Article Index
Ander Nood
Page 2
All Pages

31/08 Uitgegee: Stephanie 1 bakkie sout, 1 bakkie konfyt, 2 pakke spagetti, 1 blikkie ertjies, 1 bottel pre wash, 1 bottel tamatiesous, 1 pak sop, 2 blikkies boontjies in tamatiesous,1 blikkie vis, 1 blikkie spagetti in tamatiesous, 1 bottel grondboontjie botter, 3 pakke tee, 3 koekies gesig seep, 3 koekies wasgoed seep, 2 tandepasta, 5 pakke hawermout, 4 pakke suiker, 2 pakke kits pap, 2 onderarm rol, 1 shampoo, 1 mondspoel, 1 bad sout, 1 blikkie sout vleis, 1 blikkie mielies 

31/08 Uitgegee: Serinda 1 onderarm rol, 1 bottel shampoo, 1 bakkie konfyt, 1 bakkie sout, 2 pakke spagetti, 1 bottel tamatiesous,1 bottel grondboontjie botter, 2 tandepasta, 4 koekies wasgoed seep, 2 blikkies boontjies in tamatiesous, 1 blikkie mins bolletjies, 1 bottel olie, 5 pakke oats, 1 bottel pre wash, 1 pak koring, 1 pak kits pap, 4 pakke suiker, 4 pakke tee, 3 handewas seep, 1 blikkie mielies   

31/08 Uitgegee: Johanna 3 koekies wasgoed seep, 1 bottel olie, 1 bottel pre wash, 1 bottel tamatiesous, 1 blikkie ertjies, 1 blikkies sout vleis, 3 pakke kits pap, 2 pakke lensie sop, 1 pak rooibos tee, 1 bottel grondboontjie botter, 1 pak sop, 1 pakkie sout, 4 pakke hawermout, 2 pakke spagetti, 4 handewas seep, 1 blikkie chackalaka, 4 pakke suiker, 2 tandepasta, 1 onderarm rol, 1 blikkie vis  

31/08 Uitgegee: Sepho 1 pakkie sout, 1 bakkie konfyt, 2 pakke spagetti, 1 bottel tamatiesous, 1 bottel pre wash, 1 blikkie ertjies,  1 blikkie chakalaka, 1 bottel grondboontjie botter, 1 bottel tamatiesous, 1 pak sop, 1 blikkie vis, 1 blikkie vleis, 2 blikkies boontjies in tamatiesous, 2 pakke hawermout,, 1 kits pap, 2 pakke suiker, 2 pakke tee, 2 koekies gesig seep,1 tande pasta, 1 onderarm smeer, 3 koekies 

 2 blikkies boontjies in tamatiesous, 1 blikkie spagetti in tamatiesous, 2 koekies wasgoed seep, 1 tandepasta, 3 pakke hawermout, 2 kits pap, 1 pak sop, 4 pakke suiker, 2 pakke tee, 1 onderarm rol

31/08 Uitgegee: Rassie 1 bottel olie, 2 pakke spagetti, 1 bottel pre wash, 1 bottel grondboontjie botter, 1 bakkie konfyt, 1 onderarm rol, 1 blikkie ertjies, 1 tande pasta, 1blikkie chakalaka, 1 bakkie sout, 1 bottel shampoo, bottel tamtiesous, 1 spagettie in tamatiesous, 1 blikkie sout vleis, 1 blikkie vis, 2 blikkies boontjies in tamatiesous, 3 koekies wasseep, 1 pak sop, 3 pakke hawermout, 2 pakke suiker, 2 koekies seep, 1 pak kits pap, 2 pakke tee 

31/08 Uitgegee: Lettie 1 bakkie sout, 1 bottel konfyt, 1 bottel olie, 2 pakke spagetti, 1 blikkie ertjies, 1 blikkie chakalaka, 1 bottel grondboontjie botter, 1 bottel tamatiesous, 1 pak sop, 1 blikkie vis, 1 blikkie vleis, 2 blikkies boontjies in tamatiesous, 2 pakke hawermout,, 1 kits pap, 2 pakke suiker, 2 pakke tee, 2 koekies gesig seep,1 tande pasta, 1 onderarm smeer, 3 koekies

25/08 Uitgegee: Marsh 1 karton koekies

26/08 Uitgegee: Huisgesin 522 (skou) 1 bottel olie, 1 aldoeltyriger,1 bottel tamatiesous, 1 blikkie gemengde groente, 1 pilchards, 1 plikkie soetmielies 

