Besoekers aanlyn

Ons het 1 gas aanlyn

Teller

mod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_counter
mod_vvisit_counterToday169
mod_vvisit_counterYesterday198
mod_vvisit_counterThis week1185
mod_vvisit_counterLast week1034
mod_vvisit_counterThis month3162
mod_vvisit_counterLast month7469
mod_vvisit_counterAll days78983
Ons het: 1 gaste aanlyn

14/5/12; Uit gegee; Koos; 20 Pakke lemoene; 20 Pakke slaai; 5 Pakke marrows; 20 Pakke mushrooms; 20 Pakke onions; 3 2L Melk; 24 Eiers 20 Pakke Mix veg ; 4 Pakke mielies

 

29/4/12; Uit gegee; Kemton Park Wes; 2 Pakkies slaai; 12 Kaas; 4 Melk; 2 Pakkies muffins; 6 Pakke pampoen; 1 Pak buns; 16 Pakke mix veg; 2 Koeke; 12 Joghurts; 14 Pakke vrugde slaai

 

 

23\4\2012; uit gegee; kempton Park Wes; 12 custard; 4 pakke mielies; 6 bladjans; 20 gemengde groente; 4 sap; 20 groente; 1 boks water; 3 maas kaas; 6 melk; 1 halwe sak aarbeie; 1 halwe sak vye

 

 

20\4\2012; Uitgegee; Kemton Park; 9 x 2l roomys; 72 pakke vleis

 

 

24/04>>>>>>>>>>>Uit gegee Zuurfontein,

 

2 x Bottels Olie

2 x Grondboontjie botter

2 x Konfyt

13 x Blikkies kos

2 x Lewer smeer

2 x P Mielie meel

3 x L Vrugte sap

2 x Bottels Beet

2 x P Sop Bone

4 x L Melk

10 x Toilet rolle

2 x P Rys

2 x P Kitspap

4 x Tuc Beskuitjies

2 x Chocolates

8 x P Rys koekies

2 x P Suiker

2 x P Pasta

2 x Bottels Pasta Sous

4 x P Jellie

3 x L Soya Melk

2 x P Tee

2 x Kartonne Gevriesde Gebak

 

Kind Regards / Groete,

David Du Toit

Accounting Assistant

Track Engineering Works - Central

Transnet Freight Rail

Direct:         +27(0) 11 878-7168

S\Board:     +27(0) 11 878-7111

Fax:            +27(0) 11 878-7024

Cell:           +27(0) 83 530 7722

MY COMMITMENT ZERO HARM

 

 

 

16\4\2012; uitgee; Kemton Wes; 2 blikke vrugte; 1 boks tamaties; 29 pakke mielies; 7 komkomers; 6 bottels melk; 6 bakke joghurts; 3 pakke arbeie; 9 pakke druiwe; 1 boks klein mielies; 11 slaai blare; 6 brode

23/04>>>>>>>>>>Elektriese en elektroniese toerusting wat nie werk nie gaan na n barmhartige Samaritaan in Kempton Park Wes wie dit herstel en terug stuur, toerusting wat nie herstel kan word nie se onderdele word gebruik en die res word verkoop as skroot en die gelde wat daaruit gemaak word gaan vir brandsof koste wat hy aangegaan het

22/04>>>>>>>>>>Wilna Janse van Rensburg

  • Wilna Janse van Rensburg
    • Dankie

      Wil net vir Doulos en vir jou dankie se vir die vleis en roomys dit is uitgegee aan vyf gesinne en wil doulos opreg bedank vir die goedhartigheid Lekker dag en stuur groete vir Lina

18/04>>>>>>>>>>Hier is n skenking van die NH Kerk Pretoria Noord. Bed sokkies, 8 klein baba kombersies, 24 gebreide komberse, 61 lappies komberse en 1 dubbelbed gehekelde kombers. Hierdie skenking is gemaak vir mense wat n strawwe winter moet trotseer en Doulos dra al sy grootste dank oor oor namens al die ontvangers daarvan, aan hierdie Susters wat hardewerk ingesit en die komberse en ander so pragtig en liefdevol voor te berei. Wees verseker ons sal julle op hierdie blad inlig aan wie ons dit gegee het.

