Besoekers aanlyn

Ons het 1 gas aanlyn

Teller

mod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_counter
mod_vvisit_counterToday169
mod_vvisit_counterYesterday198
mod_vvisit_counterThis week1185
mod_vvisit_counterLast week1034
mod_vvisit_counterThis month3162
mod_vvisit_counterLast month7469
mod_vvisit_counterAll days78983
Ons het: 1 gaste aanlyn
07/05>>>>>>>>>>>>Mmmm..... ek sien die skoene is nog nie ingeboek nie en die piekniek mandjie is vol medesyne en ander ornamente en dit sal nie werk nie

 

20/04>>>>>>>>>>>>>>>>Liz een van Doulos se werkers is besig met strykwerk vir mense wat wasgoed bring om te stryk. Sy doen dit voor ure by ons kantore en verdien so n ekstra inkomstetjie. Maak gerus gebruik van hierdie diens u sal weer en weer terugkom vir netjiese werk

 

17/04>>>>>>>>>>Wanneer ek so kyk oor skenkings wat ons ontvang sien ek nie die baie werk daarin van sorteer, was, regmaak wat stukkend is nie en hoe dit gesorteer en aan wie dit gegee moet word nie nee willekerig en onwillekerig gaan my gedagtes elke keer terug na, "Hoe groot is Sy genade, met wat vertrou en seen Hy ons" Dan moet ek elke keer net weer teruggaan en aan Hom my dankbaarheid betoon. Erens se die Skrif tog .......wees bly en ek se weer wees bly...............
10/04>>>>>>>>>>>>>>Dit is waar ons elke Saterdag mark staan en dit is soos ons tafels elke oggend daar uitsien, al die goedjies is netjies verpak en die pryse is baie goedkoop en as ek so daarna kyk kan ek die harde werk daarin sien maar ook die goeie daaruit haal wanneer ons kos nodig het en die geld daarvoor beskikbaar is. Die grootste uitdaging bly altyd om eerste en die beste uit te deel daar waar dit nodig sou wees. Ons moet nooit vergeet dat skenkers graag wil he dat goedere moet uitkom by mense wat dit baie nodig het.
05/04<>>>>>>>>>>>>Liz en Petro besig om die skenking van klere deur te gaan en te sorteer, die skenkers het hierdie klere reeds gewas, ge stryk, uitsorteer mans vroue en kinders en nou word dit net in die regte stoor rakke ingesit, hierdie skenking het ons baie gehelp daar was baie baba en kinder kleertjies by wat op hierdie stadium baie nodig is

 

 

 

 

Hier is twee PowerPoint aanbiedinge wat Doulos se werksprosedure uiteensit. U benodig Office 2007 of later om na die aanbiedings te kyk. Indien u 'n ouer weergawe van Office het kan u die gratis PowerPoint Viewer hier aflaai.