-
Yolandi Die kos wat uitgedeel word word gaargemaaksoos op die Video vertoon is en wat julle nie gesien het nie is kinders, ouers oumas en ouas is deurentyd besig om saam te werk. Mense moet weet dat daar gevalle is waar mense keuses maak bv oor watter koeldrank hulle verkies in ons huise kies mense bv Coke bo alle ander en dit is ook reg as n mens dit kan gee dan doen jy dit anders nie. Werk bietjie met hierdie mense en vind uit waar kry hy die selfoon en vind uit waarvoor hy dit gebruik en hoe hy dit gebruik, soms net om n bietjie kontak te he met die geliefdes en ander wie hy/sy nie kan besoek nie, geliefdes elders wat hulle nie wil of kan besoek nie, hierdie mense het gewoonlik geen ander kontak met mense nie want daar is nie vervoer nie , nie TV nie ens. Wees verseker jy het minstens jou standpunt bekend gemaak en saam gaan ons hierdie dingetjies uitstryk en baie mensies help deur hulle persoonlik te leer ken
-
Hans was Sondag by ons kerk. Ek dink die video het paar mense se oë laat oop gaan.
My boetie het later toe ons daaroor gepraat het gewonder of die mense vir wie daar kos uitgedeel word ook help met kos maak ens.
Ons weet van gevalle waar kerke help en dan sal die mense wat gehelp word picky wees. Hulle wil groen koeldrank hê nie rooi ens.
...Sien meer -
Danie de Beer added Andre Strydom and Yolani Van Der Westhuizen to the group.
-
Op 21 Februarie 2012 om 15:55 het ek en die Voorsitter van die behuisings komitee Sandor die pad gevat na een van die vele voorgestelde behuisings projekte wat die Grond komitee voorgestel het gaan kyk. Ons doel is om ? plek te identifiseer waar ons mense heen kan vat uit van die bestaande nedersettings om hulle hoop en geloofwaardigheid weer in ? droom te verander.Die plek wat ons in gedagte het, is geleë naby Bonacord sowat 20 minute per motor van Waverley af. Daar aangekom het ons ontmoet met een van die eienaars en die agent van AIDA. Saam is ons deur die pragtige hekke van die hoog omheinde veiligheidsplasie van 25 hektare grond en ? sprokie mooi ingang. Die plek is geleë direk langs ? wildsplaas en is dus ? goeie buffer aan die een kant.Ons het die plek van hoek tot kant gaan bekyk e...Sien meer -
Doulos kan hier onmiddelik 40 mense huisves met die infrastruktuur wat in plek is. Die geboue is in n wonderlike toestand, elektrisietyd is beskikbaar en daar is voorsiening gemaak vir Koopkrag sou dit nodig wees. Die kamers is goed ingerig met genoeg toilet en was geriewe, Die tuine is uitgele en moet net in stand gehou word. Die plek is gelee in die omgewing van Bonacord en n ry afstand van Waverley binne 20 minute
-
Andre en Ruth
Romeine 12:8 leer ons: Wanneer ons ander help, dan met blymoedigheid. Ek en die armoede groep bring al ons dank aan u vir die baie groot skenking van 50Kg suiker, 30Kg rys, 20L kook olie, 9Kg koffie, 6 Kg pasta, 3Kg macaroni, 3 x 200 tee sakkies. Dankbaar vir hierdie wonderlike geskenk wat ons hier by Doulos te beurt geval het. Wees verseker dat ons hierdie voorraad reg sal bestuur. Hierdie inligting kan u ook lees op ons web www. armoedbediening.co.za facebook Hans Janse van Rensburg -
Wil net vanoggend ons engele groep bedank vir hulle baie gereelde gratis dienswerk op n Dinsdag oggend. Die kos stoor kan op hierdie stadium van die geveg nie sonder hulle hulp met die herverpak van kos soorte nie. Die olie het weer begin inkom en die hande is nie altyd genoeg nie, Mieliemeel word nog goed verpak maar skottelgoed seep en rys gaan maar stadig. Seker ook omdat die versending of die aanvraag so groot is
-
Andreas Gerber was with Andreas Gerber and 2 ander.
-
Hans Janse van Rensburg promoted Danie De Jager to admin.
-
Hans Janse van Rensburg het Andreas Gerber by die groep gevoeg.
