Visitors online

We have 13 guests online

Teller

mod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_counter
mod_vvisit_counterToday106
mod_vvisit_counterYesterday221
mod_vvisit_counterThis week1333
mod_vvisit_counterLast week2218
mod_vvisit_counterThis month6022
mod_vvisit_counterLast month8165
mod_vvisit_counterAll days58496
We have: 14 guests, 1 members online
There are no translations available.

03/02>>>>>>>>>Dit is Sondag oggend 06:00 en ons gaan haal n Donasie in Rensburg net langs Heidelberg.Frank O'Neil is ons Versamelpunt organiseerde in hierdie deel van ons land.Saterdag mark gestaan en ons wil vir u vra as u op n Saterdag in Pretoria is kom besoek ons by die mark in Gesina stad en sien wat ons daar doen om goedere wat ons nie kan uitgee aan mense om te sit in geld om dan daarmee weer kos aan te koop en vervoer van goedere/kinders na skole/ pensionarisse na klinieke dokters en pensioen trek plekke te neem

September: Kruger van Thabazimbi het weereens een persoon getrek vanaf Pretoria vir sy jagplaas. Die derde persoon sal as 'n kok werksaam wees. Die ander twee mans is as veldwagters en spoorsnyers opgelei om oorsese jagters by te staan. Baie dankie Kruger!!!!

Hier onder is 'n lys van mense wat werk soek met al hulle besonderhede wat werk soek, indien iemand sou belangstel om hulle te kontak! Baie dankie!

NAAM/VAN

KONTAKNOMMER

VAARDIGHEDE

SKOOL/NASKOOL

WERK GEDOEN

Dalene Bekker

0769314299

Administratief en Kassier, Tuisversorging Bejaardes, Arbeids consultant, Bemarking en Verkope

N6 Kommersieel

Administratief

Tuisversorger Bejaardes

Bemarking en Verkope

Peet Willemse

0764932833

Sweiser en Metaal Werker, Drywer, Loodgieter, Algemene Werker

Gr 10

Sweiser en Metaal

Drywer

Loodgieter

Robert Hughes

0789487619

Bestuurder Retaurant

Gr. 11

Bestuurder Restaurant

Marius Dyman

0820538650

Rekenmeester

Houwerk – Restourasie en maak van meubels

Gr. 12

Rekenmeester

Houtwerk

Lawrence Day

0712385827

Drywer, Sekuriteitswerk

Gr 10

Drywer, Sekuriteit

Louisa Erwee

0767148691

Naaldwerk, Bemarking en Verkope, Tuisversorger, Verpleging

Gr 12

Tuisversorger

Verpleging

Bemarking en Verkope

Anchen Werner

0769438105

Klerikaal, Winkel Assistent, Kinder versorging kleuterskool

Klerikaal

Kinder versorging

Leonard Joubert

0823408828

Houtwerk en houtmasjien werk

Verkeesbeampte

Gr 12

Houtwerk

Verkeersbeampte

Wouter Delport

0829518828

Voorraadbeheer, Alarm tegnikus, Toesighouer,

N6

Voorraadbeheer

Alarm Tegnikus

Pieter van Dyk

0717147578

Sjef, CO2 Sweiswerk, Passer en Draaier, Loodgieterswerk

Gr 12

Diploma Catering

Sertifikaat CO2 Sweis

Sjef

Sweiswerk

Passer en Draaier

Loodgieter

07/08::::::::::::::Hallo, Ek het ‘n geleentheid vir 15 blanke mense vir ‘n I.T. Leerlingskap-kursus.

Dit is SLEGS vir blankes, aangesien die kwota vir anderskleuriges in dieselfde opleidingsgroep ALREEDS bereik is.

Working Technologies / JAVA Academy, (in samewerking met IBM en die MICT Seta) bied die studiekursus aan.

Voorwaardes:

Jy moet werkloos wees;

Jy moet matriek ALREEDS voltooi het; matrieksertifikaat; RSA I.D. boekie;

Jy moet matriek-Wiskunde en -Wetenskap geslaag het;

Ouderdom: 18 – 35 jaar;

Jy moet die (gratis) logika-toets aflê en met 70% slaag.

Klasse begin 15 Augustus 2011 in Midrand.

