Visitors online

We have 2 guests online

Teller

mod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_counter
mod_vvisit_counterToday91
mod_vvisit_counterYesterday221
mod_vvisit_counterThis week1318
mod_vvisit_counterLast week2218
mod_vvisit_counterThis month6007
mod_vvisit_counterLast month8165
mod_vvisit_counterAll days58481
We have: 4 guests online
There are no translations available.

15/02>>>>>>Pampersalon: Hierdie pragtige dames van n akademie Centurion bederf elke jaar n baie groot klomp dames by Doulos Armoedebediening se Kersfunksie en dan is dit nie al nie hulle bederf mense met hare doen, naels, gesig en ander reg deur die jaar waar hulle die nedersettings opdeel en mense besoek. Dit eindig nie net daar nie, hulle neem die Woord na die mense, klere wat hulle ontvang. HULLE NEEM DIE BOODSKAP VAN HOOP NA HIERDIE MENSE TOE. Doulos Armoedebedieng dra almal wat deel in dit wat julle doen se dank oor en wees verseker julle is geseen met God se liefde
07/02>>>>So n potjie mag maar die grootprys wen uit n groep van 100 potjies. Erasmia julle doen dit elke jaar by die Kersfunksie en ons is elke jaar dankbaar daarvoor
07/02>>>Ek het julle nog nie bedank vir die wonderlike werk wat julle gedoen het by die poeding en pasteie afdeling van ons Kersfunksie nie. Julle het werklik n goeie aanbieding gehad en al Doulos se vriende dra hul dank oor vir al jul moeite en mooi maak
03/02>>>>ZITA se foto gemerk. Doulos wil langs hierdie weg sy dank uitspreek teenoor Zita Pretorius vir n lekker kuierdag saam met Doulos  en by die Kersfunksie

NOTAS VAN TERUGVOER VERGADERING

8 DESEMBER 2011

KERSFUNKSIE 2011

  • Sekuriteit was ‘n groot leemte by die Funksie en sal van volgende jaar af baie meer sigbaar en teenwoordig wees
  • Daar is ook besluit dat hekdiens tot en met die aanvang van die Funksie behartig sal word deur twee mans, of een man en een vrou en nie net vroue allenig nie
  • Die verskaf van die geskenkpakke aan die potjiekosmakers was ‘n groot sukses en sal defnitief by die Volgende Kersfunksie (1 Desember 2012) herhaal word!
  • Daar was ‘n opmerking gemaak dat van die porsies ingeskep baie klein was, en sommige van die kos was gebrand. Daar moet egter genoem word dat nadat kos uitgedeel is aan al die mense om saam te neem op die busse het daar slegs twee klein karton bokse kos oorgebly wat na Kemptonpark geneem is om uitgedeel te word
  • Dit is eenparig mee saamgestem dat die Kinder bakkies beter gewerk het en dat minder vermorsing plaasgevind het
  • Dit was ook sinvol om die bakkies aan die stalletjies uit te deel vooraf – die bakkies was genoeg gewees
  • Daar was terugvoer dat van die mense ongelukkig was met die feit dat die bakkies aangery moes word na ‘n sentrale plek waar die kos bedien was – daar is voorgestel dat die opdienpunt van kos volgende jaar in die middel van die veld moet plaasvind wat dit meer toeganklik vir almal sal maak. Daar is ook opgemerk dat dit ook meer voordeliger sal wees indien al die ander los stalletjes ook in die middel saamgetrek word bv. pannekoek, koeldrank ens.
  • Daar is ook voorgestel dat die kosbakkies miskien volgende jaar deur die stalletjies gemerk kan word “B”vir beesvleis of “H” vir hoender of “W” vir wildsvleis.
  • Die melk het groot aftrek gekry en was defnitief ‘n wenner
  • Daar is voorgestel om vroeg reeds te begin onderhandel met fabrieke wat rekkies vervaardig om rekkies vir ons in pakkies te verpak van ons keuse ten einde beheer meer effektief toe te pas en terselfdertyd geld te spaar deur die rekkies weer te gebruik op ‘n volgende geleentheid
  • Daar is voorgestel om miskien ‘n ekstra punt te hê waar slegs water verskaf word, miskien nog ‘n YoYo tenk want dit was baie warm en die mense het dors geword
  • Daar is voorgestel dat die klere vir die Pampersalon self deur die Organiseerders van die Salon uitgesoek sal word – hulle weet min of meer wat die vrouens verkies of van hou
  • Die groottes van die vroue wat vir die salon verkies word moet ook deurgegee word ten einde hulle beplanning makliker te maak. Daar kan dan ook gekyk word na die gekose dames se kleur voorkeure asook bv. langbroeke, rompe ens.
  • Onderklere is ook ‘n defnitiewe behoefte vir die Pampersalon, baie vrouens het niks onderklere gehad nie!!!
  • Daar was ‘n besonderse woord van dank uitgespreek aan Hans Janse van Rensburg, Louise Riekiert en Catrina wat al die persente toegedraai het. Dit was keurig en pragtig!
  • Daar was ‘n versoek dat mense wat geskenke gee aan Doulos die kaartjies binne in die geskenk plaas – die kaartjies was so pragtig maar baie het afgeskeur van die pakkies af
  • Daar is ook ‘n versoek dat mense wat geskenke skenk die ouderdomsgroep van die kindes moet aandui – van die geskenke moes oopgemaak word ten einde te bepaal watter ouderdomsgroep die geskenk in val
  • Rieks Towing en die Kersvaders was ‘n treffer veral vanweë die feit dat hulle op die veld gery het
  • Daar was ‘n versoek dat die donateurs wat potjiekos maak vir ‘n volgende keer vir hulle eie verversings sorg – dit maak net Doulos se beplanning makliker. Daar was blykbaar donateurs wat ook in die ry gestaan het vir geskenke
  • Daar word ook ‘n versoek gerig dat geen bederfbare produkte bv, koekies ens. in die pakkies geplaas moet word nie – mense kan dit liewer addisioneel bygee en dit sal uitgedeel word saam met die presente
  • Die beheer van die mense deur middel van die gang in die middel van die veld het baie gehelp met die uitdeel van die geskenke
  • Dit het ook goed gewerk dat die kinders eers ontvang het en toe die volwassenes
  • Die kleiduif skiet item was baie gewild
  • Daar was heel party potjiekos stalletjies wat vuur gemaak het op die rugbyvel ten spyte van verskeie versoeke dat daar houers of sand geplaas moet word
  • Daar sal moet gekyk word na meer asblikke vir volgende jaar of alternatiewelik swart sakke
  • Daar was ‘n voorstel dat naby die afloop van die Funksie dat die kinders kompetisie moet hou oor wie die meeste Rommel kan bymekaar maak – die wenner kry ‘n prys. ‘n Ander voorstel was ook dat spanne deurentyd moet rondbeweeg en Rommel optel. Doulos het dan ook ‘n pluimpie ontvang vanaf die klub vir die netjiese terrain na die tyd!
  • Klank was in orde – baie dankie Joseph
  • Dit sal beter wees indien alle voertuie by stalletjies geparkeer word
  • Die volgende Kersfunksie (1 Desember 2012) se reelings sal alreeds afskop Julie 2012!
  • Daar moet ook begroot word vir die huur van stoele, aangesien ons dit elke jaar gratis ontvang – het ons geen bedingingsmag as daar nie stoele beskikbaar gestel word nie
  • Die eregaste tafel behoort afgekamp te word
  • Daar sal vooraf seker gemaak word dat alle lede van die reelingskommitte 100% op hoogte is van al die reelings ten einde korrekte inligting te verskaf sou dit benodig word
  • Geen gaskunstenaars sal optree na 14:00 nie aangesien die busse elke jaar vroeër vertrel as ooreengekom
  • Die eregaste tafel het versoek dat ‘n lys van die eregaste voortydig beskikbaar gestel word.

