24\4\2012;uit gegee; Melgesediek; 40 mielie meel; 20 pakke rys; 8 blikke fruit cocktail; 4 boelie beef, 9 pakke tee; 10 pakke puddings; 10 pakke 2 minute noodles; 1 boks chips; 1 boks always ultra doekies; 10 blikkies bake beans; 4 blikkies rooi vis; 6 blikkies tuna
23\4\2012; uit gegee; Melgesediek; 12 pakke eiers; 40 pakke mix veg; 6 sop; 2 vye; 20 groente; 4 pakke aarbeie
20/04: Op Maandag, 23 April gaan die meisies van Centurion Akademie die inwoners se hare hier kom droogblaas en styl. Ons se baie dankie vir hulle en ons sal na Maandag fotos plaas.
11\4\2012; uitgee; Melgesediek; 30 x coat melk; 20 custard; 20 tamaties;4 vrugte slaai; 20 pakke eiers; 20 pakke mix veg; 20 mini mielies; 8 green pepper; 8 beans; 8 blaar slaai; 4 papaja; 25 x lae vet melk
12/04>>>>>>>>>>Petrus kom haal bederfbare kosse vir Melgisedek
26/03 Uitgegee: Melgisedek 1 x 12 x 200g wholemeal crisp bread, 3 x 10 x 500g mieliemeel, 3 x 500g somalina, 1 x 1l vrugte sap, 1 x 10 x 500g soya mins, 1 boks skyfies, 4 x 10 x 500g rys, 3 bottels olyf olie, 18 x 1l vrugtesap, 1 x 10 stampmielies, 2 x 1l water, 1 x 24 allways maxi, 19 x 1l melk, 2 x 10 x 500g suiker, 4 x 5l water, 16 klein koeldrank, 30 treatment jel, 7 x 375ml meat bolonainse, 2 x 750ml handy andy, 10 pakkies boontjies, 7 x 375ml meat bolanaise, 5 x 1kg sout, 1 x 250g pickeld olywe, 2 bottels peri peri sous, 1 x 480g beet, 1 x 400g peppadew, 20 bakkies tamaties, 8 bakke tamatie slaai, 20 blaarslaai, 15 x 6 brood rolletjies, 5 pakke appels, 20 houers vrugte
08/03>>>>>>>>>Ons het hier die strd verloor
07/03?>>>>>Dit is Melgisedek se beurt vir aartappels en ons is bly dat hulle vandag aartappels kom haal het. Ds Delport het geen moeite ontsien om hierdie aartappels te gaan vra en om die aartappels te gaan haal en te kom aflaai by Doulos kantore nie
06/03>>>>>>>Koos is pas terug uit Engeland waar hy so bietjie gaan uitspan het met sy familie en hulle het erg deurgeloop met die koudste weer in 25 jaar maar hy is terug op sy pos en hy kom haal die kos vir Melgisedek. Melgisedek het laaste week ook weer n paar beddens bygekry. en alles daar loop baie goed en sommer seepglad
24/02 Uitgegee: Melgisedek 11 x 6 x 2l roomys
20/02 Uitgegee: Melgisedek 5 x 10 x 6 x 10g mini rise cakes, 5 spansasie, 6 mengelslaaix 1 sak pap, 2 pakke perskes, 10 houers mint blare, 5 bakkies vrugteslaai, 2 pakke milk egg white, 2 pakke skyfies, 1 sak eiers, 1 sak tamaties, 10 pakke boontjies, 1 sak komkommers, 1 sak eiers, gaar kos
14/02: 4 Inwoners van Melgisedek gaan vanaf Sondag die Rapport koerant verkoop. Hulle ontvang R30 vir die dag en R3 vir elke koerant wat hulle verkoop. Ondersteun hulle asseblief?
13/02>>>>>>>>Hy sit nie meer op moedverloor se vlakte nie , hierdie winter sal hy warm slaap
06/02 Uitgegee: Melgisedek 6 pakke groenbonne, 4 dosyn eiers, 15 pakke blaarslaai, 20 pakke gemengde groente, 1 x 5kg mieliemeel, 20 x 4 mielies, 3 x 4 pruime, 3 x 4 perskes, 6 komkommers, 1 pak mushrooms, 2 pakke tamaties
02/02 Uitgegee: Melgisedek 2 matte, 1 ondervel vir babatjies wat kruip
02/02 Uitgegee: Melgisedek 2 matte, 1 ondervel vir babatjies wat kruip
02/02: Scio Mediese Maatskappy het hier mediese toets gedoen en twee inwoners het gekwalifiseer wat binnekort gratis medikasie vir hulle siektetoestande sal ontvang.
01/02 Uitgegee: Melgisedek 8 jules soirt tablettie, 1 karton sjokelade, 2 bakkies sout, 1 x 100 baba doeke, 8 x 1l vrugte sap, 8 x 1,5l melk, 30 x 500g pakke mieliemeel, 20 x 500g suiker, 20 x 500ml rys, 10 x 410g sous boontjie, 10 x 425g vis in tamatiesous, 10 x 1kg pap, 2 x 750ml olie, 6 x 3kg blikke groente, 24 x 10 x10 sanitere doekies, 26 pakke emvit vitamien en mineral tablette
03/02>>>>>>>>Om hulle hoop te gee is om met hulle elke dag saam te leef, hulle lief en leed te deel, saam met hulle hul harte te ondersoek en die sweer uit te haal en dan bring dit genesing. Die laaste is die grootste betaling wat mens kan ontvang
03/02>>>>>Hierdie foto is geneem by Melgisedek deur n Universiteit student wat in hierdie rigting studeer
25/01 Uitgegee: Melgisedek 16 klein yoghurt, 15 boksies piesangs, 8 pakkies piesangs, 30 pakke blaarslaai, 10 houertjies pane granate, 12 houertjies feta kaas, 2 x 4 perskes, 15 pakke courgettes
23/01 Uitgegee: Melgisedek 10 x 2,5kg mieliemeel, 2 pakke lichies, 50 liters melk, 60 buns, 20 toebroodjies, 4 kartonne klein yogurt, 10 pakkies uie, 10 pakkie aartappels, 30 groot yogurt, 20 sakkie tamies,1 halwe sak eiers, 15 pakkies berries10 x 2,5kg mieliemeel, 2 pakke lichies, 50 liters melk, 60 buns, 20 toebroodjies, 4 kartonne klein yogurt, 10 pakkies uie, 10 pakkie aartappels, 30 groot yogurt, 20 sakkie tamies,1 halwe sak eiers, 15 pakkies berries
28/12 Uitgegee: De Melgisedek, 40L lang lewe melk, 80 pakke mieliemeel, 30 pakke suiker, 12 blikke 410g sousboondjies, 20 x 1Kg pakke maltabella pap, 10 blikke x 410g gemengde groente, koffie, 30 pakke vleis, 15 blikke vis, 4 groot bottels konfyt, 20 burger mayonaise, olie, 10 sout, macaronie, 5 pakke soya vleis, 20 pakke kits sop, 2 kartonne x 30 choc lolies, 360 stafies lekkers, 15 pakke rys, 15L gedistileerde water, 20 pakke aartappel slaai, 30 brode,18 pakke vrugte slaai, 10 pakke waatlemoen, 10 doz eiers, 20 pakke mielies, 16 pakke vrugte, 44 houertjies yogert,20L vrugte sap, 15 pakke patats, 850Kg aartappels, 35 pakke gemengde groente, 27 bottels gemmerbier, 8 pakke koekies, 5 pakke lekkers
















