Besoekers aanlyn

Ons het 1 gas aanlyn

Teller

mod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_counter
mod_vvisit_counterToday169
mod_vvisit_counterYesterday198
mod_vvisit_counterThis week1185
mod_vvisit_counterLast week1034
mod_vvisit_counterThis month3162
mod_vvisit_counterLast month7469
mod_vvisit_counterAll days78983
Ons het: 1 gaste aanlyn
17/05>>>>>>>>>>Irenic Inn het kos kom haal vir die bejaardes. Dit gaan baie goed met al die inwoners , almal is gesond en aan die gang, almal het behoorlike beddens, hulle klere is reg maar jy kan sien die winter is op hande
Naand oom ek het Heleen se kuiertjie geniet. Wil graag by oom hoor as oom dalk weer n bloed druk aparaat en n bad stoel kry of oom my in gedagte sal hou asb. Ek weet ni wat ek fout doen ni maar ek kry nie my oom se face book boodskappe ni leke aan
14/05:  Irenic Innis 'n privaat outetehuis in Wonderboom Suid wat omsien na 14 bejaardes.  Hiervan is 12 vroue en 2 mans bo 60 jaar.  Die maandelikse huur wissel van R3000 - R5000 per persoon.  Hulle ontvang geen subsidies nie en sou van die ou mense se kinders nie bydraes kan maak nie dra Elmarie die koste ten einde huisvesting te verskaf.  Hulle het altyd 'n behoefte na vars groente en vrugte.
irenic_inn1irenicinn2irenicinn3
02/05>>>>>>>>>>Irenic Inn kom haal die week se kos pakkie vir di 14 ou mensies wie elke week uitsien na hierdie lekker vars produkte. Geniet elke oomblik daarvan

 

 

25\4\2012\uitgegee; Irenic Inn; 40 pakke mielies; 23 pampoentjies; 10 sop mix; 30 celdery vingrs

26/04>>>>>>>>Irenic Inn is n plek waar net vroue woon en hulle kom haal iets lekker om gaar te maak

 

11\4\2012; uitgee;Irinic Inn; 30 x bok melk; 20 custard; 20 tamaties; 4 vrugte slaai; 20 pakke eiers; 20 pakke mix veg20 mini mielies; 8 green peppers; 8 beans; 8 blaar slaai; 4 paw pwa; 25x lae vet melk

11/04>>>>>>>>Irenic Inn kom haal bederfbare kosse

 

26/03 Uitgegee: Irenic Inn 1 x 12 x 200g wholemeal crisp bread, 3 x 10 x 500g mieliemeel, 3 x 500g somalina, 1 x 1l vrugte sap, 1 x 10 x 500g soya mins, 1 boks skyfies, 4 x 10 x 500g rys, 3 bottels olyf olie, 18 x 1l vrugtesap, 1 x 10 stampmielies, 2 x 1l water, 1 x 24 always maxi, 19 x 1l melk, 2 x 10 x 500g suiker, 4 x 5l water, 16 klein koeldrank, 30 treatmant jel, 7 x 375ml meat bolonainse, 2 x 750ml handy andy, 10 pakkies boontjies, 7 x 375ml meat bolanaise, 5 x 1kg sout, 1 x 250g pickeld olywe, 2 bottels peri peri sous, 1 x 480g beet, 1 x 400g peppadew, 20 bakkies tamaties, 8 bakke tamatie slaai, 20 blaarslaai, 15 x 6 brood rolletjies, 5 pakke appels, 20 houers vrugte

27/03>>>>>>>>Irenic Inn is n plekkie wat sowat 25 mense huisves en versorg. Die groep bestaan uit enkel vrouens en kinders, ons hier by Doulos is meer as dankbaar om met hulle te werk en ook te deel in hulle lief en hulle leed. Dit is ook verseker baie lekker om die dankbaarheid van hulp op hul gesigte te lees en elke keer te sien dat daar verbetering intree by die ouers en die kinders

 

19/03 Uitgegee: Irenic Inn Herberg 25 pakke piesangs, 40 pakke gemengde groente, 10 pakke appels, 5 pakke tamaties, 5 pakke vrugte slaai, 1 karton druiwe, 1 pak raspberries

20/03>>>>>>>>Oom Hans baie dankie vir ons kossies vandag die oumensies het omtrent aand die pannekoekies en vrugte gesmul. Elmarie Irenic Inn

 

22/02 Uitgegee: Irenin Inn 20 x 4 x 2,5kg McCain skyfies

27/02>>>>>>>>>Hier is een van die eerste vragte beddens wat ons gaan haal het in vereeniging by n Kosskool en hier het die groot projek begin. Wat mense moet weet is dat jy nie werklik gaan weet waar hierdie tekortkominge is as jy nie jouself bereid verklaar om te gaann kyk wat in nedersettings, agter in erwe, in die veld en ander plekke aangaan nie. Hierdie is groot hartseer om sulke dinge te beleef en te probeer oplos

 

25/02:  Karen Masser en haar groep gaan vanaf 10 Maart hier elke Satermiddag die Woord bedien aan die inwoners. Baie dankie Julle!!!  Hier is tans 15 dames woonagtig, waarvan 2 huidiglik in die hospitaal is.  Ons sal eersdaags ook fotos beskikbaar stel sodat julle die dames kan ontmoet!

 

23/02>>Irenic Inn kom haal hulle 20 kartonne met lekker vars skyfies wat Doulos as skenking gekry het by Mc Cain en ons het vroeg Woensdag oggend die vrag van 295 kartonne in Delmas gaan haal