Besoekers aanlyn

Ons het 3 gaste aanlyn

Teller

mod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_counter
mod_vvisit_counterToday170
mod_vvisit_counterYesterday198
mod_vvisit_counterThis week1186
mod_vvisit_counterLast week1034
mod_vvisit_counterThis month3163
mod_vvisit_counterLast month7469
mod_vvisit_counterAll days78984
Ons het: 3 gaste aanlyn

02/05>>>>>>>>>>Exodus : Jake die Pastoor verantwoordelik vir die nedersetting in Warmbad en Andrea laai hierdie groot bakkie vol bederfbare en nie bederfbare kosse. Dit is te ver om elke week in te ry om kos te kom haal en daarom kry hulle een keer per maand n groot vrag kos, vleis en langlewe melk. By Exodus in Warmbad woon daar sewe en tagtig mense en werk is daar meer skaars as in die stads gebiede. Ons is besig om te kyk wie kan ons daar uithaal en op ander plekke te plaas
16/04>>>>>>>>>>>>>>Anoniem, n Wetenskap onderwyser van formaat in Villiers daar in die Vrystaat het as deel van n groot skenking hierdie baie welkome sous boontjies geskenk aan Doulos. Dit is winter en sop is die inding by ons mense. Kleiner bruikbare pakkies word opgemaak in sterk plastiek sakkies net genoeg vir een maaltyd per gesin word hieruit gemaak. Dit is so belangrik om ekonomiese pakkies op te maak want dit word beter benut en niks word vermors nie. Dankbaar Anoniem jy het ons baie gehelp
28/03>>>>>>>>>>>Kospakkies soos hierdie moet nog uitgestuur word na Exodus in Warmbad

 

 

 

29/2 uitgegee aan Eksodus 1x 5l vrugte sap, 5x 12 pakke crisp bread, 30x pakkies mielies, 50x pakkies mieliemeel, 6x blikke vis, 10x blikke bone in tamatie sous, 5x bottels beet, 5x 8 pakke pepper snack, 4x4 sanitere dovekies, 12x 500 ml sta soft, 4x 1l melk, 20x pakke skyfies, 3x bottels suurlemoen, 6x pakke rys, 2x2kg suiker, 10x bottels sap, 3x bakke vrugte stukke, 20x pakke ertjies, 20x pakke baby corn, 6x botteljies sap, 10x pakke spaghetti, 1x 5kg mieliemeel, 20x pakke vleis.

08/03>>>>>>>Die laaste matrasse vir Exodus se nuwe uitbreiding. met die matras skenkings hierdie jaar sal die slaap probleem hierdie jaar minder wees, in teendeel ek dink dit sal in plek wees
07/03>>>>>>Jakes en Andrea van Exodus kom laai aartappels, 17 matrasse en 102 l koeldrank
07/03>>>>>>>>Maria het vandag weer 39 matrasse gaan haal by Monash in Fordsburg. Die matrasse is vandag nog uitgegee aan Irenic Inn, Sonheuwel naby Bonacord, De Kroon naby Brits en Exodus in Warmbad. Julle kan nou weer lekker slaap die matrasse is nog baie goed. Wees bly in Hom wie ons eerste liefgehad het
04/03>>>>>>Hier is ons besig om n kospakkie op te maak vir Exodus in Warbad en daar moet seker gemaak word dat die kos skoon is, dat die verval datums binne perke is, dat die hoeveelhede reg is, dat alles wat uitgestuur word opgeskryf en uitgeboek word , alles wat inkom en die wat uitgestuur word moet geboekstaaf en op die rekenaar ingelees word. Dit is nie net vir gesonde werks etiek nie maar die aoditeur en die boekhouer werk met syfers en alles wat in en wat uit moet balanseer. Dit alles gedoen se net een ding ons moet mense gesond hou en vir hulle net die beste gee wat ons ontvang en dit is deel van ons leuse

 

