17/03>>>>>>>>>>>>>Lekker om met iemand te kan praat net om op hoogte te bly van wat by plekke aangaan , net om te sien en te hoor is daar vordering vooruitgang en is daar liefde en omgee onder die inwoners
14/05>>>>>>>>>Bejaarde sorg bydrie tehuise ontvang lekker vars en sagte vleis
24\4\2012; uit gegee; Louis Trichard te huis; 3 bottels sap; 6 bottels melk; 20 groot joghurts; 16 maas cream; 6 pakke sop; 50 custards; 14 room;boks van 36 klein bakkies joghurds, 16 mix veg; 8 basil; 10 joghurts drinks; 1 aartapel slaai
2 Mei: Hier onder is 'n foto wat Elize van Centurion Akademie geneem het nadat hulle verlede week hare geset en gestyl het by Mothwa Haven. Hierdie dienste is alles gratis en Doulos is baie dankbaar hiervoor!
Oom Hans ek wil net dankie vir oom se vir vandag se kos wat oom vir my oumensies gegee het dit help baie hulle het veral die vrugte , jogurt verskriklik geniet. Irenic Inn
29/04>>>>>>>>>Dit is goed so, julle moet n mooi dag he
29/04>>>>>>>>>>>Dank aan julle almal vir die knie kombersie en groot dank aan almal wie dit gebrei en geskenk het

25\4\2012; uitgegee; Annie Shilz; 100 pakke mielies; 50 pampoentjies; 30 sop mix; 40 cheldery vingers
17\4\2012; uitgee; Van Rensburg te huis; 50 pakke perskes; 20 pakke druiwe; 31 bottels melk 14 spring onions; 22 brode; 1 boks eiers
19/04>>>>>>>>>>>Tannie Marie en haar dogter kom haal Mothwa Haven se 400 botteltjies ennergie drankies, julle moet dit geniet
19/04>>>>>>>>>>>2000 Energie drankies ontvang en dit word uitgestuur na Kinderhuise, bejaardesorg en nedersettings
19/04>>>>>>>>>>>>>>NH Gemeente Swartkop skenk weer 11 x 15 doz. eiers em dit word geoormerk vir Van Rensburg Oue Tehuis, Mothwa Oue Tehuis, en Seniors Tuis in Riviera

17/04>>>>>>>>>>>>>>>>>>>Mothwa Haven is ook hier in Pretoria naby die Eugene Hospitaal en daar woon baie ou mensies wat nie die mas opkom nie, gereeld soos dit moet wees gee ons kos, komberse, knie komberse en ander. Ons bedank ook Ta Marie se dogter en kleinseun dat hulle so getrou week vir week goed neem vir Mothwa Haven

13\4\2012; uitgee; Annie shilz; 12 x 4kg butternut 16 x baby marrows; 11 x wit brood; 7 x 12 x 34 muffin mix; 5 x 2l berry sap; 10 x 1kg wortels; 4 x 12 pynappel stukke; 16 bakke vrugte slaai; 42 pakke chips; 20 sun bake brode; 18 bosse blomme; 1 plant; 8 pakke groente; 6 choclade mouse
05/04>>>>>>>>>>>>Goeiedag, Hans!
Baie dankie dat ek Maandag so ‘n draai kon maak by jou en vir al die tyd wat jy spandeer het om my rond te wys! Waardeer dit, omdat ek weet hoe besig julle is.
Ek wou sommer net gou email sodat jy my email byderhand het en jou weereens bedank vir jou bereidwilligheid om met ons Wenslysie te help.
Wens jou die mooiste naweek toe en miskien ‘n bietjie rustigheid! ; )
Groete
Minette Siebert
ARBEIDSTERAPEUT
Tel: 012-329 3623
Faks: 012-329 3626
E-pos: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
05/04>>>>>>>>>>>Mari ek gaan beslis probeer om te help gee my net so bietjie kans asb.
05/04>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>....Hans,
05/04>>>>>>>>>>>>>>>Mari het probeer om ‘n epos aan jou te stuur, maar dit kon nie werk nie. Sy het my gevra om dit aan jou te stuur.
Sy vra groot asb vir hulp met haar 45 mense – kyk maar haar epos vir inhoud.
Ons sal waardeer as ons gehelp kan word.