-
?14:50 Ek en Lina is veilig terug van Nigel gemeente af. Die bewusmaking sessie was n reuse sukses. Die gemeente van Nigel het n groep van 20 mense gekry wat hierdie week gaan begin werk met mense wat behoeftig is. Die motorfiets groep in Nigel gaan werk daaraan om fondse te in en daar is n finale jaar student wat spel en praat vir kinders wil aanbied, Sy studeer by TUKS en sy gaan haar gewig ingooi by die projek. Die Kerkraad maak die saal en kombuis beskikbaar vir dienswerk en dit tel baie punte want dit beteken kos, klere en evaluasie kan daar gedoen word. Ds Gilaumee Rocher gaan ketting winkels besoek en kotakte opbou om kos in te samel. Oor twee weke gaan ek terug om opvolg werk te doen en ook om n werkwinkel te fasiliteer . Daar word ook begin met die evaluasie van elke behoeftige wat kom aanklop vir hulp. Geluk Nigel julle het goed uit die blokke gekom. Ek mag ook nie vergeet om al ons dank oor te dra aan die gemeente vir die warm ontvangs wat my en my vrou tebeurt geval het nie en ook vir die groot karton lekker vars beskuit wat ek vandag hier gekry het nie. Tannie u wat onverwags op my en my vrou afgekom het met n kontant geldjie vir brandstof vir u bedank ons daarvoor. Wees verseker Doulos is altyd daar om te help met wat ookal nodig mag wees
-
Ek is betrokke by Myngenoegen Huis vir Weerlose blankes waar daar ‘n groepie van so 30 mense woon. Daar is werklik baie hande wat uitreik, maar dikwels is daar van iets ‘n tekort - veral die betaling van krag rekenings, en sulke dinge. Dit het my altyd getref as die eienaar van die plek vertel hoe sy dan in die aand op haar bed le en bid en hoe daar altyd ‘n antwoord kom. ‘n Hele paar keer het ek al met iets daar opgedaag onverwags en dan is die trane daar – want hulle het net gister die laaste van daardie spesifieke item gebruik. Dit is lekker om te kan getuig dat baie van dit wat ons vir hulle vra in die vorm van materiele behoeftes gewoonlik voorsien word wat ek baie waardeer, maar my diepste begeerte is om meer op persoonlike vlak ook daar betrokke te raak. Ek gaan hul juis sien om te vra vir die geskiedenis oor die ontstaan van die plek om met julle te deel, plus ‘n paar fotos. Ek sal enige insette rakende persoonlike betrokkenheid van julle af waardeer. Verjaardagkaartjies, hospitaalbesoeke, persoonlike besoeke, ens. My “probleem” is dat ek glad nie ‘n groepsmens is nie en dat dit gewoonlik ‘n tydjie vat om gemaklik in te skakel. Maar as ek eers vasgebyt het los ek nie maklik nie.
20/02 Uitgegee: Mev. Harmse 1 x 15g spiace, 1 x 2,5kg mieliemeel, 2 x 410g sousboondjies, 1 x 500g mielie rys, 1 x 410g grondboontjie botter, 1 x 175g koekies, 1 x 405g beet, 5 x 500g melk poeier, 1 x 405g archar, 2 x 50g peper, 1 x 300g sout vleis, 2 x 500g rys, 1 bottel marmite smeer, 1 x 150g marshmallows, 1 x 750g mayonaice, 1 x 1kg suiker, 1 x 500g spagetti, 1 x 410g tamatie en uie smoor, 1 x 100g rooibos tee, 1 x 500g macaronni, 1 x 410g ertjies
20/02 Uitgegee: Mev. Kruger 1 x 15g spiace, 1 x 2,5kg mieliemeel, 2 x 410g sousboondjies, 1 x 500g mielie rys, 1 x 410g grondboontjie botter, 1 x 175g koekies, 1 x 405g beet, 5 x 500g melk poeier, 1 x 405g archar, 2 x 50g peper, 1 x 300g sout vleis, 2 x 500g rys, 1 bottel marmite smeer, 1 x 150g marshmallows, 1 x 750g mayonaice, 1 x 1kg suiker, 1 x 500g spagetti, 1 x 410g tamatie en uie smoor, 1 x 100g rooibos tee, 1 x 500g macaronni, 1 x 410g ertjies
20/02 Uitgegee: Irenic inn 15 toebroodjiess, 5 x 10 x 6 x 10g mini rise cakes, 5 spansasie, 6 mengelslaaix 1 sak pap, 2 pakke perskes, 10 houers mint blare, 5 bakkies vrugteslai, 2 pakke milk egg white, 2 pakke skyfies, 1 sak eiers, 1 sak tamaties, 10 pakke boontjies, 1 sak komkommers, 1 sak eiers, 1 sak gaar boontjies
17/02 Hans
Montrosa Kos Kombuis is `n organisasie wat vir minder bevooregtes kos en klere verskaf.
Ons wil graag van die geleentheid gebruik maak om Doulos (oom Hans) baie dankie sê vir al die skenkings, swat u vir ons gee. Ons sal dit nie sonder u hulp kan doen nie.
U openhartigheid word waardeer.
Baie dankie
Bettie Visser
23/02>>>>>>>>>LOUIS BOTHA KINDERHUIS
Doulos Gemeenskap Projek
Beste Doulos
Baie welkom in 2012! Ons hoop u is uitgerus en slagereed vir die nuwe jaar. Hier by Louis Botha Kinderhuis is ons vol hoop en nuwe planne. Ons is dankbaar ir elke kind wat die vakansie weg was en veilig teruggekom het enhulle is almal vol moed vir die uitdagings van `n nuwe skooljaar.
Baie danie vir die donasie van die Voedsel wat ons gereeld van u ontvang het. Deur die genade en ondersteuning van mense soos u kan ons `n daadwerklike verskil maak in die lewens van hierdie kosbare kinders.
Mag dit n rooiletterjaar wees waarin al u drome waar word.