17/08 Uitgegee: Johanna 2 x 1 liters melk gekry het en wat dit baie wardeur 17/08 Uitgegee: Maria 1 x 2 liters melk haar kinders geniet die melk baie 17/08 Uitgegee: Serinda 1x 2 liter melk 17/08 Uitgegee: Rassie 1 x 2 liter melk 17/08 Uitgegee: Lettie 1 x 2 liter melk 17/08 Uitgegee: Stephanie 1 x 2 liter melk

 16/08 Uitgegee: Charmain Venter 1 botteltjie konfyt, 6 blikkies kos, 2 botteltjie olie, 1 botteltjie pre wash, 1 pakkie spagetti, 1 blikkie vis, 1 botteltjie tamatiesous, 1 pakkie grave poeier, 5 pakkies mieliemeel, 2 pakkies suiker, 1 pakkie mieliemeel, 2 pakkies suiker 1 pakkie stampmielies, 1 pakkie hawermout, 1 pakkie tee, 1 pakkie seep, 1 pakkie sout, 2 pakkies babapap, 1 pakkie rys, 1 pakkie kits pap, 1 pakkie soppoeier

 17/08 Uitgegee: Dunhottar 9 rolstoele, 1 sitkamerstel, 1 cumote, 2 looprame, 5 stelle hout krukke, 6 stelle aluminium krukke, 1 loop kierrie en kruideniersware

DSC09709

16/08 Uitgegee: Herman Nel 1 botteltjie wash, 1 botteltjies tamatiesous, 1 botteltjie olie, 1 boontjies in tamatiesous, 1 blikkie gemengde groente, 1blikkies suikermielies, 1 botteltjie konfyt, 3 pakkies noodels, 1 pakkie suiker, 1 pakkie rys, 1 pakkie sout, 1 pakkie kits pap, 1 pakkie tee, 1 pakkie stamp mielies, 4 pakkies mieliemeel, 1 pakkie seep

18 Augustus:  Daar word 19 rolstoele uitgegee aan die ouetehuis inwoners van Nigel - die ouetehuis het onlangs afgebrand

06/08 Uitgegee aan: Lettie, 1 pakkie vleis.  

06/08 Uitgegee aan: Johanna, 2 pakkies vleis. 

10/08 Uitgegee aan: Lettie, 1 klein spieel vir stort en 1 groot spieel vir Lettie se kamer.

10/08 Uitgegee aan: Neels van der Merwe, 1 botteltjie kookolie, 1 pak spagetti, 2 konfyt, 1 pak sop, 5 pakkies mieliemeel, 1 blikkie groente, 1 bottel pre-wash, 2 pakkies pap, 1 pak bone, 1 blikkie ertjies, 1 pak sous, 1 blikkie uie en tamatie smoor, 1 pakkie stamp, 2 seep, 1 tandepaste, 2 blikkies baked beans, 1 botteltjie tamatiesous, 1 pakkie suiker en 1 pakkie sout.

10/08 Uitgegee aan: Gawie van die Engele groep wie hierdie voorraad weer uitgee aan mensies wat oor sy pad gekom het, 1 pre-wash, 1 pak macaroni, 1 konfyt, 1 kookolie, 1 sweetcorn, 1 bully beef, 1 spagetti, 2 blikkies baked beans, 1 tamatie en uie smoor, 1 blikkie vis, 1 blikkie currie groente, 1 tamatiesous, 1 stamp mielies, 1 rooibos tee, 1 pakkie sout, 2 pakkies kitspap, 2 pakkies hawermout, 1 pakkie sop bone, 2 pakkies suiker, 5 seep, 15 pakkies mieliemeel, 3 buisies tande paste, 5 pakkies wasgoed seep, 2 pakkies sop, 5 botteltjies melk en 4 pakke vleis. 

06/08 Uitgegee aan: Stephanie, 1 sakkie wortels. 

06/08 Uitgegee aan: Serinda, 1 sakkie wortels.

 06/08 Uitgegee aan: Dorfling, 5 groot spieels en 2 klein spieels. 

06/08 Uitgegee aan: Johanna, 1 sakkie wortels. 

06/08 Uitgegee aan: Lettie, 1 boksie wortels.

 06/08 Uitgegee aan: Louise, 1 boksie wortels.

 06/08 Uitgegee aan: Miems se omgee huis, 1 karton wortels

03/08 Uitgegee aan: Jay-Jay, 5 mans denims. Hy het die klere dringend nodig gehad om werk toe te kan gaan

03/08:  Uitgegee aan: Oom Peet, 3 botteltjies pre-wash, 1 pakkie mieliegrys, 1 pakkie sop bone, 1 botteltjie olie, 1 pakkie spagetti, 1 botteltjie tamatiesous, 2 blikkies gemengde groente, 2 baked beans, 1 blikkie vis, 1 pakkie rooibos tee, 1 houer konfyt, 1 pakkie sop, 2 pakkies hawermout, 2 pakkies kitspap, 2 pakkies suiker, 1 pakkie sout, 1 pakkie rys, 6 pakkies mieliemeel, 1 matty wheat, 1 pakkie koekmeel en 1 houer brondboontjiebotter.

