Besoekers aanlyn

Ons het 1 gas aanlyn

Teller

mod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_counter
mod_vvisit_counterToday169
mod_vvisit_counterYesterday198
mod_vvisit_counterThis week1185
mod_vvisit_counterLast week1034
mod_vvisit_counterThis month3162
mod_vvisit_counterLast month7469
mod_vvisit_counterAll days78983
Ons het: 1 gaste aanlyn
15/05>>>>>>>>>>>>Montrosa van Elndspoort kom haal hulle weeklikse kospakkie en omdat daar baie monde is om te voed kom haal hulle n bakkie vrag bederfbare kosse

 

24\4\2012; uit gegee; Montrosa rosa; 40 pakke mielie meel; 20 pakke rys ; 6 bottels Ollie; 4 blikke meat corn; 1 boks chips; 1 boks always ultra doekies; 9 pakke tee; 15 pakke suiker; 2 pakke versierings; 3 pakke self raisings; 5 peanat butters; 20 bottels jam ; 20 pakkies sop poeier

02/05>>>>>>>>>>>>Hier in Elandspoort gaan dit nog baie sleg, mense woon sommer 2 tot drie gesinne agter in een erf binne in n Wendy huis of n sink huisie. Wat vir my sleg is is dat elke wendy of sink huisie bestaan net uit een vertrek, sanitasie, leef ruimte, elektriesieteit en ander geriewe word so baie beperk. Ons prbeer om vol te ho met kos en klere uit te gee. Ons soek werklik vrywilligers wat ander maatskaplike dienste wil help lewer. Praat met my as jy betrokke wil raak op watter vlak ookal. 0832697082 of epos Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
23/04>>>>>>>>>>Goedere wat vandag uitgestuur word. Ons is dankbaar om te hoor dat Sonop se kindertjies nou geholpe is met kombersies en skryfgoed, ons sal binnekort weer kontak maak daar

 

12\4\2012; uitgee; Montrosa; 13 groot sake met lappe vir lappies komberse

 

11\4\2012; uitgee; Montrosa ; 30 x bok melk; 20 custard; 20 tamaties 4 vrugte slaai; 20 pakke eiers; 20 pakke mix veg; 20 mini mielies; 8 green pepper; 8 beans; 8 blaar slaai; 4 papaja; 25 x lae vet melk

 

26/03 Uitgegee: Montrosa 1 x 12 x 200g wholemeal crisp bread, 3 x 10 x 500g mieliemeel, 3 x 500g somalina, 1 x 1l vrugte sap, 1 x 10 x 500g soya mins, 1 boks skyfies, 4 x 10 x 500g rys, 3 bottels olyf olie, 18 x 1l vrugtesap, 1 x 10 stampmielies, 2 x 1l water, 1 x 24 always maxi, 19 x 1l melk, 2 x 10 x 500g suiker, 4 x 5l water, 16 klein koeldrank, 30 treatmant jel, 7 x 375ml meat bolonainse, 2 x 750ml handy andy, 10 pakkies boontjies, 7 x 375ml meat bolanaise, 5 x 1kg sout, 1 x 250g pickeld olywe, 2 bottels peri peri sous, 1 x 480g beet, 1 x 400g peppadew, 20 bakkies tamaties, 8 bakke tamatie slaai, 20 blaarslaai, 15 x 6 brood rolletjies, 5 pakke appels, 20 houers vrugte

27/03>>>>>>>>Montrosa van Elandspoort kom haal nie bederfbare en maand eid kospakkie. Betiie was al baie benoud oor wat gaan die mense eet en wanneer gaan ons kos kry. Bettie die oomblik dat ons hoor ons kan kos kry en gaan haal doen ons dit. Mense daar by Elandspoort moet ook iets doen ek weet daar is wat kan werk en wie nie werk gaan soek nie. Ons weet daar is van hierdie mense wat graag wil kom aansit maar hulle is nie bereid om by die kos maak betrokke wil raak nie en ek en jy gaan hulle identifiseer en met hulle die pad na sukses begin loop

