry vir ‘n vergadering.
12 Doulos Oos-Rand (Ds Pieter Vijoen)
Oos-Rand is nie teenwoordig.
Danie de Jager sal Ds Pieter bel en Ds Peet sal aan hulle ‘n skrywe rig.
13 Doulos Wesrand (Piet Steenkamp)
Doulos Wesrand is nog in die begin stadium van hulle projek. Daar is wel ‘n Wendy aangekoop (6m X 3m) wat tans by El-Flora gemeente staan. Daar is ook ‘n bankrekening geopen en die besonderhede is soos volg :
Rekening Naam : Doulos Wesrand
Rekening Nommer: 62290138322
Tak Kode: 251 141
Tak Naam: Clearwatermall
Tans word baie klere ingesamel, uitgesorteer en verpak in die Wendy. Daar word ook op ‘n gereelde basis klere uitgedeel in die gemeentskap veral aan die Ondersteuningsraad van Johannesburg.
Daar is ook al vergader met die Krugersdorp Ring en die het ook groot bydrae gemaak met klere en voedsel.
‘n Kommitee is ook op die been gebring en lede van al sewe gemeentes in die Roodepoort ring is verteenwoordig.
14 Volgende Vergadering
Daar word besluit deur die vergadering dat die hele jaar se vergader datums bepaal moet word sodat almal dit in hulle dagboeke so kan aanteken.
Die voorgestelde datums is soos volg:
- 21 Februarie 2012
- 17 April 2012
- 19 Junie 2012
- 21 Augustus 2012
6 Nov (Afsluiting) – ons kan gerus daaraan dink om die afsluiting in die vorm van ‘n uiteet of iets te reël
15 Afsluiting
Die vergadering word afgesluit met gebed.
....................................... ..........................................
Voorsitter Sekretaris
14/02>>>>>>>>>Verslag van Armoedebediening (Hans Janse van Rensburg)
Hans deel met die vergadering al die werksaamhede
Armoedebediening.
11/02>>>>>>>>>>Ek weet ek het vanoggend n ander perd opgesaal en nou weet ek daar gaan n klompie nie saam met die foto stem nie maar dit is so na my toe aangestuur en ek hou maar net daarvan om almal op hoogte te hou van dit wat elke dag om ons gebeur. Die byskrifte van die foto lees: Die boek "Om n vrou te verstaan is nou eindelik voltooi en beskikbaar"
11/02>>>>>>>>>Dagsê oom Hans,
Ek neem kennis.
Wat is die verwikkelinge rondom die kibboets? Ek het ook weer navraag gekry oor die 30,000 avokadopeerbome wat beskikbaar is, of ons dit wil hê.
Mooi dag vir oom
Gerhard
Ds Gerhard Stoltz
Sekretaris: Kommissie van die ADV.
Ds Gerhard dit is n wonderlike geskenk en ons aanvaar dit met die grootste liefde uit almal wat saam met ons wil leef vir hierdie skuif om n Kibutz op te rig waar behoeftiges weer kan begin droom en hoop kry vir n beter toekoms
11/02>>>>>>>>>Gerookte vis en hoederbraai
11/02>>>>>>>>>>>Hi Heleen,
Ons het nou 3 dae by Jubeleum spandeer en gister was 8 tannies se hare geperm.
Kan ons dan maandag na tannie Bettie gaan? Sal seker ook so 3 dae daar spandeer.
Ons sal so tussen 10h en 10:30 hier in Centurion ry. Sal tot so 2:00 dan daar wees.
Wil jou ook vra, ek is betrokke by ons Uitreik bediening by die kerk.
Daar is gereeld mense wat daar aankom sonder heenkome, kan ons die doulos website vir die krisis sentrum gee?
En wat is die procedure?
Hoop nie ek is voorbarig nie.
Baie dankie,
--
This message has been scanned for viruses and
dangerous content by MailScanner, and is
believed to be clean.
