23/02>>>>>Bejaardesorg van Annie Shilz kom haal hulle 33 kartonne met lekker vars skyfies reg uit die store van Mc Cain, hierdie maatskappy help duisende behoeftiges reg oor die spektrum van die RSA. Vir hulle gaan dit om mense te help wat nood ondervind en daarom is Doulos op hul versendings lys geplaas. Doulos bedank Mc Cain vir die skenking van 295 kartonne hierdie maand
20/02 Uitgegee: Van Rensburg te Huis 15 toebroodjiess, 5 x 10 x 6 x 10g mini rise cakes, 5 spansasie, 6 mengelslaai, 1 sak pap, 2 pakke perskes, 10 houers mint blare, 5 bakkies vrugteslai, 2 pakke milk egg white, 2 pakke skyfies, 1 sak eiers, 1 sak tamaties, 10 pakke boontjies, 1 sak komkommers, 1 sak eiers, 16 x 5l water, 6 x 1l water
20/02 Uitgegee: Annie Schiltz 9 lugs yogurt, 3 x 3l melk, 3 x 2l melk
17/02 Uitgegee: Harmonie Oord 5 x 1,5l melk, 12 x 1l melk, 10 x 1l vrugte sap, 14 bottels water, 5 x 1l vla, 8 x 2l roomys, 4 x 1l brownies, 4 x 1kg skyfies, 5 x 2l gevriesde yogert, 1 karton berries, 10 kartonne pasteie, 1 karton gevrieste groente, 2 kartonne skyfies
15/02 Uitgegee: Van Rensburg te Huis 5 kartonne eiers, 10 karton groot doeke, 2 sakke liner
14/02 Uitgegee: Uit en Tuis 15 x 84 kartonne doeke
14/02 Uitgegee: Mothwa Haven Magda se seun van 19jaar 2 skaap velle (bed leende pasient), 2 kort broeke, 1 pt broek, 2 l/m hemde, 2 t-hemde, 2 golf hemde, 2 pare kouse, 1 paar skoene, Jean Patric 5 kartonne medium doeke (84)
13/01 Uitgegee: Annie Schilts 5 x 5 mini swiss roll, 2 pakke pers, 1 bbq hoender, 5 houers mangos, 2 pyn, 9 houers lichis, 22 houertjies gramate rubbies
10/02 Uitgegee: Van Rensburg te Huis en Louis Trichardt te Huis 4 karton pasteie, 1 x 6 x 2kg roomys, 5 pakke piesangs, 6 pakke druiwe, 15 pakke blaarslaai, 10 bakkies koolslaai, 6 pakke tamaties, 10 pakke vrugte slaai, 15 houers jelly en vla, 15 pakke mixed marrows, sweet berry mix, 1 waterlemoen, gemengde slaai, 3 pakke stir fry, 3 pakke strewbarry, 5 pakke papaya, 20 pakke hoender, 15 pakke vleis
10/02 Uitgegee: Harmonie Oord 4 karton pasteie, 1 x 6 x 2kg roomys, 5 pakke piesangs, 6 pakke druiwe, 15 pakke blaarslaai, 10 bakkies koolslaai, 6 pakke tamaties, 10 pakke vrugte slaai, 15 houers jelly en vla, 15 pakke mixed marrows, sweet berry mix, 1 waterlemoen, gemengde slaai, stir fry, strewbarry, papaya
18/02>>>>>>>Geagte Hans,
Hiermee wil ek u hartlik bedank vir die milde bydrae van inkontinensiedoeke vir die verswakte ouer persone in Ons Tuis Ouetehuis.
U SAL NET NOOIT BESEF IN WATTER GROOT NOOD U VOORSIEN HET NIE!!
Die bydrae van 15x84 kartonne met doeke is vir gebruik deur inwoners wie nie van die nodige voorraad voorsien kan word deur hul familielede nie. Die doeke maak ons versorgingstaak moontlik. Dit...Sien meer
Hiermee wil ek u hartlik bedank vir die milde bydrae van inkontinensiedoeke vir die verswakte ouer persone in Ons Tuis Ouetehuis.
U SAL NET NOOIT BESEF IN WATTER GROOT NOOD U VOORSIEN HET NIE!!
Die bydrae van 15x84 kartonne met doeke is vir gebruik deur inwoners wie nie van die nodige voorraad voorsien kan word deur hul familielede nie. Die doeke maak ons versorgingstaak moontlik. Dit...Sien meer
18/02>>>>>>>>>>>>Harmonie Oord
‘N TUISTE VAN SKDBM BEJAARDESORGTRUST
AFDELING VAN HARMONIE PARK
REG. 068-973-NPO
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Tel/faks 012-440-3137
Posbus 27030
Joubertstraat 122
Mnr Hans Janse van Rensburg
Doulos
Liewe Vriend
‘n Reuse groot dankie vir die wonderlike kosse van allerlei aard wat u so getrou aan Harmonie Oord en sy mense stuur!
Aangesien ons by Harmonie Oord alleenlik 195 inwoners het, is elke druppeltjie kos wat ons inkry van onskatbare waarde.
