Visitors online

We have 15 guests online

Teller

mod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_counter
mod_vvisit_counterToday91
mod_vvisit_counterYesterday221
mod_vvisit_counterThis week1318
mod_vvisit_counterLast week2218
mod_vvisit_counterThis month6007
mod_vvisit_counterLast month8165
mod_vvisit_counterAll days58481
We have: 16 guests, 1 members online
There are no translations available.

14/02>>>>>>>>>Doulos Oos-Rand (Ds Pieter Vijoen)

Oos-Rand is nie teenwoordig.

Doulos Oos-Rand (Ds Pieter Vijoen)

Oos-Rand is nie teenwoordig by die vergadering nie.

22/02>>>>>>>>Anton daar in Oos Rand werk nou saam met Doulos Armoede bediening en hier deel hy n pakkie uit aan een van die nedersetters
03/02>>>>>>>>Anton en Anette kom haal ook kos by Doulos in Pretoria en dan verdeel hulle die kos voorraad en gee dit uit aan mense in nood

31/01 Uitgegee: Piet van Alberton 6 pakke klere, 4 dosyn eiers

11/01>>>>>>>>>>>>>Fotos van hoe my huis en tuin met voorbereiding van minderbevoorregtes se voorraad gelyk het....ons het n 2.5ton trok vol gaan aflewer...Tans besig met insameling vir ou mensies in Springs!!! Ai WHAT AN AWESUM GOD WE SERVE!!!! Dankie aan almal vir jul bydraes en bo alles vir jul gebede!!!! Blessings Mickey. Dit is wonderlik, jy het n groot werk aangepak en deurgevoer. Ons hier in Pretotria wens jou alle sterkte toe met jou volhoubare werk daar aan die Oos Rand. Baie sterkte ook daar met die ou mensies in Springs. Redakteur

05/12>>>>>>>>>>>>>Goeie Naand

02/01>>>>>>>>>>>Hi Almal

1) Dankie Hans vir kos wat jy vir Oosrand gegee het in Desember 11 van die kos het ek vir Samaritaan Huis gegee en ook vir ‘n gesin in Elspark. Ek gaan weer na Samaritaan huis toe met nog kos en ook blikkies kos.

2) Ons het ‘n karvaan gekry van Radio Oosrand wat ons goed sal gebruik op die Oosrand

3) Ons dink in ons gebede aan Meinie van Samaritaan Huis met die afsterwe van haar man Frank.

4) Oosrand gaan ook minderbevoorregte dogters en seuns bystaan met klere vir matriek afskied funksies. As daar iemand is wat vir ons klere wil skenk kan hulle Kobie Parker 082 810 8863 Gerhard Wessels 083 267 1923 of Jan Harding 083 265 1094 kontak.

5) Ons gaan ook betrokke raak by ‘n huis van gestremdes in Springs vanaf Januarie 2012.

6) Het ook kos gegee aan Tannie Bossie Tannie Martie by Presidentia Aftree Oord Geduld Springs.

7) Het die laaste van Oosrand Boksburg klere gaan aflewer by Doulos Pretoria asook twee TV’s en Computer monitor

8) AR Process Projects het vir Doulos Oosrand ‘n nuwe computer gegee om vir oom Eddie (71 jaar) van Brixton te gee vir ‘n Kersgeskenk en hy was baie bly gewees.

Hierdie is die begin van die nuus uit die Oosrand.

Groete

Kobie

 

Graag wil ek names die Parker familie vir julle almal en julle gesinne ‘n Geseënde Kersfees en ‘n Voorspoedige Nuwejaar toe wens. Mag die HERE met almal wees in die jaar wat voorlê. Ek is nou terug van vakansie af.

 

Ek het baie aandrokke gekry en dankie Suasn Viljoen wat die gedagte gehad het om die rokke te gebruik vir matriek afskeid rokke vir dogters wat nie rokke kan bekostige nie. Ek dink dit kan ook een van ons projekte vir die nuwejaar wees.

 

 

Rustige aand

 

Kobie

 



23/12 Uitgegee: Doulos OosRand Anton en Anette kom haal 16 butternuts, 42 sakke aartappels, 21 x 2Kg aartappels, 1 groot swart sak tamaties, 10 brode, 10 x 12 pakke brood rolletjies, 4 x 1Kg skorsies, 5 waatlemoene, 14 x 1Kg patats, 30 x 1Kg uie, 6 x 1Kg suurlemoene, 10 pakke koek, 10 x 6 muffins, 21 doz eiers