Visitors online

We have 3 guests online

Teller

mod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_counter
mod_vvisit_counterToday95
mod_vvisit_counterYesterday221
mod_vvisit_counterThis week1322
mod_vvisit_counterLast week2218
mod_vvisit_counterThis month6011
mod_vvisit_counterLast month8165
mod_vvisit_counterAll days58485
We have: 6 guests, 1 members online
There are no translations available.

20/02 Uitgegee: Melgisedek 5 x 10 x 6 x 10g mini rise cakes, 5 spansasie, 6 mengelslaaix 1 sak pap, 2 pakke perskes, 10 houers mint blare, 5 bakkies vrugteslaai, 2 pakke milk egg white, 2 pakke skyfies, 1 sak eiers, 1 sak tamaties, 10 pakke boontjies, 1 sak komkommers, 1 sak eiers, gaar kos

14/02:  4 Inwoners van Melgisedek gaan vanaf Sondag die Rapport koerant verkoop.  Hulle ontvang R30 vir die dag en R3 vir elke koerant wat hulle verkoop.  Ondersteun hulle asseblief?Kiss
13/02>>>>>>>>Hy sit nie meer op moedverloor se vlakte nie , hierdie winter sal hy warm slaap

06/02 Uitgegee: Melgisedek 6 pakke groenbonne, 4 dosyn eiers, 15 pakke blaarslaai, 20 pakke gemengde groente, 1 x 5kg mieliemeel, 20 x 4 mielies, 3 x 4 pruime, 3 x 4 perskes, 6 komkommers, 1 pak mushrooms, 2 pakke tamaties

02/02 Uitgegee: Melgisedek 2 matte, 1 ondervel vir babatjies wat kruip

02/02 Uitgegee: Melgisedek 2 matte, 1 ondervel vir babatjies wat kruip

02/02:  Scio Mediese Maatskappy het hier mediese toets gedoen en twee inwoners het gekwalifiseer wat binnekort gratis medikasie vir hulle siektetoestande sal ontvang.

MELGISEDSCIONNAVORSINGB2012

 

01/02 Uitgegee: Melgisedek 8 jules soirt tablettie, 1 karton sjokelade, 2 bakkies sout, 1 x 100 baba doeke, 8 x 1l vrugte sap, 8 x 1,5l melk, 30 x 500g pakke mieliemeel, 20 x 500g suiker, 20 x 500ml rys, 10 x 410g sous boontjie, 10 x 425g vis in tamatiesous, 10 x 1kg pap, 2 x 750ml olie, 6 x 3kg blikke groente, 24 x 10 x10 sanitere doekies, 26 pakke emvit vitamien en mineral tablette

03/02>>>>>>>>Om hulle hoop te gee is om met hulle elke dag saam te leef, hulle lief en leed te deel, saam met hulle hul harte te ondersoek en die sweer uit te haal en dan bring dit genesing. Die laaste is die grootste betaling wat mens kan ontvang
03/02>>>>>Hierdie foto is geneem by Melgisedek deur n Universiteit student wat in hierdie rigting studeer

25/01 Uitgegee: Melgisedek 16 klein yoghurt, 15 boksies piesangs, 8 pakkies piesangs, 30 pakke blaarslaai, 10 houertjies pane granate, 12 houertjies feta kaas, 2 x 4 perskes, 15 pakke courgettes

23/01 Uitgegee: Melgisedek 10 x 2,5kg mieliemeel, 2 pakke lichies, 50 liters melk, 60 buns, 20 toebroodjies, 4 kartonne klein yogurt, 10 pakkies uie, 10 pakkie aartappels, 30 groot yogurt, 20 sakkie tamies,1 halwe sak eiers, 15 pakkies berries10 x 2,5kg mieliemeel, 2 pakke lichies, 50 liters melk, 60 buns, 20 toebroodjies, 4 kartonne klein yogurt, 10 pakkies uie, 10 pakkie aartappels, 30 groot yogurt, 20 sakkie tamies,1 halwe sak eiers, 15 pakkies berries

28/12 Uitgegee: De Melgisedek, 40L lang lewe melk, 80 pakke mieliemeel, 30 pakke suiker, 12 blikke 410g sousboondjies, 20 x 1Kg pakke maltabella pap, 10 blikke x 410g gemengde groente, koffie, 30 pakke vleis, 15 blikke vis, 4 groot bottels konfyt, 20 burger mayonaise, olie, 10 sout, macaronie, 5 pakke soya vleis, 20 pakke kits sop, 2 kartonne x 30 choc lolies, 360 stafies lekkers, 15 pakke rys, 15L gedistileerde water, 20 pakke aartappel slaai, 30 brode,18 pakke vrugte slaai, 10 pakke waatlemoen, 10 doz eiers, 20 pakke mielies, 16 pakke vrugte, 44 houertjies yogert,20L vrugte sap, 15 pakke patats, 850Kg aartappels, 35 pakke gemengde groente, 27 bottels gemmerbier, 8 pakke koekies, 5 pakke lekkers