08/12>>>>>>>>>>> Die jaarlikse Kersfunksie is verby vir sowat 3000 mense in en om Pretoria maar lank nog nie verby vir mense, kinders wat in ander plekke woon nie. Ek is vandag op my pad om nog vir  sowat 1200 kinders geskenkies te gaan uitdeel. Die wonderlike binne in my wanneer ek dit gaan uitdeel is die uitdrukkings op gesiggies waneer hulle n geskenkie en n lekkertjie kan ontvang. Ek sal hiermee besig wees tot na Kersdag aangesien die plekke ver uitmekaar is en die tyd baie beperk is. Ek poog om hierdie week die Oos Rand en die Wes Rand klaar te maak. Redakteur

04/12>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>Gister 03 Desember 2011 het Doulos vir 3000 mense uit nedersettings n Kersfunksie gehou op die gronde van die Silver valke se Rugby klub en dit met behulp van honderde mense met net omgee in hulle harte, daar was 3000 geskenke uitgegee, daar was 100 potjies kos met nagereg, spring kastele en water glybane, klyduif skiet,groente stalletjies van Boere wat pakkies opgemaak het vi behoeftige mense, spring mielies, spookasem, pannekoek, pasteie met melk, water,koeldrank, pakke lekkers, n tee tuin vir al die bejaardes, vermaak met Zita Pretorius, Ruan Wepener en ander, pamper salonne vir hare,make overs, stalletjie waar bloeddruk, kolestrol en toetse vir suiker gedoen is. Toetse is gratis gedoen. Hierdie jaarlikse instelling waar ons mense uit nedersettings neem en vir n dag te laat vergeet van hulle swaarkry bring ook die geleenthede na vore dat ons dieper in hulle siele kan inkyk na die seer en bitterheid wat ons weer kan help om oplossings te vind. Dit help ook ons diensgroepe om te kan raakvat sodat ons kan sien waarin mense opleiding nodig mag hê, hoe ons opleiding kan doen en om kinders weer terug te kry in skole. Vir u almal daar buite sê Doulos armoedebediening; “Ons is trots om saam met julle Suid Afrikaners te mag wees en wat God dien.”

Hier onder volg twee fotos van Tina wat deur die Pampersalon onder hande geneem is tydens die funksie:

TINApamperbTINApamperaJOHANNAouJOHANNA_NEW

25/11::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::NOTAS VAN KERSVERGADERING

10 November 2011

ONDERWERP

BESPREKING

WIE

WANNEER

Plekmerkers vir potjies

  • Louise en Katriena het aangebied om dit te maak
  • Gert sal kyk vir hardboard
  • Gekry en gemaak, die orige paaltjies wat benodig is vir plekmerkers vir potjiekos staanplekke
  • Daar is besluit om die verskillende aktiwiteite se plakkate aan gazebos vas te sit soos bv. Koeldrank, lekkergoed ens. (Saterdagoggend van funksie)
  • Terugvoer sal by volgende vergadering gegee word rondom hoeveel staanplekke gemerk gaan word

Louise, Katriena en Gert

(Afgehandel) Uitstaande borde slegs vir perdry

(Afgehandel)

Besig Gert en DS Peet

Almal die oggend

Daisy Printers

Heleen

(Afgehandel)

(Afgehandel)

Afgehandel (60 klaar)

Besig

Besig

Onafgehandel

Boeresport

Hy gaan kyk na boogskiet bv. ipv boeresport (gaan ook reel met Living Ball vir kinders)

Montu

Gereel en bevestig

Springkastele

2 Waterwurms

2 Gewone Springkastele

Skuimbad bottles

Tuinslange

Heleen

Hans verskaf vanaf Doulos

Gert en Heleen

Gereel en bevestig

Perdry

Freek

Heleen

Bevestig en gereel

Pampersalonne

Die saal is ongelukkig nie meer beskibkaar nie so die salon is buite onder ‘n 30x10m tent wat deur die klub voorsien word!!!!

Geskenke vir Make over salon

  • Centurion Akademie doen die hare en die grimering van 20 vroue (Miemie se span gaan ook help met die grimering)
  • Doulos verskaf nuwe klere vir elke vrou
  • Cehanli van Salon Inner Beauty borg die 20 geskenkpakke vir die vroue wat die Makeover sessies gaan ontvang
  • Hare sny

Heleen / Hester/ Miemie

Hans

Cehanli

Zenda en Zelmarie

Bevestig en gereel

Hans het dit klaar gedoen en die klere moet afgehaal word

Afgehandel

Gemeente Zuurfontein

Toilette

  • Wilma Malipaard Talisman
  • 200 Toiletrolle deur Doulos verskaf

Heleen

Doulos koste Hans

Bevestig en gereel

Gereel en afgehandel

Gaskunstenaars

Zita  

Ruan Wepenaar

Poppekas

Karen en haar sanggroep

Hanro Janse v Rensburg

Heleen

Bevestig en gereel

Bevestig en gereel

Cupcaketafel

SA School of Cookery (500 met icing etc)

Renee Erasmus (Centurion Akademie) 200 Cupcakes met icing

Elke Kelder (??? Het bestandele gaan bak)

  • Het derhalwe genoeg cupcakes!!!
  • Kort nog smarties en ander versierings vir koekies

Heleen

Almal

Onafgehandel

(Kort nog versiersuiker en lekkers vir 500 koppiekoekies

Gesiggieverf

  • Geld ontvang R1000 vir aankoop van verf
  • Cathy Erlank is ko-ordineerder vir gesiggieverf 081 461 2517

Heleen

Afgehandel

Lekkergoedtafel

Skenking vir lekkers

Maak pakkies op

  • HVK Alberton sal die geld verskaf vir die aankoop van lekkers
  • Geld sal oorhandig word 22e November waarna aankope gemaak sal word – sover is 196 pakkies opgemaak van 600 benodig
  • Thersia Kruger gaan lekkergoed opmaak wat Doulos aankoop en tafel beman

Heleen/Hans

Hans

R2000.00 skenking van Alberton NHK in Doulos rekening oorbetaal vir gebruik

Doulos het ook pakkies opgemaak onder leiding van die Engele groep

Thersia

Besig

Besig

Afgehandel

Koeldrank en Water

Koeldrank word aangemaak by Codonialaan 735, Waverley vanaf 30/11 en 1/12 deur die dag tot in die aand 20:00 vir mense wat wil kom help!!!!