03/08:   Uitgegee aan:  Mary Olckers, 1 blikkies baked beans, 2 pakkies kitspap, 1 pakkie tee, 1 pakkie hawermout, 1 mielie grys, 1 pakkie rys, 2 pakkies maltabela pap, 1 blikkie vis, 1 tamatie en uie smoor, 1 pakkie suiker, 1 pakkie sop boontjies, 5 pakkies mieliemeel, 1 grondboontjiebotter, 1 botteltjie olie, 1 pakkie morvite, 1 blikkie sweetcorn, en 1 botteltjie tamatiesous.

03/08:  Uitgegee: Mnr Meyer van Olumpus ontvang een Bybel

27/07 Uitgegee aan: Serinda, 2 blikkies sousbone, 1 blikkie chakalaka, 1 botteltjie konfyt, 1 botteltjie olie, 1 blikkie vis, 5 pakkies sop, 1 houer grondboontjie, 1 blikkie tuna, 1 botteltjie skoonmaak middel, 1 blik boontjies, 2 pakkies hawermout, 2 pakkies mieliemeel, 1 pakkie suiker, 1 pakkie kitspap, 1 blikkie koffie en 1 pakkie tee. 

27/07 Uitgegee aan: Stephanie,2 blikkies sousbone, 1 blikkie chakalaka, 1 botteltjie konfyt, 1 botteltjie olie, 1 blikkie vis, 5 pakkies sop, 1 houer grondboontjie, 1 blikkie tuna, 1 botteltjie skoonmaak middel, 1 blik boontjies, 2 pakkies hawermout, 2 pakkies mieliemeel, 1 pakkie suiker, 1 pakkie kitspap, 1 blikkie koffie en 1 pakkie tee.

 27/07 Uitgegee aan: Lettie, 2 blikkies sousbone, 1 blikkie chakalaka, 1 botteltjie konfyt, 1 botteltjie olie, 1 blikkie vis, 5 pakkies sop, 1 houer grondboontjie, 1 blikkie tuna, 1 botteltjie skoonmaak middel, 1 blik boontjies, 2 pakkies hawermout, 2 pakkies mieliemeel, 1 pakkie suiker, 1 pakkie kitspap, 1 blikkie koffie en 1 pakkie tee.

27/07 Uitgegee aan: Johanna, 2 blikkies sousbone, 1 blikkie chakalaka, 1 botteltjie konfyt, 1 botteltjie olie, 1 blikkie vis, 5 pakkies sop, 1 houer grondboontjie, 1 blikkie tuna, 1 botteltjie skoonmaak middel, 1 blik boontjies, 2 pakkies hawermout, 2 pakkies mieliemeel, 1 pakkie suiker, 1 pakkie kitspap, 1 blikkie koffie, 1 pakkie tee.

27/07 Uitgegee aan: Louise Stoltz, 2 blikkies sousbone, 1 blikkie chakalaka, 1 botteltjie konfyt, 1 botteljie kook olie, 1 blikkie vis, 5 pakkies sop, 1 houertjie grondboontjie botter, 1 blikkie tuna, 1 botteltjie skoonmaak middel, 1 blikkie koffie, 1 bottel boontjies, 2 pakkies hawermout, 2 pakkies mieliemeel, 1 pakkie kits pap en 1 pakkie tee.

26/07 Uitgegee aan: Johanna, 1 sakkie lemoene.

 26/07 Uitgegee aan: Lettie, 1 sakkie lemoene.

 26/07 Uitgegee aan: Serinda, 1 sakkie lemoene.

 26/07 Uitgegee aan: Stephanie, 1 sakkie lemoene.

26/07 Uitgegee aan: Rassie Brits van Waverley, 5 pakkies noodles, 1 jam, 1 tamatiesous, 2 baked beans, 1 soutvleis, 1 blikkie vis, 1 bone, 1 baked beans en viennas, 1 soetmielies, 1 blikkie groente, 1 pakkie sop, 1 pakkie sout, 4 pakkies tee, 4 pakkies mieliemeel, 1 pakkie suiker, 2 pakkies oats, 1 pakkie kits pap, 1 bottel olie

26/07 Uitgegee aan: Karen Klopper van Moregloed, 30 boeke.

