Besoekers aanlyn

Ons het 3 gaste aanlyn

Teller

mod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_counter
mod_vvisit_counterToday170
mod_vvisit_counterYesterday198
mod_vvisit_counterThis week1186
mod_vvisit_counterLast week1034
mod_vvisit_counterThis month3163
mod_vvisit_counterLast month7469
mod_vvisit_counterAll days78984
Ons het: 3 gaste aanlyn

11/5/12; Uit gegee; Filidelfia; 3 Pakke morrows; 46 Pakke vleis; 3 Pakke vis; 60 Houers custard; 18 2L melk; 3 Sakke joghurts; 1 Krat vrugte; 36 Pakke slaai

 

11/05:  Ons het hier aan Lynette - die dame wat die premature baba dogtertjie verwag vandag klere en ander benodigdhede kom uitdeel.  Baie dankie aan al die skenkings van premature klere wat ingekom het!!

 

lynettbabagoed11052012

 

7/05:  Solidariteit Helpende Hand het hier by ons kleuterskool die vriendelike aanbod kom maak om baat te vind by hulle Kosblikkie Projek.  Hierdie skenking van hulle af behels die volgende:  R1000/maand vir die kleuterskool, 3 dae opleidingsessie vir ouers sowel as onderwysers en dan ook 'n opvoedkundige geskenkpak.  Dit sou dan ook behels dat die persoon in beheer - Myra - 'n tak van Solidariteit moet stig om die skenking dan te kan ontvang.  Doulos het hierdie aanbod vriendelik van hand gewys en aanbeveel dat hulle eerder dit aan ander behoeftige kleuterskole kan gee.  Huidiglik is Doulos baie bevoorreg om meer en meer skenkings maandeliks deur middel van Myra en ander donateurs te kon kry wat by verre Solidariteit se maandelikse aanbod oorskry.  Baie dankie nietemin!

 

17\4\2012; uitgee; Filedelfia; 60 pakke groente; 20 pakke mielies; 30 pakke druiwe; 20 pakke perskes; 1 sak eiers; 16 joghurts; 10 choclate mouse; 6 groot joghurts

 

20/04:  Deur middel van GoFocus ('n Franchise groep) het ons sagteware en 'n rekenaar by hulle bekom wat re-medierende programme bevat vir leerders vanaf gr. 0 tot en met gr. 12.  Hulle verskaf hierdie sagteware gratis aan ons en ons gaan eersdaags aan Filidelphia hulle rekenaar gee sodat die kleuters sowel as die groter kinders wat dit nodig het met re0medierende programme kan begin.  Ons se dankie aan Carina en Des wat so hard werk en baie aande al deurgekom het om ons te help!  Gaan besoek asseblief hulle webwerf:  www.gofocus.co.za vir meer besonderhede.

 

19:04:  Die Doxa Deo privaatskool het vandag hier besoek kom afle en sommer 'n bietjie met die kleuterskool kinders gespeel en gedeel as deel van hulle Gemeenskapswerk as gr. 12's.  Hulle het dan ook wors gebraai en saam met die kinders worsbroodjies en lekkers ge-eet.  Baie dankie aan Ilze en die kinders!  Ons sien uit na julle volgende uitreik!

doxadeofiliapril2012

 

20/04>>>>>>>>Hi Myra

 

Dit is nogals ‘n moeilike ene!

 

Miskien moet ons onself afvra:

 

  1. Watter hulp benodig ons vir Fhilidelphia tans en in die toekoms?
  2. Voldoen die skenkings en ander hulp van Doulos en ander instansies aan die behoeftes tans en in die toekoms?
  3. Die probleem mag dalk ook ontstaan dat hierdie ‘n Solidariteit kleuterskool word.
  4. Aan die einde van die dag moet dit hier gaan oor die kinders en die opvoeding wat hulle ontvang en watter impak hierdie skenkings van Solidariteit gaan hê op hulle selfbehoud en sal dieselfde waarde toegevoeg kan word tans deur hoe ons die kleuterskool bedryf versus hoe hulle sal af wees met betrokkenheid van Solidariteit.
  5. Verder moet mens ook in ag neem dat hierdie betrokkenheid waarskynlik slegs vir ‘n jaar sal wees en daarna gaan ons in elk geval aan.
  6. Myns insiens is die grootste voordeel van hierdie hele aanbod miskien R1000 ‘n maand vir kos – maar soos ek verstaan sit Dirk goeie kos voor en daar is nie noodwendig ‘n probleem daar nie.
  7. Die opleiding van die ouers gaan problematies wees vanweë die feit dat hulle werk en dan na-ure opgelei moet word en hulle bly dalk ook nie lank genoeg daar om voordeel te trek uit die aanbod nie