Water 

  • Doulos het genoeg koeldrank vir die dag
  • Elanda en haar span ko-ordineer en beman tafel
  • Ds Peet sal reel vir die aankoop en aanry van ys vir die dag – Doulos het houers vir koeldrank vir dag
  • Doulos verskaf al die water

Hans

Elanda

Ds Peet

Hans reel

Hans koop dit aan

Afgehandel

Afgehandel

Bevestig

Besig

Afgehandel

Tent

  • Kyk na plasing van tent
  • Langs die tent kom die teetuin, aan teenoorgestelde kant haarsny vanaf Centurion Akademie. Eregaste skuins voor verhoog. Synexus en mediese stalletjie aan kant van tent
  • Verhoog by NHK Oos Moot
  • Ekstra stoele by Oos Moot en Derdepoort

Almal

Gert

Heleen

Heleen

Volgende vergadering

Bejaarde Koffie/Teetuin

  • Louise self tafels verskaf 60 stoele
  • Doulos tafeldoeke gebruik (neem asb)
  • Alles is volledig, niks kort vir teetuin nie
  • Gert sal 5kg suiker skenk
  • 50 PK langlewe melk

Louise en Cathrina

Heleen stoele uithou

Hans

Almal

Gert

Doulos skenk dit Hans

Besig

Besig

Bevestig en gereel

Afgehandel

Afgehandel

Afgehandel

Hare sny

  • Centurion Akademie

Heleen

Afgehandel

Eregaste plek

  • NHK Zuurfontein
  • Doulos verskaf southappies, koeldrank, water en biltong vir eregaste (15)
  • Eregaste sal bedien word met potjiekos

Hans/Hannes

Afgehandel

Klank

Vorige Klankman het gekanselleer

  • Joseph Brits het sy dienste aangebied – vrek dankie!!!!!!!!!!

Heleen

Gereel

Ontbyt

  • 300 pasteie geborg

  • Pannekoek word bedien vir ontbyt
  • Vooraf sal 2000 gebak word en die oggend van die funksie die res
  • Pannekoekkar word op dieselfde plek as verlede jaar geplaas

Dirk van Filidelfia en Hans

Maria Niemand

Hans

Gereel

Gereel en bevestig

Gereel

Gereel en bevestig

Poeding

This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

0834045184 help met poeding inskep

Miemie moet bakkies by Doulos kry en opname maak tov tekorte

Sal kyk na huur van koeltreiler (borg deur Miemie) asook twee kis vrieskaste vanaf Gert en Heleen

Ds Peet sal bier boksies kry vir die aandra van die poeding na die kosafdeling

  • Geborg deur VLU Magaliesburg vir 500 mense
  • Doulos skenk ook vrugte en vla 500
  • Daar is dan nog skenkings gemaak van jellie (100 L jellie en20kg. vrugte (Dankie Gert)
  • Minnie se span sowel as ander ge-allokeerde persone sal help met opskep vanaf 11:00. Opskep van poeding onder die afdak by die kroeg
  • Bakkies (Doulos het)

Heleen

Hans

Minnie

Hans

Miemie bevestig hoeveelhede sodat res aangekoop kan word

Besig

Bevestig en gereel

Gereel

Besig

Besig

Geskenke

  • Ben en groep gaan al Woensdag voor Kersfunksie geskenke in bokse verpak vgl groepe
  • Kinders ontvang eerste
  • Dan volwassenes
  • Bejaardes ontvang geskenke laaste, die wat nie kan loop sal by stoel bedien word

  • Doulos het self begin

     bymekaar maak en        toedraai

  • Kort 238 vroue en 398 mans geskenke
  • Kindergeskenke genoeg

Hans

Hans Louise en Catharina

Het al verander

Almal

Gert

Ben en span

Besig

Besig

  • Rieks Towing doen weer die neem van 10 Kersvaders!!!

Sekuriteit

  • Heleen sal reel met kontak by ADT
  • Die hek sal vanaf 06:00 beman word
  • Lys van mense sal verskaf word sodat toegangbeheer toegepas word

Heleen

6-7 – Gert en helper

7-8 – Louise en helper

8-9 – Catriena en helper

Besig

Informasietafel

  • Dries en Lettie Horn beman tafel
  • Tafel sal aan die kant geplaas word by die afdak by die kroeg

Heleen

Afgehandel

T-hemde

  • Besluit op Rooi

Heleen

Besig

Geskenkpakke vir kunstenaars en potjies

  • 1e Prys potjiekos – R1000 koopbewys van Plastilon
  • 2e Prys potjiekos – R800 koopbewys van Plastilon
  • 3e Prys potjiekos – R600 koopbewys van Plastilon Daar sal ook vir elke potjiekosstalletjie ‘n plastiekkrat voorsien word vir die geskenkpak van Doulos

Hans

Doulos betaal dit

Hans

Afgehandel

Wag op terugvoer van Plastilon

Besig

Lepels

  • Plastilon – R71.25/1000

Catharina aankoop

Afgehandel

Opskeppunte

  • Opskeppunte (10) sal in die saal gemaak word waar mense by een punt inbeweeg en ‘n ander uit beweeg
  • 30 Mense beman
  • 20 Mense uit Minnie se span, Louise en Gert se span
  • Bakkies sal opgemaak word in sakke van 30
  • Na afloop van die opening sal die bakkies uitgedeel word aan die potjiekosstalletjies

Kratte sal aan potjiekosstalletjies verskaf word vir die neem van kos na saal

Vrywilligers vir die dag vanaf stalletjies

Almal

Louise, Heleen en Katriena

Besig

Minnie, Louise, Gert

Besig

Besig

Gewrigsbandjies

Dra Sakke vir elke gesin Baie dankie vir Isme Dalton en die tannies wat vir ons die sakkies maak!

Doulos het ook baie sakke beskikbaar wat addisioneel is tot die dra sakke wat gemaak word!!