Die Staat gee ‘n maandelikse petrol/reistoelaag van R1500.00 aan elke student. 6 Maande teoretiese klasse en dan 6 maande leerlingskap.

Klasse begin met 4 weke se basiese opleiding in IT Hardeware, Operating Systems, Linux & Networking. Daarna bied IBM Software Career Training aan - die student kies tussen Database Administration, Enterprise Storage Administration en E-Business Administration. Die kursuskeuse van die student duur vir 5 maande.

Belangstellendes moet my dadelik epos by This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it vir aandag Cloete van Wyk.

Ek sal dan die toetsdatum en -tyd, asook die toetslokaal se adres terugstuur. Die logika-toets duur 3 ure.

Dankie en groete,

Cloete van Wyk

0712214647

Dankbaar daaraan word gewerk en ook op web tuiste geplaas. Redakteur

15/7: Daar is 'n werksaanbod deurgegee deur 'n staal fabriek in Pretoria Wes vir 2 manne uit Elandspoort as trokbestuurders. Hulle werk reeds van vandag af in plek van die stakers. Baie dankie Hendrik!!!!! Dan gaan daar more vir die dag 2 manne uit Elandspoort hande arbeid verrig by die Voortrekker Monument. Baie dankie Danie!!! Daleen by 'n staalfabriek vervoer vanaf more 7 mense uit Sonheuwel na haar fabriek in Rosslyn vir tydelike werk as gevolg van die staking. Baie dankie vir die geleentheid Daleen!!!!

27/06: Tannie Rose, 'n privaatpersoon bied hiermee haar dienste aan. Sy is 'n geregistreerde suster met jare lange ondervinding in hospitale sowel as ouetehuise. Sy is reeds afgetree maar is bereid om mense uit te help waar hulle ouers tuis versorg. Sy sal byvoorbeeld medikasie kom toedien, of na hulle kyk as familie vir 'n halfdag of dag iewers heen wil gaan. Belangstellendes kan haar skakel by: 0741440020.

18/06: Twee mense is geplaas vir werk by 'n boer in Thabazimbi omgewing.

07/06::::::::::::::: Indien u die leser meer inligting wil bekom oor n werk wat u graag voor aansoek wou doen skakel gerus vir hans: 0832697082

19/05: Die Vryheidsfront Plus het 12 inwoners van ons skuilings die afgelope verkiesing gebruik as verkiesingsagente. Baie dankie hiervoor!! Living Ball bied dan die 4e Junie 'n bulletjie rugbydag aan en het toegestem dat 15 inwoners van skuilings hier sal diens doen as motorwagte. Die reelings is reeds getref, en die inwoners is baie opgewonde!! 'n Boer by Thabazimbi het ook die dienste van 'n blanke persoon verlang en 'n plasing is reeds susksesvol gedoen deur Doulos.

12/05::::::::::::::Beste Hans,

Ek vertrou dat dit goed gaan met jou. Gister was weer 'n

baie produktiewe dag by Elandspoort. Die mosaiek-klasse

is baie suksesvol. Ek begin reeds komende Dinsdag in winkels

bemark. Die produkte is pragtig. Die mense het verseker talent.

Die kinders het die kunsklasse geniet. Die "Art Coaching" het

'n baie positiewe invloed op die jongspan. Jou skenking van die

kinderboeke word opreg waardeer. Die kinders se baie dankie.

Ek het ook berading gedoen. Die mense van Elandspoort het

baie ondersteuning nodig, en ek fokus op sosiale vaardighede

en ek fasiliteer gedrag verandering.

Hans sterkte met al jou werk.

Groete

Marais

Marais Nel

Life Coach /Art Coach

B.Comm(Unisa)

Authentic Life Coaching

Cell; 0765653668

International +270765653668

E-Mail; This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

Louis

Ek verbind jou met Heleen wie met al hierdie aksies werk. Sys al jou help om maklik in die stelsel in te pas as jy dit so wil. Ek verbind jou ook graag met Marais Nel wie soortgelyke werk by Doulos verrig en hy sal jou ook beter kan inlig hoe ons werk en waarmee ons daagliks te doene kry

Liefdegroete in Hom wie ons eerste liefgehad het

Hans

First name Last name [mailto: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it ]