Dankie en sterkte.
|
|
Attie de Jager |
|
|
Program Manager / Programbestuurder |
||
|
Tel: |
012 320 3577 |
|
|
Fax/Faks: |
012 320 3577 |
|
|
Website/Webwerf: |
||
|
|
||
Mari de Jager [mailto: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien ]
Mari de Jager [mailto: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien ]
More Hans,
Sal jy asseblief weer vir ons hier by Sonskyn Bejaardesorg, ‘n donasie kan gee?
Ons het ‘n lang tyd gelede by julle nie-bederfbare produkte soos koffie, tee, suiker, bone, ens gekry.
Ons het nou 45 bejaardes onder ons sorg. Indien dit vir julle moontlik is, sal ek met Attie reël om dit na die Paasnaweek te gaan afhaal.
Baie dankie by voorbaat.
Sonskynseënwense,
Mari de Jager
Ko-ordineerder
(0849205557)
26/03 Uitgegee: Annie Schitz 11 x 250g koue vleis, 2 pakke cup-a-sop, 2 koeke, 2 x 850g malva poedings, 20 pasteie, 1 low gi brood, 2 x 330g Stromboli brood, 1 x 4 parskes
27/03>>>>>>>>>>>Dit is Dinsdag en ek en my vrou vertrek om 04:00 uit Pretoria na Villiers waar ons aartappels en sous boontjies gaan haal. Op die pad terug van Villiers af reel ek dat Harmonie hof die helfte van die vrag aartappels en 10 sakke sousboontjies kom afhaal
19/03 Uitgegee: Jeubeleem 25 pakke piesangs, 40 pakke gemengde groente, 10 pakke appels, 5 pakke tamaties, 5 pakke vrugte slaai, 1 karton druiwe, 1 pak rasberry, 10 brode, 5 pakke rolletjies
19/03 Uitgegee: Annie Schiltz 10 pakke polestrirane, 6 kartonne druiwe, 228 klein yogurt, 40 pakke piesangs, 2 sakke rasberrie, 4 vrugte stukke, 6 bosse blomme, 6 samoosas, 12 custard slices, 12 mango stukke, 4 bakke slaai, 12 drink yogurt, 3 koeke, 6 sjokolade mouse
19/03 Uitgegee: Ons Tuis 8 kartonne grootmens doeke
19/03 Uitgegee: Annie Shiltz 2 pakke droë vrugte, 9 pakke arbeie, 4 pakke vye, 1 pak droë wors, 6 klein koeldrank sap, 1 pak van 20 vadoeke
21/03 Uitgegee: Annie Schulz 2 x 2l stay soft, 1 x 1l melk, 1 x 1kg suiker, 1 x 250g koffie
19/03>>>>>>>Annie Schilz kom haal lekker yogurts vir elke oumensie in die te huis en lekker mooi verwerkte en verpakte vrugte, lekker eet julle ek raak sommer jaloers as ek dit so help verpak
19/03>>>>>>>Ons Tuis kom haal 20 kartonne doeke vir volwassenes. Hierdie doeke is n groot uitgawe en n baie groot skenking wat Doulos gee vir hierdie verswakte mensies
18/03>>>>>>uitgegee aan: Montwa Haven 25x pakke blaarslaai, 4x pakke broc olli, 10x pakke patats, 4x pakke tamaties, 2x pakke groente, 6x hot cross buns, 6x pakke slaai, 8x pakke berrys, 6x pakke skyfies, 6x pakke bruin bood rolletjies.
27/2 Uitgegee aan: Harmonie hof 5x pakke artappels, 30x pakke blaarslaai, 10x pakke tamaties, 5x pakke broccoli, 15x pakke groente, 10x pakke hotcross buns, 10x pakke bruin routies, 10x pakke patatas, 10x pakke pynappel stukke, 10x pakke mango stukke, 12x komberse, 4x duvets, 4x hekel komberse, 1x 10kg mieliemeel.
29/2 uitgegee aan Senior tuis diens sentrum 100 x pakke mielies.
karton klere, 1x swart sak klere.
29/2 Uitgegee aan Ons Tuis, 50x pakkies mielies, 50x groot stukke material, 13x rolle material, 1x sak binne veering, 1x sak gordyne, 2x pakke pepper snack, 2x pakke crispbread.