  • Elke persoon ontvang ‘n wit gewrigsbandjie by Annemie hulle
  • Elke aktiwiteit (5) sal sy eie kleur hê wat afgemerk word op die bandjies
  • Annemie hulle het aangebied om dit uit te deel
  • Doulos moet penne koop vir merkies

Doulos sal aankoop

Doulos sal aankoop

Ben hulle sal self aankoop vir geskenke

Besig

Gereel en bevestig baie dankie julle!!!!!!

Gereel en bevestig

Seremoniemeester

  • Ds Hannes

Hans

Bevestig

Bedankingsnotas

  • Heleen sal opstel

Heleen

Besig

Inligtingsborde

  • Info
  • Toilette
  • Teetuin vir bejaardes
  • Eregaste
  • Poeding / Middagete
  • Koeldrank
  • Lekkergoed
  • Pampersalon
  • Gesiggieverf
  • Perdry

Louise en Hans en Gert

Afgehandel

Sonbrandolie

  • Piz Buin borg
  • Ds Peet dui aan dat hy mense sal voorsien om die kinders te smeer
  • Ben-hulle sal weer Gazebo verskaf vir die stalletjie

Ben

Ds Peet

Ben

Bevestig en gereel

Gereel

Gereel

Venue

  • Bly Silver Valke

Synexus

  • Nolene

Het weer stalletjie met mediese toetsing

Mediese Stalletjie

  • Toets van bloeddruk en Glukose

Minnie en span

Bevestig en gereel

Addisionele Notas

  • Doulos sal van die skenkings van pette wat reeds gekry is en nog gekry gaan word in sakke sit vir mense – daar is egter nie noodwendig genoeg vir almal nie. Onafgehandel en sal bespreek word deur Hans en Heleen
  • 10 Kersvaders
  • 2 Weke voor Funksie – teen 21 November soek Doulos ‘n naamlys van al die mense wat as helpers gaan optree die dag vir toegansbeheer by die hek. Al die mense sal spesiale kaartjies ontvang wat hulle sal identifiseer vir die dag by die hek
  • Potjiekos mense sal nommers by die hek ontvang wat aandui waar hulle moet gaan potjie maak, asook die afmerk van hulle aankoms op die lys, sowel as die uitdeel van hulle geskenkpakkie
  • Potjiekos areas sal afgemerk word 4x4m areas. Potjiekosmakers moet aandui hoeveel staanplekke hulle in beslag gaan neem
  • Geen privaat motors sal toegelaat word tensy dit helpers of potjiekos makers is soos uiteengesit op die lys
  • Slegs mense wat deur die busse vervoer word sal by die funksie welkom wees vanaf die skuilings
  • Heleen sal hemde aankoop en laat maak
  • Frank sal DVD vir Doulos maak van die dag
  • Potjiekosbeoordeling per staanpleknommer – as daar meer as een potjie is by ‘n staanplek sal hulle as a, b, c ens. aangedui word. Daar is ‘n dame aangewys wat bewese is in potjiekosbeoordeling wat Zita sal bystaan met die beoordeling van die potjiekos!!!!
  • Volgende vergadering – 24 November 2011 by Codonialaan 735, Waverley, 18:00
  • Busse is bespreek en betaal by Piet Bier
  • Daar is kos vir 2180 Mense en daar is reeds 2100 Mense vanaf skuilings. Al die syfers van die mense is nog nie ingegee nie
  • Busgeld beloop sover R47 000
  • Heleen reel nog vir asblikke by Andries Asblik
  • Daar is 120 stoele nodig vir die Funksie en 27 tafels.
  • Heleen sal al die stalletjies in kennis stel (bv. Koppiekoekies, koeldank ens. Om kopspelde saam te bring om die baniere van die stalletjies aan die gazebos aan te bring!
  • Woensdag 30 November vergader die bestuursspan om koeldrank aan te maak en in botteltjies te gooi asook vir ‘n braai

22/11:  Ons kort nog 250 vroue geskenke en 360 mans geskenke vir die Kersfunksie!  Enige iemand wat nog geskenke wil opmaak kan dit by Doulos se kantore in Waverley gaan afgee!!  Ons het 500 Liter Melk gekry vanaf Irene Farm Village (baie dankie julle is awesome!!!!!!)  Ons benodig egter 20 25L houers om hierdie melk aan te ry en bedien by die funksie - as iemand dit vir ons kan leen sal dit baie help!!  Skakel Heleen by 0824438874.

November:  Die Laerskool Skuilkrans het aan Doulos geskenke geskenk vir ons komende Kersfunksie.  Elke graad en klas het hieraan deelgeneem.  Baie dankie aan die Hoof,Personeel, kinders en al die oeurs vir hierdie wonderlike gebaar!

skuilkranslaerskoolpresente2011

17/11::::::::::::::::::::::Hi Julle

Net ‘n bietjie goeie nuus!!

Soos gesien vroeër vandag het ons darem nou weer klank!

Verder kry ons nou die Duiweklub se klubhuis of die gronde van die klub (Hy staan regs as jy by die hek inkom)  Daar is voldoende kragpunte en tafels en stoele vir die pampersalon!!  En dit is lekker eenkant sodat jule in privaatheid kan aangaan!!!!  Julle moet dalk my net laat weet op ‘n stadium sodat ons net kan gaan kyk hoe groot dit is binne!

Dink dan bietjie daaroor of ons dan die kos ook daar wil bedien (is ‘n bietjie uit die pad uit) en of ons tafels onder die bome moet sit voor die saal en die mense laat deurbeweeg?

Lekker dag – myne is defnitief lekkerder!

Heleen

NOTAS VAN KERSVERGADERING

10 November 2011

ONDERWERP

BESPREKING

WIE

WANNEER

Plekmerkers vir potjies

  • Louise en Katriena het aangebied om dit te maak
  • Gert sal kyk vir hardboard
  • Gekry en gemaak, die orige paaltjies wat benodig is vir plekmerkers vir potjiekos staanplekke
  • Daar is besluit om die verskillende aktiwiteite se plakkate aan gazebos vas te sit soos bv. Koeldrank, lekkergoed ens. (Saterdagoggend van funksie)
  • Terugvoer sal by volgende vergadering gegee word rondom hoeveel staanplekke gemerk gaan word
  • 1e Prys potjiekos – R1000 koopbewys van Plastilon
  • 2e Prys potjiekos – R800 koopbewys van Plastilon
  • 3e Prys potjiekos – R600 koopbewys van Plastilon

Louise, Katriena en Gert

(Afgehandel) Uitstaande borde slegs vir perdry

(Afgehandel)

Besig Gert en DS Peet

Almal die oggend

Heleen

Hans

Jaco van Plastilon borg een van die pryse se geld en die res word betaal deur Doulos – baie dankie Jaco en Platilon!!!!!!