 23/07 Uitgegee: SKENKING VAN DOEKE AAN ONS TUIS/VAN RENSBURG TEHUIS ASOOK SKYFIES VIR DIE INWONERS VAN ANNIE SCHILTZ. Baie dankie vir ? verdere skenking van doeke aan bogenoemde instansies. Ons waardeer die geleentheid opreg, dit maak ? groot verskil aan die kwalitiet van die wat dit nodig het se lewe. Vervolgens was die skyfies vir ons inwoners ? heerlike verrassing. Toe ek vandag, Vrydag die 23ste deur Annie Schilz stap op tuisbesoeke, het ek orals gebraaide skyfies geruik. Ons waardeer u skenkings aan ons bejaardes, wees verseker dit word opreg waardeer. Daleen

gee aan: Veldskoen, 15 kartonne chips.

22/07 Uitgegee aan: Maranatha, 1 karton eiers en 25 kartonne chips.

22/07 Uitgegee aan: James, 1 karton chips. 

22/07 Uitgegee aan: Johanna, 1 karton chips.

 22/07 Uitgegee aan: Ons Tuis, 10 kartonne chips. 

22/07 Uitgegee aan: Van Rensburg te Huis, 2 kartonne eiers en 24 kartonne chips.

 22/07 Uitgegee aan: Ossie, 1 karton chips.

22/07 Uitgegee aan: Sipho, 1 karton chips. 

22/07 Uitgegee aan: Serinda, 1 karton chips.

 22/07 Uitgegee aan: Louise, 1 karton chips.

 22/07 Uitgegee aan: Sonskyn Hoekie, 30 kartonne chips.

 22/07 Uitgegee aan: Stephanie,  1 karton chips.

22/07 Uitgegee aan: Susan, 1 karton chips.

22/07 Uitgegee aan: Lettie, 1 karton chips

22/07 Uitgegee aan: Mothwa Haven, 22 kartonne chips en 2 kartonne chips vir Marie.

22/07 Uitgegee aan: Johan, 10 kartonne chips

 

22/07: Goeiemôre Hans  Ek kom vanoggend met ‘n diepe dankbaarheid in my hart om vir u opreg te bedank vir die 15 houers met inkontinensiedoeke vir Ons Tuis se inwoners.Die donasie soos ontvang verlig die grootste nood vir behoeftige inwoners. Die personeel het waardering vir u bydrae. U maak die versorgingstaak soveel makliker. Menswaardigheid het mos nie ‘n prys nie!!! Baie dankie en se?n op u werksaamhede. Vriendelike groete, Elize Mans Bestuurder: Ons Tuis

 E-pos: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

Tel: 012 329 3623

Faks: 012 329 3626

21/07 Uitgegee: Maryna Smith 1 spaghetti, 2 pakkie noodles, 2 bottel olie, 1 pakkie tee, 1 blikkie spaghetti, 1 blikkie boontjies in tamatiesous, 1 blikkie sweetcorn, 1 blikkie vis, 2 pakkies mieliemeel, 1 kits pap, 1 x 2 pakkies sop bone, 1 botteltjie grondboontjie botter, 1 pakkie sop, 1 pakkie suiker, 1 pakkies rys, 1 pakkies sout, 1 botteltjie jam, 1 pakkie soya mins

21/07 Uitgegee: Mathwa Haven Marie het 2 kartonne eiers vir die mense kom haal 

20/07 Uitgegee: Gawie 11 komberse

20/07 Uitgegee: Stephanie van East Lynn 1 karton eiers

 20/07 Uitgegee: Kobus van East Lynn 1 karton eiers

 20/07 Uitgegee: Braam 2 kartonne eiers  Money mouth

20/07 Uitgegee: Mothwa Haven 57 komberseCool

20/07 Uitgegee: Peet 4 komberse

20/07 Uitgegee: Lettie 2 komberse

20/07 Uitgegee: Maria 1Rekenaar 

20/07 Uitgegee: Micheal 2 komberse

16/07 Uitgegee: Marius 2 matte

15/07 Uitgegee: J.J.P. de Beer 1 botteltjie olie, 1 botteltjie grond boontjie botter, 4 pakkies kits noodles, 1 pie wash, 1 blikkie soet mielies, 2 blikkies boontjies in tamatiesous, 1 botteltjie konfyt, 1 blikkie soutvleis, 1 botteltjie tamatiesous, 1 blikkie groenbone, 1 pakkie sout, 1 pakkie rys, 4 pakkies tee, 4 pakkies kits pap, 2 pakkies mieliemeel, 3 pakkies hawermout, 2 pakkies suiker, 2 tandepasta, 2 koekies seep, 1 babapoeier, 1 lyfroom 