Ons is ontsettend dankbaar dat u vir Harmonie Oord ondersteun, aangesien ons hoofsaaklik staatspensioenarisse het met ‘n beperkte inkomste en ons geweldig afhanklik is van donasies om kos op die tafel te sit, asook om, indien die donasies van so ‘n aard is, ietsie vir hulle saam te gee vir die aand.
Ons gee slegs twee etes per dag wat bestaan uit ‘n baie ekonomiese ontbyt van 4 oggende warm pap en twee oggende roosterbrood en eiers. Sondagoggende nie. Dan kry ons mense elke dag ‘n ekonomiese middagete van een protein, een stysel, een groente en een slaai of twee groentes en geen slaai, of twee slaaie en geen groente.
Baie dankie dat u met die gee van donasies waarde toevoeg aan hulle etes en lewensstandaard.
Dit maak hulle harte warm om te weet dat daar mense daarbuite is wat aan hulle dink en vir hulle omgee.
Nogmaals baie dankie vir u ondersteuning.
Baie seën en liefde vir julle almal.
Die bestuur, personeel en inwoners.
.........................................................................
Edwina van der Vyver
Administratiewe Beampte
Harmonie Oord
17 Februarie 2012
18/02>>>>>>>Geagte Hans,
Hiermee wil ek u hartlik bedank vir die milde bydrae van inkontinensiedoeke vir die verswakte ouer persone in Ons Tuis Ouetehuis.
U SAL NET NOOIT BESEF IN WATTER GROOT NOOD U VOORSIEN HET NIE!!
Die bydrae van 15x84 kartonne met doeke is vir gebruik deur inwoners wie nie van die nodige voorraad voorsien kan word deur hul familielede nie. Die doeke maak ons versorgingstaak moontlik. Dit verseker dat verswaktes menswaardig versorg kan word.
En …..menswaardigheid het mos nie ‘n prys nie!!!
Dat u die voorraad vir ons inwoners geskenk het, is BAIE BAIE spesiaal. U word bedank namens elke stafverpleegster en verpleegassistent wie die versorging in die afdelings moet doen.
In Ons Tuis is 290 verswakte ouer persone. Meer as 100 van hierdie persone is afhanklik van die gebruik van doeke.
Ons kan maar net oor en oor DANKIE sê daarvoor.
Baie dankie. U bydrae aan ons word werklik waardeer.
Vriendelikie groete,
Elize Mans
Bestuurder:ONS TUIS
08/02 Uitgegee: Irenic Inn 5 kartonne skyfies, 1 waatlemoen, 80 x 2 pakke mieies, 3 pakke tamaties, 20 komkomers, 5 pakke groente
08/02 Uitgegee: Harmonie 5 kartonne skyfies, 1 waterlemoen, 80 x 2 pakke mieies, 3 pakkies tamaties, 20 komkomers, 5 pakke groente
09/02>>>>>>Goeiedag HANS, gRAAG WIL EK NET BAIE DANKIE SE DAT JY ALTYD AAN ONS DINK,OM ONS TE BEDERF MET N EKSTRA LEKKERNYTJIE DT IS REGTIG ALTYD WELKOM . ONS HIERBY MOTHWA WAARDEER DT BAIE EN JA ONS INWONERS IS ALTYD BLY AS DAAR IETS EKSTRA OP DIE TAFEL LAND,DT GAAN NI ONVERSIENS VERBY NIE , WEEREENS BAIE DANKIE VIE DIE PUIK DIENS WAT JY EN TANNIE MARIE AAN DIE PUBLIEK DOEN,DIT MAAK BAIE HARTE BLY . ONS OU MENSIES MAAK GEBRUIK VN WEGGOOI DOEKE. WEEREENS BAIE DANKIE. MEV ERASMUS
JEANNE PATRICK
DELANO'S CATERING
CELL: 0840640102
WORK: 012 335 0882 EXT 116
FAX: 086 241 9116
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
06/02 Uitgegee: Annie Schiltz 56 x 150g marshmallows
06/02 Uitgegee: Mothwa Haven 6 pakke groenbonne, 4 dosyn eiers, 15 pakke blaarslaai, 20 pakke gemengde groente, 1 x 5kg mieliemeel, 20 x 4 mielies, 3 x 4 pruime, 3 x 4 perskes, 6 komkommers, 1 pak mushrooms, 2 pakke tamaties
04/02 Uitgegee: Annie Schilz 2 houers Pringles, 2 pakke jelly tots, 1 pak lipton tee
02/02 Uitgegee: Annie Schiltz 18 x 6 rollrtjies, 14 groot yogurt, 3 kartonne yogurt, 6 kartonne rolletjies, 6 x 2l melk, 15 x 4pakke pere, 15 ¼ waatlemoene, 10 bakke slaai
