10/08  Laat weet ons as daar enige veranderinge is in die getalle van inwoners sodat ons dit kan opvolg

08 Augustus:  Huidiglik is daar 15 Mans, 6 Vroue, 4 kinders en 'n baba van 5 maande hier woonagtig.  Hierdie plek is gelee te Bapsfontein. 

2/07 Uitgegee aan: Dagbreek,10 kartonne skyfies 20doz eiers

13/07 Uitgegee: Dagbreek 15 pakkies vleis, 20 komberse, 10 x 12.5 kg mieliemeel

12/07 Jan Oberholzer van Pretoria-Tuine 2 kratte vleis

Dagbreek

 

View My Stats