Beste Hans, ek is 'n opgeleide spelterapeut wat graag by julle organisasie betrokke wil raak, ek weet egter nie watter behoeftes daar by die kinders waarmee julle werk is nie. Ek het gewonder of ek dalk kan help met berading en lewensvaardighede, en moontlike geestelike werk onder kinders. Ek weet ook dat julle my nie sal kan betaal nie, maar het gedink as ek dalk 'n borg of twee kan kry,ek dalk gratis hulp kan verleen waar dit nodig is.

groete Louis Lategan

Tel: 084 553 1070

5/5: Die Vryheidsfront Plus gaan 6 inwoners van 'n informele nedersetting inspan gedurende die komende verkiesing om hulle tafels tydens stemdag te beman. Hulle gaan dan ook 2 persone gebruik na die tyd om die stembriewe te verwerk! Hulle vergoed die mense bogemiddeld en ons bedank hulle hiervoor. Living Ball gaan betrokke wees by die Naka bulletjie dag en gaan 15 inwoners van die informele nedersettings gebruik op 4 Junie as motorwagte. Ons vra die publiek om uit te kyk vir hulle daar!

17/03:::::::::::::NAALDWERKSENTRUM:

N nuwe groep vroue het pas begin op die 16 Maart met naaldwerk. Die naaldwerk masjiene is uitgehaal ge-olie, rakke is afgestof en skoon gemaak en n nuwe werking is aan die gang. Die vyf dames en een man het die sentrum skoongemaak en begin werk. Eerstens gaan daar gewerk word om so ongeveer 80 tafeldoeke en “overlays” te maak. Daarna gaan gepoog word om klere en gordyne te maak.

Ons maak van die geleentheid gebruik om u almal daarbuite uit te nooi om van hierdie tuisgemaakte items aan te koop, die gelde van die items wat verkoop word gaan net so vir die vroue wat dit gemaak het. Doulos gee al die materiaal, gare masjiene en al die ander uitgawes wat aangegaan word. Ons is ook daartoe verbind om die vroue te gaan haal in Elandspoort en om hulle in die middae weer terug te neem. Hierdie werk vra beslis meer as net omgee. Dit vra jou liefde, jou omgee in elke sin van die woord, jou volle tyd, jou aandag en luister en bo alles liefde vir jou naaste. Redakteur

04/03:::::::::::; Op Maandag 28 Januarie neem ek 5 mans vir n onderhoud by n Sekerheids maatskappy in Gesina vroeg oggend net voor nege uur. Na die onderhoude die middag om 15:00 het twee van hierdie mans poste gekry en hulle begin onmiddelik om te werk. Die drie oorblywende mans word eers opgelei en dan sal hulle ook by die maatskappy begin werk. Dit bring mee dat hier moontlik weer 5 gesinne kos op die tafel sal hê en dat van hulle die nedersetting gaan verlaat om beter blyplek te bekom, ons streef daarna dat hulle verblyf kry nader aan hulle werkplek en nader aan skole aangesien daar nie vervoer vir hulle sal wees aan die begin nie. Hierdie kindertjies sal weer trots op skoolgronde kan hardloop en goed kan presteer op skool. Redakteur

Travel and Tourism

1. Senior Roving Travel Consultant
5-7 Years Corporate Experience
Amadeus Essential
Johannesburg and Pretoria
R18 500.00 CTC
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

2. Senior Groups Consultant
5 Years+ Groups Exp
Galileo and Fares &Ticketing Exp
Randburg
R20 000.00 CTC
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

3 Senior Russian Inbound Consultant
5 Years Experience within Inbound market. Read/Speak/Write Russian beneficial. Illovo
Salary Negotiable
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

4. Airline Sales Executive
Travel Industry Experience essential
Go getter attitude
Randburg
R12 000.00 CTC
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

5. Intermediate Consultant
4 Years+ consulting experience
Galileo or Amadeus
Sandton and Pretoria
Salary Negotiable
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

6. Junior Consultant
2 Years+ Consulting Experience
Amadeus
Midrand and Roodepoort
R7 000.00 CTC
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

7. Strategic Relationship Manager
Minimum 3 Years SRM Experience
Travel Industry Knowledge
Corporate/Supplier/ Operator Negotiations. Fourways
R25 000-R35 000 CTC
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

8. General Manager
Minimum 5 years management
Travel industry experience essential
Sound operations understanding
Fourways
R600 000.00 CTC P/A
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