03/02>>>>>>>>>Weet u hoe lekker was dit om vir 150 mensies net elkeen n bederfpakkie uit te deel, lekker met hom/haar te gesels en met liefde afskeid te neem. Julle mensies is wonderlik. Ons kom kuier gou weer
03/02>>>>>>>>Dit is baie lekker om jong mense te kry wat omgee en belangstel om bejaardes in bejaardesorg sentrums te besoek. Hulle verstaan beter hoe ou mense voel en leef, hulle sien die jare in hulle oe en die hartseer van kinders wat nie meer belangstel om hulle ouers te besoek nie
31/01 Uitgegee: Marument Diens Sentrum 1 sak stopsel, 2 rolle viline, 3 groot los stukke Materiaal (upholstery), 1 x 6 meter, beige matriaal, 6 rolle material
30/01 UItgegee: Van Rensburg Te Huis 30 pakke komkomers, 2 pakke perskes, 10 x 1kg piesangs, 20 houers slaai, 20 pakke tamaties, 20 x 400g druiwe, 9 kartonne sjokolade, 4 houers vrugte slaai, 4 selderye, 1 pak mushrooms, 10 pakkies mango stukke, 1 x 2,5kg mieliemeel, 4 houertjie herbs, 2 x 6 blikke gemengde groente
30/01 Uitgegee: Jakaranda Kinderhuis 30 pakke komkomers, 2 pakke perskes, 10 x 1kg piesangs, 20 houers slaai, 20 pakke tamaties, 20 x 400g druiwe, 10 kartonne sjokolade, 4 houers vrugte slaai, 4 selderye, 1 pak mushrooms, 10 pakkies mango stukke, 1 x 2,5kg mieliemeel, 4 houertjie herbs
30/01 Uitgegee: Senior Tuis 4 x 15 dosyn eiers, 5 sakke wol, 16 x 2,5kg koekmeel, 48 x 1l melk, 6 bottels olie
30/01 Uitgegee: Harmonie Oord 30 pakke komkomers, 2 pakke perskes, 10 x 1kg piesangs, 20 houers slaai, 20 pakke tamaties, 20 x 400g druiwe, 10 kartonne sjokolade, 4 houers vrugte slaai, 4 selderye, 1 pak mushrooms, 10 pakkies mango stukke, 1 x 2,5kg mieliemeel, 4 houertjie herbs
25/01 Uitgegee: Van Rensburg te Huis en Louis Trichard huis69 bottels koeldrank, 6 bottel cola, 3 woolite, 1 krat bottels koeldrank, 1 karton toilet ware, 12 tande pasta, 2 preen, 30 pakkies vleis, 4 x 2,5kg koekmeelblom, 5 x 2,5kg mieliemeel, 1 x 10kg mieliemeel, 25 polonie, 30 bottels koeldrank, 10 bottels water, 24 blikkies koeldrank,6 x 2l ruby, 6 x 2l gemmerbier, 2 bottels stain removals, 3 blikke doom, 20 x 1l vrugte sap, 12 x 6 sap, 20 x 1l vla, 24 blikke koeldrank, 22 bottels water, 4 bottels laundry seep, 1 “fabric softner, 4 detergent, 3 bottels preen, 6 kratte plus drankie, nekstut, verbande, borte houer, been item
24/01 Uitgegee: Mothwa Haven 4 x 1l water, 96 x 1l vrugte sap, 3 x 6 yoghurt, 24 smoothies, 2 wedges kaas
25/01 Uitgegee: Harmonie Oord 69 bottels koeldrank, 6 bottel cola, 3 woolite, 1 krat bottels koeldrank, 1 karton toilet ware, 12 tande pasta, 2 preen, 30 pakkies vleis, 4 x 2,5kg koekmeelblom, 5 x 2,5kg mieliemeel, 1 x 10kg mieliemeel, 25 polonie, 30 bottels koeldrank, 10 bottels water, 24 blikkies koeldrank,6 x 2l ruby, 6 x 2l gemmerbier, 2 bottels stain removals, 3 blikke doom, 20 x 1l vrugte sap, 12 x 6 sap, 20 x 1l vla, 24 blikke koeldrank, 22 bottels water, 4 bottels laundry seep, 1 “fabric softner”, 4 detergent, 3 bottels preen, 6 kratte plus drankie
25/01>>>>>>>>>>DANKIE VIR ALS WAT JULLE VIR ONS OUMENSIES DOEN HIER BY MOTHWA HAVEN, ONS WAARDEUR BAIE
23/01 Uitgegee: Mothwa Haven 10 x 2,5kg mieliemeel, 2 pakke lichies, 50 liters melk, 60 buns, 20 toebroodjies, 4 kartonne klein yogurt, 10 pakkies uie, 10 pakkie aartappels, 30 groot yogurt, 20 sakkie tamies,1 halwe sak eiers, 15 pakkies berries
23/01 Uitgegee: Uit en Tuis 2 pakkes litchies, 3 pakkies ertjies, 3 pakkies cherries, 1 pakkie scons, 1 pakkie rolletjies, 1 pakkie dounuts
24/01>>>>>>>>>Beste Hans
Mag 2012, net soos in die verlede, vol seëninge en genade wees met julle werksaamhede.
Ontvang dan ook ons opregte dank vir al die donasies wat ons vanaf julle op baie gereelde basis ontvang. Dit help ons tehuis geweldig.