 

11\4\2012; uitgee; Zuurfontein; 5 pakke lekkers; 3bt tamatie sous; 1 bt grond boontjie botter; 2 bt heuning; 2 blokke kaas; 4 muffin mix; 2 pk bruismeel; 7bt koeldrank; 2 pakke toilet papier; 3 liter olie

 

10\4\2012; uitgee; Kemton Wes; 1 rekenaar gesig met keybord; 1 yster; 2 fietse; 1 trap fiets 

08/04>>>>>>>>>>>Nog ? maand het verbygegaan en nog baie ander dinge het ons ontgaan en kyk hier is mense wat getrou aan hul geloof nog steeds ? verskil maak in die lewens van ander, hulle glo dat ons mense help ja dit wat hulle miskien nie elke dag in hul besige lewens kan doen nie en ? bydra maak sodat daar ? verskil kan kom in ander mense se lewens wie nie het wat ons het nie. Ons grootste dank gaan aan ons hemelse Vader dat hy mense oor ons pad gebring het wat ware verskil maak hier by Doulos. Vriende hierdie maand het ons ? bedrag van R23029.31 ontvang van JF Brune, A Zondagh, M Zondagh, Tiende, SJ Meiring, WC Bruwer, B&E Harley, Peters Guest House, NG Kerk Bronkhorstspruit, J van Loggerenberg Familie, Nick Bestbier, AVD/DONATION, NHK Montana Diakonie, PJ Feenstra, CC Viljoen, EDWIN, HOTEL 46, Anonieme Donateurs 14 skenkers. Hierdie maand se geldskenking is gebruik vir kos, kinders skoolgeld en vervoer na en van klasse, ons het selfs ? baie mooi en groot drukker geskenk aan ons skooltjie by Sonop in Brits, bewusmaking. Kos aankope op grootmaat.

05/04>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>Zuurfonteiners;

 

Vanmôre het ek na die boek Habakuk weer verder geblaai na die Romeine brief, daar het ek die eerste 3 hoofstukke gelees. So baie geleer! Ek lees nou die Bybel vir Almal.

 

Ek deel graag 2 verse met julle:

Romeine 2: 11 – “Ja, God dink nie een mens is belangriker as ’n ander mens nie”

Romeine 2: 13 – “Want God spreek nie mense vry omdat hulle die wette ken nie. God spreek hulle vry as hulle doen wat die wette sê.”

 

Liefde en vrede oor die Paasnaweek

Hannes

 

 

26/03 Uitgegee: Koos Sink 4 x 6 plums, 2 pakke uie, 10 x 6 uie, 15 x 6 brood rolletjies, 15 pakke tamaties, 10 brode, 8 houers tamatie slaai, 5 blomkolle, 10 bakke vrugte slaai, 4 murg pampoen, 15 blaar slaai, 5 pakkies pampoen, 10 pakke wortels, 15 houers pynappels, 5 x 1l yogurt, 1 waartlemoen, 4 rekenaar skerms, 3 mandjies, 1 breimasjien, 1 printer, 2 rekenaar bruin

 

19/03 Uitgegee: Koos Sink 1 rusbank, 6 monitors, 2 tv, 1 los draad, 1 skottelgoed wasser, 4 bankkussings, 12l melk, 1 tong (vleis), 2 x 2l sap, 3 pakke piesangs, 3 kartonne druiwe, 96 pakkies sop, 8 pakke vleis, 2 sakke perskes, 4 x 2l melk, 1 pak gemengde groente, 1 pak pruime, 4 pakke tamaties, 12 pakke kaas, 6 x 1l sap, 6 vis, 30 klein yogurt, 12 pakke sop

21/03>>>>>>>Zuurfontein Hervormde Gemeente in samewerking met Doulos Armoedebediening gee om! (1 Januarie 2012 – 11 Maart 2012)

