24\4\2012; uit gegee; Sonop; 1 boks chips; 1 boks always altra doekies; 1 blik melk; 50 pakkies sop; 10 pakkies 2 minute noodles; 6 blikke melk nan; 111 botels purity kos; 9 pakke
ee; 40 mielie meel; 20 rys; 4 blikkies meat corn; 10 blikkies bake beans; 3 groot pakke hoender; 2 groot hoenders; 3 pakke sop bone
23/04: Deur middel van 'n skenking van 'n rekenaar het ons dan nou ook die GoFocus (www.gofocus.co.za) sagteware ontvang wat uiters nodige remedierende hulp aan die kinders van Sonop gaan bied. Hierdie program fokus hoofsaaklik op Afrikaanse spel en lees en skrif. Ons is baie dankie vir die skenking van die rekenaar en Des en Carina van Gofocus vir hierdie groot skenking. Sonop ontvang dan hierdie week hulle rekenaar en opleiding by Heleen sodat die tuisonderrigsentrum en sy leerlinge met ekstra klasse kan begin. Hier het ons reeds 10 leerlinge in die sentrum en benodig dringend fondse vir hulle om aan te beweeg na hulle volgende grade toe. Ons bekom materiaal deur Impak Onderrig maar ontvang geen korting nie en moet die volle bedrag betaal vir die tuisonderrig pakkette. Die sentrum stel kinders in staat om hulle skoolloopbaan te voltooi want daar is lankal nie meer openbare vervoer na Brits vir die skole toe vir groter kinders nie.
20/04>>>>>>>>>>Kyk hoe mooi is ons nou. Ons se DANKIE!!!!!!! dit is die mooiste geskenk in die wereld
20/04>>>>>>>>>Ouma maar ek is te skaam om hierdie kombersie te ontvang
20/04 Kan daar n mooier gesig voor jou aangesig oopgaan as om so kindertjies te sien en te ervaar. Kan ons dink of het ons al mooi daaraan gedink wat wil hulle eintlik se, bring hulle dank, is dit vir hulle lekker, is daar hartseer in daardie oe, of is dit maar net n gebaar. Ek wil altyd net se outjies ek is lief vir julle almal, onvoorwaardelik en ek sal met en saam met julle werk deur alle tye. Om dit reg te kry moet jy elke dag werk aan elkeen van hulle
20/04>>>>>>>>>Besig om al die boeke af te laai en in te dra na die biblioteek
20/04>>>>>>>>>>>>AGS Sonop, Past Archer het die vertrek ingerig en ons kan nou meer boeke plaas in ons biblioteek en kinders kan begin met naslaan werk en take uitwerk. Ons het nog so 850 boeke daar afgelaai vandag en Moeks is besig om n kaart stelsel te implementeer. Ons glo die kinders daar sal nou beter kan doen en die graad 10 ouens sal hard moet leer hierdie jaar
Hans ons wil net baie dankie se vir die knie komberse en koeldranke en dan sommer vir die speelgoed die kleuters is baie bly hier by sonstraaltjie. Ons waardeer dit op reg alles wat jul vir ons doen.
04/04>>>>>>>>>Pastoor Archer van AGS van sonop en Johan van Doulos besig om die drukker te laai wat ge oormerk is vir die skool daar in Sonop. Vir baie lank het die kinders daar in ons skooltjie gesukkel om fotostate te maak van hul take sonder sukses. Geluk ouens nou wil ons almal sien wat julle kan maak

22/02 Uitgegee: Sonop 16 x 4 x 2,5kg McCain skyfies
08/02 Uitgegee: Sonop 5 kartonne skyfies, 1 waatlemoen, 80 x 2 pakke mieies, 3 pakke tamaties, 20 komkomers, 5 pakke, 5 rolle materiaal, 21 pakke skryfbehoeftes vir kleuterskool
01/02 Uitgegee: Sonop 8 jules soirt tablettie, 1 karton sjokelade, 2 bakkies sout, 1 x 100 baba doeke, 8 x 1l vrugte sap, 8 x 1,5l melk, 30 x 500g pakke mieliemeel, 20 x 500g suiker, 20 x 500ml rys, 10 x 410g sous boontjie, 10 x 425g vis in tamatiesous, 10 x 1kg pap, 2 x 750ml olie, 6 x 3kg blikke groente, 24 x 10 x10 sanitere doekies, 26 pakke emvit vitamien en mineral tablette
28/12 Uitgegee: Sonop, 40L lang lewe melk, 80 pakke mieliemeel, 30 pakke suiker, 12 blikke 410g sousboondjies, 20 x 1Kg pakke maltabella pap, 10 blikke x 410g gemengde groente, koffie, 30 pakke vleis, 15 blikke vis, 4 groot bottels konfyt, 20 burger mayonaise, olie, 10 sout, macaronie, 5 pakke soya vleis, 20 pakke kits sop, 2 kartonne x 30 choc lolies, 360 stafies lekkers, 15 pakke rys, 15L gedistileerde water, 20 pakke aartappel slaai, 30 brode,18 pakke vrugte slaai, 10 pakke waatlemoen, 10 doz eiers, 20 pakke mielies, 16 pakke vrugte, 44 houertjies yogert,20L vrugte sap, 15 pakke patats, 850Kg aartappels, 35 pakke gemengde groente
25/11 UItgegee aan Sonop:
38 bak Jogurt, 60 pk muffins, 19 pk min, muffins, 16 wafels, 6 x ¼ waterlemoen, 12,5kg mieliemeel, 10 x 1kg tamaties, 8 x 2 kg tamaties, 3 truie eiers, 1 pk koekmeel, 20 lt vrugte sap
28/10 uitgegee SONOP 40pk mielie meel, 20pk suiker, 10pk rys, 200tee sakkies, 5 pk hoender, 6pk sousboontjies, 4bl vis, 4bk groente, 4bl spaghetti, 4bk mielies, 12bt nutela smeer, 10bt heuning, 10pk macaroni, 6bt kook olie, 10pk soja maalvleis, 48 x 10 pk sanitêre doekies, 21ltlang lewe melk, 6 x 3kg ibgelegte vrugte, 20bt skottelgoedseep, 30lt koeldrank, 6 houers stay soft, 2 x 20 cotton cleaners, 6 x pak baba pap 30 pk kroton snacks, 15dos eiers
03/10 Sonop kom haal 20 pak suiker, 60pak mieliemeel, 6x2,5kg koekmeel, 4x 1kg sout, 6 blik sousboontjies, 2blik spagetti, 4 blik tamaties en uie smoor, 2blik vis, 2 bot mostert sous, 2 bt sous matig, 4 bot gergens, 4 bot pasta sous, 1x2lt tamatiesous, 2 bot heuning, 10 pak pasta, 24 blokkie hoenderd ekstrak, 20pak soppoeier, 12 blik ingelegte vrugte, 20 bot skottelgoedseep, 5 bt jik, 12 lang lewe melk, 4lt rysmelk langlewe, 2lt ultra mel vla, 30 rice crispy choc lollies, 24 koekies seep, 12pak ryskoekies, 3 bor chuntney, 1 blik artichovis, 48x 20 pak sanitere doekies, 30 klein bad olie
Nuwe teks hier...















