26/04>>>>>>>>>>>>Ons probeer om die kosse wat ons ontvang te versprei sodat almal wat hulp nodig mag kry gehelp kan word en verder probeer ons om die verskeidenheid ook daarvolgens te doen sodoende word die kos eweredig verdeel aan almal wat dit nodig mag kry
19/04>>>>>>>>>>>>Hans dit is altyd lekker as julle ons skakel om kos te kom haal by jul kantore dit is altyd baie netjies, skoon, geen verval datums en meer as ooit praat ons van julle vriendelike en onbaatsigtige diens
28/03>>>>>>>>>>>Miem se omgeehuis is nou verder van Doulos kantore af , dit het verskuif na Onderstepoort. geniet elke oomblik daarvan dit sal julle help om lekker vars op n Maandag te begin
01/03 Uitgegee aan Miem se omgee huis, 15x kartonne bakkies kos.
09/03>>>>Liz besig in die versending stoor met klere sorteer, merk verpak en uitstuur
24/02 Uitgegee: Miem se Omgee Huis 11 kartonne pasteie, 10 brood, 5 kartonne croisonts, 2 x 6 roomyse, 6 matrasse, 12 brode, 2 carlikc, 10 pakkies spanasie, garlic, 5 kartonne yogurt, 2 sakke eiers, 1 x 6 yogurt
22/02 Uitgegee: Miem se Omgee Huis 1 sak tamaties, 6 koolkoppe, 10 spanspekke
17/02 UItgegee: Miem se Omgee Huis 4 kartonne koekies, 3 kartonne koekies
06/02 Uitgegee: Miem se Omgee Huis 6 pakke groenbonne, 4 dosyn eiers, 15 pakke blaarslaai, 20 pakke gemengde groente, 1 x 5kg mieliemeel, 20 x 4 mielies, 3 x 4 pruime, 3 x 4 perskes, 6 komkommers, 1 pak mushrooms, 2 pakke tamaties
01/02 Uitgegee: Miem se Omgee Huis 4 x 3kg blikke groente, 30 x 500g mieliemeel, 2 x 460g blatjang, 30 x 500g rys, 2 x 250g tamatiesous, 10 x 500g suiker, 2 bakkies sout, 3 x 50ml olyfolie, 10 x 410g sousboontjies, 1 bottel konfyt, 5 x 425g vis in tamatiesous, 5 x 300g soutvleis, 3 x 500ml suurlemoen sap, 3 blikke konfyt, 2 bottels olywe
25/01 Uitgegee: Miem se Omgeehuis, 1 x 4 appels, 1 x 6 piesangs, 2 mangos, 1 x 6 perskes, Lettie 1 x 4 appels, 1 x 6 piesangs, 2 mangos, 1 x 6 perskes, Johanna 1 x 4 appels, 1 x 6 piesangs, 2 mangos, 1 x 6 perskes, Fransie 1 x 4 appels, 1 x 6 piesangs, 2 mangos, 1 x 6 perskes, Sipho 1 x 4 appels, 1 x 6 piesangs, 2 mangos, 1 x 6 perskes, Lizzie 1 x 4 appels, 1 x 6 piesangs, 2 mangos, 1 x 6 perskes, Petro 1 x 4 appels, 1 x 6 piesangs, 2 mangos, 1 x 6 perskes
25/01 Uitgegee: Miem se Omgeehuis, 46 x 1kg koekmeel
28/12 Uitgegee: Miem se omgeehuis 20L lang lewe melk, 30 pakke mieliemeel,12 pakke suiker, 10 blikke 410g sousboondjies, 10 x 1Kg pakke maltabella pap, 5 blikke x 410g gemengde groente, koffie, 20 pakke vleis, 5 blikke vis, 4 groot bottels konfyt, burger mayo, olie, sout, macaronie, 5 pakke soya vleis ,5 pakke kits sop, 2 x 30 choc lolies, 36o stafies lekkers, 10 pakke rys, 15L water, 20 pakke aartappel slaai, 30 brode,18 pakke vrugte slaai, 10 pakke waatlemoen, 10 doz eiers, 20 pakke mielies, 16 pakke vrugte, 44 houertjies yogert,20L vrugte sap, 15 pakke patats, 850Kg aartappels
09/01 Uitgegee: Miem se Omgee Huis 8 x 2 x 5kg mieliemeel, 28 jogort, 8 brode, 20 pakkie mimi komkommers, 10 pakke slaai, 10 x 4 tamaties, 2 houers vrugte slaai, 1 malva poeding, 4 x 2l melk, 4 pakke marrows, 4 pakke mushrooms, 4 pakke aspaka gus, 4 green peper