16/03 Uitgegee: Zuurfontein 24 boeke, 4 geskenk pakkies


Uitgegee aan:
(1) Gesin 1 (2) Gesin 2 (3) Glenny Terrace (4) Herfsland (5) Allen Park (6) Oos Rand Beskermde Werkplek (7) Casa Caritas (8) Con Amore (9) Bermuda huis – Abraham Kriel Kinderhuis in Glenn Marais (10) Gemeentelede in die algemeen (11) Gesin 10 (12) Doulos Armoedebediening (13) Gesin 3 (14) Straat wandelaar (15) Wêreld sending genootskap

Uitgedeel: Blikkieskos – 47, Broodrolletjies – 150, Deodorant – 1 blikkie, Eiers – 80 dosyn, Gesigseep – 6, Geskenkpakkies – 501, Groenmielies – 26, Groente – 22 pakkies, Grondboontjiebotter – 2 bottels, Handy Andy – 1 bottel, Heuning – 3 botteltjies, Hoenders – 7, Jogurt – 90 bakkies, Klere en huisware – 50 sakke, Koekmeel – 3 kg, Koeldrank – 500 blikkies, Konfyt – 1 blik, Kookolie – 4 bottels, Mieliemeel – 204 kg, Piesangs – 65 bokse, Rys – 3 kg, Skottelgoedseep – 1 bottel, Sout – 1.5kg, Soya maalvleis – 8 pakkies, Suiker – 7 kg, Tamaties – 25 sakkies, Tandepasta – 5, Tee – 500 sakkies, Toilette papier – 4 rolle, Uie – 266 kg, Vleispasteitjies – 150, Vrugtesap – 18L, Waatlemoen – 17, Patats chips – 200 kg, Spanspekke – 47, Litchis – 10kg, Tamaties – 2 kratte, Mangos – 4 pakke, druiwe – 1 boks, Papajas – 30, skons – 80, Self maak etes – 840 etes.
20/03>>>>>>>>19 Sendelinge van oor die wereld het vir sewe weke bymekaar gekom vir nuwe toerusting en ook met almal hulle wedervaringe in die onderskeie lande met mekaar kom deel, dit was vir my lekker om hulle te kon besoek waar hulle byeenkomste gehou word in die wereld konferensie saal. Met my aankoms daar het die seminaar leier my voorgestel aan die konferensie gangers en verwelkom. Doulos het van die groep se werk daar gehoor en uitgevind dat die borg wat die etes en drinkgoed sou borg onttrek het en dit het groot konsternasie veroorsaak, gou het ons die tye, getalle, en dae wanneer daar gewerk word uitgevind en sommer in n jap trap vir hulle van die nodige kos voorsien. Geniet julle verblyf. Ons bid hulle alle seen en voorspoed toe met hul baie groot en uitgebreide taak.

 

20/03>>>>>>Goeie Dag,

 

Uitgegee by Zuurfontein in same werking met Doulos, 11 en 18 Maart 2012.03.19

 

3 x P Spagheti

7 x P Mielie Grys

23 x blikkies Kos

8 x bottels Beet

4 x P Kitspap

20L Vrugte sap

4 x bokse Oats

6L Soya Melk

3 x P Sop Bone

12 Doz Eiers

2 x P Koekmeel

3 x Grondboontjie botter

1 x P Rys

4 x P Water biscuits

6 x P Tuc Biscuits

1 x Tamatie Pasta

3 x Bottels Olywe

2 x P Suiker

3 x Pasta Sous

1 x P Macaroni

2 x Blikke Konfyt

4 x Lemoen Sap

2 x Bottels Olie

3 x Tande Pasta

4 x Bad seep

3 x P Vanilla Tee

1 x P Mielie Meel

3 x P Sop Poeier

Kind Regards / Groete,

David Du Toit

Accounting Assistant

Track Engineering Works - Central

Transnet Freight Rail

Direct:         +27(0) 11 878-7168

S\Board:     +27(0) 11 878-7111

Fax:            +27(0) 11 878-7024

Cell:           +27(0) 83 530 7722

MY COMMITMENT ZERO HARM

01/03 Uitgegee aan Zuurfontein Gemeente 115x kartonne bakkies kos, 10x kartonne piesangs.

 

28/2 uitgegee aan Zuurfontein Gemeente 30x pakke maalvleis.

 

28/2 uitgeggee aan Koos Sink van Kempton park 10x stoele, 2x ronde tafels, 2x vierkantige tafels, 2x bed kassies.

