24\4\2012; uit gegee; Sonskyn hoekie; 12 pakke eiers; 40 pakke mix veg; 6 sop 2 vye; 4 pakke aarbeie; 1 sak druiwe; 20 pakke groente
02/05>>>>>>>>Soms is die voertuig waarmee die kos kom haal word net te klein en daar by Sonskyn hoekie is daar sewe en sestig monde om te voed. Die beste is maar om net een helper saam te bring as kos gehaal moet word

30/04>>>>>>>>>>>Ons kan maar net sing "As Hy weer kom kom haal Hy Sy perels" maar nou het Hy weer vir ons gewys daar het een perel bygekom en baie het gehelp om te versorg. Dankie vriende ons dra dit oor aan die mense wat dit reg sal gebruik

20/04: Ek maak 'n dringende beroep op enige iemand wat bereid is om geld te borg vir Sonskynhoekie vir gas. Huidiglik het hulle nie elektrisiteit nie want die grondeienaar het nie sy agterstallige skuld vereffen nie. Hy gebruik 'n kragopwekker maar die res van die mense moet buite by vure kos maak. Gewoonlik betaal mense die geld in die bankrekening van die verskaffer in en dan kan hulle die gasbottel neem om hervul te word. Groot asseblief?????
26/03 Uitgegee: Sonskyn Hoekie 1 x 12 x 200g wholemeal crisp bread, 3 x 10 x 500g mieliemeel, 3 x 500g somalina, 1 x 1l vrugte sap, 1 x 10 x 500g soya mins, 1 boks skyfies, 4 x 10 x 500g rys, 3 bottels olyf olie, 18 x 1l vrugtesap, 1 x 10 stampmielies, 2 x 1l water, 1 x 24 always maxi, 19 x 1l melk, 2 x 10 x 500g suiker, 4 x 5l water, 16 klein koeldrank, 30 treatmant jel, 7 x 375ml meat bolonainse, 2 x 750ml handy andy, 10 pakkies boontjies, 7 x 375ml meat bolanaise, 5 x 1kg sout, 1 x 250g pickeld olywe, 2 bottels peri peri sous, 1 x 480g beet, 1 x 400g peppadew, 20 bakkies tamaties, 8 bakke tamatie slaai, 20 blaarslaai, 15 x 6 brood rolletjies, 5 pakke appels, 20 houers vrugte, 4 e/bed matras
20/03>>>>>>Doulos Armoedebediening
Hans Janse van Rensburg
Tel: 012 755 8199
083 269 7082
Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
http://www.armoedebediening.co.za 
29/2 uitgegee aan Sonskyn hoekie 5x pakke crisp bread, 50x pakkies mielie meel, 4x bottels tamatie puree, 6x blikke vis, 10x blikke bone in tamatie sous, 2x bottels chunky sous, 4x bottels beet, 4x 8 pepper snacks, 30x pakkies mielies, 1 groot pak vleis, 30x pakkies baby corn, 3x bottels suurlemoensap, 20x pakke ertjies, 10x bottels sap, 6x pakke rys, 2x pakke bruin suiker, 38x pakke vleis.
02/03 Uitgegee aan Sonskyn hoekie 1x karton Croisans, 10x 36 bakkies yogart, 2x bakke vrugte slaai, 14x 4 botteltjies yougart sap, 1x sak tamaties, 8x 1l melk, 6x2l Roomys, 6x komkommers, 5x beef lasangne, 4x 1l sap, 1x sak donuts, 1x sak pastry, 2ox klein sappe,8x pakke ertjies, 8x pakke blaarslaai, 1x swartsak eiers, 4x 500ml vlae, 4x1l yogart.