 

Miskien kan jy ons van julle kant af as die skool ook leiding gee oor die vrae hierbo gevra en dan kan ons as ‘n span hieroor besluit?  Ek gaan vandag Philidelphia toe vir ‘n uitreik, so hopelik sien ek jou daar.  Die rekenaar met die opleidingsmateriaal sal more gereed wees vir installering daar by julle en ek kan dan ook die opleiding verskaf.  Laat weet gerus waneer julle reg is vir my?

 

Baie dankie vir alles!

 

Heleen

 

19/04>>>>>>>>>>>>>>Hi Heleen,

 

Alles gereel baie dankie!!!!!! Ons sal eers so 9uur van skool kan ry.

Die kinders gaan speletjies speel met die kleintjies en dan ook 'n worsie braai en worsbroodjies en sweeties gee.

 

Hoeveel personeel is daar, ons wil net seker maak dat ons vir hulle ook genoeg het!!!

 

Baie dankie byvoorbaat!!

 

Groete

ilze

On 4/17/12, Heleen Huyser < Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien > wrote:

> Hi Ilze

>

> Is alles nog reg vir Donderdag? Is daar iets waarmee ek nog kan help?

>

> Baie dankie

>

> Heleen

>

>

> -----Original Message-----

> From: Ilze Breedt [mailto: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien ]

> Sent: 12 April 2012 08:04 AM

> To: Heleen Huyser

> Subject: Re: Uitreik 2012

>

> Hi Heleen,

>

> Ek dink die besoek aan die Kleuterskool sal wel die 19de April kan

> plaasvind! Is dit moontlik dat ek dalk die besoenderhede kan kry van

> die spesifieke plek waar die kleuter skool is vir busvervoer en ook

> presies hoeveel kindertjies daar is asook die ! Ons gaan probeer om

> so 8uur van die skool te vertrek en moet dan weer 14:00 terug wees.

>

>

> Byvoorbaat baie dankie

> ilze

>

> On 3/13/12Heleen Huyser < Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien > wrote:

>> Hi Ilze

>>

>>

>>

>> Dit is alles reg moenie bekommerd wees nie!! Laat weet dan gerus oor

>> die 19e April nader aan die tyd. Ons gaan darem nerens heen nie en

is

>> altyd daar vir julle.

>>

>>

>>

>> Dankie vir alles

>>

>>

>>

>> Heleen

>>

>>

>>

>> From: Ilze Breedt [mailto: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien ]

>> Sent: 12 March 2012 01:26 PM

>> To: Heleen Huyser

>> Subject: RE: Uitreik 2012

>>

>>

>>

>> Hallo Heleen,

>>

>> Ek is ongelooflik skuldig, moes al laat weet het, daar is 'n

worldview

>> dag vrydag wat die gr12 leerlinge moet bywoon, dit is verlede week

> eers

>> aan my deur gegee, maar ek moes jou al laat weet het.

>>

>> Ons probeer nou reel vir Donderdag 19 April gedurende "skooltyd" by

> die

>> kleuterskool vir die pret dag of sport dag van die kindertjies en die

>> dag van 22 Mei na skool na die nedersetting, as dit nog reg is met

>> jou?

>>

>> Ongelooflik jammer ek het nie verlede week al laat weet nie, ek het

> die

>> gehoor en als gekanseleer, maar die belangrikste vergeet!!!!!

>>

>> Hou jou op hoogte!!!!