(Afgehandel)

(Afgehandel)

Afgehandel (60 klaar)

Besig

Onafgehandel

Afgehandel

Boeresport

Hy gaan kyk na boogskiet bv. ipv boeresport (gaan ook reel met Living Ball vir kinders)

Montu

Gereel en bevestig

Springkastele

2 Waterwurms

2 Gewone Springkastele

Skuimbad bottles

Tuinslange

Heleen

Hans verskaf vanaf Doulos

Gert en Heleen

Gereel en bevestig

Perdry

Freek

Heleen

Bevestig en gereel

Pampersalonne

Die saal is ongelukkig nie meer beskibkaar nie so die salon is buite onder ‘n 30x10m tent wat deur die klub voorsien word!!!!

  • Centurion Akademie doen die hare en die grimering van 20 vroue (Miemie se span gaan ook help met die grimering)
  • Doulos verskaf nuwe klere vir elke vrou
  • Cehanli van Salon Inner Beauty borg die 20 geskenkpakke vir die vroue wat die Makeover sessies gaan ontvang

Heleen / Hester/ Miemie

Hans

Cehanli

Bevestig en gereel

Klere sal uitgesoek word en uitgehou word

Afgehandel

Toilette

  • Wilma Malipaard Talisman
  • 200 Toiletrolle deur Doulos verskaf

Heleen

Bevestig en gereel

Gaskunstenaars

Rudi en Zita

Ruan Wepenaar

Poppekas

Heleen

Bevestig en gereel

Bevestig en gereel

Cupcaketafel

SA School of Cookery (500 met icing etc)

Renee Erasmus (Centurion Akademie) 200 Cupcakes met icing

Elke Kelder (??? Het bestandele gaan bak)

  • Het derhalwe genoeg cupcakes!!!
  • Kort nog smarties en ander versierings vir koekies

Heleen

Almal

Onafgehandel

(Kort nog versiersuiker en lekkers vir 500 koppiekoekies

Gesiggieverf

  • Geld ontvang R1000 vir aankoop van verf
  • Cathy Erlank is ko-ordineerder vir gesiggieverf 081 461 2517

Heleen

Afgehandel

Lekkergoedtafel

  • HVK Alberton sal die geld verskaf vir die aankoop van lekkers
  • Geld sal oorhandig word 22e November waarna aankope gemaak sal word – sover is 130 pakkies opgemaak van 600 benodig
  • Thersia Kruger gaan lekkergoed opmaak wat Doulos aankoop en tafel beman

Heleen/Hans

Hans

Thersia

Besig

Afgehandel

Koeldrank en Water

Koeldrank word aangemaak by Codonialaan 735, Waverley vanaf 30/11 en 1/12 deur die dag tot in die aand 20:00 vir mense wat wil kom help!!!!

  • Doulos het genoeg koeldrank vir die dag
  • Elanda en haar span ko-ordineer en beman tafel
  • Ds Peet sal reel vir die aankoop en aanry van ys vir die dag – Doulos het houers vir koeldrank vir dag

Hans

Elanda

Ds Peet

Afgehandel

Afgehandel

Bevestig

Tent

  • Kyk na plasing van tent
  • Langs die tent kom die teetuin, aan teenoorgestelde kant haarsny vanaf Centurion Akademie. Eregaste skuins voor verhoog. Synexus en mediese stalletjie aan kant van tent
  • Verhoog by NHK Oos Moot
  • Ekstra stoele by Oos Moot en Derdepoort

Almal

Gert

Volgende vergadering

Bejaarde Koffie/Teetuin

  • Louise self tafels verskaf 60 stoele
  • Doulos tafeldoeke gebruik (neem asb)
  • Alles is volledig, niks kort vir teetuin nie
  • Gert sal 5kg suiker skenk

Louise en Cathrina

Heleen stoele uithou

Hans

Almal

Gert

Besig

Besig

Bevestig en gereel

Afgehandel

Afgehandel

Hary sny

  • Centurion Akademie

Heleen

Afgehandel

Eregaste plek

  • NHK Zuurfontein
  • Doulos verskaf southappies, koeldrank, water en biltong vir eregaste (15)
  • Eregaste sal bedien word met potjiekos

Hans/Hannes

Afgehandel

Klank

Vorige Klankman het gekanselleer

  • Joseph Brits het sy dienste aangebied – vrek dankie!!!!!!!!!!

Heleen

Gereel

Ontbyt

  • Pannekoek word bedien vir ontbyt
  • Vooraf sal 2000 gebak word en die oggend van die funksie die res
  • Pannekoekkar word op dieselfde plek as verlede jaar geplaas

Hans/Heleen

Hans

Gereel en bevestig

Gereel en bevestig

Afgehandel en gereel

Poeding

This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it help met poeding inskep

Miemie moet bakkies by Doulos kry en opname maak tov tekorte

Sal kyk na huur van koeltreiler (borg deur Miemie) asook twee kis vrieskaste vanaf Gert en Heleen

Ds Peet sal bier boksies kry vir die aandra van die poeding na die kosafdeling

  • Geborg deur VLU Magaliesburg vir 500 mense
  • Doulos skenk ook vrugte en vla 500
  • Daar is dan nog skenkings gemaak van jellie (100 L jellie en20kg. vrugte (Dankie Gert)
  • Minnie se span sowel as ander ge-allokeerde persone sal help met opskep vanaf 11:00. Opskep van poeding onder die afdak by die kroeg
  • Bakkies (Doulos het)

Heleen

Hans

Minnie

Miemie bevestig hoeveelhede sodat res aangekoop kan word

Besig

Bevestig en gereel

Gereel

Besig

Geskenke

  • Ben en groep gaan al Woensdag voor Kersfunksie geskenke in bokse verpak vgl groepe
  • Kinders ontvang eerste
  • Dan volwassenes
  • Bejaardes ontvang geskenke laaste, die wat nie kan loop sal by stoel bedien word

  • Doulos het self begin bymekaar maak en toedraai
  • Kort 238 vroue en 398 mans geskenke
  • Kindergeskenke genoeg

Hans

Hans en ander wat help

Almal

Gert

Ben en span

Besig

Besig

  • Rieks Towing doen weer die neem van 10 Kersvaders!!!