01/02 Uitgegee: Exodus 20 x 2l melk, 20 x 1l vrugte sap, 120 pakke mieliemeel, 196 baba doeke, 2 kartonne lekkers, 3 pakke suiker, 20 x 410g sousboontjie, 20 pakke rys, 12 blikkies denny sop, 10 x 3kg in gelegte groente, 96 x 10 pakke sanitere doekies, 10 x 300g sout vleis, 6 bottels beet, 1kg grondboondjie botter, 6 x 500ml suurlemoen sap, 8 x 1kg mieliemeel, 1 spons matras, 2 x 500g mazaina, 4 pakke “egg wash”, 1 x 1kg hawermout, 1 x 1kg “cremora”, 5 x 250ml peri peri sous, 1 x 125ml peppadew sous, 10 x 750ml olie, 6 x 3kg blikke groente, 24 x 10 x 10 pakke sanitere doekies, 5 x 180g pesto, 3 x 750g pro nutro

03/02>>>>>Hierdie is die Kospakkie van Exodus in Warmbad, en soortgelyke pakkies word elke einde van die maand opgemaak vir nedersettings soos Melgisedek in Riviera, Sonop in Brits, De Kroon op pad na Rustenburg, Sonskynhoekie naby Rooiwal, Dagbreek in Babsfontein, Kosmos in Brits, Sonop in Brits, Sonheuwel naby Bonacord dam, Zuurfontein in KemptonPark, Miem se Omgeehuis in Jan Niemand Park, montroosa in Elandspoort en so gee ons vir ander nedersettings in en om Pretoria

28/12 Uitgegee: Eksodus 40L lang lewe melk, 80 pakke mieliemeel, 30 pakke suiker, 12 blikke 410g sousboondjies, 20 x 1Kg pakke maltabella pap, 10 blikke x 410g gemengde groente, koffie, 30 pakke vleis, 15 blikke vis, 4 groot bottels konfyt, 20 burger mayonaise, olie, 10 sout, macaronie, 5 pakke soya vleis, 20 pakke kits sop, 2 kartonne x 30 choc lolies, 360 stafies lekkers, 15 pakke rys, 15L gedistileerde water, 20 pakke aartappel slaai, 30 brode,18 pakke vrugte slaai, 10 pakke waatlemoen, 10 doz eiers, 20 pakke mielies, 16 pakke vrugte, 44 houertjies yogert,20L vrugte sap, 15 pakke patats, 850Kg aartappels, 35 pakke gemengde groente

30/11 Uitgegee aan de Exodus 1 pk tee, 2 pk mince, 2 pk sop, 60 e portugese 1 rolletjie1 X (00 gm Nudo, 1 pk macaroni, 10lt melk, 1 nestle nan, 2 pk sout, 1 plain melo toast, 1 bot mayo , 12 pk mini rice koekies, 6kg suiker, 2 kg suiker, 1 pak verromer, 2 x 1kg koffie, 8 koekies seep, 2 bot konfyt, 1 x 700g tamatiessous, 1 bk caper berries, 2 bot nutelle, 4 blik vis, 2 bot chutney, 2 bk spaghetti in tamatie suous, 1 bot olie, 1 blik ertjies, 1 bk tamatie smoor, 8 bk sousboontjies, 6 x 2.5kl mieliemeel, 1 kg oats

8 bl sousbone, 6 x 2.5kg mieliemeel, 1 kg oats

21/09 Uitgegee: Exodus in Naboomspruit, Jakes kom haal 15Kg piesangs, 1 pk naartjies, 5 x 2.5Kg koekmeel, 7 x 2.5 Mielie meel, 9 pk ertjies, 3 pk hoender burgers, 30 groot pakke hoender, 3 pk appels, 18 pk wortels, 3 pk brocoli, 10 pk gemengde groente, 28 pk mielies, 1 groot swart sak met pk eiers, 20 pk tamaties

Nuwe teks hier...