9. Senior French Speaking Corp Cons
5 Years+ consulting experience
Galileo/ Amadeus
International Fares and Ticketing
Sandton
Salary Negotiable
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

Information Technology

1. DB2 DBA
3 to 5 years exp
1 year Contract
Bryanston
R300 to R350 per hour
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

2. Websphere Developer
3 to 5 year experience
1 Year contract
Bryanston
R300 to R350 per hour
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

3. Datastage Developer
3 to 5 year experience
1 Year contract
Bryanston
R300 to R350 per hour
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

4. Project Manager
3Years Software experience
1 Year contract
Bryanston
R150 to R200 per hour
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

5. Business Analyst
3 Years consulting/software exp
1 Year contract
Bryanston
R200 to R250 per hour
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

6. Java Developer X2
3 to 5 Years Experience
1 Year contract
Bryanston
R300 to R350 per hour
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

7. Sharepoint Developer
3 to 5 Years experience
1 Year contract
Bryanston
R300 to R350 per hour
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

8. Microsoft CRM Developer
3 to 5 Years Experience
1 Year Contract
Bryanston
R300 to R350 per hour
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

9. Lotus Notes Developer X2
2 to 3 Years experience
1 Year contract
Bryanston
R250 per hour + standby, Cell and 3G
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

10. PHP Developer X2
1 to 3 Years experience
Permanent
Randburg/Midrand
R15 000 to R20 000 per month
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

11. C++ Developer X2
1 to 3 Years experience
Permanent
Randburg/ Midrand
R15 000 to R 20 000 per month
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

12. VB/C# Developers willing to learn inhouse language. 1 to 2 yrs exp
Permanent
Randburg
R15 000 to R17 000
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

13. A+/N+ Technicians
6 mnth to 1 yr exp
Permanent
Johannesburg
R5 500 to R7 500
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

14. Project Administrator X2
1 to 3 years exp
Permanent/ 1 yr contract
Johannesburg North
R12 000
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

15. BDM Audio Visual
2 to 3 yrs exp
Permanent
Johannesburg North
R25 000 plus commission
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

16. Jnr Developer
3 Yr University IT Qualification
Permanent
Johannesburg
R10 000.00
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

17. Jnr Business Analyst
3 Year IT qualification
Permanent
Johannesburg CBD
R12 000.00
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

18. Software Support
Min 6 months SQL exp
Permanent
Johannesburg East
R 7000.00
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

19. Developer
Min 1 yr VB6 and .Net
Permanent
Johannesburg
R 8000.00
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

20. Junior Technician
MCSE
Permanent
Johannesburg
R 7000.00
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

21. Network Administrator
2 to 3 Yrs Microsoft Exp
Permanent
Johannesburg
R13 000.00
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

22. Jnr Developer
Min 6 months VB.Net exp
Permanent
Johannesburg
R 8000.00
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

23. Content Writer
Good online writing and interactive conversation skills. Knowledge of internet and social networking tools.
Parkmore R15 000.00
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

24. Web & User Interface Designer
Must have a design qualification, creative flair, exp in Joomla, Drupal and Ning will be advantageous.
Parkmore R15 000.00
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

25. Community Engagement Manager
Good knowledge of social networks and social media important. 3Yrs exp and a marketing/communication degree ess.
Parkmore R20 000.00
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

26. PHP/Web 2.0 Developer
Looking for an open-source developer. Must have a passion for social networking. PHP and MySQL, HTML, CSS, Xml are important. JavaScript is a bonus.
Parkmore R20 000.00
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

27. C# Developers
1.5 years experience
Rivonia / Centurion
Must have knowledge of SQL
R 19 000.00

This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

28. Web GUI Developer
5 Yrs programming exp, Java, JavaScript, AJAX . Knowledge of UNX a plus
Rivonia
R35 000.00
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

29. C++ Developer
5Yrs exp in C/C++
SS7 networking and GSM systems knowledge would be an advantage.
Rivonia
R50 000.00
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

30. Integration Developer
PHP, Perl are very important. Database development, creative development, product development and web development for part of their functions. Rosebank R18 000.00
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

31. Multimedia Designer
3-5 yrs exp. Proficient in Flash, Photoshop, freehand and Adobe Acrobat. PHP and SP would be beneficial.
Rosebank
R18 000.00
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