>>

>> Groete

>> ilze

>>

>> On Mar 12, 2012 12:39 PM, "Heleen Huyser"

>> < Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien > wrote:

>>

>>

>> This Email including attachments is subject to restrictions and a

>> disclaimer. Please refer to this link to view:

>> http://www.postoffice.co.za/disclaimer.aspx

>>

>

>

> --

> Ilze Breedt

> 084 5101 838

> Doxa Deo College

> This Email including attachments is subject to restrictions and a

> disclaimer. Please refer to this link to view:

> http://www.postoffice.co.za/disclaimer.aspx

>

>

 

 

--

Ilze Breedt

084 5101 838

Doxa Deo College

This Email including attachments is subject to restrictions and a disclaimer. Please refer to this link to view: http://www.postoffice.co.za/disclaimer.aspx
17/04>>>>>>>>>>>>>>filidelfia, Dirk stuur sy trok om bederfbare kosse te kom haal, die plek is gelee op die Van der Hof pad in Pretoria Wes daar woon sowat 90 mense en die getalle wissel baie aangesien daar mense is wat weer opstaan en ander wissel en swerf van een plek na n ander. Dirk die eienaar doen baie werkskepping en ons is dankbaar daarvoor dat mense kan werk en vooruit gaan
Maart 17:  Vandag word hier groot konsert gehou ten bate van die insameling van doeke vir Doulos se kleuterskool hier en ook al die kleuters wat doeke nodig het.  Izak Davel, Zita, Ruan Wepener en ander bekendes gaan optree en die beloof om 'n genotvolle dag te wees.  Die dag is gratis - slegs doeke as toegang word vereis!

 

 


07/03>>>>>>>Philidelphia laai aartappels op net genoeg om twee keer te kook vir 300 mense

27/02>>>>>>Hi Oom Hans

 

Hier is terugvoer rakende die laas week:

 

Maandag:            Aansoek vir Rekord se Hulpfonds word voltooi

Dinsdag:               Dames sny hare by Mont Rosa

Verskeie cv’s word ingestuur

Woensdag:         Stuur nog 3 cv’s in

Donderdag:        Besoek Sonheuwel kleuterskool

Die volgende word benodig:  Legkaarte, waterverf en kwassies, klei en potlode (grys)

Vrydag:                Neem die vroue van Kemptonpark uit na Sonheuwel en Melgisedek.  Verkry behoeftelys vanaf Melgisedek vir matrasse.  Sakabuka is ook gekontak en terugvoer sal binnekort verskaf word rondom die hoeveelheid kleuters daar en wanneer kan begin word met die opening van die 4e kleuterskool.

 

Baie dankie

 

Heleen

 

 

27/02>>>>>>>>>>>>>From: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien [mailto: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien ]

Sent: 23 February 2012 10:12 AM

To: Heleen Huyser

Subject: Re: Happy nappy day en lys van name

 

Maak net een regstelling. Die rekenaar word nie geskenk nie en bly die eiendom van Doulos. Jy moet die form van Doulos saam neem en die verantwoordelike persoon wie die werk gaan doen moet erkennining van ontvangs teken en verantwoordelikheid aanvaar vir die veilige bewaring van die rekenaar ------Original Message------

From: Heleen Huyser

To: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien

Cc: Hans Janse van Rensburg

Subject: RE: Happy nappy day en lys van name

Sent: Feb 23, 2012 09:40

 

 

Hi Myra

 

Doulos het 'n remidierende (ha ek is seker dis verkeerd gespel!) program bekom gratis wat ons graag sal wil gebruik as addiosinele hulp by die kleuterskole en ook vir die naskool kinders. Ons het dan 'n rekenaar ontvang wat ons vir Filidelfie wil skenk met die oog op die gebruikmaking van die program. Daar is 'n gedeelte wat die kind evalueer sodat bepaal kan word waar probleem areas is en vandaar word met die program begin. 'n Fasiliteerder is nodig maar die groter kinders gaan bloot sit met oorfone aan en deur die program werk.

 

Ons moet derhalwe 'n tyd en datum vasmaak waneer ek kan uitkom om opleiding te gee en dan ook die rekenaar kan installeer. Vandaar kan julle dan begin!!

 

Laat weet gerus wanneer julle tyd beskikbaar het!

 

Baie dankie

 

Heleen

 

24/02 Uitgegee: Fillidelphia 8 bed kassies, 15 stoele, 20 spieëlkas stoeltjies,18 stoel sitplekke, groot stoele, 1 bed kopstuk, 2 taffels

 

23/02 Uitgegee: Fillidelfia 35 stoele, 40 stoel kussings, 35 spieëlkas stoeltjies en kussings, 20 bed kassies, 10 enkelbed matrasse

23/02 Uitgegee: Harmonie Oord 1 bakkie vrag spanspek, 15 koolkoppe, 2 kartonne tamaties

 

