03/02>>>>>>>Na n harde maar geslaagde dag op Saterdag by die Mark by Gesina Galleries waar ek en Lzz alleen gaan staan het is ons baie dankbaar vir die wonderlike mense wat kom praat oor "Wie is Doulos", Wat doen Doulos", "Wat beteken die naam Doulos", "Hoekom sit julle van die goedere ontvang om in kontant". " Waar is Douolos gelee", "Wat van kos waarvan die vervaldatum verby is?" :Wat is n nedersetting", "Gee julle net kos!!", "Doen julle ooit opleiding, ontwikkeling, werkskepping en wat van kinders wat skool toe moet gaan" Vriende laasgenoemde is my daaglikse kos ek leef van dag tot dag en ek beywer my om mense weer te laat droom ek gee hulle hoop. ek gee elke dag my alles om mense te help om weer in hulself te glo en hulle daartoe beywer om weer uit hierdie gemors te kom.Vandag het ek n groot vrag goedere gaan haal by ons versamelpunt in Rensburg en ek het 3 en n half uur gehad om weer te kon dink aan al hierdie goed.
30/01 Uitgegee: Derdepoort 30 dosyn eiers
09/01 Uitgegee: Derdepoort 17 bottels water, 360k mieliemeel, 10 brode, 20 mini comcomers,10 x 4 tamaties, 6 pakke pasta, 6 pakke marrows, 10 pakke blaarslaai, 1 pak green pepers, 48 jogort, 8 pakke sampejoene, 55 x 1l vrugte sappe, 11 bottels vla
29/12 >>>>>>>>>>>>>>>Uitgegee: Doulos Derdepoort ontvang 90 stafies lekkergoed
09/12 Uitgegee: Derdepoort 30 x 4 x 2,5kg McCain “sweet potato” skyfies McCain “sweet potato” skyfies
28/11 Uitgegee aan DS Peet Derde Poort: 280 bakkies vla, 40 bakkies cholate mousse
14/11 Uitgegee: Derdepoort kom haal 4 groot hoenders, 2 pk vis, 12 koeldranke, 4 pk botter, 4 pk spaghetti en slaai
31/10 Uitgegee Derdepoort
4pot brode, 2 chocolate chunks, 10 brode, 30 blaarslaai 60 pak tamaties, 6 brie kaas, 1 pak chichen wings, 10 pak blaarslaai, 3pak cheese crunches, 5 bak peas, 2pk piesang, 1pk pampoen, 5pk wortels, 6pk gemengde groente
26/10 Uitgegee: Derdepoort, Ds Peet kom haal 3 doz eiers, 5 pk heel hoender, 9 pk hoendervlerkies, 10 pk koekmeel, 10 pk bruismeel, 1 brood, 9 houers tamaties, 10 green peppers, 4 blomkool, 6 pk gemengde groente, 1 karton crosante, 1 karton mielies
24/10 Uitgegee: Derdepoort ontvang 1 sak stamp 50kg, 2 sak ke samp 80kg, 3 sakke mielie meel 25kg
21/09 Uitgegee: Derdepoort ontvang 20 sakke lemoene
Ondersteuning word gegee aan die gemeenskap in East Lynne, Jan Niemandpark en Lindopark. Elke Dinsdagmiddag is enigeen wat honger is, welkom om by die terrein van die Hervormde Kerk Derdepoort te kom aansit vir ‘n behoorlike bord kos. Dit word voorafgegaan deur Bybelstudie en gebed.
16/09 Uitgegee: Derdepoort, Ds Peet kom haal 52 pk brocoli en blomkool, 11 pk blaarslaai, 1 swart sak pampoen, 10 pk poeding, 27 pk tamaties, 15 pk murg pampoentjies, 4 pk wortels, 2 sakke brigette, 10 pk gemengde slaai, 3 pk uie, 6 groot yogurts
16
Ons deel ook begin kospakkies, klere en komberse uit aan mense in nood. Ons beleid is om uit te deel wat ons ontvang. Sowat 250 mense word tans deur hierdie projek ondersteun. Pastorale gesprekke en berading vorm ook deel van die ondersteuning.