 

29/2 uitgegee aan Montrosa 1x 5l vrugte sap, 5x 12 pakke crisp bread, 30x pakkies mielies, 50x pakkies mieliemeel, 6x blikke vis, 10x blikke bone in tamatie sous, 5x bottels beet, 5x 8 pakke pepper snack, 4x4 sanitere dovekies, 12x 500 ml sta soft, 4x 1l melk, 20x pakke skyfies, 3x bottels suurlemoen, 6x pakke rys, 2x2kg suiker, 10x bottels sap, 3x bakke vrugte stukke, 20x pakke ertjies, 20x pakke baby corn, 6x botteljies sap, 10x pakke spaghetti, 1x 5kg mieliemeel, 20x pakke vleis.

 

01/03 uitgegee aan Montrosa 64x kartonne bakkies kos.

 

27/2 Uitgegee aan: Montrosa 5x pakke artappels, 30x pakke blaarslaai, 10x pakke tamaties, 5x pakke broccoli, 15x pakke groente, 10x pakke hotcross buns, 10x pakke bruin routies, 10x pakke patatas, 10x pakke pynappel stukke, 10x pakke mango stukke, 12x komberse, 4x duvets, 4x hekel komberse, 1x 10kg mieliemeel.

Montrosa van Elandspoort kom haal hulle 40 kartonne kos en dit gaan maar moeilik om al die kartonne in so n klein voertuigie in te pas. Bettie het reeds kos pakkies opgemaak vir mense oor die hele 02/03>>>>>>>>>Elandspoort wie nie n heenkome het nie. Hier is dit werklik soos die bybel my leer. Die werkers is min en die werk is baie. Die lekker hiervan is dat jy elke keer wanneer jy iets gee diep binne in jou n groot warmte voel wat net liefde kan wees

 

24/02 Uitgegee: Melgisedek 10 matrasse

 

24/02 Uitgegee: Montrosa 11 kartonne pasteie, 10 brood, 5 kartonne croisonts, 2 x 6 roomyse, 12 brode, 2 carlikc, 10 pakkies spanasie, garlic, 5 kartonne yogurt, 1 x 6 yogurt, 10 klein pakkies gemengde groente, 5 pakkies ertjies

 

17/02 Uitgegee: Montrosa 5 x 1,5l melk, 12 x 1l melk, 10 x 1l vrugte sap, 14 bottels water, 5 x 1l vla, 8 x 2l roomys, 4 x 1l brownies, 4 x 1kg skyfies, 5 x 2l gevriesde yogert, 1 karton berries, 10 kartonne pasteie, 1 karton gevrieste groente, 2 kartonne skyfies, 10 matrasse

 

13/02 Uitgegee: Montrosa 10 pakke tamaties, 5 x 1l yogurt, 10 toebroodjies, 4 x 3l melk, 3 broode, 10 pakke perskes, 27 pakke aartappels, 3 pak patats, 1 waterlemoen, 2 pakke wortels, 4 x 2 buns, 12 dosyn eiers

 

10/02 Uitgegee: Montrosa 24 sakkie speelgoed, 38 komberse, 4 karton pasteie, 1 x 6 x 2kg roomys, 1 sak vetkoek, 5 pakke piesangs, 6 pakke druiwe, 15 pakke blaarslaai, 10 bakkies koolslaai, 6 pakke tamaties, 20 pakke vleis, 10 pakke vrugte slaai, 15 houers jelly en vla, 15 pakke mixed marrows, 2 koeke, 10 pakke beef lasange, 5 pakke samosas, 6 pakkies koue vleis, 1 waterlemoen, gemengde slaai, stir fry, strewbarry, papaya

13/02:  Die meisies van die Centurion Akademie sny hierdie week hare en kartel ook hare by Tannie Bettie.  Dankie julle!!!!