 

01/03 Uitgegee aan Zuurfontein Gemeente 115x kartonne bakkies kos, 10x kartonne piesangs.

 

01/03 Uitgegee vir Zuurfontein Gemeente 1x pak sout, 18x 1kg koekmeel, 6x 750ml olie, 12x botteltjies kaneel, 6x 2,5 kg suiker.

 

27/2 Uigegee: Kempton wes koos Sink 14x pakke blaarslaai, 1x yskas, 3x staal bedjies, 1x deep fryer, 3x yster stuk, 3x pakke artappels, 4x pakke patats, 6x pakke fruit salads, 8x pakke berrys, 1x karton druiwe, 3x 2l melk, 24x bakkies yogart, 3x pakke groente, 3x pakke spaghetti

 

12/03>>>>>Dit is vir Doulos n riem onder die hart om te sien dat Ds Hannes ons so bietjie uithelp by die kantoor. Ons is dankbaar dat daar ander mense is wie se harte reg en warm klop vir barmhartigheid werk
08/03>>>>>>CASA CARITAS
Home for Intellectual &
Physical & Disable Persons
E Mail Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
Tel 011 9763417/3457 www.casacaritas.org.za Fax:+27(0)11 393 5003
HOusE OF COMPASSION
__________________________ _NPO 001-893____________________________________
6 Maart 2012
Ds Hannes J v Rensburg
Ned Hervormde Kerk
Gemeente Zuurfontein
Kempton Park
Baie Dankie
Namens die Bestuursraad en ons inwonertjies hier by Casa Caritas, wil ons u graag hartlik bedank vir die onbaatsugtige uitreik na Casa Caritas. Baie dankie dat julle harte oop is vir ons huis en kinders. Graag wil ons u bedank vir die gere?lde skenking van groente en vrugte aan ons tehuis.
Elke dag het sy uitdagings. Hier by Casa Caritas gryp ons na elke geleentheid om „n verskil te maak in die lewe van ons “hemel” kinders. Met ywer werk ons hard om die deure oop te hou vir ons kinders.
Baie dankie dat julle bereid is om „n verskil te maak in die lewe van ons kinders. Weet net dat dit uit die diepte van ons harte kom.
Mag die Here jou ryklik se?n.
Met vriendelike groete,
Adri Kruger
Bedryfsbestuurder
CASA CARITAS
08/03>>>>>>>Zuurfontein: Die plantjies vir n projek in die gemeente is reg om verkoop te word. Kontak ons as julle van die plantjies wil aankoop. Hannes 0829273700 of 0832697082
08/03>>>>>>Brood is meer as genoeg:
Corrie ten Boom het een keer gesê: “Worry does not empty tomorrow of its sorrows, it empties today of its strengths.” Kommer help net mooi niks. Dit maak jou siek van die binnekant af. Dit maak later alles in en rondom jou pikdonker. Daarom dat Jesus kommer as ‘n groot geloofdief in Matteus 6 uitwys. Bekommernis oor dinge soos kos, klere, of die dag van môre laat jou op die roete van kleingeloof rondhang. Jesus weet dat ons Vader, wat vir die voëls van die hemel en die veldblomme sorg, ook vandag, môre en oormôre sal sorg vir brood op ons eie tafels.
Ten spyte van hierdie hemelse waarborg dat die Here vandag se brood vandag reeds sal aflewer by al sy kinders se lewens, bekommer ons onsself stokflou. Dalk is dit omdat ons nie net tevrede is met brood nie. Ons wil eerder “steak” hê. Eintlik is ons nie tevrede met enigiets minder as dit op ons lewenstafels nie. Kom ons raak asseblieftog ‘n slag tevrede met dit wat die Here in sy wysheid elke dag vir ons gee. Ons het regtig meer as genoeg om een dag op ‘n slag te leef.
Vrede, Stephan Joubert.
07/03>>>>>Ds Hannes Janse van Rensburg - Ned Hervormde Kerk - Gemeente Zuurfontein;