07/03>>>>>>Northriding Metodiste kerk in Brandfort road en hierdie kerk gemeenskap doen dit elke maand en dit wissel van 13 -25 kartonne per maand, julle as gemeente het ons stoutste vewagtinge oortref en dat julle so volhoubaar kan wees wil gedoen word. Pastor u en u gemeente word elke dag bedank deur baie dankbare mensies daarbuite. Ons bid en ons dra julle op aan ons liewe Heer en Saligmaker
15/02 Uitgegee: Sonskyn Hoekie 1 karton baba melk, 1 groot pak doeke, 1 kombers, 1 spoegdoek, 5 speel pakkie, 2 pare kouse, 1 paar sandale
01/02 Uitgegee: Sonskynhoekie Kosmos 8 jules soirt tablette, 1 karton sjokolade, 2 bakkies sout, 1 x 100 baba doeke, 8 x 1l vrugte sap, 8 x 1,5l melk, 30 x 500g pakke mieliemeel, 20 x 500g suiker, 20 x 500ml rys, 10 x 410g sous boontjie, 10 x 425g vis in tamatiesous, 10 x 1kg pap, 2 x 750ml olie, 6 x 3kg blikke groente, 24 x 10 x10 sanitêre doekies, 26 pakke emvit vitamien en mineraal tablette
25/01 Uitgegee: Sonskynhoekie 35 klein yoghurt, 15 boksies piesangs, 8 pakkies piesangs, 30 pakke blaarslaai, 10 houertjies pane granate, 12 houertjies feta kaas, 2 x 4 perskes, 15 pakke courgettes
28/12 Uitgegee: Sonskynhoekie 20L lang lewe melk, 30 pakke mieliemeel,12 pakke suiker, 10 blikke 410g sousboondjies, 10 x 1Kg pakke maltabella pap, 5 blikke x 410g gemengde groente, koffie, 20 pakke vleis, 5 blikke vis, 4 groot bottels konfyt, burger mayo, olie, sout, macaronie, 5 pakke soya vleis ,5 pakke kits sop, 2 x 30 choc lolies, 36o stafies lekkers, 10 pakke rys, 15L water, 20 pakke aartappel slaai, 30 brode,18 pakke vrugte slaai, 10 pakke waatlemoen, 10 doz eiers, 20 pakke mielies, 16 pakke vrugte, 44 houertjies yogert,20L vrugte sap, 15 pakke patats, 850Kg aartappels
25/12: Maxie en haar omgeegroep bedien dan aan Sonskynhoekie hier 'n Kersete met ligte vermaak! Baie dankie Maxie vir hierdie jaarlikse instelling by Sonskynhoekie!
17/12: Mickey en haar omgeegroep gaan hier aan die inwoners almal geskenke uitdeel, middagete voorsit tesame met koppiekoekies en ander lekkernye! Baie dankie Mickey vir al die moeite wat julle doen en al jul omgee! Hier is 'n foto wat sy aangestuur het van hulle reelings sover!
28/11 Uitgegee aan Sonskyn hoekie: 60 Portugese rolletjies, 2 pk soja mins, 5000g macaroni, 7 pk sop, 2 pk sout, 1 pl plain melba toast, 12 mini rice cakes , 4 pak suiker, 1 pk koffie, 1 bot beet, 2 bot konfyt, 1 bottel tamatiesous, 6 pk meel, 1 kg oats, 10 sak suiker 8 bot beet,
November 2011: Pick en Pay onder leiding van Lena Toka het hier weggooidoeke kom uitdeel! Ons bedank Pick en Pay vir hierdie mooi gebaar van 5000 weggooi doeke! Hier is 200 doeke uitgedeel en die res van die doeke sal na ander skuilings geneem word waar die behoefte ook groot is!

09/11::::::::::::::::My liewe dierbare Sonstraaltjies van Sonskynhoekie,
wat hulle kosbare rusdag opge-offer het,
Net eers ‘n kort briefie aan almal.
Ek hoop julle besef die waarde van elkeen van julle wat vandag daar was, van die kleinste tot die oudste.
Dankie veral vir julle kinders wat so maklik mee gedoen en spontaan gehelp het.
Dankie vir elkeen van julle wat net raakgevat het en self gesien het waar ‘n behoefte was en ingespring het. Elkeen het gedoen wat hy moes doen sonder dat iemand gevra het.
Niks was gereël nie.
Baie dankie vir elkeen se wonderlike positiewe gesindheid. Dankie klink so min, maar dis opreg bedoel.
Julle is absolute sterre.Weet Valleisig watter skat van gemeentelede het hulle??????.
Ons fotos is ‘n bietjie donker Ek het gehoop iemand anders het ook geneem.
Kyk na Doulos se www.armoedebediening.co.za daar is meer inligting en fotos van die plakkerskampe.
Ons moet iets skryf en fotos stuur dan kom dit ook daarop sê Heleen.
Ek sal later individueel vir julle dankie sê. Ek was nogal gedreineer en het net kom slaap.
- Vir nou sal ek dit baie waardeer as julle vir my sal terugvoering gee oor hierdie dag, wat julle ervaar,gehoor het en hoe julle gevoel het. Asook dalk voorstelle.
- Ons penningmeester, Isabel, het die geld perfek getel. Die wors ,koeldrank en rolletjies het R1,164.58 gekos en a.g.v.d.feit dat julle meer gegee het as wat julle moes, het ons R95.42 oor in die Sonskynkissie. Die strokies is in die lêer,
Duisende dankies vir elkeen.
Net die mooiste wense en met liefde van,
Julle Sonskynsuster
Elsa Meyer
0832738262
012 9915156
09/11 Uitgegee aan Sonskynhoekie: 50 pk appels, 40 pk slaai, 6 lt melk, 2 bot ys tee, 6 pk gemengde slaai, 6 pk gemengde groente, 20 bk yogurt, 6 brode, 1 kaasburger
6 November: Die NG Kerk Valeisig het hier 'n uitreik vir die inwoners kom hou. Daar is lekker ge-eet en gekuier! Hier is 'n skrywe vanaf Elsa wat die uitreik geko-ordineer het vir Valeisig:
Kobus het ‘n bakkie vrag met 8o groente hampers gebring.So swaar, hulle kon dit skaars dra. Elkeen het dit persoonlik ontvang.