Met dankie
Maggie Coetzee
Hoof Uitvoerende Beampte
GROETE
JGJ ERASMUS
Voorsitter
SHARNE-LEIGH PATRICK-ALEXANDER
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
CEL:0762628698
W: 012 335 0222
FAX:086 645 4224
19/01>>>>>>>>>>>Oom Hans baie dankie vir al die donasies dit help ons onsettend baie dit was n groot verrassing met die uitdelin g vn die gesondheid versnappering. Nogmaals dankie vir als die afgelope jaar 2011. DIE GROENTE EN YOGHURT IS OOK N GROOT BONUS DIT HELP BAIE. Vriendelike groete
21/01 Uitgegee: Annie Schiltz 2l vanilla vla, 5 pakkies viennas, 12 cranberrys koeldrank, 3 x 1l vrugte sappe, 6 klein vrugte sappe
JEANNE PATRICK
DELANO'S CATERING
CELL: 0840640102
WORK: 012 335 0882 EXT 116
FAX: 086 241 9116
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
11/01 Uitgegee: Annie Schultz 60 houers vrugte slaai,40 pakke vrugte, 60 x 2 liters melk,150 houertjies yogurt, 50 houertjies room
11/01 Uitgegee: Allen Park en Herfsblare 13 x 500g margarine, 10 pakke vieanas, 7pakke botter, 50 pakke geskenk (sjokolade), 8 x 15 dosyn eiers, 80 bakkies room, 18 buise lewer smeer
11/01 Uitgegee: Harmonie Oord 60 houers vrugte slaai,40 pakke vrugte, 60 x 2 liters melk,150 houertjies yogurt, 50 houertjies room
11/01 Uitgegee: Mothwa Haven 60 houers vrugte slaai,40 pakke vrugte, 60 x 2 liters melk,150 houertjies yogurt, 50 houertjies room
09/01 Uitgegee: Louis Trichard te Huis 6 x 2,5kg mieliemeel, 30 pakke mini komkommers, 20 houers slaaie, 10 x 4 tamaties, 48 jogort, 12 houers vrugte slaai, 6 pakke marrows, 1 water lemoen, 8 brode, 2 pakke green pepers, 4 x 4 mielies, 4 pakke mushrooms, 6 pakke gemengde groente, 30 x 2l melk
10/01 Uitgegee: Van Rensburg te Huis 600 groot mens doeke, 1 suurstof silinder met toebehore
09/01 Uitgegee: Annie Schultz 2 sakke jogurt, 12 x 1l jogurt, 8 x 6 drink jogort, 1 x 2 liter maas kaas
09/01 Uitgegee: Ons Tuis 336 groot mense doeke
09/01 Uitgegee: Jakaranda Kinderhuis 6 x 2,5kg mieliemeel, 30 pakke mini komkommers, 20 houers slaaie, 10 x 4 tamaties, 48 jogort, 12 houers vrugte slaai, 6 pakke marrows, 1 water lemoen, 8 brode, 2 pakke green pepers, 4 x 4 mielies, 4 pakke mushrooms, 6 pakke gemengde groente, 30 x 2l melk
09/01 Uitgegee: Van Rensburg Te Huis 6 x 2,5kg mieliemeel, 30 pakke mini komkommers, 20 houers slaaie, 10 x 4 tamaties, 48 jogort, 12 houers vrugte slaai, 6 pakke marrows, 1 water lemoen, 8 brode, 2 pakke green pepers, 4 x 4 mielies, 4 pakke mushrooms, 6 pakke gemengde groente, 30 x 2l melk
01/12 Uitgegee: Mothwa Haven 4 kratte tamaties
30/12 Uitgegee: Mothwa Haven 50 brode, 6 x 6 broodrolletjies, 8 x 6 mielies, 5 x 1 liters yogart, 8 blaarslaai, 2 x 2,5kg mieliemeel, 1 x 2 avokadopere, 1 sak arbeie, 2 mangos, 26 tamaties, 4 knoffelbrood, 3 kartonne ertjies, 4 feta kaas, 1 karton yogart, 2 bakke hoender slaai, 1 houer hamburgers, 5 toebroodjies, 7 pakkies “baby marrows”, 2 pakkies vrugte stokkies, 4 bakke , 4 bakke speserye slaai, 4 bicolli, 2 pakke gemengde groente, 2 bakke slaai, 2 koeke
30/12 Uitgegee: Jubeleem 6 x 6 broodrolletjies, 8 x 6 mielies, 5 x 1l jogart, 8 pakke blaarslaai, 4 pakke “black barries”, 1 sak arbeie, 2 pakke mangos, 26 pakke tamaties, 3 knoffelbrood, 3 pakke ertjies, 4 pakke feta kaas, 2 kartonne jogart, 2 bakke hoender slaai, 5 toebroodjies, 7 “baby marrows”, 2 bakke vrugte slaai, 4 bakke speserye slaai, 4 pakke brocilli, 2 pakke gemengde groente, 2 pakke slaai, 2 koeke
21/12 Uitgegee: Hans 20 los tamaties
21/12 Uitgegee: Harmonie Oord 3 kratte tamaties
0/12 Uitgegee: Annie Shilz 3 x 18 x15 sjokolade
20/12 Uitgegee: Harmonie Oord 1 vrag boondjies
22/12 Uitgegee: Harmonie Oord ontvang 60 sakke aartappels uit n besending van 300 sakke ontvang van die groente mark in Pretoria
21/12 Uitgegee: Mothwa Haven ontvang 4 groot kratte met tamaties
19/12 Uitgegee: Louis Trichardt te Huis 7x10 kg aartappels, 8 brode, 15 x 6 scons, 3 x 10kg uie, 15 x 4 tamaties, 8 x 2 “paw paw”, 3 x 2 liters melk, 5 x 6 muffins, 6 houers gemengde groente, 1 krat wortels, 1 krat beet, 6 pakkies spanasie, 6 x 2,5kg mieliemeel,
19/12 Uitgegee: Harmonie Oord 7x10 kg aartappels, 8 brode, 15 x 6 scons, 3 x 10kg uie, 15 x 4 tamaties, 8 x 2 “paw paw”, 3 x 2 liters melk, 5 x 6 muffins, 6 houers gemengde groente, 1 krat wortels, 1 krat beet, 6 pakkies spanasie, 6 x 2,5kg mieliemeel,
13/12 Uitgegee: Vermooten 1 bottel sta soft, 1 pak waspoeier, 1 bottel skottelgoed seep, 1 bottel tamatiesous, 2 pakke mieliemeel, 2 koekies gesig seep, 1 bottel tamatie koktail
13/12 Uitgegee: Harmonie Oord 8 kratte boontjies, 2 kratte wortels
09/12 Uitgegee: Van Rensburg Te Huis McCain “sweet potato” skyfies
09/12 Uitgegee: Harmonie Oord 30x4x2,5kg McCain “sweet potato” skyfies
09/12 Uitgegee: Jeubileem 40x4x2,5kg “sweet potato” skyfies
08/12 Uitgegee: Uit en Tuis 8 pakkies weense worsies, 2 x 500g gesnyde salami, 2 pakke gesnyde kaas, 3 pakke “haney and mastert”, 2 x 500g “flora light”
07/12 Uitgegee: 3 pakke gedroogte vrugte, 3 pakke “crumbed chicken burgers”. 2 pakke “chanky steak” pasteie, 15 dosyn eiers, 7 x 2l roomys, 5 kaas hamburgers
07/12 Uitgegee: Mothwa Haven 4 x 15 dosyn eiers, 1 krat pampoentjies
07/12 Uitgegee: Harmonie Oord 6 x 15 dosyn eiers
07/12 Uitgegee: Harmonie Oord 6 x 15 dosyn eiers
05/12 Uigegee: Ons Tuis 2 x 1 liters melk, 2 x 60 portegeuse rolletjies
01/12 Uitgegee: Harmonie Oord 1 vrag kool, 2 kartonne pampoentjies
01/12 Uitgegee: Annie Schiltz 34 x 275ml bottels melkskommel,1 x 1,5ml ys tee, 2 pakke stirfry, 10 jogert, 1 x 60 jogert, 2 bakkies blue berries, 6 bakke blygarian jogert
29/11 Uitgegee: Van Rensburg tehuis vir bejaardes ontvang 45 doz eiers en 10 bosse blomme
28/11 Uitgegee aan Harmonie Oord: 3 x ¾ sakkies tamaties, 1 pk vrugte slaai, 2 ok koolslaai, 5 pak stirfrey groente, 2 pk slaai, 31 pk strawberries, 36 pk berries, 20 pk druiwe, 33 pk feta kaas, 4 hamburgers, 4 pk groenbone 72 bakkies crême karamel, 22 jogurt, 30 cholate Mouse, 36 x 1 kg jogurt, 8 pk drinking jogurt
25/11 Uitgegee aan van Rensburg tehuis 1 pk meel, 38 wafels, 14 pk muffins, 16 waffels, 6 x ¼ waterlemoene, 8 x 2kg tamaties
25/11 Uitgegee aan Jeubeleum: 1 pk meel, 38 jogurt, 19 pk muffins, 16 pk wafels, 6 x ¼ waterlemoene, 8 x 2kg tamaties, 10 pk baba mielies, 8 pk blaarslaai, 10 pk baby marrows,
25/11 Uitgegee aan Seniors Tuis: 1 karton Portugese rolletjies, 1 pk rolletjies, 8 suurdeegrolletjies, 3 pk wafels, 3 groot pk tamaties, 1 kg tamaties, 1 pk flapjacks, 1 mini muffens, 2 pk baba mielies
25/11 uitgegee aan Annie Shultz: 14 groot jogurt, 12 bot melkskommel, 6 bot vrugte sap, 4 pk druiwe, 30 bak yogurt, 2 x1/4 jogurt, 22 pk muffins, 4 Portugese rolle,
25/11 Uitgegee aan Montrosa:x1/4 waterlemoene, 8 x 2kg tamaties, 15 pk broodjies 1 brood
25/11 Uitgegee aan Mothwa Heaven: 6 waterlemoene, 12 bk Jogurt, 28 wafels, 13 pk muffins, 2kg tamaties, 9 baby marrows, 10 pk koring, 3 pk ertjies,
25/11 Uitgegee aan Irenic Inn: 38 bak Jogurt, 9 ¼ waterlemoene, 26 muffins, 12,5kg mieliemeel, 4 pk ertjies, 9pk blomkool, 15 pk buns, 9 pk baba mielies