22/02 Uitgegee: Filidelfia 40 x 4 x 2,5kg McCain skyfies

24/02>>>>>>>>>Filidelfia( so gespel) die plek is uit op die Van Der Hoff pad en dit is op die grond van Dirk en Erna. Hier woon so 150 mense saam en hulle laai vandag weer 60 kartonne skyfies, 20 kartonne is uitgemerk vir Sonop in Brits waar Meisie elke dag kos maak en uit gee vir 170 mense dan is daar ook kleiner plekkies in Sonop waar Dirk van hiedie kos uitdeel
23/02>>>>>Ons wil graag vir Dirk van Filidelfia(word hier so gespel) bedank vir weer n vrag lekker spanspekke, vars kool, en lekker tamaties. Dirk oudergewoonte word hierdie kos gesorteer, verdeel en uitgestuur na die nedersettings. Mense geniet hierdie vars vrugte en groente

 

15/02 Filidelfia ½ bakkie spanspek

15/02 Uitgegee: Filidelfia 3 x 15 dosyn eiers

 

13/02 Uitgegee: Fillidelfia 2 d/bed spons, 5 e/bed spons, 2 pakkies tiet bottels, 6 sakke speelgoed, 1 e/bed base, baie hout, 2 glas deure, 1 rol deur, 1 raamwerk van kot, ysters

 

14/02:  Ons hou die 17e Maart 'n doek insamelingsdag hier by Filidelphia.  Een van ons drie kleuterskole is hier en weggooidoeke is baie nodig!  Kunstenaars gaan optree en wors gaan gebraai word saam met rolletjies.  Toegang is 'n pak doeke en almal moet dan ook hulle eie wors en rolletjies saambring.  Vermaak vir die hele gesin is beskibkaar.  Kom ondersteun ons asseblief??????Cool

 

31/01 Uitgegee: Filidelfia 20 x 1l melk, 10 x 2,5kg mieliemeel, 3 x 750g koffie, 8 bottels olie, 5 x 200g sakkies tee, 8 pakke rys, 25 blikkies sout vleis, 12 blikke vis in tamatiesous, 12 x 500g macaroni, 12 x 500g spaghetti, 6 x 12,5kg koekmeel, 5 x 18 eiers, 55 x 2 min noodles

30/01 Uitgegee: Filidelfia 30 pakke komkomers, 2 pakke perskes, 10 x 1kg piesangs, 20 houers slaai, 20 pakke tamaties, 20 x 400g druiwe, 10 kartonne sjokolade, 4 houers vrugte slaai, 4 selderye, 1 pak mushrooms, 10 pakkies mango stukke, 1 x 2,5kg mieliemeel, 4 houertjie herbs

25/01 Uitgegee: Filidelfia 35 klein yoghurt, 15 boksies piesangs, 8 pakkies piesangs, 30 pakke blaarslaai, 10 houertjies pane granate, 12 houertjies feta kaas, 2 x 4 perskes, 15 pakke courgettes

20/12 Uitgegee: Filidelfia 8 e/bed base en matras

22/12 Uitgegee: 12 enkel beddens volledig uit n skenking van Forever Ressorts Warbad, die beddens sal gebruik word waar nuwe wendy huisies opgerig is by die Ark

21/12 Ontvang 27 enkel beddens van Forever Resorts in Warmbad. Die bedjies is uitgedeel aan Filidelphia, Miem se omgeehuis en 2 gesinne in Villieria en Elandspoort. Namens hierdie bevoorregtes bedank Doulos Armoedebediening u van harte vir hierdie meer as welkome geskenk

18/12>>>>>>>>>>>>Dirk,

Doulos bedank jou vir die aartappels en uie wat ons van julle af ontvang het. Ons het al die sakkies mooi oopgemaak en die slegte outjies uitgehaal en weer die sakkies gelaai. Die aartappels en uie is uitgesorteer en uitgedeel. Doulos bedank jou vir al jou liefde en omgee.