11/02>>>>Vroeg om 05:00 al by die Mark in Gesina Galleries, gewag om te sien of die reen gaan wyk maar geen sukses nie. Huis toe en besig met adminwerk vir die dag
11/02>>>>Carine, Wk was al 05:00 by die Mark, Gesina stad , bietjie opgehou reen, weerr mooi weer en weer begin reen en nou is ek terug en voor die rekenaar met my daaglikse admin
· · Vertoon Vriendskap · 12 minute gelede ·
09/02>>>>>>>>>Die tyd-veld is gelyk!
Wanneer die woordjie “tyd” ter sprake is, hoor jy dat dikwels tyd vlieg, tyd is skaars, tyd is kosbaar, of dat tyd nie vermors kan word nie. Ek moes daarom lag toe ek iewers lees van ‘n brief wat Johann Wolfgang von Goethe op 6 Junie 1825 aan Zelter, sy komponis-vriend in Berlyn geskryf het. Hierin kla hy steen en been oor die geweldige spoed waarmee alles in daardie tyd gebeur. Almal jaag volgens hom net agter geld en vinnige dinge aan. Tot Goethe se frustrasie het treine, stoomskepe en die versending van briewe hierdie gejaagdheid verder aangewakker! Om te dink dat ‘n brief nou binne ‘n paar dae regoor Duitsland versend kan word, het hy tussendeur ook gemymer!
Ten spyte van die feit dat mense vandag baie langer as ons voorgeslagte leef en ook korter werksure het, het ons een klagte in gemeen: ons het te min tyd! Dis onwaar. Die speelveld is gelyk vir almal wat die tyd-speelveld betref. Ons almal het daagliks 24 uur tot ons beskikking. Die keuse is ons s’n of ons dit as ‘n volledige porsie lewe in God se Naam gaan op- en uitleef, of nie. Koop asseblief vandag se 86,400 sekondes uit tot Sy eer!
Vrede
Stephan Joubert
09/02>>>>>>>>Hi Marence
Julle is baie welkom by Doulos!!! Laat weet gerus wanneer julle uitreike wil hou!!
Baie dankie
Heleen Huyser
Doulos
0824438874
Marence Vermaak [mailto: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it ]
Hallo Heleen,
Hoop dit gaan goed! Graag wil ek weet of ons skool leerders weer deur die jaar by julle betrokke kan wees? Dit is ‘n nuwe groep graad 10s en ek wil hulle ook blootstelling gee.
Groete
Regards,
Marence Vermaak
Grade 9 Tutor
Life Orientation HOS
09/02>>>>>>>>>Liewe Hans
Dis darem een ding wat nie aan te twyfel is nie. Die Armoede bedieningsgroep werk hard en leef ? passie uit. Baie dankie. Die Here seën, behoed en bewaar julle.
Vriendelike ATKV groete
Christa Clifton
Tel: 011 919 9003
Faks: 011 919 0219
E-pos: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
09/02>>>>>>>>Dankie, ek sal julle kom sien een middag.
Baie dankie
ext Hans Janse van Rensburg [mailto: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it ]
Roelien, maak n afsprakie by Doulos kantoor en ons sit en werk iets uit wat julle jeug sal pas. Dit kan werklik so werk
hans
From: Van Zyl, Roelien (NSN - ZA/Centurion) [
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
';
document.write( '' );
document.write( addy_text56476 );
document.write( '<\/a>' );
//-->
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
]
Sent: 08 Februarie 2012 01:04 PM
To: ext Hans Janse van Rensburg
Subject: RE: Betrokke raak
Baie dankie.
Ons beplan ook ‘n uitreik met ons JEUG binnekort. Het jy enige voorstelle hoe ons die tieners betrokke kan kry en kan leer hoe om uit te reik? Ons het dit nog nooit voorheen gedoen nie, maar ons kom agter daar is ’n groot behoefte onder die kinders om na hul medemens uit te reik. Ons weet net nie altyd hoe en waar nie.