Vriendelike Groete
Louis Botha kinderhuis
Bemarking en fondssinsameling
17/02 Uitgegee: Irenic Inn 5 x 1,5l melk, 12 x 1l melk, 10 x 1l vrugte sap, 14 bottels water, 5 x 1l vla, 8 x 2l roomys, 4 x 1l brownies, 4 x 1kg skyfies, 5 x 2l gevriesde yogert, 1 karton berries, 10 kartonne pasteie, 1 karton gevrieste groente, 2 kartonne skyfies
16/02 Uitgegee: Christien en 2 kinders 1 kombers, 1 d/bed duvet, 1 d/bed pas laken, 4 kussing slope, 3 handoeke, Dogter 5jaar 2 l/broeke, 1 rok, 1 stel slaapklee, 1 k/broek, 3 t-hemde, Dogter 14jaar 3 toppies, 1 kort broek, 1 l/broek, Ma-Christien 2 l/broeke, 2 toppies, 1 trui
21/02>>>>>>Wil net vanoggend ons engele groep bedank vir hulle baie gereelde gratis dienswerk op n Dinsdag oggend. Die kos stoor kan op hierdie stadium van die geveg nie sonder hulle hulp met die herverpak van kos soorte nie. Die olie het weer begin inkom en die hande is nie altyd genoeg nie, Mieliemeel word nog goed verpak maar skottelgoed seep en rys gaan maar stadig. Seker ook omdat die versending of die aanvraag so groot is
15/02 Uitgegee: Ansie en 2 kinders 1 xl pak doekke, 1 pak klein doeke, 4 x 2l long life melk
15/02 Uitgegee: Maria 1 bottel olie, 1 x 2,5kg mieliemeel, 1 bottel asyn, 1 pak sout, 1 pakkie mieliemeel, 1 blik spray and cook, 1 pak mejillones, 1 houertjie droe mostert, 6 klein pakkies speserye, 1 pak versiersuiker, 1 bottel sout, 2 pakke lensie sop, 1 houer speserye, 5 houertjies konfyt, 1 houer melk poeier
15/02 Uitgegee: Lindie Steyn 4 pakkies pyezels, 1 pak hawermout, 1 bottel olywe, 1 blik vis, 2 blikke tuna vis, 2 pakke marshelbus, 1 blik bone en vieanna, 1 barrel bickels, 2 pakke koekmeel, 1 blik ertjies, 1 pak appels, 1 pak mieliemeel, 1 blik tamatie en uie smoor, 1 x 500g macaroni, 1 pak ontbyt pap, 1 x 500g spagetti, 3 pakke suiker, 1 bottel kaassmeer, 1 blik konfyt, 1 x 5l sap, 1 pakkie kaas wiegies, 2 blikke sout vleis, 2 pakke tee, 5 bottels water, 4 pakke rys, 1 bottel maionayse, 4 x 1l vrugte sap, 4 x 1l melk, 3 pakke skyfies, 2 x 410g bonne in tamatiesous, 1 blik nesquik, 2 pakke skyfies, 3 pakke shortbread, 1 bottel grondboondjie botter, 1 bottl koffie
15/02 Uitgegee: Amanda Sig-Bos Baba dogter: 1 groot pak doeke, 1 kombers, 1 spoeg doek, 5 speel pakkies, 1 tietie bottel, 2 pare kouse, 1 dummy, Oom (73) 1 seep, 1 tande borsel, 1 tande pasta, Vrou 1 paar skoene, 1 l/broek, 4 toppies, 1 karton doeke (large) vir oupa
14/02 Uitgegee: Maria Niemandt 1 x 12,5kg koekmeel
14/02 Uitgegee: Tracy van Staden 1 blik sout vleis, 1 blik tamatie en uie smoor, 1 pak koffie, 1 pak spagetti, 1 bottel chatney, 1 pak strooi suiker, 1 pak koekmeel, 1 blik spagetti en tamatie sous, 1 pak koekies, 1 blik butter bone, 1 blik soet mielies, 1 blik vis in tamatiesous, 1 pak hawermout, 1 pak pap
14/02 Uitgegee: Lindi 3 toppies, 1 l/broek, 1 paar tekkies, 1 paar plakkies, 1 l/m toppie, 3 panties, 2 knie kouse, Damian-12 jaar 2 pare kouse, 1 l/m hemp, 1 k/m hemp,3 t-hemde, 1 slaap broek, 2 ¾ broeke, 1 s/pak broek, 1 l/broek, Mickayla-9jaar 1 s/pak top, 1 s/pak broek, 1 rok, 4 l/m toppies, 5 panties
14/02 Uitgegee: Koos Smit 1 rol materiaal, 2 sakke charko, 1 t.v., 1 scaner, 1 wasmasjien, 3 stoele, 4 printers, tapes, 1 asblik, 4 rekenaar skerms, 4 k/bord, 1 witdraad, 1 daard bord
13/01 J. Van Heerden van Pretoria 1 karton klere
13/02 D. Grable van Gezina 3 tifels, 2 pakke beacon, 8 pakke hoender, 1 pak lams vleis, 6 pakke chicken fillets, 37 pakkies chicken fillets, 2 pakke vis koekies, 4 chicken wrops, 1 koek
13/02 Uitgegee: Louis Botha Kinderhuis 12 dosyn eiers, 3 kartonne speelgoed, 10 pakke tamaties, 5 x 1l yogurt, 10 toebroodjies, 4 x 3l melk, 3 broode, 10 pakke perskes, 27 pakke aartappels, 3 pak patats, 1 waterlemoen, 2 pakke wortels, 4 x 2 buns
13/02 Uitgegee: Irenic Inn 12 dosyn eiers, 3 kartonne speelgoed, 10 pakke tamaties, 5 x 1l yogurt, 10 toebroodjies, 4 x 3l melk, 3 broode, 10 pakke perskes, 27 pakke aartappels, 3 pak patats, 1 waterlemoen, 2 pakke wortels
13/02 Uitgegee: Vahlonia 3 klein konfyt, 1 bottel olyf olie, 1 soya sous, 1 slaai sous, 1 x 300g sout vleis, 1 bottel komkommer, 1 pak bruin suiker, 1 pak bruin rys, 1 pak maizena, 1 x 2,5kg mieliemeel, 1 quik oats, 1 x 500g beans, 2 x 1kg self raising flour, 1pakkie spices, 1 pak koffie, 1 x 500g spaghetti, 1 x 500g macaroni, 4 pakke skyfies, 2 pakke brownie mix, 2 plangies, 4 sjokolade