Doulos bedank jou ook vie die meer as 4000 pasteie wat jy beskikbaar gestel het vir die Kerspatydjie. Dankbaar dat ons met jou kan saamwerk, dit is voorwaar n groot voorreg

 

hans

13/12 Uitgegee: Fillidelfia 1 “hardboard, 2 x 3 bank, 1 hout kopstuk, 1 groot lessenaar + laaie, 1 stoof, 2 spons matrasse, 1 x 2 sit bank, 1 staal rak, 4 hospitaal beddens, 1 lessenaar, 1 kot, 2 staal e/bed , 2 hout/sit bank, 1 loper mat, 1 groot mat, 6 deure binne, 5 kassie deure kombuis of bo deure

13/12 Uitgegee: Fillidelfia 3 x 2 sit bank, 3 e/bed base, 3 x 1 sit bank

08/12 Uitgegee: Fillidelfia 7 enkelbed spons matrasse, 1 d/bed base + matras

28/11 Uitgegee aan Filadelfia: 30 x ¾ lemoene, 220 pk blaarslaai, 12 pk tamaties, 18 x 18 eiers, 6pk mielies, 18 komkommers, 2 x ¼ sak tamaties, 10pk groenbone, 10 pk avokado’s, 6 pk kool, 30 x ¾ waterlemoene, 8 gemengde groente, 8 pk aartappels

11/11 Uitgegee: Filidelfia kom haal 30 kartonne ryskoekies, 8 pk aarbeie, 26 pk dubbel toebroodjies, 8 pk skyfies, 2 kartonne brood rolletjies, 150 yogurts, 5 pk slaai, 2 pk kersies, 10 pk tamaties, 12 bakke vla, 3 groot yogurts, 2L melk, 5 x 500ml vrugtesap

November: Die gawe meisies van Centurion Skoonheidsakademie het hier vir al die dames en sommige mans en kinders hier 'n gratis haarsny kom gee! Fotos sal later gelaai word! Baie dankie julle!

haresnyfilib2011haresnyfili2011


31/10 Uitgegee: Filidelfia

30 pk blaarslaai, 5 pak rocket slaai, 7 coconut chunck, 1pk blaarslaai, 14 pot brode, 3 pk pampoen,

17/10 Uitgegee: Filidelfia kom haal 7 bruin kombuis kassies, 1 dubbel bed, 11 x 25L vark vet vir Sonop, 100 kussings, 1 stel tafel tennis, 4x planke, 1 laai kassie, 1 nuw hout deur, 3 spons matrasse, 1 hoekkas, 4 groot hout kaste, wit boek rakke, 1 lessenaar blad, 2 enkelbed rame

14/10::::::::::::::::::::::More Lindie,

Hoop dit gaan goed.

Ons het ‘n wit vrou van 23 met 2 kinders opgetel. Die vrou en dogtertjie woon tans by ‘n kollega van my. Daar is gister ‘n hofbevel uitgereik om die seuntjie te gaan haal by die pa en dit kan on seers Vrydag, 07/10/2011 kry.

Ons benodig die volgende asb:

 

1. Klere vir dogtertjie van 12 maande

2. Klere vir seuntjie van 2 jaar

3. Enkel bed vir seuntjie

4. Enige voedsel bystand

5. Doeke

6. Die vrou het nie tande nie en indien enige iemand kan help sodat ‘n tandarts kan bystaan kan ons vir haar werk soek

7. Klere vir die vrou – nommer 32 of 34

Julle is welkom om Elize Prinsloo by 082 413 2769 te skakel waar die mense tans woon. Ek cc haar in hierdie e-pos.

Ek waardeer julle hulp.

Groete,

Wilma

Wilma ek sal help net waar ek kan, laat weet my sodat ons die mense kan help en evalueer

Redakteur

 

07/10 Uitgegee: FILADELFIA 0ntvang 26 Roasted red peper, 141 bak yogurt, 2 mascape, 4 x 2 lt melk, 14 x 1lt melk, 15 bak vla, 1 pak sous

03/10 Filidelfia kom haal 80 pk tamaties, 20 pk yogurt, 6 brood, half sak eiers, 3pk aarbeie, 3 pk wortels, 3 pk gemengde groente, 10 komkommers, 4 houers vla, 20 pk toebroodjies

 

 

filifotos092011b

filifotos092011

filivaleisig092011

Vandag het die NG Kerk Valeisig bederfpakkies aan al die vroue kom uitdeel. Dit vorm deel van hulle Vrouedag Vieringe waar hulle besluit het om eerder minder-bevoorregte vroue te bederf as hulle eie Gemeente! Baie dankie Elsa en haar span. Hier bo is twee fotos van Tiaan (0722345269) 'n Fotografie Student by TUT, hy is werklik begaaf en neem fantastiese fotos as deel van sy studies.