From: ext Hans Janse van Rensburg [
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
';
document.write( '' );
document.write( addy_text62475 );
document.write( '<\/a>' );
//-->
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
]
Sent: 08 February 2012 13:00
To: Van Zyl, Roelien (NSN - ZA/Centurion)
Subject: RE: Betrokke raak
Roelien, mense kan na Doulos kantore kom vir evaluasie en daarna sien ons om na die mens, ongelukkig kan ons nie net iemand na n plek stuur nie dit word bepaal deur wat die mens vir jou se
Liefdegroete in Hom wie ons eerste liefgehad het
hans
From: Van Zyl, Roelien (NSN - ZA/Centurion) [
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
';
document.write( '' );
document.write( addy_text26477 );
document.write( '<\/a>' );
//-->
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
]
Sent: 08 Februarie 2012 12:32 PM
To:
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Subject: Betrokke raak
Goeie dag Hans
Ek het op julle webtuiste gaan kyk presies waaroor Doulos gaan, maar ek wil graag net bevestiging kry by jou presies hoe dinge werk.
As ek maandeliks ’n donasie maak vir Doulos, en ek loop mense raak op straat wat haweloos is, waarheen kan ek hulle stuur vir hulp, kos en ’n dak oor hulle kop dieselfde aand nog?
Ek wil graag met die inligting in my motor rondry en mense verwys iewers heen, maar ek weet nooit waarheen nie.
Ek is bereid om elke maand by te dra, maar waarheen is die regte adres om mense in die Pretoria (middestad en Moot) omgewing heen te stuur.
Ek het gister weer ’n geval gehad van ’n vrou wat 3 nagte lank al op straat is, maar sy beweer niemand wil haar help nie. Waarheen stuur ek sulke mense sonder om hul van kontant te voorsien?
Asb ek sal jou insette waardeer.
Ek is in die Hervormde Kerk Villieria, en ek weet ons is ook betrokke by sommige Doulos projekte, maar my behoefte is SPESIFIEK om straatmense te help asb. Hoe gaan ek te werk en waarheen kan ek hierdie mense verwys?
Baie dankie
Roelien van Zyl
Dankie, ek sal julle kom sien een middag.
Baie dankie
ext Hans Janse van Rensburg [mailto: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it ]
Roelien, maak n afsprakie by Doulos kantoor en ons sit en werk iets uit wat julle jeug sal pas. Dit kan werklik so werk
hans
From: Van Zyl, Roelien (NSN - ZA/Centurion) [
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
';
document.write( '' );
document.write( addy_text77961 );
document.write( '<\/a>' );
//-->
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
]
Sent: 08 Februarie 2012 01:04 PM
To: ext Hans Janse van Rensburg
Subject: RE: Betrokke raak
Baie dankie.
Ons beplan ook ‘n uitreik met ons JEUG binnekort. Het jy enige voorstelle hoe ons die tieners betrokke kan kry en kan leer hoe om uit te reik? Ons het dit nog nooit voorheen gedoen nie, maar ons kom agter daar is ’n groot behoefte onder die kinders om na hul medemens uit te reik. Ons weet net nie altyd hoe en waar nie.
From: ext Hans Janse van Rensburg [
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
';
document.write( '' );
document.write( addy_text6833 );
document.write( '<\/a>' );
//-->
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
]
Sent: 08 February 2012 13:00
To: Van Zyl, Roelien (NSN - ZA/Centurion)
Subject: RE: Betrokke raak
Roelien, mense kan na Doulos kantore kom vir evaluasie en daarna sien ons om na die mens, ongelukkig kan ons nie net iemand na n plek stuur nie dit word bepaal deur wat die mens vir jou se
Liefdegroete in Hom wie ons eerste liefgehad het
hans
From: Van Zyl, Roelien (NSN - ZA/Centurion) [
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
';
document.write( '' );
document.write( addy_text45354 );
document.write( '<\/a>' );
//-->
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
]
Sent: 08 Februarie 2012 12:32 PM
To:
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Subject: Betrokke raak
Goeie dag Hans
Ek het op julle webtuiste gaan kyk presies waaroor Doulos gaan, maar ek wil graag net bevestiging kry by jou presies hoe dinge werk.