13/02 Uitgegee: 7 hulp werkers 1 x 2,5kg mieliemeel, 6 klein yogurt, 1 pak groente, 1 x 2l melk, 1 x 1l vrugte sap, 1 brood, 1 pak tamaties, 2 toebroodjies, 1 dankshessss, 1 pak perskes, 1 pak gesnyde mangos, 1 pak bbq hoender, 1 chicken salad
13/01 Uitgegee: Lizzy, Petro, Lettie, Johanna, Francis, Sipho 1 x 2l melk, 1 brood, 6 klein yogurt 1 toebroodjies, 1 mango sliced, 1 houer perskes, 1 bbq hoeneder, 1 pynappel
10/02 Uitgegee: Mev. Rothmann 1 rystoel
10/02 G. Louwe van Pretoria speelgoed, 1 stoeltjie, 2 lig skerms, 2 rakette, 1 tas waentjie, 2 hokkie stokke, 1 helmut, 1 paar golf skoene, 1 slaapsak, baie skoon papier, 1 karton draad en allerlei
16/02>>>>>>Ina, Ek wil graag hoor, wat is die agtergrond van die mens, as sy kom vir evaluering en berading sal sy gehelp word soos 20000 ander gehelp word by Doulos maar ek is bevrees dit word nie gedoen nie. Laat sy skakel by 0127558199 vir n afspraak en ons werk daaraan
hans
Ina van den Berg [mailto: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it ]
Goeie more Gerhard, Hans,
Ek hoop dit gaan goed.
Ek wil julle net op hoogte bring rakende die barmhartigheid wat Magaliesburg gemeente in Pretoria gedoen het vir Anne Koegelenberg. Ons het gister nog 'n besending kos en klere vir haar gestuur.
Ons wil haar graag oorhandig aan iemand in Pretoria wat haar verder sal kan help, dalk kan help dat sy werk kry, of iets. Magaliesburg sal haar nie verder kan help nie. Ons het ons koskas nou leeggemaak vir hulle.
Sy het blykbaar kontak gemaak met Doulos, sy was vir die evaluering, en het nog nooit weer van hulle gehoor of hulp ontvang nie. Ek weet nie wat die omstandighede is nie, ek dra net haar woorde oor.
Julle hulp sal baie waardeer word.
Baie dankie, en lekker dag verder.
--
Ina van den Berg
Cel: 079 878 8293
Fax: 086 564 5084
http://inavdb.secretaff.hop.clickbank.net
http://www.bemotivatedtoday.com/52047
14/02>>MRCC (Robbie Harvie)
Robbie deel die vergadering mee dat dit ‘n baie moeilike taak is om die mense van die MRCC bymekaar te kry vir ‘n vergadering.
14/02>>>>>Dames van die Aksie vroue groep het my genader om n aanbieding te doen oor armoede bekamping en nou werk die groepe aan planne om hulp te verleen waar hulle wil en kan inpas
12/02>>>>>More 13/02 is dit weer kospakkies maak vir nedersettings en dit hou mens besig vir minstens 5 ure eke Maandag oggend
09/02 Uitgegee: Paul 1 l/broek, 1 k/m hemp, 1 l/m hemp, 1 t-hemp, 2 kort broeke, Amanda 2 l/broeke, 5 toppies, 2 rokke, 2 panties, Immanuel (2jaar) 1 trui, 1 hemp, 1 kort broek, 2 pare kouse, 1 x 48 doeke, 1 l/broek, 4 t-hemde, 2 o/broeke, 1 sak speelgoed, Amanda 1 s/pak top, 2 toppies, 1 sak speelgoed, 1 l/broek, 2 kouse, 6 panties
08/02 Uitgegee: Dwayre foxley 2 bybels, 17 groot bybels, 4 klein bybels vir straat werkers
07/02 Uitgegee: Dawid Jacobs 1 l/broek, ¾ broek, 2 o/broek, 2 kouse, 1 t-hemde, 1 kombers, 1 golf hemp, 1 paar skoene, 1 slaap broek, 1 belt, 1 pet
07/02 Uitgegee: Shawn Kleynhans 1 s/pak broek, 1 ¾ broek, 2 kouse, 1 t-hemp, 1 golf hemp, 1 hemp, 1 paar skoene, 1 slaap broek, 1 belt
06/02 Uitgegee: 7 helpers 6 klein yogher, 2 x 6 mielies, 3 pakke gemengde groente, 2 x 2 toebroodjies, 2 pakke blaarslaai, 1 bak aartappelslaai, 1 bak beet slaai, 1 pak pruime, 1 pak sun tina, 2 pakke beskuit, 1 pak corn flakes, 1 pak skyfies, 1 x 500g self raising meel, 6 pakkies tamaties, 1 x 2 green peppers
03/01 Uitgegee: Orchartes 18 x 100g shelled pistachfos, 2 x 200g pecan nuts, 2 x 200g crunky choc biscuits, 3 x 200g romany creams, 4 x 600g gum salove, 6 x salted baked hot fried, 3 x 175g orec koekies,2 x 200g lemon cream, 10 x 200g eetsummor, 16 x 250g rooi hrte chukkies melted puffs, 12 buisies lip salf, 6 x 200g chocolate coated cruncies, 2 x 600g lekker goed cum cum, 2 x 280g royal creams koekies, 1 x 200g choclits koekies, 10 x 1,5l melk, 12 x 500ml coke, 22 x 200g eet summor, 12 x 500ml water, 4 pakke lemon creams, 10 x 200ml soda water, 1 houers lekkers, 16 x 1 liter vrugte sap, 20 pakke bay leaves, 15 x 275ml gemmer bier, 6 x 275ml granberry, 6 x 275ml spakling drink
08/02: Ek het hierdie gesin opgespoor deur middel van 'n anonieme oproep. Hulle is vandag ge-evalueer, en sal van kos en ander benodigdhede voorsien word. Johan het gelukkig werk gekry en Doulos behoort hulle teen die einde van die maand na beter omstandighede te kan skuif.