Baie Dankie. Namens die Bestuursraad en ons inwonertjies hier by Casa Caritas, wil ons u graag hartlik bedank vir die onbaatsugtige uitreik na Casa Caritas. Baie dankie dat julle harte oop is vir ons huis en kinders. Graag wil ons u bedank vir die gere?lde skenking van groente en vrugte aan ons tehuis.
Elke dag het sy uitdagings. Hier by Casa Caritas gryp ons na elke geleentheid om ‘n verskil te maak in die lewe van ons “hemel” kinders. Met ywer werk ons hard om die deure oop te hou vir ons kinders.
Baie dankie dat julle bereid is om ‘n verskil te maak in die lewe van ons kinders. Weet net dat dit uit die diepte van ons harte kom.
Mag die Here jou ryklik se?n.
Met vriendelike groete, Adri Kruger - Bedryfsbestuurder (CASA CARITAS)
03/03>>>>>Kom en ondersteun jou gemeente se LEKKER-EET; Kom groet, kuier en koop sommer baie kos vanaf 13:00 tot 19:00. Daar gaan worsrolle, vetkoek, poeding, jaspers, pannekoek ens. wees. Dit is die eerste LEKKER-EET van die nuwe finansiële jaar en ons weet wat die spreekwoord sê: Goed begin is half gewin! Vra Elizabeth en Yvonne hulle is altyd besig om hierdie dienswerk te dryf en hulle het groot suksesse daarmee
03/03>>>>>>Die leraar van die gemeente, Ds Hannes Janse van Rensburg en ook Voorsitter van Doulos Armoede Bediening is hier ook nog die kasier by die lekker eet aand en dan verkoop hy ook nog allerlei met ons fonds insameling tot die bediening en fondse vir Barmhartigheid
03/03>>>>>>>>Doulos het pannekoek gebak by Zuurfontein se lekker eet aand ten bate van die bediening in die gemeente en Barmhartigheid
02/03>>>>>>>>Ons het 1000 kartonne droe randsoene kos ontvang van n groot maatskappy in Silverton en hiervan het ons 120 kartonne gaan aflaai vir behoeftige gesinne in Kempton Park by gemeente Zuurfontein. Die plaaslike predikant werk met sowat 7 nedersettings en bejaardes in KemptonPark en daar is n groot behoefte aan kos. Ds Hannes en sy span diakens en Dienswerkers reik elke dag uit na die gemeenskap en doen wonderlike werk reeds daarom is dit vir Doulos lekker om met hulle hande te vat en almal werk lekker saam. Dank aan al die zuurfonteiners julle doen reuse werk
27/02>>>>>>>>Dankbaar vriende van Doulos, goeie werk
Zuurfontein Hervormde Gemeente in samewerking met Doulos Armoedebediening gee om! (1 Januarie 2012 – 4 Maart 2012)
Uitgegee aan:
(1) Gesin 1 (2) Gesin 2 (3) Glenny Terrace (4) Herfsland (5) Allen Park (6) Oos Rand Beskermde Werkplek (7) Casa Caritas (8) Con Amore (9) Bermuda huis – Abraham Kriel Kinderhuis in Glenn Marais (10) Gemeentelede in die algemeen (11) Gesin 10 (12) Doulos Armoedebediening (13) Gesin 3
Uitgedeel:
Blikkieskos – 47, Broodrolletjies – 150, Deodorant – 1 blikkie, Eiers – 80 dosyn, Gesigseep – 6, Geskenkpakkies – 501, Groenmielies – 26, Groente – 22 pakkies, Grondboontjiebotter – 2 bottels, Handy Andy – 1 bottel, Heuning – 3 botteltjies, Hoenders – 7, Jogurt – 90 bakkies, Klere en huisware – 37 sakke, Koekmeel – 3 kg, Koeldrank – 380 blikkies, Konfyt – 1 blik, Kookolie – 4 bottels, Mieliemeel – 204 kg, Piesangs – 55 boksies, Rys – 3kg, Skottelgoedseep – 1 bottel, Sout – 1.5kg, Soya maalvleis – 8 pakkies, Suiker – 2kg, Tamaties – 25 sakkies, Tandepasta – 5, Tee – 500 sakkies, Toilette papier – 4 rolle, Uie – 266 kg, Vleispasteitjies – 150, Vrugtesap – 18L, Waatlemoen – 17, Patats chips – 200kg, Spanspekke – 47, Litchis – 10kg, Tamaties – 2 kratte, Mangos – 4 pakke, druiwe – 1 boks, Papajas – 30, skons – 80.