13/0 7 Uitgegee: Maranata sorg sentrum, 1 kassie, 18 sakke lappies, 30 komberse, 2 bass en matras, 6 stoele, 10 x 12.5 kg mieliemeel, 3 spons matrassies, 2 speakers, 1 vhs

13/07 Uitgegee: Mothwa Haven 40 waslappe

13/07 Uitgegee: Lettie 5 pakkies vleis

12/07 Uitgegee: Wessel Kaufman 2 pakkies mieliemeel, 1 pakkie suiker, 1 pakkie ontbyt pap, 1 botteltjie olie, 1 botteltjie konfyt, 1 botteltjie grondboontjie botter, 1 blikkie vis, 1 blikkie tamatie en uie, 1 pakkie rys, 1 pakkie tee, 2 pakkies sop, 1 pakkie sout

12/07 Mnr Hans Janse Van Rensburg.  Die heerlike “Pink Lady” appel wat u vir die inwoners gebring het, het sommer groot vreugde verskaf. Die paar appels wat nie deur inwoners geneem is nie, is in die Dienssentrum gebak en het sommer baie nostalgie veroorsaak. Vroeër is appels in die oond gebak, nou neem ons sommer kortpad in die mikrogolf. `n Hele paar dames was onbewus van hierdie kortpad metode!Dan kom ons natuurlik by die 20 heerlike warm komberse! Dit is telkens met `n tikkie hartseer wat ek die vreugde aanskou wanneer daar `n splinternuwe kombers aan `n bejaarde inwoner oorhandig word. Party kan nie besluit watter kleur is die mooiste nie, vir ander maak dit nou weer nie saak nie, hulle dink net aan `n toevoeging tot lekker warm slaap. Baie, baie dankie. Ons waardeer hierdie gebaar opreg. Ons wens u seën en gesondheid toe in die groot werk wat u doen. Dalene Hornsveld Bestuur

15/07:  Goeie more,  Ek wil net hoor, indien ons skenkings wil maak, kan ons dit by jul adres kom afgee – ek sien dit is Codonia St 735, Waverley.  Indien ons kan, wat is jul kantoorure?  Die skenings – word dit dan uitgedeel aan die verskillende projekte wat op jul webtuiste is?  Dan wil ek ook net uitvind hoe werk die Desember Kersprojek wat jul beplan?  Waar word dit gehou? Indien mens bydrae wil maak vir die potjiekos of self wil help of potjiekos maak - waar kry ons die inligting?  Hoe gemaak as mens ook meer betrokke wil raak by projekte in ons omgewing?  Ons bly op Grootvlei, buite Pretoria.  Vriendelike Groete / Kind Regards  Mellisa Cloete   072-1799368

Beantwoord, gereel en ons weet jy gaan lekker met ons saam werk. Redakteur

08/07 Uitgegee: Ons Tuis 311 boeke. Hulle geniet hierdie boeke so dat ons nie moet ophou om ou boeke vir hulle aan te stuur nie.  Ons by Annie Schiltz sê baie dankie

05/07 Uitgegee: Sirinda 1 botteltjie konfyt, 1 botteltjie grondboontjie botter, 1 botteltjie olie, 1 botteltjie olie, 1 botteltjie tamatiesous, 3 blikkies kos, 1 pak sop, 1 pakkie tee, 1 pakkie sout , 2 pakkies suiker, 1 pakkie hawermout, 3 pakkies pap, 1 botteltjie kruie, 2 pakkies maalvleis Money mouth

 05/07 Uitgegee: Louise 1 botteltjie konfyt, 1 botteltjie grondboontjie botter, 1 botteltjie olie, 1 botteltjie olie, 1 botteltjie olie, 3 blikkies kos, 1 pak sop, 1 pakkie sout, 12 pakkies suiker, 3 pakkies pap, 1 pakkie hawermout, 1 botteltjie kruie, 2 pakkies maalvleis Smile

 05/07 Uitgegee: Stephanie 1 botteltjie konfyt, 1 botteltjie grondboontjie botter, 1 botteltjie olie, 1 botteltjie olie, 1 botteltjie tamatie sous, 3 blikkies kos, 1 pak sop, 1 pakkie sout, 2 pakkies suiker, 3 pakkies pap, 1 pakkie hawermout, 1 botteltjie kruie, 2 pakkie maalvleis  Surprised

 05/07 Uitgegee: Lettie 2 pakkies vleis Tongue out

05/07 Uitgegee: Johanna 1botteltjie konfyt, 1 botteltjie grondboontjie botter, 1 botteltjie olie, 1 botteltjie tamatie sous.3 blikkies kos, 1 pakkie sout, 2 pakkie suiker, 3 pakkies pap, 1 pakkie hawermout, 1 botteltjie kruie, 2 pakkies vleis Wink