Hoe heerlik is dit om so’n voorsitter te hê wat “lead by example” en entoesiasties is omtrent alles. Hy en (seker eintlik) Ilze het ‘n yslike pot sheba gemaak, 180 broodjies is gesmeer (hulle, Chrissie + Jean) en hy en Ewald het 22 kg wors gebraai = 180 worsies.
Alles is in sy ysterpot warm gemaak met ‘n gasbrander. Al die cokes is koud gehou in sy groot houer met ys.
Die tafels is oopgevou en die stoele uitgepak en komberse onder die ou groot boom oopgegooi. Hennie het vir ons gebid en Kobus het almal welkom geheet.
Hulle het roomys in horinkies gekry.Wat ‘n bederf!(Pieter en Ria se idee)
Kobus en Chris het begin worsies regkry. Almal het spontaan ingeval,die een smeer, die ander sit dit in die sakkies en gooi sous oor en die volgende gaan bedien en Johan het sommer na die huisies geneem waar sommige te skaam was om uit te kom. Daar was genoeg vir “seconds”. Daar was genoeg coke en ander koeldrank. Ilouise en die kinders het die baie lekkers in pakkies gepak en uitgedeel. Elanie het met die ander kinders speletjies gespeel. Elkeen het spontaan sy ding gedoen, en gesels, niemand is voorgesê nie.
Chrissie het waatlemoen en lemoene gereël, dis gesny en geëet.
Ons het hulle stories gehoor.Yvonne van die karavaantjie was oorbluf oor haar foto op die groot skerm en afkondigings. Sy soek nog ‘n foto.
Annetjie en Marie kon nie saamgaan nie, maar het vir ons kerse en vuurhoutjies gegee. Elkeen het gekry.
Natalie het baie tydskrifte gegee, Nadia het boeke gebring wat gou opgeraap is.
Geduldig het die Valleisiggers al die “hard luck” stories aangehoor. Daar is baie! Ewald het ook met die “bestuur” van Sonskynhoekie ( die Duvenhages en Venters ) gepraat. Daar is baie om oor na te dink en as ons al die terugvoering van die besoekie gekry het, sal ons alles saamvat. Ook verdere betrokkenheid.
Valleisig se Diens van Barmhartigheid is “ alive and well”! en verstommend entoesiasties!!
As ek nie keer nie, is hulle binnekort weer daar, want soos my seun,Niel, geskryf het
3/11 Uitgegee: SONSKYN HOEKIE ontvang 18 pk instant noodles, 12 bt jik, 8 bk asparagus, 1 pepper 20 pk suiker, 2 pk sop, 4x5kg mielie meel, 3x3kg caficite, 10kg mieliemeel, 1bt 15g aromat, 8 x 50g soya maalvleis, 3x400 kg pk hoender, 2x600g bt grondboontjiebotter, 14x1kg pk koek meel, 4x750g pk pronetro, 1x6x250g cerelec, 6x18 basil pesto, 1 bk koffie, 2x100g kerrie, 2x500g heuning, 1x500g rys, 5x500g bk sous boontjies, 4x410g bk ertjies, 1x2 bk sous boontjies, 6x3Kg bk ingelegte groente, 1 sbk pagetti, 1bk sambara, 1kg sout, 900g konfyt, 3x300g caper berries, 5x750pasta sous, 1 bt atchar
31/10 Uitgegee: Sonskyn Hoekie 10 brode, 7 potbrode, 3pk mieliemeel, 20 tamaties, 6pk pasteie, 30 pak blaarslaai, 20 pak groente, 10 pak mielies, 10 pak baby marrows
05/10 Uitgegee: Sonskynhoekie 10 bt heuning, 60 pk mielie meel, 30 pk suiker, 10 pk rys, 10 pk koffie, 10 bk sous boontjis, 4 bt spesireie, 10 pk soppoeier, 10 pk macaroni, 60 choc lollies, 6 pk mielies, 3 x 3Kg groente, 6 x 3Kg ingelegte vrugte, 20 bt skottelgoed seep, 48 x 20 pk sanitere doekies, 30 pk lang lewe melk, 10 pk sout
September 2011: Elsa en haar span van NG Kerk Valeisig het hier vir al die vroue geskenkpakkies kom uitdeel. Dit vorm deel van hulle Vrouedag vieringe en in plas daarvan om die Gemeente se vroue te bederf het hulle besluit om minder-bevoorregte vroue te bederf!
1/07: Pupils of the Southdown College went out with me to Sonskynhoekie where sweets made up in packets were distributed to the children here (28). They were also showed around and introduced to the inhabitants.
Nog werk by Sonskyn:















