Visitors online

We have 15 guests online

Teller

mod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_counter
mod_vvisit_counterToday91
mod_vvisit_counterYesterday221
mod_vvisit_counterThis week1318
mod_vvisit_counterLast week2218
mod_vvisit_counterThis month6007
mod_vvisit_counterLast month8165
mod_vvisit_counterAll days58481
We have: 17 guests online
There are no translations available.

17/02>>>>>>>>Danie, Ek is baie dankbaar dat jy Doulos se facebook weer op die lig geplaas hetons hier by Doulos Armoedebediening het werklik gesukkel toe die blad nog op die ou bedeling was. Doulos Roepingsbond bestaan eenvoudig net nie meer nie ons het hom lankal ontbind en in Witbank werk Doulos nou as Mpumalanga wat die hele streek insluit. Ons werk sterk in Middelburg, Kriel, Witbank, Loskopdam en daar is baie groot nood. Ons kontak persoon daar in Mpumalanga is Sarel Janse van Rensburg en sy foto is hieronder geplaas. Sy kontak nommer is 0836676429, skakel hom indien dit nodig mag wees
More 13/02 is dit weer kospakkies maak vir nedersettings en dit hou mens besig vir minstens 5 ure eke Maandag oggend
09/02>>>>>Tannie Bettie, Dank aan al jul Dames van Goudpark en omgewing daar in Bronkhorstspruit vir volgehoue dienslewering aan behoeftige mense. Kankbaar ook vir my lekker bottel konfyt wat u vir my gegee het. julle is perels in Sy hande
08/02>>>>>>>>>Lekker kuier in Goudpark, Bronkhorstspruit

 

17/12 Uitgegee: Groblersdal 8 x 500g macaroni, 1 x 470g blatjang, 4 x 340g konfyt, 20 pakke vleis, 1 x 400g grondboontjie botter, 18 x 500g margarine, 10 pakke vieannas, 25 pakkies 2 min noodles, 60 choc lollys, 40 x 25g biltong, 1 x 700ml tamatiesous, 4 x 500ml olyf olie, 1 x 15ml soya sous, 1 x 500g burger sous, 24 x 410g gemengde groente, 9 x 10 kg rys, 36 pakke gemengde groente, 3 kartonne sanitere doekies, 2 kartonne sop, 7 pakke suiker, 17 blikke sout vleis, 12 bottels kookolie, 8 x 750g koffie, 25 kers geskenke, 60 koekies seep

 

 

29/09 Uitgegee: Doulos reik uit na Marietha Kichenbrand van Loskopdam met n rolstoel, Comote, en n loopraam. Maritha ons weet hierdie toerustig sal jou kan help oor die weg kom en ons weet ook dat dit geskik is op daardie ongelyke terrein

Nuwe tels hier...

11/09 Middelburg kom haal 12 vrugte sappe, 2 pk hoender, 1 vleis en kerrie, 1 geroosterde groente, 4 pk vleis, 5 pk vis, 4 pk prauns, 3 pk beef burgers