30/12 Uitgegee: Miem se Omgee Huis 2 sakke tamaties, 2 koeke, 5 feta kaas, 5 x 1l melk
20/12 Uitgegee: Miem se Omgee Huis 3 e/bed base en matras
15/12 Uitgegee: Miem se Omgee Huis 25kg suiker
09/12 Uitgegee: Miem se Omgee Huis 20 x 4 x 2,5kgMcCain “Sweet potato” skyfies
05/12 Uitgegee: Miem se Omgee Huis 1 sak vetkoeke en beskuit, 6 x 1,5 liters melk, 2 x 12 kaasburgers, 1 houertjie spaghetti Bolognese, 4 pakke spanich tapas, 5 pakke salami
29/11 Uitgegee aan de Miem se Omgeehuis: 1 pk tee, 2 pk mince, 2 pk sop, 60 e portugese 1 rolletjie1 X (00 gm Nudo, 1 pk macaroni, 10lt melk, 1 nestle nan, 2 pk sout, 1 plain melo toast, 1 bot mayo , 12 pk mini rice koekies, 6kg suiker, 2 kg suiker, 1 pak verromer, 2 x 1kg koffie, 8 koekies seep, 2 bot konfyt, 1 x 700g tamatiessous, 1 bk caper berries, 2 bot nutelle, 4 blik vis, 2 bot chutney, 2 bk spaghetti in tamatie suous, 1 bot olie, 1 blik ertjies, 1 bk tamatie smoor, 8 bk sousboontjies, 6 x 2.5kl mieliemeel, 1 kg oats
8 bl sousbone, 6 x 2.5kg mieliemeel, 1 kg oats
28/11 Uitgegee: Miem se omgee huis: 4 x 4 strawberries jogurt, 3 x 6 bk jogurt, 6 x 1lt vla
25/11 Uitgegee aan Miem se omgee huis: 10 x 6 pakke muffins, 46 bk jogurt, 2 x ¼ waterlemoen, 10 wafels, 1 bk. tamaties 4 pk tamaties
9/11 Uitgegee: Miem se omgee huis: 5 pak sop, 1 paar swemvlerkies
31/10 Uitgegee: MIEMS SE OMGEE HUIS ONTVANG 5 chunky papered, 1 Kerrie bone, 1 konfyt, 6 netella, 2 pilchards, 20 mieliemeel, 2 pak kaas , 10 suiker, 4 x 25kg koekmeel, 4 bot kruie, 5 gerookte mossels, 1pak milk egg, 1 breather, 2 soutvleis, 2 ertjies, 1 peanut, 2 heuning, 14x 2min noodles, 1bok cuputuna, 2bt koffie, 2 bottels milo, 1 bt vla, 2x spaghetti in tamatie sous, 30pak biltong, 2 bt tamatiesous, 4 soya mince, 3 bor olywe, 3x4 kits sop, 4 pak sout, 4 gravy, 4 bake beans, 1 chips, 3 soetmielies, 2paklekkers, 3 gemende groente, 1 blik konfyt, 1 bos wheatbix, 1 coconut
31/10 MIEMS OMGEE HUIS 11 x 1.5lt melk, 11x 2lt koeldrank
17/10 Uitgee Miems omgee huis ontvang 16 bl pickels fish, 3 koekies philidelpia kaas, 500g magarien, 2 brie kaas, 1 bak feta kaas
19/10 Uitgegee: Miem se omgee huis kom haal 40 pk baby marrows, 80 yogurts, 50 sweet peppers, 2 houers vla, 2 brode, 12 brood rolletjies, 1 houer tamaties, 4 x 2.5Kg mielie meel, 4L karringmelk, 4L melk, 20 pk gemengde groente, 20 pk groen boontjies, 20 pk ertjies, 4 bakke Griekse slaai, 3 pk uie, 10 pk mielies, 20 drik yogurts
12/10 Uitgegee: MIEM OMGEE HUIS, ontvang 30patato en onion ovenbake, 15 pakke piesangs, 40 pak tamaties, 1 sak lang brode
07/10::::::::::::::Miems se omgee huis ontvang, 30 pak mieliemeel, 30 pak koekmeel, 30 pak suiker, 6 pak macaroni, 4 x 3kg blik botter boontjies, 10 pak sout, 6 blik tamatie en uie smoor, 13 bot kruie, 6 bt heuning, 2 bot grondboontjies botter, 6 bot sous, 2 bot moster, 6 x 3 kg ingelegte vrugte, 24 x 10 pak sanitêre doekies, 20 bot skottelgoed seep,
Nuwe teks hier...