27/11:::::::::::::::::BESTE OOM HANS , Baie dankie vir al die bederf en dat U ALTYD AAN ons dink, U sal nie besef wat dit vir ons beteken nie, dit kim altyd op nie nodigste tyd,die LIEWE Heer weet ook net wanneer ons iets benodig. weerens baie dankie,DANKIE DAT U EN TANNIE MARIE LIG IN MENSE SE LEWE LAAT SKYN, DUS SOOS KERSVADER WAT OPDAAG EN DAN DIE SKURE LAAI,NAMENS DIE INWONERS VAN MOTHWAHAVEN SE EK DANKIE OP MY BEURT WAT U DOEN DIT GN NIE ONVERSIENS VERBY NIE,
Ons sien u dan die 8desember om 12h30 Vriendelike Groete van myself en die die inwoners van Mothwahaven. Dankie vir alles .Die Here seen u ryklik
JEANNE PATRICK
DELANO'S CATERING
CELL: 0840640102
WORK: 012 335 0882 EXT 116
FAX: 086 241 9116
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
21/11 Uitgegee aan Harmonieoord: 40 pk tamaties, 2 koeke, 10 pk eiers aartappels, 4 lt melk, 4 pak aspersies,4 pk gemengde groente, 4 pak boontjies, 4 sap slaai
21/11 Uitgegee aan Harmonieoord: 40 pk tamaties, 2 koeke, 10 pk eiers aartappels, 4 lt melk, 4 pak aspersies,4 pk gemengde groente, 4 pak boontjies, 4 sap slaai
21/11 UItgegee aan Jubileum: 10 pak aarbeie, 20 pak tamaties, 6 x 2lt limonade, 14 bak jogurt, 4 lt melk, 500ml vla 3 pak slaai, 15 creme caramel, 3 koeke, 4 waterlemoene,6 vrugte stafies, 2 pak droë vrugte
21/11 UItgegee aan Annie Shultz:
2 Pk pynappel stukke, 2pk strawberries, 2 pk slaai 2 pk droe pere, 2 houers blou berries, 2 pk tamaties, 6 pk caramel poedvrugte, gemengde groente, ertjies, waterlemoene, 1 karton pasteie, 1 X1/4 vetkoek, melk, spinasie, vla, yogurt, vrugte slaai, aspersies, kool, tamatie saaiing, 12 yogurd, 2 x 1.5 lt stil lemonade,
21/11 Uitgegee aan Van Rensburg te Huis: 8 pak pasteie, 40 pak tamaties, 4 waterlemoene, 8 pask eiers, 10 x 5 L melk, 1 pak patats, 10 pak gemengde groente,
16/11 Uitgegee aan Uit en Tuis: 1 bot x2lt stasoft
15/11 Uitgegee: Ons Tuis ontvang: 1 x 250g koffie, 1 x kg suiker, 1 botteltjie aanmaak koeldrank
14/11 UItgegee aan Annie Shultz: 3 bakke yogurt, 26 bot sappe, 2 pk aarbeie, 2 pk kersies, 7 pk aartappels, 35 pk kersies, 18 bakke vla, 100 klein yogurt, 60 X 100% klein vrugte sap, 56 x 750ml bot orange juice, 26 pk blue berries, 12 bakkies vanilla berry poeding, 86 pk rys koekies
11/11 Uitgegee: Annie Shilz kom haal 27 bakkies room, 2 malva poedings, 1 kaaskoek, 1 hoender, 9 pk koue vleis, 6 pk brocoli, 2 pk bacon, 3 groot pk yogurt, 7 houers kaas, 3 aarbei drankies, 4 Smoothies, 1 sak aartappels, 1 sak lemoen pampoentjies . Hierdie kos is gegee vir n begrafnis en dit is net hulp vir wat nog nodig was, Oom Pieter was 94 jaar en hy en ta Henna het saam 7 jaar by Annie Shilz gebly
10/11 Uitgegee: Van Rensburg huis ontvang 60 doz eiers
10/11 Uitgegee Annie Shilz ontvang 18 rolle toiletpapier
9/11 UItgegee aan Annie Schultz: 260 bot koeldrank, 54 pk koekies
9/11 UItgegee aan Harmonie Oord: 5 kartonne verbande, medisyne, en allerlei vir matron Whitehouse
09/11 Uitgegee aan Harmonie Hof: 30 pk slaai, 60 pk appels, 20 bk yogurt, 6 pk gemengde groente, 6 pk gemengde slaai, 1 pk spaghetti, 2 bot ystee, 6 lt melk, 6pk koolslaai, 6 brode, 1 kaasburger
09/11 Jubileum SAVF: 50 pk appels, 30 pk slaai, 20 bak yogurt, 6 pk gemengde groente, 1 pk spaghetti, 2 bot ystee, 6 lt elk, 6 pk koolslaai, 6 brode, 1 kaasbuger
4/11 Uitgegee aan Jubeleum –SAVF
2 x x120rice Koekies, 8 bk x 1kg yogurt, 10 pk strawberries, 10pk gemende groente, 10pk green beans, 10pk gemengde slaai, 20bk klein yogurt, 10pk letture, 5 pk lemoenpampoentjies, 5 pk goose berries, 1-pk kool
03/11 Uitgegee: HARMONIE HOF ontvang 10 sak hoender, 70 toebroodjies, 3x6 mielies, 30 groente pakkies, 1pak tamaties, 1x2lt langlewe melk, 4x3 appledanish , 2x2 lang lewe melk