06/02>>>>>>>>>Miskien gedink ons verkeer is baie, kyk hoe lyk n tipiese Indiese pad waar nie eers voertuie is wat met motors aangedryf word nie. hier waar Johan werk op sy sending tog is armoede miljoene teenoor duisende by ons. Sterkte daar in die verte
01/02 Uitgegee: S. Pretorius 1 x 500g maizena, 1 pak koekies, 2 x 410g sousboontjies, 1 x 410g lensies, 1 x 300g sout vleis, 1 pakkie sout, 2 x 500g rys, 3 x 1kg pap, 1 x 1kg suiker, 2 x 615g koekies, 1 x 500g macaroni, 1 x 375ml pasta sous, 1 pak beskuit, 1 x 500ml suurlemoen sap, 1 pak speserye, 1 x 410g vis in tamatiesous, 1 x 410g ertjies, 1 x 410g sop, 1 x 410g worsies
03/02>>>>>>>Jean ontvang skryfbehoeftes, hy het reeds sy skoolklere ontvang
30/01 Uitgegee: Corrie Venter 1 bottel peri peri soya, 1 x 500g macaroni, 1 x 500g pasta rys, 2 x 500g instant pap, 1 houertjie pringel skyfies, 1 x 410g ertjies, 2 blikke vis, 1 blikkie tuna, 2 x 410g spagetti in tamatiesous, 1 pak suiker, 3 houertjies jelly, 1 pak koffie, 1 x 5 sop, 1 bottel konfyt, 1 bottel slaai sous, 1 x 410g gemengde groente, 1 bottel olywe, 1 bottel tamatie en herb pasta sous, 2 x 1,5l melk, 1 bottel mostert, 1 x 410g sous boontjiesl, 1 bottel vis smeer, 2 bottels beet, 1 bottel kaassmeer, 1 topped tomato
30/01 Uitgegee: Corrie Venter 1 bottel peri peri soya, 1 x 500g macaroni, 1 x 500g pasta rys, 2 x 500g instant pap, 1 houertjie pringel skyfies, 1 x 410g ertjies, 2 blikke vis, 1 blikkie tuna, 2 x 410g spagetti in tamatiesous, 1 pak suiker, 3 houertjies jelly, 1 pak koffie, 1 x 5 sop, 1 bottel konfyt, 1 bottel slaai sous, 1 x 410g gemengde groente, 1 bottel olywe, 1 bottel tamatie en herb pasta sous, 2 x 1,5l melk, 1 bottel mostert, 1 x 410g sous boontjiesl, 1 bottel vis smeer, 2 bottels beet, 1 bottel kaassmeer, 1 topped tomato
30/01 Uitgegee: Lettie 2 toebroodjies, 1 pak piesangs, 1 pak tamaties, 1 x 400g druiwe, 1 pak droë vye, 1 pak suntinas, 1 dosyn eiers
30/01 Uitgegee: Francis 2 toebroodjies, 1 pak piesangs, 1 pak tamaties, 1 x 400g druiwe, 1 pak droë vye, 1 pak suntinas, 1 dosyn eiers
30/01 Uitgegee: Lizzie 2 toebroodjies, 1 pak piesangs, 1 pak tamaties, 1 x 400g druiwe, 1 pak droë vye, 1 pak suntinas, 1 dosyn eiers
30/01 Uitgegee: 1 persoon 1 x 2 toebroodjies, 1 pakkie tamaties, 1 x 1kg piesangs, 1 pakkie mini komkomers, 1 pakkie groente, 1 x 400g druiwe, 1 pak blaarslaai, 1 avokado peer, 1 pakkie aartappels, 1 x 1,5l melk, 1 x 700g bruin brood
30/01 Uitgegee: 1 persoon 1 x 2 toebroodjies, 1 pakkie tamaties, 1 x 1kg piesangs, 1 pakkie mini komkomers, 1 pakkie groente, 1 x 400g druiwe, 1 pak blaarslaai, 1 avokado peer, 1 pakkie aartappels, 1 x 1,5l melk, 1 x 700g bruin brood
30/01 Uitgegee: 1 persoon 1 x 2 toebroodjies, 1 pakkie tamaties, 1 x 1kg piesangs, 1 pakkie mini komkomers, 1 pakkie groente, 1 x 400g druiwe, 1 pak blaarslaai, 1 avokado peer, 1 pakkie aartappels, 1 x 1,5l melk, 1 x 700g bruin brood
29/01 Uitgegee: Lizzie 1 x 1 liter vrugte sap, 1 x 1 liter melk, 1 pakkie koekies, Lettie 1 x 1 liter vrugte sap, 1 x 1 liter melk, 1 pakkie koekies, Petro 1 x 1 liter vrugte sap, 1 x 1 liter melk, 1 pakkie koekies