Sekuriteit

  • Heleen sal reel met kontak by ADT
  • Die hek sal vanaf 06:00 beman word
  • Lys van mense sal verskaf word sodat toegangbeheer toegepas word

Heleen

6-7 – Gert en helper

7-8 – Louise en helper

8-9 – Catriena en helper

Besig

Informasietafel

  • Dries en Lettie Horn beman tafel
  • Tafel sal aan die kant geplaas word by die afdak by die kroeg

Heleen

Afgehandel

T-hemde

  • Besluit op Rooi

Heleen

Besig

Geskenkpakke vir kunstenaars en potjies

  • Hans gee terugvoer dat daar vir elke potjie stalletjie se leier ‘n Doulos voorskoot gemaak is
  • Daar sal ook vir elke potjiekosstalletjie ‘n plastiekkrat voorsien word vir die geskenkpak van Doulos

Hans

Hans

Afgehandel

Besig

Lepels

  • Plastilon – R71.25/1000

Doulos aankoop

Afgehandel

Opskeppunte

  • Opskeppunte (10) sal in die saal gemaak word waar mense by een punt inbeweeg en ‘n ander uit beweeg
  • 30 Mense beman
  • 20 Mense uit Minnie se span, Louise en Gert se span
  • Bakkies sal opgemaak word in sakke van 30
  • Na afloop van die opening sal die bakkies uitgedeel word aan die potjiekosstalletjies

Kratte sal aan potjiekosstalletjies verskaf word vir die neem van kos na saal

Vrywilligers vir die dag vanaf stalletjies

Almal

Louise, Heleen en Katriena

Besig

Minnie, Louise, Gert

Besig

Besig

Gewrigsbandjies

Dra Sakke vir elke gesin Baie dankie vir Isme Dalton en die tannies wat vir ons die sakkies maak!

Doulos het ook baie sakke beskikbaar wat addisioneel is tot die dra sakke wat gemaak word!!

  • Elke persoon ontvang ‘n wit gewrigsbandjie by Annemie hulle
  • Elke aktiwiteit (5) sal sy eie kleur hê wat afgemerk word op die bandjies
  • Annemie hulle het aangebied om dit uit te deel
  • Doulos moet penne koop vir merkies

Doulos sal aankoop

Doulos sal aankoop

Ben hulle sal self aankoop vir geskenke

Besig

Gereel en bevestig baie dankie julle!!!!!!

Gereel en bevestig

Seremoniemeester

  • Ds Hannes

Hans

Bevestig

Bedankingsnotas

  • Heleen sal opstel

Heleen

Besig

Inligtingsborde

  • Info
  • Toilette
  • Teetuin vir bejaardes
  • Eregaste
  • Poeding / Middagete
  • Koeldrank
  • Lekkergoed
  • Pampersalon
  • Gesiggieverf
  • Perdry

Louise en Hans en Gert

Afgehandel

Sonbrandolie

  • Piz Buin borg
  • Ds Peet dui aan dat hy mense sal voorsien om die kinders te smeer
  • Ben-hulle sal weer Gazebo verskaf vir die stalletjie

Ben

Ds Peet

Ben

Bevestig en gereel

Gereel

Gereel

Venue

  • Bly Silver Valke

Synexus

  • Nolene

Het weer stalletjie met mediese toetsing

Mediese Stalletjie

  • Toets van bloeddruk en Glukose

Minnie en span

Bevestig en gereel

17/11:::::::::::::::::::::Addisionele Notas

  • Doulos sal van die skenkings van pette wat reeds gekry is en nog gekry gaan word in sakke sit vir mense – daar is egter nie noodwendig genoeg vir almal nie. Onafgehandel en sal bespreek word deur Hans en Heleen
  • 10 Kersvaders
  • 2 Weke voor Funksie – teen 21 November soek Doulos ‘n naamlys van al die mense wat as helpers gaan optree die dag vir toegansbeheer by die hek. Al die mense sal spesiale kaartjies ontvang wat hulle sal identifiseer vir die dag by die hek
  • Potjiekos mense sal nommers by die hek ontvang wat aandui waar hulle moet gaan potjie maak, asook die afmerk van hulle aankoms op die lys, sowel as die uitdeel van hulle geskenkpakkie
  • Potjiekos areas sal afgemerk word 4x4m areas. Potjiekosmakers moet aandui hoeveel staanplekke hulle in beslag gaan neem
  • Geen privaat motors sal toegelaat word tensy dit helpers of potjiekos makers is soos uiteengesit op die lys
  • Slegs mense wat deur die busse vervoer word sal by die funksie welkom wees vanaf die skuilings
  • Heleen sal hemde aankoop en laat maak
  • Frank sal DVD vir Doulos maak van die dag
  • Potjiekosbeoordeling per staanpleknommer – as daar meer as een potjie is by ‘n staanplek sal hulle as a, b, c ens. aangedui word. Daar is ‘n dame aangewys wat bewese is in potjiekosbeoordeling wat Zita sal bystaan met die beoordeling van die potjiekos!!!!
  • Volgende vergadering – 24 November 2011 by Codonialaan 735, Waverley, 18:00
  • Busse is bespreek en betaal by Piet Bier
  • Daar is kos vir 2180 Mense en daar is reeds 2100 Mense vanaf skuilings. Al die syfers van die mense is nog nie ingegee nie
  • Busgeld beloop sover R47 000
  • Heleen reel nog vir asblikke by Andries Asblik
  • Daar is 120 stoele nodig vir die Funksie en 27 tafels.
  • Heleen sal al die stalletjies in kennis stel (bv. Koppiekoekies, koeldank ens. Om kopspelde saam te bring om die baniere van die stalletjies aan die gazebos aan te bring!
  • Woensdag 30 November vergader die bestuursspan om koeldrank aan te maak en in botteltjies te gooi asook vir ‘n braai

14 November 2011:  Doulos kondig met groot dankbaarheid aan dat ons nou genoeg koeldrank het vir die Kersfunksie!  Baie dankie aan almal wat geskenk het en nog steeds skenkings maak!  Die enigste uitstaande is nog poeding (enige) en dan goedkoop versiersuiker en ander lekkers wat die kinders kan gebruik om hulle eie koppie koekies mee te versier!  Ons benodig nog versiersuiker vir sowat 400 koppiekoekies! Baie dankie aan almal en veral aan die Here wat ons so seen om hierdie Kersfunksie, 3 Desember weereens 'n groot sukses te maak!

Onthou gerus dat enige geskenke wat oorbly na die Kersfunksie, wel uitgedeel sal word onder die skuilings wat Doulos bedien en wie nie teenwoordig was by die Kersfunksie nie.  Die Kersfunksie is bedoel vir sowat 2500 mense uit die skuilings en betrek sowat 13 van die 89 skuilings waarby Doulos betrokke is!