24/02 Uitgegee: Zuurfontein 4 pakke mangos, 2 triple chockolte mouse Cake, 6 x 48x 95g crosonts, 1 karton yogert, 1 x 1,5kg druiwe, 30 x 2 papaya, 1 x 16 x 400g frozen rasbarry, 1 karton skons, 7 sweet melon

 

22/02 Uitgegee: Zuurfontein 20 x 4 x 2,5 McCain skyfies 30 spanspek, 1 krat tamaties

20/02 Uitgegee: Kempton-Wes 2 pakke self raising meel, 2 piesang brode, 1 karton yogurt, 3 x 200g bessies, 2 tikmisa nagereg, 3 x 300g kelles kon, 8l melk, 2 bakkies litchis, 2 x 500g tamaties, 2 x 6 buns, 1 x 4 croisants

17/02 Uitgegee: Zuurfontein 5 x 12 chris bread, 9 x 12 chock hazelnut koekies, 1 karton berry`s, 20 x 8 peper snack

13/02 Uitgegee: Koos Sink 2 x 2 pyn appels, 3 pakke samosas, 3 x 18 eiers, 3 x 1l yogurt, 2 chicken with rice and veg, 2 pakke hoede frikkadele, 2 donuts perskes, 1 waterlemoen, 8 pakke skyfies, 2 pakke tuna, 1 pak bbq hoender, 2 pakke makaronke

13/02 Uitgegee: Zuurfontein 8 x 6 x 2l roomys, 4 piesangs, 2 x 24 pasteie, 171 x 6 yogurt, 12 kiddy`s chicken lasange, 6 karrie and rys, 6 beef mince and rice, 4 energade, 9 x 4 drinking yogart, 3 koeke, 4 pakke watlemoen, 1 pak spanspek, 20 blaarslaai, 10 bosse blomme, 4 x 1l yogart, 12 houertjies room, 4 pasta shells with bolonaise and chees, 5 pakke bas, 4 nogat, 1 houer druiwe, 12 bottels iced coffy

 

11/02 Uitgegee: Birchleigh 22 toletpapier, 2 stay soft, 1 bottel doom, 1 x 2kg omo, 1 handeroom, 2 x 5l water, 4 bottels vla, 2 flile, 4 x 1 liter melk, 5 x 1l sap, 1 rickoffie, 2 sout vleis, 2 x 500g spaghetti, 3 blikkies tuna, 2 blikke vis, 2 blikke tamatie en uie smoor, 2 bottel olie,1 blik stroop, 1 bottel grondboontjie botter, 1 bottel mayonnaise, 1 pak rys, 3 spaghetti, 1 blik konfyt, 3 pakke koekies, 2 pakke tee, 4 botteltjies speserye, 2 pakke rys koekies

18/02>>>>>>>Gister het ons n Werkwinkel en opleiding sessie gehad by n gemeente in Klerksdorp, die groep het dit baie geniet en dink nou weer nuut oor barmhartigheid. Die groep leier het in haar toespraak aan die einde van die werk sessie gese. Hierdie werk sessie is nie net om ons toe te rus nie ons gaan nou uit en ons gaan werk vir die Here

 

17/02>>>>>>>>>“Kalmte” - sekerlik die een ding waarna elke mens in die lewe na smag

-        Die vier algemeenste redes wat kalmte gevange neem in elke mense se lewe:

(1)      Ons wil ander verander

(2)      Wil dinge / omstandighede ryp druk in jou tyd

(3)      Raak omgekrap oor dinge in jou eie lewe

(4)      Plaas onnodige druk op jouself

 

•        (1) Ons wil ander mense verander

-        Die verandering begin by jouself, nie by ander mense nie

-        Maak skoon daardie leuen(s) in jou hart waarmee jy miskien so lank al mee saam leef

-        God alleen kan ‘n mens verander, geen mens kan dit doen nie

-        Gee Hom die geleentheid om dit te doen, moenie God se werk probeer oorneem nie