2/11 Uitgegee: Mothwa Heaven ontvang 6 pk mushrooms, 4 pk green beans, 6x4 pk appels, 6x6 pk mielies, 15 dos eiers, 100 toebroodjies, 110 yogurt, 6 lang brode, ¼ sak tamaties, 1 waatlemoen, 1 pk rice noodles, 100 toebroodjies, 22 x 1 kg eiers, 2x6 mielies, 4x4 apple dasishes, 13x4 pissas, 30 groente pakkies
28/10 UITGEGEE: HARMONIE OORD 10 green peppers, 15 apple Danishes ½ krat mix veg, 12pak broodrolletjies, 3brode, 5 lettuce ¼ krat apples, 4 x Greek salad 3toebroodjies, 2pak hoender
28/10 UITGEGEE: ANNIE SHULTZ 9pk strawberry, fetakaas, pies, cheese pasta, hoender, s/pepper, mix veg, apple Danishes, Greek salad, chicken a la king, 4xpoeding, hake en mash, tomatoes, apples 3 bruin brood, 12 pak brood roll, lettuce 5x2ltmilk, ruitsalad, bolognaise, 4xpasta, yogurt, 8pak piesangs
28/10 UITGEGEE: JUBELEUM SAVF, 5X3lmelk 20greek salad, 10mascaroane, 2x fruit triffle, 3pak tamato, 10xlettuce, 10xsalad peppers, 10xmix veg, 14xapple danisheher, 10 x broodrolletjies
28/10 LIENA ONS TUIS,
6pk green peper, 5 pak piesangs, 3 pak aarbeie, appels, 8pak tomatoes, 2pk chicken ala king, 1pak Greeks slaai, 4 x 300ml smoothi. 1 pak kaas, 250g beacon, 2 pak appel, 1 melktert, 1 pk chicken wings, 1 bruin brood, 2 pak kaas
26/10 Uitgegee: Annie Schilz ontvang 1 karton pere, 1 pk piesangs, 1 houer vrugte slaai, 1 houer berries, 10 pk summer berries
25/10 Uitgegee: Annie Schilz ontvang vrugte, 1 bk waatlemoen, 1 bk pynappel, 2 klein sakkies vrugte, 3 pk nagereg, 3 pakkies pynappel
22/10 Uitgegee Annie Schults 4 x Caramel koeke
23/10 UITGEGEE Uit en Tuis 4 pak cocktail wings , 1pak liptontee, 1 pak sparkling juice
21/10 Mothwa Haven Uitgegee: 10 pak tamaties, 1 krat lemoene, 30 pk pampoene, 10 spinasies, 10 gemende groente, 10 griekse slaai, 10 mix salad, 3 chocolate dessert, 24 toebroodjies, 15 fruit salad, 3x3lt melk, 8 cusstard, 30 yogurt 25 x 18 eiers
18/10 Uitgegee: Seniors Tuis ontvang 1 Vrugte poeding, 4 melk terte, 3 pk rolletjies, 5 pk noodels, 3 pk aarbeie, 1 houer karringmelk, 12 yogurts, toebroodjies
19/10 Uitgegee: Van Rensburg Tehuis kom haal 40 pk baby marrows, 80 yogurts, 50 sweet peppers, 2 houers vla, 2 brode, 12 brood rolletjies, 1 houer tamaties, 4 x 2.5Kg mielie meel, 4L karringmelk, 4L melk, 20 pk gemengde groente, 20 pk groen boontjies, 20 pk ertjies, 4 bakke Griekse slaai, 3 pk uie, 10 pk mielies, 20 drik yogurts
19/10 Uitgegee: Harmonie Hof kom haal 40 pk baby marrows, 80 yogurts, 50 sweet peppers, 2 houers vla, 2 brode, 12 brood rolletjies, 1 houer tamaties, 4 x 2.5Kg mielie meel, 4L karringmelk, 4L melk, 20 pk gemengde groente, 20 pk groen boontjies, 20 pk ertjies, 4 bakke Griekse slaai, 3 pk uie, 10 pk mielies, 20 drik yogurts
17/10 Uitgegee: Harmonie hof ontvang 100 stoel kussinkies en 5 kartonne piesangs
17/10 Uitgegee: Van Rensburg en Louis Trichard tehuis ontvang 100 stoel kussinkies en 5 kartonne piesangs
17/10 Uitgegee: Annie Schilz ontvang 30 stoel kussinkies en 4 groot kartonne piesangs
07/10 Uitgegee: Van Rensburg tehuis kry 10 pk yogurt, 4 pk appels, 50 pk brocoli, 12 pk eiervrug, 6 pk pampoen, 7 pk vrugteslaai, 10 pk rooi beet, 10 pk aartappels, 104 vrugtesappe, 15 avocado’s, 5 dubbelpak toebroodjies, 12 pk aartappels, 19 pk blomkool, 5 pk olywe, 5 pk gemengde groente, 62 pk blomkool
07/10 Uitgegee: Harmoniehof ontvang 10 pakke eiervruk, 20 pk gemengde groente, 20 pk brocoli, 10 pk yogurts, 40 pasteie, 30 pk aartappels, 10L vrugte sap, 15 avocad’s, 5 pk blomkool
06/10 Uitgegee Van Rensburg Ouetehuis 60 doz eiers
14/10::::::::::::::::::::::Beste Hans,
Skenkings: Ons Tuis en Monumenttehuise.