30/01 Uitgegee: 1 persoon 1 x 2 toebroodjies, 1 pakkie tamaties, 1 x 1kg piesangs, 1 pakkie mini komkomers, 1 pakkie groente, 1 x 400g druiwe, 1 pak blaarslaai, 1 avokado peer, 1 pakkie aartappels, 1 x 1,5l melk, 1 x 700g bruin brood
29/01 Uitgegee: Lizzie 1 x 1 liter vrugte sap, 1 x 1 liter melk, 1 pakkie koekies, Lettie 1 x 1 liter vrugte sap, 1 x 1 liter melk, 1 pakkie koekies, Petro 1 x 1 liter vrugte sap, 1 x 1 liter melk, 1 pakkie koekies
30/01 Uitgegee: Derdepoort 30 dosyn eiers
30/01 Uitgegee: 1 persoon 1 x 2 toebroodjies, 1 pakkie tamaties, 1 x 1kg piesangs, 1 pakkie mini komkomers, 1 pakkie groente, 1 x 400g druiwe, 1 pak blaarslaai, 1 avokado peer, 1 pakkie aartappels, 1 x 1,5l melk, 1 x 700g bruin brood
26/01 Uitgegee: Johan 2 dosyn eiers, 1 bakkie kaas, 1 sakkie appels, 3 brode, 2 liters melk
26/01 Uitgegee: Koos 5 pakkies patties, 11 pakke vis vingers
26/01 Uitgegee: Harmonie Oord 120 spanspekke
26/01 Uitgegee: Koos en Flip 2 golf hemde. Francis het 2 hemde aan mense uitgegee sonder toestemming van die kantoor
26/01 Uitgegee: Mnr. Groenewald van 17 jaar 1 mans jean (34), 2 t-hemde (l), 2 pare kouse, 1 paar tekkies (9)
26/01 Uitgegee: Mej. Groenewald van 13 jaar 2 dogters l/broeke, 1 dogters bloes, 2 golf hemde, 2 panties, 1 paar kouse, 1 paar tekkies (6)
26/01 Uitgegee: Mnr. Groenewald van 11 jaar 1 seuns jean (11-12), 1 s/pak broek, 1 nag broek, 2 pare kouse, 1 golf hemp, 1 paar tekkies (2)
26/01 Uitgegee: Mnr. Van Der Westhuizen 1 mans jean (34), 1 mans l/broek (xl), 1 mans mans k/m hemp (xl), 2 mans t-hemde, 2 pare kouse, 1 mans onderbroek, 1 paar mans skoene(8)
26/01 Uitgegee: Mnr. Groenewald van 17 jaar 1 mans jean (34), 2 t-hemde (l), 2 pare kouse, 1 paar tekkies (9)
26/01 Uitgegee: Mej. Groenewald van 13 jaar 2 dogters l/broeke, 1 dogters bloes, 2 golf hemde, 2 panties, 1 paar kouse, 1 paar tekkies (6)
26/01 Uitgegee: Mnr. Groenewald van 17 jaar 1 mans jean (34), 2 t-hemde (l), 2 pare kouse, 1 paar tekkies (9)
26/01 Uitgegee: Mej. Groenewald van 13 jaar 2 dogters l/broeke, 1 dogters bloes, 2 golf hemde, 2 panties, 1 paar kouse, 1 paar tekkies (6)
25/01 Uitgegee: Linda en Dewald Mentgomery6 x 1l vrugte sap, 3 kartonne koekies, 2 sjokolade
26/01 Uitgegee: Mnr. Swanepoel 1 mans l/broek (28), 1 mans hemp (m), 1 mans golf hemp (l), 2 pare kouse, 1 mans onderbroek, 1 mans t-hemp
26/01 Uitgegee: Mev. Groenewald 1 vroue broek (18), 2 vroue toppies (xl), 2 vroue bloesies (xl), 2 vroue panties, 1 vroue plakkies (6)
26/01 Uitgegee: Senior Tuis 300 spanspekke
23/01 Uitgegee: Theuns 1 x 2l melk, 1 vrugte sap, 1 yogurt, 1 pakkie bone, 1 pakkie mielies, 1 ready 2 go coocked macaroni, 3 seedless broodjies, 2 broodjies, 1 sakkie uie, 1 sakkie aartappels, 2 pakke piesangs, 12 eiers
23/01 Uitgegee: Loraine Stapelberg van Pretoria skooltas, plastiek leers, Uitdraai kryt, skryf boeke
23/01 Uitgegee: Mev Tolmey 1 x 2l melk, 1 vrugte sap, 1 yogurt, 1 pakkie bone, 1 pakkie mielies, 1 ready 2 go coocked macaroni, 3 seedless broodjies, 2 broodjies, 1 sakkie uie, 1 sakkie aartappels, 2 pakke piesangs, 12 eiers