NOTAS VAN KERSVERGADERING

10 November 2011

ONDERWERP

BESPREKING

WIE

WANNEER

Plekmerkers vir potjies

  • Louise en Katriena het aangebied om dit te maak
  • Gert sal kyk vir hardboard
  • Gekry en gemaak, die orige paaltjies wat benodig is vir plekmerkers vir potjiekos staanplekke
  • Daar is besluit om die verskillende aktiwiteite se plakkate aan gazebos vas te sit soos bv. Koeldrank, lekkergoed ens. (Saterdagoggend van funksie)

Louise, Katriena en Gert

(Afgehandel) Uitstaande borde slegs vir perdry

(Afgehandel)

Besig Gert en DS Peet

Almal die oggend

(Afgehandel)

(Afgehandel)

Besig

Besig

Boeresport

Hy gaan kyk na boogskiet bv. ipv boeresport (gaan ook reel met Living Ball vir kinders)

Montu

Gereel en bevestig

Springkastele

2 Waterwurms

2 Gewone Springkastele

Heleen

Gereel en bevestig

Perdry

Freek

Heleen

Bevestig en gereel

Pampersalonne

  • Centurion Akademie doen die hare en die grimering van 20 vroue (Miemie se span gaan ook help met die grimering)
  • Doulos verskaf nuwe klere vir elke vrou

Heleen / Hester/ Miemie

Hans

Bevestig en gereel

Klere sal uitgesoek word en uitgehou word

Toilette

  • Wilma Malipaard Talisman
  • 200 Toiletrolle deur Doulos verskaf

Heleen

Bevestig en gereel

Gaskunstenaars

Rudi en Zita

Ruan Wepenaar

Poppekas

Heleen

Bevestig en gereel

Bevestig en gereel

Cupcaketafel

SA School of Cookery (500 met icing etc)

Renee Erasmus (Centurion Akademie) 200 Cupcakes met icing

Elke Kelder (??? Het bestandele gaan bak)

  • Het derhalwe genoeg cupcakes!!!
  • Kort nog smarties en ander versierings vir koekies

Heleen

Almal

Onafgehandel

Gesiggieverf

  • Geld ontvang R1000 vir aankoop van verf
  • Cathy Erlank is ko-ordineerder vir gesiggieverf 081 461 2517

Heleen in November

Besig

Lekkergoedtafel

  • HVK Alberton sal die geld verskaf vir die aankoop van lekkers
  • Thersia Kruger gaan lekkergoed opmaak wat Doulos aankoop en tafel beman

Heleen/Hans

Thersia

Besig

Afgehandel

Koeldrank en Water

  • Doulos het 500 botteltjies vrugtesap
  • Soek nog 2000 koeldranke
  • Elanda en haar span ko-ordineer en beman tafel

Hans

Louise het aanmaakkoeldrank afgegee

Afgehandel

Onafgehandel

Tent

  • Kyk na plasing van tent (Gert sal terreinplan optrek en beskikbaar stel)
  • Verhoog by NHK Oos Moot
  • Ekstra stoele by Oos Moot en Derdepoort

Almal

Gert

Volgende vergadering

Bejaarde Koffie/Teetuin

  • Louise self tafels verskaf 60 stoele
  • Doulos tafeldoeke gebruik (neem asb)
  • Kort nog kleinkoekies
  • Kort nog suiker, tee, koffie en melk

Louise en Cathrina

Heleen stoele uithou

Hans

Almal

Besig

Besig

Bevestig en gereel

Besig almal

Hary sny

  • Centurion Akademie

Heleen

Gereel en bevestig

Eregaste plek

  • NHK Zuurfontein

Hans/Hannes

Gereel en bevestig

Klank

Hans/Heleen

Besig

Ontbyt

10 Tafels onder afdak

10 Mense wat pasteie uitdeel soos busse opdaag

Almal reeds 06:00 by veld

  • 3000 pasteie geborg
  • Vriesplek gekry
  • Borg gekry vir gaarmaak
  • Sakkies vir pasteie
  • Oplaai van pasteie die oggend van Funksie

Hans/Heleen

Hans

Hans

Hans

Gereel en bevestig

Gereel en bevestig

Doulos sal aankoop

Besig

Poeding

  • Geborg deur VLU Magaliesburg en Doulos (vrugte en vla)
  • Het 500 bakkies poeding, kort nog 1500 bakkies poeding
  • Doulos sal poeding opmaak en uitskep die dag (Wie gaan doen?????
  • Bakkies (Doulos het)

Heleen

Hans

Hans

Besig

Bevestig en gereel

Bevestig en gereel

Geskenke

  • Ben en groep gaan al Woensdag voor Kersfunksie geskenke in bokse verpak vgl groepe
  • Kinders ontvang eerste
  • Dan volwassenes
  • Bejaardes ontvang geskenke laaste, die wat nie kan loop sal by stoel bedien word

  • Doulos het self begin bymekaar maak en toedraai
  • Het 1750 geskenke
  • Lys sal beskikbaar gestel word op nuusbrief waar geskenke kort by spesifieke groepe 
  • Almal 
  • Gert en span sal Kersvaders wees 
  • Ben hulle deel uit 
  • Kort 238 vroue en 450 mans geskenke
  • Kindergeskenke genoeg

Hans

Hans en ander wat help

Hans

Almal

Gert

Ben en span

Besig

Besig

  • Rieks Towing doen weer die neem van 10 Kersvaders!!!

Sekuriteit

  • Gert sal reel met kontak by ADT

Gert

Besig

Informasietafel (Plasing van tafel???????)

  • Dries en Lettie Horn beman tafel

Heleen

Afgehandel

T-hemde

  • Besluit of Rooi

Heleen

Besig

Geskenkpakke vir kunstenaars en potjies

  • Hans gee terugvoer dat daar vir elke potjie stalletjie se leier ‘n Doulos voorskoot gemaak is
  • Daar sal ook vir elke potjiekosstalletjie ‘n plastiekkrat voorsien word vir die geskenkpak van Doulos

Hans

Hans

Afgehandel

Besig

Lepels

  • Plastilon – R71.25/1000

Doulos aankoop

Besig

Opskeppunte

  • Opskeppunte (10) sal in die saal gemaak word waar mense by een punt inbeweeg en ‘n ander uit beweeg
  • 30 Mense beman

Kratte sal aan potjiekosstalletjies verskaf word vir die neem van kos na saal

Vrywilligers vir die dag vanaf stalletjies

Besig

Rekkies

Dra Sakke vir elke gesin Baie dankie vir Isme Dalton en die tannies wat vir ons die sakkies maak!

Doulos het ook baie sake beskikbaar wat addisioneel is tot die dra sakke wat gemaak word!!

  • Daar is besluit of verskillende kleure rekkies (7) Volwassenes
  • (8) rekkies kinders
  • Annemie hulle het aangebied om dit uit te deel
  • Doulos moet penne koop vir merkies

Doulo sal aankoop

Bevestig

Hans

Hans

Gereel

Gereel en bevestig baie dankie julle!!!!!!