06/07 Uitgegee: Veldskoen Kleuterskool 3 kartonne speelgoed, 1 tafeltjie, 9 stoeltjies

05/07 Uitgegee: Festa Kruger (A.D.E.) 1 botteltjie tamatiesous, 1 bottel olie, 1 pakkie spaghetti, 1 pakkie rys, 1 botteltjie grondboontjie botter, 1 botteltjie konfyt, 1 blikkie bully beef, 5 pakkies mieliemeel, 1 pakkie sop, 2 pakkies suiker, 1 pakkie tee, 2 pakkies maal vleis, 1 pakkie tee, 2 pakkies pap, 1 botteltjie spice, 2 koekies seep, 2 tandepasta, 1 shampoo

06/07 Uitgegee: Louis (karavaan) 6 m sifon materiaal groen, 1,5 m velvet

06/07 Uitgegee: Daan 2 banke, 2 matrasse, 7 kassies, 1 vingerbord, 1 mat, 1 klere sak, 3 lêers, 2 spieëls, 1 sak tent palle, 1 laai, 2 wasmasjiene, 6 toilet, 1 rekenaar, 1 stoel, 1 fiets, 1 wasbak,

05/07 Uitgegee: Kobus Smith 1 mans l/broek, 1mans hemp, 1 mans sweater, 1 paar kouse, 1 paar skoene, 1 onderbroek, 1 vroue l/broek, 1 vroue top/ 1 vroue truie, 1 vroue baadjie, 1 pantie, 1 bra, 1 kouse, 1 slippers, 1 tekkies

 01/07 Uitgegee: Cato 1 groot karton aartappels, 2 medium kartonne aartappels

 01/07 Uitgegee: Maranatha 6 kopstukke, 1 laaikassie 4 matrasse, 1 sleper coutch, 1 tafeltjie, 1 kopstuk, 1 trommel, 1 houtbank, 1 kassie, 1 kas, 1 spieëlkas

 02/07 Uitgegee Van Rensburg Ouetehuis, Danville, ons stuur vir hulle 450kg aartappels.

 02/07 Uitgegee: Louis Trichardt huis, Doulos betaal die verassing van wyle oom Jan Oosthuizen, R3900

30/09 Uitgegee: Hanlie King 2 groot kartonne aartappels

  30/06 Uitgegee: Small Talk Nursery School van Pretoria 4 kratte aartappels

 30/06 Uitgegee: Stephanie 1 potlood sakkie met kleurkruit

 30/06 Uitgegee: Louise 2 sakkies aartappels

  30/06 Uitgegee: Louise 15 lemoene, Johanna 15 lemoene, Stephanie 45 lemoene, Maria 19 lemoene

 29/06 Uitgegee: Monument Ouetehuis van Potgietersrus 20 komberse

28/06 Uitgegee: Marius Botha 1 dubbelbed matras

 28/06 Uitgegee: Johanna 7l melk, Marius 2l melk, Stephanie 10l melk, Lettie & Louise 8l melk, Maria 21l melk

 28/06 Uitgegee: Stephanie 147 eiers, 1 sak vetkoeke

 28/06 Uitgegee: Mnr. & Mev. Van der Merwe 1 pakkie suiker, 2 pakkie sop bone, 6 pakkies mieliemeel, 1 pakkie hawermout, 1 macaroni, 1 pakkie rys, 1 olie, 1 sout, 6 kits sop, 1 vleis aftreksel, 1 grondboontjie botter, 1 boontjies in tamatiesous, 1 vis, 1 spaghetti in tamatiesous, 1 konfyt, 1 tamatie sous

28/06 Uitgegee: Mary Okkers 6 pakkies mielie meel, 1 pakkie koekmeel, 1 pakkie sop, 1 pakkie sop bonne, 1 pakkie rooibos tee,  1 tamatie sous, 1 pakkie sout, 1 grondboontjie botter, 1 konfyt, 1 pakkie sop ertjies, 1 kook olie, 3 blikkies kos

01/07 Ses gesinne word ge-evalueer by die kantore van Doulos. Ses kruideniersware pakkies word uitgegee en drie word uitgerus met stelle klere

25/06 Uitgegee: Marius 1 paar tekkies,1 langbroek

14/06 Uitgegee: 20 Lekker warm komberse vir hulle wat nie kan koop nie. Vyf sakke vars appels  om lekker in die sonnetjie te sit en eet 