 

•        (2)  Jy wil dinge / omstandighede in jou lewe ryp druk

-        Prediker stel dit so mooi en duidelik: “Elke ding in hierdie wêreld het sy vaste tyd”

-        Geestelike volwassenheid is om te wag vir God, nie namens Hom wil besluit om dinge te laat gebeur nie

-        Op God se tyd sal dit gebeur en nie op die tyd wat ‘n mens besluit het nie

-        Op die regte tyd sal gebeur wat moet gebeur, vertrou net op ons Vader

 

•        (3) Jy raak omgekrap oor dinge wat in jou lewe gebeur

-        Dinge gebeur nie soos wat ek, die ‘eie ek’ dit wil hê of hoe ek dit beplan het nie

-        Alles gaan oor die ‘eie ek’ en God is nie deel van daardie besluite nie

-        Raak stil, moenie ander die skuld gee vir wat gebeur het nie en moenie verwyte rond slinger nie

-        Maak jou hart voor God oop, maak vrede met jou verlede, daardie leuen(s) en gee dit oor aan God

-        Op sy tyd sal daardie omgekrapte dinge in jou lewe reg kom, vertrou volkome op ons Vader

-        Geniet die lewe, volgens God se wil en laat jou probleme aan God oor

 

•        (4) Jy plaas onnodige druk op jouself

-        Ek, weereens die ‘eie ek’ faktor, moet die beste, rykste, mooiste en mees suksesvolste mens wees

-        Vir wat, vir mense of om jou ‘eie ek’ ego te streel en te laat blom

-        Alles is ‘n gejaag na wind, hoekom jouself uitmergel vir die wêreld en die se dinge

-        Maak tyd vir God en hand aan hand met ons Vader sal dit beslis nie ‘n gejaag na wind wees nie

 

“Dankie Vader dat ons kan besef hoe groot en wonderlik U liefde in ons lewe is. As dit U wil is, neem weg al daardie onnodige bekommernisse in ons lewe en gee kalmte dat ons U opreg kan dien en volg. Amen.”

17/02>>>>>>Hierdie twee broodnodige groot vrieskaste is splinternuut baie duursaam, uit die fabriek en aan ons geskenk deur n Engel uit die Hemel gegewe van n gemeentelid uit Zuurfontein gemeente. Yvonne Booyse maak nie praatjies oor haar medemens nie sy leef hulle en ons by Doulos is baie bevoorreg om haar as vriendin en medehelper te mag leef. Ons is dankbaar Yvonne en ons sien uit na jou besoek aan Doulos op die 24 Februarie wanneer ons julle Susters vereniging gaan neem na van die nedersettings

 

06/02 Uitgegee: Zuurfontein 31 pakke hoender, 2 pakke maalvleis

07/02>>>>>>>So kom haal Koos sink die goed wat of herstel moet word, of wat onderdele wat nog werk kan afgehaal en gebere word, of goedere wat nie herstel kan word nie wat as afval verkoop kan word. Dit is belangrik om te weet dat items wat nie werk nie eers probeer regmaak om seker te maak dat ons die beste uit alles kan haal. Op die foto is Koos en Lizz van Doulos wie hom help laai het
03/02>>>>>>>>Hannes, Voorsitter van Doulos Armoede bediening oorhandig die skootrekenaar wat gebruik gaan word vir die bediening van armoede en berading in Indiee
Vriende , Doulos sal van nou af nie meer die volledige omsendbriewe uitstuur nie dit gaan vinniger en goedkoper wees om net die skakel hieronder te gebruik. as ek die skakel vir jou stuur is dit n nuwe brief en jy maak dit oop, jy hoef nie meer te "scroll" nie jy kan op die bladsy klik en dan blaai die bladsye vorentoe of agtertoe nagelang jy daarna wil kyk en lees. Dit verseker ook dat jy nie jou rekenaar te swaar maak of onnodige plek opneem nie. Ons bedank Delitech wie ons web tuiste elke jaar of soos wat nodig is opdateer

http://www.armoedebediening.co.za/nuusbriewe/nuusbrief-a04/