30/01 Uitgegee: Mntrosa 30 pakke komkomers, 2 pakke perskes, 10 x 1kg piesangs, 20 houers slaai, 20 pakke tamaties, 20 x 400g druiwe, 9 kartonne sjokolade, 4 houers vrugte slaai, 4 selderye, 1 pak mushrooms, 10 pakkies mango stukke, 1 x 2,5kg mieliemeel, 4 houertjie herbs

30/01 Uitgegee: Kosmos 30 pakke komkomers, 2 pakke perskes, 10 x 1kg piesangs, 20 houers slaai, 20 pakke tamaties, 20 x 400g druiwe, 9 kartonne sjokolade, 4 houers vrugte slaai, 4 selderye, 1 pak mushrooms, 10 pakkies mango stukke, 1 x 2,5kg mieliemeel, 4 houertjie herbs

28/12 Uitgegee: Montrosa 40L lang lewe melk, 80 pakke mieliemeel, 30 pakke suiker, 12 blikke 410g sousboondjies, 20 x 1Kg pakke maltabella pap, 10 blikke x 410g gemengde groente, koffie, 30 pakke vleis, 15 blikke vis, 4 groot bottels konfyt, 20 burger mayonaise, olie, 10 sout, macaronie, 5 pakke soya vleis, 20 pakke kits sop, 2 kartonne x 30 choc lolies, 360 stafies lekkers, 15 pakke rys, 15L gedistileerde water, 20 pakke aartappel slaai, 30 brode,18 pakke vrugte slaai, 10 pakke waatlemoen, 10 doz eiers, 20 pakke mielies, 16 pakke vrugte, 44 houertjies yogert, 20L vrugte sap, 15 pakke patats, 850Kg aartappels, 35 pakke gemengde groente

23/01 Uitgegee: Montrosa 10 x 2,5kg mieliemeel, 2 pakke lichies, 50 liters melk, 60 buns, 20 toebroodjies, 4 kartonne klein yogurt, 10 pakkies uie, 10 pakkie aartappels, 30 groot yogurt, 20 sakkie tamies,1 halwe sak eiers, 15 pakkies berries10 x 2,5kg mieliemeel, 2 pakke lichies, 50 liters melk, 60 buns, 20 toebroodjies, 4 kartonne klein yogurt, 10 pakkies uie, 10 pakkie aartappels, 30 groot yogurt, 20 sakkie tamies,1 halwe sak eiers, 15 pakkies berries

19/12 Uitgegee: Montrosa 7x10 kg aartappels, 8 brode, 15 x 6 scons, 3 x 10kg uie, 15 x 4 tamaties, 8 x 2 “paw paw”, 3 x 2 liters melk, 5 x 6 muffins, 6 houers gemengde groente, 1 krat wortels, 1 krat beet, 6 pakkies spanasie, 6 x 2,5kg mieliemeel,

09/12 Uitgegee: Montrosa 30x4x2,5kg McCain “sweet patato” skyfies

29/11 Uitgegee aan de Montrosa: 1 pk tee, 2 pk mince, 2 pk sop, 60 e portugese 1 rolletjie1 X (00 gm Nudo, 1 pk macaroni, 10lt melk, 1 nestle nan, 2 pk sout, 1 plain melo toast, 1 bot mayo , 12 pk mini rice koekies, 6kg suiker, 2 kg suiker, 1 pak verromer, 2 x 1kg koffie, 8 koekies seep, 2 bot konfyt, 1 x 700g tamatiessous, 1 bk caper berries, 2 bot nutelle, 4 blik vis, 2 bot chutney, 2 bk spaghetti in tamatie suous, 1 bot olie, 1 blik ertjies, 1 bk tamatie smoor, 8 bk sousboontjies, 6 x 2.5kl mieliemeel, 1 kg oats

8 bl sousbone, 6 x 2.5kg mieliemeel, 1 kg oats

25/11 Uitgegee aan Montrosa:x1/4 waterlemoene, 8 x 2kg tamaties, 15 pk broodjies 1 brood