23/01 Uitgegee: Mev. Meyer 2l melk, 1 pakkie aartappels, 1 x 1l yogurt, 1 pakkie uie, 3 x 2 seedles bus, 2 broodjies, 2 pakkies tamaties, 2 pakkies piesangs, 12 eiers, 2 bakkies room, 1 feta kaas, 1 pakkie liches
23/01 Uitgegee: Koos Sink 10 x 1l melk, 10 pakkie tamaties, 10 x 1l yogurt, 6 dosyn eiers, 5 pakke uie, 12 botteltjies gemmerbier, 5 pakke scons, 1 waartlemoen
23/01 Uitgegee: Sarel 1 x 2l melk, 1 vrugte sap, 1 yogurt, 1 pakkie bone, 1 pakkie mielies, 1 ready 2 go coocked macaroni, 3 seedless broodjies, 2 broodjies, 1 sakkie uie, 1 sakkie aartappels, 2 pakke piesangs, 12 eiers
23/01 Uitgegee: Ivan 1 x 2l melk, 1 vrugte sap, 1 yogurt, 1 pakkie bone, 1 pakkie mielies, 1 ready 2 go coocked macaroni, 3 seedless broodjies, 2 broodjies, 1 sakkie uie, 1 sakkie aartappels, 2 pakke piesangs, 12 eiers
09/01 Uitgegee: de Lange, 1 bottel vla, 6 sap, 1 bottel grondboontjie botter, 1 blik boontjies, 2 bottels beef, 1 bottel water, 2 blikke vis, 2 blikke tamatie en uie, 1 bottel tamatiesous, 2 x 2 liters koeldrank, 1 blik vis, 1 pak suiker, 2 bottels mayo, 1 suurlemoen sap, 1 pak bruin suiker, 1 blik konfyt, 1 pak mostert, 4 blikke kos, 2 bottels souse, 1 bottel mango chutney, 3 pakke skyfies, 1 bottel gherkins, 1 bottel slaai sous, 1 pak tee, 1 pak spagetti, 6 pakke 2 min noodles, 1 pak hawermout, 1 blik sout vleis, 1 blik ricoffy, 1 pak sout, 3 pakke nagereg, 1 bottel olie, 1 houer vrugte slaai
09/01 UItgegee: Johan Kruger 2 blikke sout vleis, 1 pak koffie, 1 pak suiker, 1 bottel vla, 1 pak tee, 1 pak instant pap, 1 pak koekies, 1 lewer smeer, 1 kombers, 3 pakke hoender sop, 1 bottel slaai sous, 3 x 1kg jogert, 1 x 1kg mouse, 1 pak fudge, 4 x 2 min noodles, 1 pak lekkers
09/01 Uitgegee: Lettie 6 drink jogert, 12 jogert, 3 slaai, 1 houer gaans lewer, 1 x 6 buns, 1 x 6 hamburgers, 1 x 4 mielies, 1 pak mushrooms, 1 x 4 tamaties, 1 pak baby marrows, 6 mini komkommers, 1 pak uie, 1 brood, Petro 6 drink jogert, 12 jogert, 3 slaai, 1 houer gaans lewer, 1 x 6 buns, 1 x 6 hamburgers, 1 x 4 mielies, 1 pak mushrooms, 1 x 4 tamaties, 1 pak baby marrows, 6 mini komkommers, 1 pak uie, 1 brood, Sipho 6 drink jogert, 12 jogert, 3 slaai, 1 houer gaans lewer, 1 x 6 buns, 1 x 6 hamburgers, 1 x 4 mielies, 1 pak mushrooms, 1 x 4 tamaties, 1 pak baby marrows, 6 mini komkommers, 1 pak uie, 1 brood, Johanna 6 drink jogert, 12 jogert, 3 slaai, 1 houer gaans lewer, 1 x 6 buns, 1 x 6 hamburgers, 1 x 4 mielies, 1 pak mushrooms, 1 x 4 tamaties, 1 pak baby marrows, 6 mini komkommers, 1 pak uie, 1 brood
09/01 Uitgegee: Ryno v.d. Walt 1 x 2.5kg mieliemeel, 2 pakke sampejoene, 2 bakkies slaai, 10 jogort, 3 bakkies “duk” lewwer, 2 x 2l melk, 2 pakke marrows, 2 toebroodjies, 2 hambergers, 2 vrugte slaai, 1 rous, 2 brode, 6 mimi comcommers, 6 jogort drink
09/01 Uitgegee: TJ de Beer 1 x 2.5kg mieliemeel, 2 pakke sampejoene, 2 bakkies slaai, 10 jogort, 3 bakkies “duk” lewwer, 2 x 2l melk, 2 pakke marrows, 2 toebroodjies, 2 hambergers, 2 vrugte slaai, 1 rous, 2 brode, 6 mimi comcommers, 6 jogort drink