As ek maandeliks ’n donasie maak vir Doulos, en ek loop mense raak op straat wat haweloos is, waarheen kan ek hulle stuur vir hulp, kos en ’n dak oor hulle kop dieselfde aand nog?
Ek wil graag met die inligting in my motor rondry en mense verwys iewers heen, maar ek weet nooit waarheen nie.
Ek is bereid om elke maand by te dra, maar waarheen is die regte adres om mense in die Pretoria (middestad en Moot) omgewing heen te stuur.
Ek het gister weer ’n geval gehad van ’n vrou wat 3 nagte lank al op straat is, maar sy beweer niemand wil haar help nie. Waarheen stuur ek sulke mense sonder om hul van kontant te voorsien?
Asb ek sal jou insette waardeer.
Ek is in die Hervormde Kerk Villieria, en ek weet ons is ook betrokke by sommige Doulos projekte, maar my behoefte is SPESIFIEK om straatmense te help asb. Hoe gaan ek te werk en waarheen kan ek hierdie mense verwys?
Baie dankie
Roelien van Zyl
09/02>>>>>>>>Kommissie van die ADV
Hiermee bied ek verskoning aan vir die vergadering van Saterdag 11 Mei 2012
Ek het soos dit gedoen moet word die agenda deurgewerk en ek wil ook graag terugvoer gee oor die werksaamhede van die werkgroep Armoede:
- Die groep het reeds 11 gemeentes gehelp om kos in te samel, dit word gedoen deurdat predikante, diakens en lidmate kos moet voorsien aan behoeftige gesinne binne die gemeente en dit is waar die werkgroep ingegryp en gehelp het.
- Die ADV Kommissie het gevra dat die werkgroep ? gesin moet bystaan met verblyf, kos, klere en uitstaande gelde en skryfbehoeftes vir ? skool kind die werkgroep is reeds besig met die saak en wees verseker alles is onder beheer.
- Die werkgroep help gesinne van gemeentes Groblersdal, Villieria, Zuurfontein, en Heidelberg, Derdepoort en ons is baie betrokke by gemeente Erasmia.
- Die werkgroep is ook uitgenooi om te help met kos vir kinderkamp van die Ondersteuningsraad
- Die ring van die Laeveld het die groep uitgenooi om ? aanbieding plaaslik te kom doen met hul RDV vergadering
- Gemeente Nigel het die groep uitgenooi om ? bewusmaking sessie te gaan doen op 19 Februarie 2012
Besoeke aan RDV’S 2012
Stuur asb. Vir my die lys van RDV’s wat besoek moet word en ek sal nvul by wie ek ? diens kan lewer
28 Februarie 2012
Die RDV van Zuurfontein : 3 afgevaardigdes sal die vergadering bywoon
Toerusting 2012
Ds Hannes en myself bied die opvolg kursus volgende naweek aan by gemeente Klerksdorp, Diaken Mocke se RDV
Indien daar enige iets is waarmee die groep moet help kan u my kontak en ons sal daar wees
Liefdegroete in Hom wie ons eerste liefgehad het
Hans
Werkgroep: Armoede
09/02>>>>>>>>Baie dankie! Ek het vir haar laat weet. Stuur asb vir my die adres van julle kantore, en hoe laat sy daar kan wees. Ek sal vir haar aanstuur.