19/12 Uitgegee: Melgisedek 7x10 kg aartappels, 8 brode, 15 x 6 scons, 3 x 10kg uie, 15 x 4 tamaties, 8 x 2 “paw paw”, 3 x 2 liters melk, 5 x 6 muffins, 6 houers gemengde groente, 1 krat wortels, 1 krat beet, 6 pakkies spanasie, 6 x 2,5kg mieliemeel,
09/12 Uitgegee: Melgisedek 60x4x2,5kg McCain ”sweet potato” skyfies
12/12: Katie wat hier woonagtig is en ook werkloos is begin Woensdag in Valhalla te werk deur 'n persoon se huis skoon te maak. Hier is baie gewillige mense in Melgisedek wat uit hulle omstandighede wil styg en 'n beter lewe vir hulle self wil verseker!
29/11 Uitgegee aan Melgisedek: 3 pak soja mins, 10 lt lang lewe melk, 1pk macaroni, 7 bot sap, 2 pk sout, 1 pk pelotons, Rice koekies, 2 kg suiker, 1 pak viennas, 1bot olie , 2kg poeier melk 1 blik koffie , 2 blik konfyt, 1 bt tamatiesous, 1 bl vis, 2 bot chutney, 1 bk tamatiemoor, 12kg mieliemeel, 5kg suiker 1 kg oats, 8 x 500 lt vrugte sap
14/11 Uitgegee: Melgisedek kom haal 10 pk aartappels, 10 pk Brocoli, 6 pk rissies, 6 pk komkommer, 10 pk slaai, 10 pk gemengde groentes, 6 bk slaai, 20 pk tamaties, 7 kartonne ryskoekies, 26 L melk, 5 pk vrugte, 2 pk kaasssous, 10 pk jelly, half sak aarbeie
4/11 Uitgegee aan Melgisedek: 10pk blomkool, 10pk mushroom, 10 pk slaao, 10pk mielies, 10pk strawberries, 10pk lemoenpamoentjies, 10pk green peper, 10 pk toebroodjies, 10 pk groenboontjie, 2 x 24 pk croutons
Oktober 2011: Die meisies van Centurion Skoonheids Akademie het al die inwoners hier bederf met 'n gratis haarsny. Hier sit Tannie Tracy vir haar sny! Baie dankie julle!
haremelgisedekokt2011
Oktober 2011: Esmè Dalton en haar span het hier aan die inwoners die lekkerste bredie kom voorsit vir Saterdag middagete. Daar was ook koppiekoekies en almal het heerlik gesmul! Baie dankie julle!
esmedaltonmelgisedek
31/10 Uitgegee: Melgisedek 18 pak mielies, 21brode, 10 blaarslaai, 10 gemengde groente, 15 tamaties, 2 pak black berrys, 3 roket, 8 pak wortels, 20 pak yogurt
28.10.2011 MELGISEDEK 40pk mieliemeel , 20pk suiker, 200 sakkies tee, 10pk rys, 6 k hoender, 8bl sousboontjies, 8 l vis, 4 bl groente, 4 bl mielies, 6 x 3 kg ingelegte vrugte, 20bt skottelgoed seep, 4bl tamatie en uie smoor, 20bt nutela smeer, 6pk stay soft, 20lt lang lewe melk, 20l koeldrank, 24 x 10 pk sanitere doekies, 20buise senex salf, 13pk soya maalvleis, 2x 30 cotton cleaners
12/10 Uitgegee: MELGISEDEK ontvang 30 pak aartappels en onion oven bake, 16 pakke piesangs, 40 tamaties, 1 sak lang brood
26/09 Uitgegee Melgisedek ontvang 20 pk piesangs, 20 pk groen boontjies, 20 pk spinasie, 20 pk gemengde groente, 1 x 10Kg mieliemeel, 3 pk aartappels
Doulos voorsien nou kos hier wat in 'n gemeenskaplike kombuis (onder beheer van die Departement van Gesondheid) voorberei word. Die omstandighede is afgryslik (sien fotos onder). Huidiglik word sowat 40 blanke mense (gemeng) in die saal gehuisves, meestal mense wat haweloos is en geen ander tuiste het nie. Van hulle het wel werk gekry en slaap slegs in die aande daar. Voedsel word drie keer per dag voorberei, maar die nood is groot. Daagliks word ongeveer 85+ mense van kos voorsien, dit sluit ook die ouetehuis gedeelte van Melgisedek, wat as 'n mens die saal en die ouetehuis se inwoners bymekaar tel op 80 te staan bring. Enige koshulp hier is nodig en Doulos kan direk geskakel word vir donasies.
melgisedek

19/09 Uitgegee: Melgisedek kom haal 50 pk flap jacks, 2 x 5Kg mieliemeel, 1 pk weatbix, 1 pk oats sesame, 60 houers met vla, 27 pk pampoen, 20L melk, 18 doz eiers, 11 pk vrugtesap, 14 x 18 pk eiers