13/05>>>>>>Die son het deurgebreek die werkers staan gereed om die woderlike geskenk van kos te ontvang, verwerk en uit te deel en hulle weet dit moet soos in nou gebeur die kos kom uit n koelkamer en ons gesondheid inspekteur waarsku ons gereeld dat bederfbare kosse die oggend in en dieselfde oggend uitgestuur moet word
29/02>>>>>>>>>Piet Steenkamp Direkteur Armoede bediening Wes Rand , hulle groep is besig om klere en kos wat hulle deurlopend insamel uit te deel onder behoeftige mense. Daar is n groot klomp mense wat hulp gee en daar is ook mense wat sorg dat klere nagesien en herstel word voordat dit uitgegee word
14/02>>>>>>>>Doulos Wesrand (Piet Steenkamp)
Doulos Wesrand is nog in die begin stadium van hulle projek. Daar is wel ‘n Wendy aangekoop (6m X 3m) wat tans by El-Flora gemeente staan. Daar is ook ‘n bankrekening geopen en die besonderhede is soos volg :
Rekening Naam : Doulos Wesrand
Rekening Nommer: 62290138322
Tak Kode: 251 141
Tak Naam: Clearwatermall
Tans word baie klere ingesamel, uitgesorteer en verpak in die Wendy. Daar word ook op ‘n gereelde basis klere uitgedeel in die gemeentskap veral aan die Ondersteuningsraad van Johannesburg.
Daar is ook al vergader met die Krugersdorp Ring en die het ook groot bydrae gemaak met klere en voedsel.
‘n Kommitee is ook op die been gebring en lede van al sewe gemeentes in die Roodepoort ring is verteenwoordig.
13/10:::::::::::::: H0u hierdie skakel dop, dinge is aan die gebeur en ons kan eersdaags baie meer sien wat diemense daar doen. Redakteur
Hieronder is fotos vanuit die skuilings en die mense hier woonagtig. (Genadedal)