Groete,
2012/2/8 Hans Janse van Rensburg < This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it >
Ons wil graag die mens help maar hulle moet op n Maandag oggend hier by Doulos kantore kom aanklop dan evalueer ons die mense en stel vas wat nodig is waarmee ons kan help
hans
From: Ina van den Berg [mailto:
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
]
Sent: 08 Februarie 2012 12:19 PM
To:
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Subject: Fwd: Pretoria hulp - soos per Gerhard Stoltz
Hi,
Anna Koegelenberg - sy benodig kos, klere (vir haar en twee tiener kinders), geld vir huur, werk, ens.
Kontak nommer is 074 810 6804
Adres is GRS hof no 7, Sannie Straat, Pretoria Tuine
Die hulp sal so waardeer word! Sy het op facebook haar naam orals opgesit vir werk, vir iemand wat bejaardes wil laat oppas, of huise laat skoon maak, maar sy hoor niks.
Baie dankie,
ina van den Berg
Tel: 079 878 8293
2012/2/2 Gerhard Stoltz < This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it >
Ons klomp wat by Doulos werk is onverwags gevra dat ons in Doulos kombie moet klim, het ons maar in geklim. Oom Hans ry na Waverley sentrum toe. Onverwags vat oom Hans ons vir `n ontbyt vir valatane dag. Dit was `n groot verassing vir ons. Ek wil net baie dankie vir oom Hans sê vir die verrassing. Dit word regtig baie waardeer. Johanna
08/02>>>>>>>>Posbus 1278
Brits
0250
Geagte Bestuur
Ontvang graag ons innige dank vir al die Ruim Kosskenkings, Kersfeespakkies en skoolbenodighede vir leerders van ons herberg vir die nuwe skooljaar.
U versorging van ons inwoners aan die nodige lewens milddele word opreg waardeer en mag die seën van ons Hemelse Vader op u en al u personeel rus en mag u goeie werke vir ewig bly voortbestaan en wees verseker dat ons altyd namens u, ons oë opd ie berge sal rig waar ons hulp vandaan sal kom. `n Voorspoedige Nuwejaar word u toegewens.
Met vriendelike groete
Paul en Susan van Jaarsveld
Magaliesberg herberg-De Kroon
En al die inwoners en kinders.
08/02>>>>>>Tannie Bettie, Dank aan al jul Dames van Goudpark en omgewing daar in Bronkhorstspruit vir volgehoue dienslewering aan behoeftige mense. Kankbaar ook vir my lekker bottel konfyt wat u vir my gegee het. julle is perels in Sy hande
08/02>>>>>>>>Dit is dag twee wat car trek besig is om ons voertuie op die internet te kry en ons werk lelik in die wiele gery
07/02>>>>>>>Dit is weer Dinsdag en vandag 07/02 is dit weer tyd om Soya maalvleis pakkies te maak, al die nedersettings het kospakkies ontvang en ons pot die stoor op met iets ander as net die mielie meel wat sam met die kos uitgedeel gaan word. Die groepie wat vandag herpak werk doen is Oom Kobus van Pierneef NH gemeente, Oom Peet van NH gemeente Villieria en Helena van NH Wonderboom Suid
07/02>>>>>>>>Wees vandag my Valentane, lief vir jou en waardeer alles wat jy vir my doen en elke dag beteken. Met Sy wil en ons gehoorsaamheid bly ons een vir die res van ons lewens
07/02>>>>>>>>>Dewald van Delitech wie ons web Meester is het die pragtige nuwe verbeteringe en veranderinge op ons nuutste nuusbrief aangebring. Doulos kan hom net bedank deur met u te praat oor hom in hierdie skrywe. Ek het hom ontmoet by n NH gemeente in die Moot waar hy as die Orrelis in diens was van die gemeente. Ek het vinnig agtergekom dat hy nie net die orrel pragtig kan bespeel nie maar dat hy n man is van vele talente. Dewald is n IT van beroep en ek het hom genader om ook vir Doulos n web tuiste te ontwerp. Van dag een af wat ons