09/01 Uitgegee: Kobus 6 drink jogert, 12 jogert, 3 slaai, 1 houer gaans lewer, 1 x 6 buns, 1 x 6 hamburgers, 1 x 4 mielies, 1 pak mushrooms, 1 x 4 tamaties, 1 pak baby marrows, 6 mini komkommers, 1 pak uie, 1 brood, Fransic 6 drink jogert, 12 jogert, 3 slaai, 1 houer gaans lewer, 1 x 6 buns, 1 x 6 hamburgers, 1 x 4 mielies, 1 pak mushrooms, 1 x 4 tamaties, 1 pak baby marrows, 6 mini komkommers, 1 pak uie, 1 brood, Lizzie 6 drink jogert, 12 jogert, 3 slaai, 1 houer gaans lewer, 1 x 6 buns, 1 x 6 hamburgers, 1 x 4 mielies, 1 pak mushrooms, 1 x 4 tamaties, 1 pak baby marrows, 6 mini komkommers, 1 pak uie, 1 brood
09/01 Uitgegee: Nico Von Wierrigh 1 x 2.5kg mieliemeel, 2 pakke sampejoene, 2 bakkies slaai, 10 jogort, 3 bakkies “duk” lewwer, 2 x 2l melk, 2 pakke marrows, 2 toebroodjies, 2 hambergers, 2 vrugte slaai, 1 rous, 2 brode, 6 mimi comcommers, 6 jogort drink
09/01 Uitgegee: Ivette Jarine 1 x 2.5kg mieliemeel, 2 pakke sampejoene, 2 bakkies slaai, 10 jogort, 3 bakkies “duk” lewwer, 2 x 2l melk, 2 pakke marrows, 2 toebroodjies, 2 hambergers, 2 vrugte slaai, 1 rous, 2 brode, 6 mimi comcommers, 6 jogort drink
09/01 Uitgegee: Anna Strydom 1 x 2.5kg mieliemeel, 2 pakke sampejoene, 2 bakkies slaai, 10 jogort, 3 bakkies “duk” lewwer, 2 x 2l melk, 2 pakke marrows, 2 toebroodjies, 2 hambergers, 2 vrugte slaai, 1 rous, 2 brode, 6 mimi comcommers, 6 jogort drink
09/01 Uitgegee: Jackie Bosch 1 x 2.5kg mieliemeel, 2 pakke sampejoene, 2 bakkies slaai, 10 jogort, 3 bakkies “duk” lewwer, 2 x 2l melk, 2 pakke marrows, 2 toebroodjies, 2 hambergers, 2 vrugte slaai, 1 rous, 2 brode, 6 mimi comcommers, 6 jogort drink
06/01 Uitgegee: Magaliesburg 3 x 1l vrugte sap, 5 x 500ml koeldrank, 6 x 200ml vrugte sap, 1 karton linder sjokolade, 2 pakke koekies, 3 houertjies “simple snack”, 1 bottel konfyt, 1 bottel olyf olie, 1 bottel humburger mayo,1 bottel slaaisous, 1 bottel peri-peri mayo, 1 bottel asyn, 1 pak suiker, 1 bottel heuning, 1 botteltjie water, 1 bottel suurlemoen sap, 1 pakkie Turkish delights, 1 bottel achar, 1 bottel “hot chocolate
09/01 Uitgegee: Desre Vos 1 x 2.5kg mieliemeel, 2 pakke sampejoene, 2 bakkies slaai, 10 jogort, 3 bakkies “duk” lewwer, 2 x 2l melk, 2 pakke marrows, 2 toebroodjies, 2 hambergers, 2 vrugte slaai, 1 rous, 2 brode, 6 mimi comcommers, 6 jogort drink
09/01 Uitgegee: Leonie Britz 1 x 2.5kg mieliemeel, 2 pakke sampejoene, 2 bakkies slaai, 10 jogort, 3 bakkies “duk” lewwer, 2 x 2l melk, 2 pakke marrows, 2 toebroodjies, 2 hambergers, 2 vrugte slaai, 1 rous, 2 brode, 6 mimi comcommers, 6 jogort drink
09/01 Uitgegee: Louw Potgieter 1 x 2.5kg mieliemeel, 2 pakke sampejoene, 2 bakkies slaai, 10 jogort, 3 bakkies “duk” lewwer, 2 x 2l melk, 2 pakke marrows, 2 toebroodjies, 2 hambergers, 2 vrugte slaai, 1 rous, 2 brode, 6 mimi comcommers, 6 jogort drink
09/01 Uitgegee: Wimpie Kruger 1 x 2.5kg mieliemeel, 2 pakke sampejoene, 2 bakkies slaai, 10 jogort, 3 bakkies “duk” lewwer, 2 x 2l melk, 2 pakke marrows, 2 toebroodjies, 2 hambergers, 2 vrugte slaai, 1 rous, 2 brode, 6 mimi comcommers, 6 jogort drink
09/01 Uitgegee: Theuns de Beer 1 x 2.5kg mieliemeel, 2 pakke sampejoene, 2 bakkies slaai, 10 jogort, 3 bakkies “duk” lewwer, 2 x 2l melk, 2 pakke marrows, 2 toebroodjies, 2 hambergers, 2 vrugte slaai, 1 rous, 2 brode, 6 mimi comcommers, 6 jogort drink




