Gereel en bevestig

Besig

Seremoniemeester

  • Ds Hannes

Hans

Bevestig

Bedankingsnotas

  • Heleen sal opstel

Heleen

Besig

Hope Squad

  • Gekanselleer!!!!

Heleen

Geskrap

Inligtingsborde

  • Info
  • Toilette
  • Teetuin vir bejaardes
  • Eregaste
  • Poeding / Middagete
  • Koeldrank
  • Lekkergoed
  • Pampersalon
  • Gesiggieverf
  • Perdry

Louise en Hans en Gert

Besig

Sonbrandolie

  • Piz Buin borg
  • Ds Peet dui aan dat hy mense sal voorsien om die kinders te smeer
  • Ben-hulle sal weer Gazebo verskaf vir die stalletjie

Ben

Ds Peet

Ben

Bevestig en gereel

Besig

Besig

Venue

  • Bly Silver Valke

Synexus

  • Nolene

Het weer stalletjie met mediese toetsing

Mediese Stalletjie

  • Toets van bloeddruk en Glukose

Minnie en span

Bevestig en gereel

Addisionele Notas

  • Doulos sal van die skenkings van pette wat reeds gekry is en nog gekry gaan word in sakke sit vir mense – daar is egter nie noodwendig genoeg vir almal nie
  • 10 Kersvaders
  • 2 Weke voor Funksie – teen 21 November soek Doulos ‘n naamlys van al die mense wat as helpers gaan optree die dag vir toegansbeheer by die hek. Al die mense sal spesiale kaartjies ontvang wat hulle sal identifiseer vir die dag by die hek
  • Potjiekos mense sal nommers by die hek ontvang wat aandui waar hulle moet gaan potjie maak, asook die afmerk van hulle aankoms op die lys
  • Potjiekos areas sal afgemerk word 4x4m areas. Potjiekosmakers moet aandui hoeveel staanplekke hulle in beslag gaan neem
  • Geen privaat motors sal toegelaat word tensy dit helpers of potjiekos makers is soos uiteengesit op die lys
  • Slegs mense wat deur die busse vervoer word sal by die funksie welkom wees vanaf die skuilings
  • Heleen sal hemde aankoop en laat maak
  • Frank sal DVD vir Doulos maak van die dag
  • Potjiekosbeoordeling per staanpleknommer – as daar meer as een potjie is by ‘n staanplek sal hulle as a, b, c ens. aangedui word.
  • Volgende vergadering – 10 November 2011 by Codonialaan 735, Waverley, 18:00
  • Busse sal bespreek word in November by Piet Bier
  • Daar is kos vir 2180 Mense en daar is reeds 1939 Mense vanaf skuilings. Al die syfers van die mense is nog nie ingegee nie
  • Busgeld beloop sover R65 000

  • Daar is reeds genoeg potjiekos vir  2180 mense
  • Daar is genoeg poeding vir almal
  • Daar is slegs 250 vroue geskenke kort en 400 mans geskenke.  Verder is daar genoeg geskenke vir al die kinders en die res van die 2500 mense uit die skuilings wat die dag gaan bywoon!
  • Die busgeld vir die funksie beloop R60 000 en daar word hard gewerk om hierdie bedrag op te maak!
  • Zita, Hanro Janse van Rensburg, Ruan Wepener en Karen Masser en hulle sanggroep gaan sorg vir vermaak vir die dag
  • Emi van Echo Jeug gaan die poppekas waarneem
  • Freek gaan daar wees met sy span en hulle perde
  • Montu gaan kleiduifskiet, verfbal en ander aktiwiteite aanbied
  • Daar is twee waterwurms en twee gewone springkastele vir die kinders
  • Daar is spookasem en springmielie en lekkergoed vir die kinders
  • Daar is 'n koppiekoektafel met 1000 koppiekoekies wat die kinders self kan versier en opeet!
  • Die Pampersalon is reeds in orde met 20 vroue uit die skuilings wat 'n oormaaksessie gaan deurmaak.  Hulle gaan grimeer word, manikure gegee word, gesigsbehandelings ontvang, hulle hare gaan gedoen word en elkeen gaan ook 'n stel klere en 'n geskenkpak van Salon InnerBeauty ontvang
  • Daar is ook reeds 'n gesiggieverf stalletjie en koeldrankstalletjie - ons kort egter sowat 1000 koeldranke!!!!!!

Baie dankie vir almal wat hard werk sover om hierdie Funksie 'n groot sukses te maak en bowe al, dankie aan die Here wat ons elke jaar so seën!!!!!!!!!!!!!!!!!

0824438874

Hi Anette

Baie dankie vir alles sover!!  Ek sal graag die gemiddelde getalle wil hê sodat ek kan bepaal hoeveel busse gestuur moet word.  Jy kan kwotasies kry van busse aan daardie kant sodat ‘n mens pryse kan vergelyk – natuurlik sal ‘n borg awesome wees!  Ek het met tannie Kobie gepraat en hulle kon my help met sowat 20  mense – ons sal hulle dan ook saam met julle insluit.

Hoor dan weer van julle rondom die geraamde hoeveelheid per plek en moontlike kwotasie sou julle nie ‘n borg kry nie!

Baie dankie

Heleen

12/10::::::::::::::Vriende ons geskenke wat reeds toegedraai is staan nou op 1011. Doulos bedank almal wat reeds n bydrae gemaak het. Ons glo daar is nog mense wat wil help om die oorblywende 2082 geskenke in te samel. Ons kort nog geskenke in al die groepe soos hieronder genoem

GESKENKE REEDS KLAAR: JAAR EIND FUNKSIE OP 03 DESEMBER 2011

VROUE

234

234

MANS

27

27

OUDERDOM

1-8 mnde

12 - 18 mnde

18 - 24 mnde

1- 3 jr

3 jr +

4 jr

5 jr

6 jr

8-10 jr

11 - 12 jr

13 jr

15 jr

16 jr +

SEUNS

3

43

2

50

40

32

47

101

46

7

371

DOGTERS

23

2

14

47

41

44

48

50

51

72

60

20

30

502

1134

Ek is opgewonde oor die Kersfunksie van 03 Desember by die Silvervalke se rugby klub. Ons het nou al 800 geskenke, die tent word opgesit @ R19700.00 pd en dit is n moet aangesien ons nie weet hoe warm of hoeveel reën ons op daardie dag kan kry nie. U almal is welkom. Geleenthede is die wagwoord. JOB1:4 Sy seuns het om die beurt partytjies gehou in mekaar se huise. By sulke geleenthede het hulle dan hulle drie susters genooi om saam met hulle fees te vier. 

Nuwe teks hier...