U volgehoue bereidheid willigheid om Ons Tuis en Monumenttehuise te ondersteun, in die lewering van dienste aan hulle wat oud is, word opreg waardeer. Dit is vir ons n voorreg om met u te kan saamwerk. Hiermee wil ons graag ons opregte dankaan u (Doulos) uitspreek vir talle skenkings ontvang vir Ons Tuis en Van Rensburg. Nogmaals baie dankie en ons wens u God rykste seen en sterkte toe met u groot werk. Johan van Huysteen, Bestuurder Bejaardesorg
12/10 Uitgegee: MOTHWA HAVEN 12ontvang 30 sak patato en onion oven bake, 15 pak piesangs, 10 pak sweet patatos, 10 pak blaarslaai
07/10 Uitgegee:: HARMONIEHOF ontvang 10 sakke eiervrug, 20 sak aartappels, 20 pak broccoli , 10 pak yogurt, 240 pasteie, 20 pak aartappels, 10lt vrugtesap, 15 avos, 5 pak broccoli
12/10 Uitgegee: SONSKYN VIR BEJAARDES. In Pretoria Noord ontvang 20 SAK, PATATO EN ONION OVEN BAKE, 10 SAK PIESANGS, 35 PAK TAMATIES, 1 SAK BUNS, 30 SAK SLAAI.
07/10 Uitgegee: Annie Schilz ontvang 2 x dos eiers, 4 x pak hoender, 2 pak chicken wings, 2 pak wors, 2 x6 cramberry sap, 2 chocolate slabs, 2 x tob terone, 4 x blomme, 1 pak koue vleis, 12 pak yogurt, 1lt melk, 2 x 6 ice tea,3 bot smoothi 1 blompos, 6 x6 pak vrugte sap, 1 pak stil water, 2 pak broodrolletjies, 2 neut koeke, 2 pak aarbeie, 5 bot smooti, 1 sak appels, 4 x kaaspakkies, 2 pak dadels, 2 pak koeksisters, 2 pak hoender boutjies, 1 bos long lewemelk, 1 pak beacon
13/10:::::::::::::::
THANK YOU FOR YOUR KINDNESS AND ALL DONATIONS THAT YOU HAVE GIVEN TO OUR OLD AGE HOME
Mia Mc Donald - standing in for
SHARNE-LEIGH PATRICK-ALEXANDER
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
CEL:0762628698
W: 012 335 0222
FAX:086 645 4224
13/10:::::::::::::::::::Geagte Hans,
Met opregte dank aan Doulos vir die pragtige blomme wat u vir ONS TUIS gebring het. Die lieflike lelies pryk oral en dit verfraai elke kantoor en ingang.
Die fyn helderkleurige blommetjies verkondig luidkeels dat die lente in die tehuis kom vertoef!!!
16/09 Uitgegee: Ons neem 60 bosse Proteas en 40 bosse rooi rose vir ONS TUIS en Annie Shilz. Wat n gesig om hierdie ou mensies te sien, dit lag en huil alles deurmekaar en gou gou word die sale en eetkamers vervraai met hierdie groot geskenk. Ons probeer om hierdie gebaar te doen elke maand by ander tehuise. Volgende keer is dit die beurte van Mothwa Haven en Harmonie hof
Opregte dank namens elke inwoner, personeellid en besoeker wie die mooiheid van elke blomblaar geniet.
Vriendelike groete
Elize Mans
03/10 Uitgegee: Jakaranda kinderhuis kom haal 20pk tamaties, 40 pk komkommers, 10 pk gemengde groente, 5 pk vrugte slaai, 2 pk piesangs, 10 pk groen boontjies, 4 pk wortels, 10 pk aspersies, 20 dubbel pk toebroodjies, 20 pk vrugte sap, 6pk stirfry, 2 sakke appels
03/10 Uitgegee: Louis Trichard tehuis ontvang 30pk tamaties, 4pk wortels, 10 pk stirfry, 10 pk gemengde groente, 20 komkommers, 2 pk appels, 6pk vrugte slaai, 10 pk slaai, 10 pk mielies.
03/10 Uitgegee: Van Rensburg tehuis ontvang 30 pk tamaties
4pk wortels, 10 pk stirfry, 10 pk gemengde groente, 20 komkommers, 2 pk appels, 6pk vrugte slaai, 10 pk slaai, 10 pk mielies, 2 x 10Kg sakke hot chocolate
03/10 Uitgegee: Harmonie Oord Ontvang 20L melk, 20 pk gemengde groente, 10 pk plaas pk groente, 3 pk wortels, 30 pk komkommers, 2 pk piesangs, 2 pk appels, 10 pk mielies, 40 pk tamaties, 3 bakke vrugtre slaai, 10 pk boontjies, 6 pk Stifry, 31 pk vleis, 4 x 2L bakke roomys
Nuwe teks hier...