17/06 Uitgegee: Koos Sink 2 wasmasjiene, 2 rekenaars, 2 sakke winters klere

15/06 Uitgegee: Mev. C.P Dendell 2 mans l/broek, 2 mans hemde, 1 mans trui, 1 mans baadjie, 2 vroue bloese, 2 vroue l/broek, 2 vroue truie, 2 dubbelbed lakens en komberse

 14/06 Uitgegee: A Malek 1 rystoel

 14/06 Uitgegee: Stephanie 1 kool kop

 14/06 Uitgegee: Johanna 1 kool kop

 13/06 Uitgegee: Gert & Jane 1 botteltjie olie, 1 grondboontjie botter, 1 botteltjie tamatiesous, 1 botteltjie konfyt, 1 pakkie ry, 2 bone in tamatiesous, 1 blikkie ertjies, 1 blikkie vis, 5 pakkies mieliemeel, 1 pakkie sout, 1 pakkie tee, 1 sop, 1 pakkie boontjies, 1 maltabela, 2 hawermout.

 14/06 Uitgegee: Nicolette 1 botteltjie olie, 1 grondboontjie botter, 1 tamatiesous, 1 konfyt, 1 rys, 2 boontjies in tamatiesous, 1 ertjies,1 vis, 5 pakkies mieliemeel, 1 pakkie sout, 1 pakkie tee, 1 pakkie sop, 1 boontjies, 2 pakkies suiker, 1 maltabela, 2 pakkies hawermout.

 14/06 Uitgegee: Nicollette Le Roux 1 botteltjie olie, 1 grondboontjie botter, 1 tamatiesous, 1 botteltjie konfyt, 1 pakkie rys, 2boontjies in tamatiesous, 1 ertjies, 1 vis, 5 pakkies mieliemeel, 1 sout, 1 pakkie tee, 1 pakkie sop, 1 boontjies, 2 pakkies suiker, 1 maltabela, 2 pakkies hawermout

 14/06 Uitgegee: Maryna Smit 1 botteltjie olie, 1 grondboontjie botter, 1 botteltjie tamatiesous, 1 botteltjie konfyt, 1 pakkie rys, 2 boontjies in tamatiesous, 1 ertjies, 1 blikkie vis, 5 pakkies mieliemeel, 1 pakkie sout, 1 pakkie tee, 1 pakkie sop, 1 boontjies, 2 pakkies suiker, 1 maltabela, 2 hawermout

 14/06 Uitgegee: Uit & tuis 1 kool, aartappels, wortels, 1 pak boontjies, 4 pakke sop, 4 toilet rolle

11/06 Uitgegee: Lettie 4 liters melk

 11/06 Uitgegee: Stephanie 6 liters melk

11/06 Uitgegee: Johanna 6 liters melk

 10/06 Uitgegee: Oom Gawie 2 Bybels

 09/06 Uitgegee: 2 pakkies kos, 4 pakkies vleis, 3 sak vleis

 11/06 Uitgegee: Lettie 4 liters melk

 11/06 Uitgegee: Stephanie 6 liters melk

 11/06 Uitgegee: Johanna 6 liters melk

 13/06 Uitgegee: Gert & Jane 1 botteltjie olie, 1 grondboontjie botter, 1 botteltjie tamatiesous, 1 botteltjie konfyt, 1 pakkie ry, 2 bone in tamatiesous, 1 blikkie ertjies, 1 blikkie vis, 5 pakkies mieliemeel, 1 pakkie sout, 1 pakkie tee, 1 sop, 1 pakkie boontjies, 1 maltabela, 2 hawermout.

14/06 Uitgegee: Nicolette 1 botteltjie olie, 1 grondboontjie botter, 1 tamatiesous, 1 konfyt, 1 rys, 2 boontjies in tamatiesous, 1 ertjies,1 vis, 5 pakkies mieliemeel, 1 pakkie sout, 1 pakkie tee, 1 pakkie sop, 1 boontjies, 2 pakkies suiker, 1 maltabela, 2 pakkies hawermout.

 14/06 Uitgegee: Nicollette Le Roux1 botteltjie olie, 1 grondboontjie botter, 1 tamatiesous, 1 botteltjie konfyt, 1 pakkie rys, 2boontjies in tamatiesous, 1 ertjies, 1 vis, 5 pakkies mieliemeel, 1 sout, 1 pakkie tee, 1 pakkie sop, 1 boontjies, 2 pakkies suiker, 1 maltabela, 2 pakkies hawermout

Papier, 2 gesig seep.

