17/02 Uitgegee: Derdepoort 7 x 6 x 24 brownies, 8 x 400g alam, 12 x 600g hake, 8 x 400g prewns, 24 x 0,4kg summer berries, 3 x 6 x 2l roomys, 10 x 24 pasteie, 3 x 12 x 60g pizza, 12 x 1kg groente
14/02>>>>>>>>>Gemeenskapsbediening (Derdepoort) Beth Robinson
Werksaamhede
- Ons gee etes elke Dinsdag. In die tydperk het by ons by 26 geleenthede ongeveer 2400 etes uitgedeel.
- Elke Dinsdag word daar Bybelstudie gehou. Word bygewoon deur ongeveer 10-12 persone. Ons luister na die Woord van God en is tans besig met die evangelies, nadat ons na die hele Ou Testament geluister.
- Woordverkondiging in Afrikaans en in Sotho gaan voort op Dinsdae om 14:00.
- Daar word met al die gesinne wat deur ons ondersteun word met kospakkies, pastorale gesprekke gevoer. ”
- Ons ontvang steeds kos by Groenkloof (UP)
- Ons ontvang op gereelde grondslag goedere van Armoedebediening wat versprei word onder ons eie mense, asook by twee ouetehuise (El Shaddai en Huis Annezel).
- Ons het gereeld sakke mieliemeel van ‘n anonieme donateur ontvang, maar dit het intussen deur die mat geval.
- Ons ontvang steeds elke maand 120kg gevriesde hoender van die Gereformeerde Kerk Derdepoort, wat ons in die kospakkies sit.
- Ons het sedert die vorige verslag, baie min klere ontvang van gemeentes en kerke, maar wel van ons eie lidmate en ander individue.
- Die volgende gemeentes van die Ring van Noordelike Pretoria is by ons ingeskakel en kry beurte om kos te maak op ‘n Dinsdag: Villieria; Wonderboom-Poort, Pierneef, en Wonderboom gemeentes. Die Gereformeerde Kerk Derdepoort kry ook op ‘n gereelde grondslag beurt om kos te voorsien op ‘n Disndag
- Robbie Harvie is al geruime tyd besig met ‘n werkskeppingprojek hier by ons. Daar is egter nie baie belangstelling onder die mense om vir hulself ‘n eie inkomste te genereer nie.
Lekkerkrap 2
Dit gaan goed met ons winkel en op die oomblik is dit ons enigste bron van inkomste. Ons het ook hierdie jaar baie minder geldelike skenkings ontvang as in die verlede, en as dit nie vir ons winkel was nie, sou ons waarskynlik finansieël nie die mas kon opkom nie. ‘n Samevattende finansiële staat is beskikbaar indien iemand daarna wil kyk.
Dankbaarheid
Ons is dankbaar teenoor die getroue Heer, wat on snog nooit in die steek gelaat het nie.
Ons is dankbaar teenoor Armoedebediening, en spesifiek Hans Janse van Rensburg , vir die onselfsugtige en gereelde donasies wat ons ontvang.
Ons is ook dankbaar vir die mooi gesindheid wat daar tussen die twee susters (Armoedebediening en Gemeenskapsbediening) bestaan.
Ons is dankbaar vir al die mense wat by ons betrokke is, wat baie van hulle tyd en energie gee vir die projek. Dit is wonderlik om saam met sulke mense die werk van die Here te doen.
03/02>>>>>>>Na n harde maar geslaagde dag op Saterdag by die Mark by Gesina Galleries waar ek en Lzz alleen gaan staan het is ons baie dankbaar vir die wonderlike mense wat kom praat oor "Wie is Doulos", Wat doen Doulos", "Wat beteken die naam Doulos", "Hoekom sit julle van die goedere ontvang om in kontant". " Waar is Douolos gelee", "Wat van kos waarvan die vervaldatum verby is?" :Wat is n nedersetting", "Gee julle net kos!!", "Doen julle ooit opleiding, ontwikkeling, werkskepping en wat van kinders wat skool toe moet gaan" Vriende laasgenoemde is my daaglikse kos ek leef van dag tot dag en ek beywer my om mense weer te laat droom ek gee hulle hoop. ek gee elke dag my alles om mense te help om weer in hulself te glo en hulle daartoe beywer om weer uit hierdie gemors te kom.Vandag het ek n groot vrag goedere gaan haal by ons versamelpunt in Rensburg en ek het 3 en n half uur gehad om weer te kon dink aan al hierdie goed.
30/01 Uitgegee: Derdepoort 30 dosyn eiers
09/01 Uitgegee: Derdepoort 17 bottels water, 360k mieliemeel, 10 brode, 20 mini comcomers,10 x 4 tamaties, 6 pakke pasta, 6 pakke marrows, 10 pakke blaarslaai, 1 pak green pepers, 48 jogort, 8 pakke sampejoene, 55 x 1l vrugte sappe, 11 bottels vla
29/12 >>>>>>>>>>>>>>>Uitgegee: Doulos Derdepoort ontvang 90 stafies lekkergoed
09/12 Uitgegee: Derdepoort 30 x 4 x 2,5kg McCain “sweet potato” skyfies McCain “sweet potato” skyfies
28/11 Uitgegee aan DS Peet Derde Poort: 280 bakkies vla, 40 bakkies cholate mousse
14/11 Uitgegee: Derdepoort kom haal 4 groot hoenders, 2 pk vis, 12 koeldranke, 4 pk botter, 4 pk spaghetti en slaai
31/10 Uitgegee Derdepoort
4pot brode, 2 chocolate chunks, 10 brode, 30 blaarslaai 60 pak tamaties, 6 brie kaas, 1 pak chichen wings, 10 pak blaarslaai, 3pak cheese crunches, 5 bak peas, 2pk piesang, 1pk pampoen, 5pk wortels, 6pk gemengde groente
26/10 Uitgegee: Derdepoort, Ds Peet kom haal 3 doz eiers, 5 pk heel hoender, 9 pk hoendervlerkies, 10 pk koekmeel, 10 pk bruismeel, 1 brood, 9 houers tamaties, 10 green peppers, 4 blomkool, 6 pk gemengde groente, 1 karton crosante, 1 karton mielies
24/10 Uitgegee: Derdepoort ontvang 1 sak stamp 50kg, 2 sak ke samp 80kg, 3 sakke mielie meel 25kg
21/09 Uitgegee: Derdepoort ontvang 20 sakke lemoene
Ondersteuning word gegee aan die gemeenskap in East Lynne, Jan Niemandpark en Lindopark. Elke Dinsdagmiddag is enigeen wat honger is, welkom om by die terrein van die Hervormde Kerk Derdepoort te kom aansit vir ‘n behoorlike bord kos. Dit word voorafgegaan deur Bybelstudie en gebed.
16/09 Uitgegee: Derdepoort, Ds Peet kom haal 52 pk brocoli en blomkool, 11 pk blaarslaai, 1 swart sak pampoen, 10 pk poeding, 27 pk tamaties, 15 pk murg pampoentjies, 4 pk wortels, 2 sakke brigette, 10 pk gemengde slaai, 3 pk uie, 6 groot yogurts
16
Ons deel ook begin kospakkies, klere en komberse uit aan mense in nood. Ons beleid is om uit te deel wat ons ontvang. Sowat 250 mense word tans deur hierdie projek ondersteun. Pastorale gesprekke en berading vorm ook deel van die ondersteuning.