Financial

1. Financial Manager
5 to 7 years Exp
Permanent
Sandton
R35 000 per month
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

2 CFO AA CA SA
5 years post +5 years mng exp
Permanent
Houghton
R800 000 CTC
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

Sales

1. IT/Access Control Sales
1-3 Yrs exp
Permanent
Johannesburg East
R12 000 plus commission
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

2. Student Advisor X4
Enthusiastic, self starters able to speak French - permanent
Midrand
R 8 000 plus commission
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

3. Sales Representative
1-3 years solid track record. Must have network in tobacco and beverage industry permanent
Johannesburg East R12 000 plus com
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

4. Student Advisor X4
Enthusiastic, self starters
Permanent
Jhb, Pta, Vanderbijl Park
R8000.00 plus comm.
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

Logistics

Call Centre

1. Logistics Manager
5Yrs mng exp
Permanent
Sandton
R20 000 to R25 000 per month
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

1. Call Centre Manager
5 Yrs Mng Exp
Permanent
Sandton
R20 000 R23 000
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

2. Call Centre Agents (A+/N+) x3
0 to 1 Yrs exp
Permanent/ Contract
Sandton/ Parktown
R5 000 to R7 000
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

Other

1. Licensing Specialist
3-6 Yrs Licensing and Commercial Rights acquisitions management. Diploma or degree in related field
Midrand
R500 000.00 CTC p.a
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

2. Content Writers
Journalism/ English/ Communications Grads Good writing and presentation skills. Permanent
Johannesburg North
R13 000.00
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

Western Cape

IT Technical
· 1st Line Support Consultant in Brackenfell @ R12 15 000 p.m. (2 years exp & IT qualification)
· 1st Line Support Consultant (BEE) in Stellenbosch @ R12 15 000 p.m (3-5 years exp & IT qualification)
· Software Support in Claremont @ R5 000 p.m. (degree essential & Matric Maths HG - with distinction)

IT Programming
· Senior Java Developer in Bellville @ R30 45 000 p.m. (IT qualification + Java experience)
· PHP Developer in CBD @ R8 12 000 p.m. (1-3 years experience & IT qualification)
· Web Developer in Plattekloof @ R8 12 000 p.m. (1-3 years experience & IT qualification)
· Application Developer (Natural Adabas) in Bellville @ R25 32000 p.m. (3+ years experience with Natural Adabas & IT Qualification)
· Java Developer in Stellenbosch @ R15 20 000 p.m. (2 3 years experience & IT qualification)
· PHP Developer in Woodstock @ R neg (3 years experience & IT qualification)
· C#.Net Developer in Stellenbosch @ R8 10 000 p.m. (1-3 years experience & IT qualification
· BI Developer in Wynberg @ R20 000 p.m. + (3-4 years experience in BI & qualification)

General
· IT Sales Executive in Durbanville @ R6 10 000 p.m. + commission (IT Background & Sales Experience)
· Debt Collector in Claremont (6 month contract ) @ R8 000 p.m. (Debt collecting experience & qualification)

Kwazulu Natal

Information Technology

1. Call Centre Agent (A+/N+)
2 Yrs experience
Contract
Durban
R4 000 R5 000
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

2. Share Point Developer
5 Yrs Exp .Net/MOSS 2007
Permanent
Durban
R30K
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

3. Support Engineer
MCSE 2003/2008 2 yrs exp
Permanent
Richard s Bay
Market Related
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

4. Senior Linux Administrator
3 Yrs exp with knowledge of Gen2
Permanent
Durban
R15K +
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

5. Software Developer
2-3 yrs exp SDLC/VB6/C#
Permanent
Umkomaas
R14-R16k
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

6. Helpdesk
1-2 yrs A+ strong
Permanent
Pinetown
R4 -5k
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

7. Technician
1-2yrs exp Tech N5 electronics
Permanent
Pinetown
R4 -5K
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

/08: Mr Clean onder leiding van Lourens het 25 blanke mense uit verskeie skuilings nader getrek vir werk as skoonmakers. Dit het gebeur na aanleiding van die stakings huidiglik in daardie bedryf. Inwoners is afkomstig uit Sonskynhoekie, Sonheuwel, Magda se plek en Melgisedek. Baie dankie Lourens - hy reel ook vervoer van en na die werksplek.