 14/06 Uitgegee: Johan J v. Rensburg 2k aartappels, 2kg wortels, 2kg boontjies

 09/06 Uitgegee: Stephanie 1 sak vleis

 10/06 Uitgegee: Birdleigh 5 koekies seep, 3 blikke vrugte 3 botter, 5kg maalvleis, 2 olie, 2 gemengde groente, 2 tamatiesous,2 blikke sout vleis, 2 grondboontjie botter, 1 pak sout, 2 botteltjies konfyt, 3 pakkies rooibos tee, 2 blikke baked beans, 2 blikkies tam & uie smoor, 2 pakke suiker, 2 blikke ertjies, 2 blikkies vis, 4 hawermout, 2 blikkies spaghetti in tamatie sous, 4 tande pasta, 1 haar shampoo, 1 lyf room.

 14/06 Uitgegee: Maryna Smit 1 botteltjie olie, 1 grondboontjie botter, 1 botteltjie tamatiesous, 1 botteltjie konfyt, 1 pakkie rys, 2 boontjies in tamatiesous, 1 ertjies, 1 blikkie vis, 5 pakkies mieliemeel, 1 pakkie sout, 1 pakkie tee, 1 pakkie sop, 1 boontjies, 2 pakkies suiker, 1 maltabela, 2 hawermout

 14/06 Uitgegee: Uit & tuis 1 kool, paar aartappels, paar wortels, 1 pak boontjies, 4 pakkies sop, 4 toilet

 11/06 Uitgegee: Zuurfontein 4 botteltjies boontjies, 15 pakkies sout,15 gebottelde konfyt, 15 pakkies rooibos tee, 15 bottels olie 15 pakkies sop, 15 bottels tamatiesous, 15 pakkies, hawermout,15 pakkies rys, 15 pakkies suiker,10 pakkies jellie, 15 pakkies boontjies,15 baked beans, 15 gemengde groente

09/06 Uitgegee: Stephanie 1 sak vleis

 09/06 Uitgegee: 2 pakkies kos, 4 pakkies vleis, 3 sak vleis

10/06 Uitgegee: Oom Gawie 2 Bybels

 10/06 Uitgegee: Johanna 4 pakkies vleis

9/06 Uitgegee Rina Voges 6x30 eiers 1 sak vetkoeke, 1 sak vleis, 4 pakke kos, 1 sak pynappels, 7 sakke groente

9/6 Uitgegee: Philadelphia 2 kot, 1 sitkamerstel, 15 dosyn eiers 1 ketel, 2 matte, 2 bedkassies 7 medisyne kassies, 1 staalkasie, 1 hangkas, 1 muureenheid , 1 bedkassie,1 boekrakke, 1 kot

13 Mei 2010

Uitgegee: Willem Botes van Naboomspruit 1 rolstoel

14/5Uitgegee:Kwalata 2 enkel komberse.

14/5 Uitgegee: Stephanie 1 kasset kassie met Kassette en 1 bordjie sout happies.

14/5 Uitgegee: Johanna 2 pakkies sop bone, 2 sakkies tamaties, 7 pakkies sout happies. 15/5 Karien Jansen van Bronkhorstspruit skenk 2 kartonne handsakke en Kersgeskenke.

19/5 Uitgegee: Louise Stolz 1 sak pampoen koekies, 1 sak aartappels, 1 pak komkommers

17/5 Uitgegee: Mev Mylae 2 rolle toiletpapier, 1 koekie seep, 1 buis tandepasta, 1 rollon, 1 bottel lyf room, 1 pak rys, 5 pakke mielie meel, 1 bottel tamatie sous, 1 bottel konfyt, 1 blik soutvleis, 1 pak suiker, 1 pak sout, 1 bottel olie, 1 pak tee, 1 pak margaroni,1 blik baked beans, 1 blik soet mielies, 1 blik gemengde groente, 2 boksies kits op, 2pakkies kerrie.

19/5 Uitgegee: Venus Nel 1 karton eiers, 2 sakke aartappels, 1 sak pampoen koekies, 1 sak gemengde groente.

19/5 Uitgegee: Lettie 1 sak eiers, 1 sak aartappels , 1 sak groente.

19/5 Uitgegee: Stephanie 1 sak pampoen koekies, 1 sak gemengde groente, 1 sak beet, 1 sak hoender met Mayo.

18/5 Uitgegee: Maria 2 pakke muffens, 2 pakke hot cross buns, 2 pakke wors broodjies, 1 koek.

18/5 Uitgegee: Sonheuwel 1 karton muffens.

18/5 Uitgegee: Lettie 1 bottel konfyt, 1 brood.

18/5 Uitgegee: Maria 1 bottel konfyt, 1 brood.

18/5 Uitgegee: Stephanie 1 bottel konfyt, 1 brood.

18/5 Uitgegee: Johanna 1 bottel konfyt, 1 brood.

 


 

View My Stats