21/11 UItgegee aan Montrosa: 5 koeke, 40 pak tamaties, 5 pak eiers, 8 hoenders, 2 pak gemaalde vleis, 7 lt melk, 1 sak aartappels, 1 sak patats, 10 pk gemengde groente, 4 groot pakke hoender

09/11 Uitgegee aan Montrosa: 40 pk appels, 40 pk slaai, 6 brode, 6 lt melk, 2 bot ys tee, 6 pk koolslaai, 6 pk gemengde slaai, 6 pk gemengde vrugte, 20 bk yogurt, 1 kaas burger

4/11 Uitgegee Montrosa: 10 pk mielies, 10pk blomkool, 10pk groenboontjies, 10pk pampoen, 10pk slaai, 10pk baba pampoentjies, 10pk strawberries, 50 bak yogurt, 10 x 2 toebroodjies, 1 bk croutons, 10 pk cheesy ham, 3 pk celery, 1pk frozen Yogurt

28.10.2011 MONTROSA 30pk mielie meel. 20pk suiker, 200 sakkies tee, 10pk rys, 5pk hoender vleis, 5 pk sout, 6bl sousboontjies, 3bk groente, bl spaghetti, 3bk uie en tamatie smoor, 3bk mielies, 8bt nutelela smeer, bt mayonnaise, 20 pk x 2min noodles, 2bt kook olie, 2pk soya maalvleis, 1 lt lang lewe melk, 12lt koeldrank, 12 x 10 pk sanitere doekies, 6 x 3 kg ingelegte vrugte, 20bt skottelgoed seep, 30 buise senez salf, 6pt stay soft, 2 x 20 cotton cleaners, 15 dos eiers, 30pk croton snacks

26/10 Uitgegee: Montrosa kom haal 24 pk blomkool, 20 pk groente, 26 houers stirfry, 10 pk pesta, 4 houers tamaties, 24 green peppers

03/10 Montrosa kom haal 120 pak mielie meel, 30 pak suiker, 13 pak koekmeel10 blik sous boontjie, 7 blik vis, 8 bot chutney, 8 bot gegrens, 2 bot olywe, 4 bot beet, 4 bot artisjokke, 8 bot basil presto, 12 bot mango atchat, 2kartone x 24 x 10 pakke sanitêre doekies,20 bot skottelgoed seep, 6 x 3 ingelegte vrugte, 36 bot koeldrank, 24 lang lewe melk,

28/09: Die NG Kerk Valeisig het hier vir 50 vroue geskenkpakkies kom uitdeel. Dit vorm deel van hulle Vrouedag viering, en in plaas daarvan om elke jaar hulle Gemeente se vroue te bederf het hulle hierdie jaar besluit om minder-bevoorregte vroue te bederf. Baie dankie aan Elsa en haar span!!
DSC05433DSC05445

11/06: Jeugdag is hier by Elandspoort, en dan ook op die perseel van Mont Rosa gevier! Doulos het vir die kinders poppekas gereel (sien foto). Gerda Bezuidenhoud en haar span van Business Print het gesorg vir lekker, dik groentesop en broodjies. Hulle het ook sjokolade en lekkers vir die kinders uitgedeel. Emi van Echo Jeug het die poppekas behartig saam met kinders uit een van die Echo huise en dit het gehandel oor Hemelvaart. Daarna het die Hope Squad opgedaag. Hulle is 'n groep ligaamsbouers wat deur middel van hulle sport hulle getuienis lewer. Elkeen het 'n kans gehad om te deel met die inwoners van Elandspoort en natuurlik hulle spiere te wys! Supersport het ook 'n opname van die optrede gemaak, die datum van uitsending sal later hier vermeld word vir die wat wil gaan kyk! Later het 'n Lofprysings groep wat Doulos al 'n geruime tyd uithelp by skuilings die inwoners vermaak met lofprysing en sang.
DSC04888 DSC04879
27 Mei: Hier is 'n paar fotos van Tiaan - 'n student wat sy Finale Jaar Opdrag deur Doulos doen wat handel oor Blanke Armoede
Elandspoort2

Elandspoort4

Elandspoort3