die nuwe web tuiste begin werk het is ons oorval van besoekers, helpers, mense wat net wil dank bring vir goeie dienste gelewer onder ons volksgenote, skenkings wat elke dag instroom, professionele mense wat hulp aanbied op alle vlakke en enige veld waaraan mens kan dink. Predikante, Pastore, Priesters van letterlik al die uithoeke van die Republiek van Suid Afrika bied hulp aan met berading, onderhoude, pastorale dienste en alle werks hulp om mense te help en by te staan in tye van nood. Hierdie web werf het daartoe bygedra dat Doulos kontak het met meer as 33 lande en beslis n volhoubare en standvastige klomp mense in 11 lande wie nie net simpatiseer met mense in nood nie maar wat daadwerklike hulp aanbied. Die nuwe kalender wat ek daagliks op die web tuiste bywerk en vir alle mense met swart op wit wys waarmee Doulos elke dag besig is. Dit is beslis n beter manier om mense bewus te maak van dit wat daagliks gebeur. Hierdie kalender binne n goed ontwerpte web tuiste het ook verseker dat Doulos n gemiddelde besoekerstal van 225 per dag ontvang, daar was al n dag dat Doulos 951 besoeke ontvang het. Doulos is ook dankbaar vir die kameras wat hy nou mee besig is om te installeer by ons kantore, dit gaan verseker dat ons 24 uur per dag kan sien wat op die perseel aangaan maar ook wat binne elke vertrek plaasvind. N vedere verbetering is die nuwe “cartrack” stelsel wat van hierdie week af in diens is en al drie voertuie kan ook nou 24 uur per dag en sewe dae per week op die internet gesien word, daarby is daar baie ander voordele soos n logboek wat elke oomblik bygewerk is, spoed, presies te kan sien waar elke voertuig is op n spesefieke tyd en datum, bekamping van voertuie wat gesteel word, makliker om voertuie se brandstof verbruik te meet en baie meer.
06/02>>>>>>>>>>>>Cally,
Dit is met opregte dank en baie groot blymoedigheid dat Doulos Armoede Bediening die wonderlike skenking van R3700.00 van u af ontvang het. Hierdie gelde gaan aangewend word waar die nood die hoogste is en dit is die opleiding, ontwikkeling en skool opleiding . Die klere , skryfbehoeftes en vervoerkoste is hoog op ons lys.
Liefdegroete in Hom wie ons eerste liefgehad het
hans
Cally Lamprecht [mailto: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it ]
Goeie dag Hans,
Soos telefonies met jou bespreek het ek Saterdag 'n donasie gemaak in Doulos se rekening, ek wil net seker maak julle het die geld ontvang, en seker maak dit beland in die regte hande, sodat ons 'n glimlag op iemand se gesiggie kan sit. Baie dankie vir julle goeie werk.
Dankie Cally
06/02>>>>>>>>>>>Hi Oom Hans
Hier is terugvoer oor my week – 30 Januarie – 3 Februarie
- Maandag – Scio Navorsing het by Elandspoort mediese toetese op die inwoners gedoen (diabetes en longkwale) en twee inwoners het gekwalifiseer en sal binnekort met gratis behandeling begin
- Dinsdag – Scio Navorsing besoek Melgisedek en ook hier word toetsing uitgevoer. Twee inwoners kwalifiseer
- Woensdag – Sakabuka word besoek deur Scio Navorsing. Een inwoner kwalifiseer. Ek het met die inwoners gesels en hier heers werklik ‘n gemoedelike atmosfeer. Almal was besig om te verf (geskenk) en om die plek netjies te maak. Hier woon nagenoeg 100 mense in sinkhuisies, karavane en ander strukture. Die potensiaal vir ons volgende kleuterskool is groot hier, daar is reeds ‘n plek wat ons kan inrig. Ek wag vir terugvoer met betrekking tot die hoeveelheid kleuters, waarna ons die bal aan die rol kan sit! Heleen Huyser