01/03 uitgegee aan Van Rensburg te huis 75x kartonne bakkies kos, 1x groot krat piesangs
01/03 uitgegee aan sonskyn diens sentrum 64x kartonne bakkies kos.
01/03 Uitgegee aan Harmonie oord 64x kartonne bakkies kos.
27/2 Uitgegee aan: Louis Trigahard tehuis 5x pakke artappels, 30x pakke blaarslaai, 10x pakke tamaties, 5x pakke broccoli, 15x pakke groente, 10x pakke hotcross buns, 10x pakke bruin routies, 10x pakke patatas, 10x pakke pynappel stukke, 10x pakke mango stukke, 12x komberse, 4x duvets, 4x hekel komberse, 1x 10kg mieliemeel.
27/2 uitgegee aan: Montwa Haven 25x pakke blaarslaai, 4x pakke broc olli, 10x pakke patats, 4x pakke tamaties, 2x pakke groente, 6x hot cross buns, 6x pakke slaai, 8x pakke berrys, 6x pakke skyfies, 6x pakke bruin bood rolletjies.
27/2 Uitgegee aan: Harmonie hof 5x pakke artappels, 30x pakke blaarslaai, 10x pakke tamaties, 5x pakke broccoli, 15x pakke groente, 10x pakke hotcross buns, 10x pakke bruin routies, 10x pakke patatas, 10x pakke pynappel stukke, 10x pakke mango stukke, 12x komberse, 4x duvets, 4x hekel komberse, 1x 10kg mieliemeel.
27/2 Uitgegee aan Jeubeleum: 20x pakke blaarslaai, 10x pakke brocollie, 10x pakke tamaties, 2x green pepers, 10x pakke hotcross buns, 5x pakke patats, 10x pakke broodrolletjies, 5x brode, 10x pakkies toebroodjies, 10x stukkies groente.
24/2 Uitgegee aan: Ons tuis 2x blikke caramel treat, 2x pakke lekkers, 2x bruin brode.
07/03>>>>>>>>Nog materiaal is aangevra vir bejaardes wat bietjie wil werk om tyd te verdryf en lekker met mekaar te kan gesels. Het u dalk n bejaarde wat hom wil besig hou, vir haar self ietsie wil maak of vir iemand vir wie sy wil omgee. Praat met my, hierdie materiaal en ander is daar tot u beskikking maak gebruik daarvan en maak iemand anders se hart weer warm klop
06/03>>>>>>>Annie Shilz , Seniors Tuis en Vermoten is almal deel van Ons Tuis en is gelee in Riviera Pretoria. Hier gee ons op n baie gereelde basis kos en lekkernye, doeke vir Volwasse persone wat dit bitter nodig het en ander. Lekker om met al die ou mensies te mag klets en te luister na wat hulle graag vir jou wil se. Ek gaan soms saam met hulle na hul kamers toe waar ons lekker kan gesels want ai!!! hulle is altyd uitgehonger vir geselskap. Annie Shilz se beurt om n kospakkie te kom haal
06/03>>>>>>Karl is n baie gereelde besoeker by Doulos en vandag kom haal hy weer n kospakkie vir Harmonie hof/Oord Hierdie tehuis vir bejaardes is van n Kerkgroep en hier woon ongeveer 480 mense, die plek is gelee in Sunnyside Pretoria. Dit is vir ons Doulos groep n riem onder die hart om onder hierdie mense dienswerk te kan doen. Dit is oorwaar elke dag n belewenis om met hierdie pragtige mense te mag werk. Ons is lief vir julle
06/03>>>>>Oom Hans baie dankie vir alles wat oom vir ons doen, die oumensies het omtrent vandag aan die vrugtetjies gesmul. Dankie God bless Elmarie Irenic Inn
05/03>>>>>Van Rensburg tehuis vir bejaardes in Danville, Pretoria kom haal kos vir hul tehuis en vir Louis Trichardt yehuis. Elna is verbaas om te sien hoeveel ander organisases ko kos haal hier by Doulos in Waverley
04/03>>>>>>>>>>Ons is besig om n kospakkie op te maak vir Mothwa Haven en daar moet seker gemaak word dat die kos skoon is, dat die verval datums binne perke is, dat die hoeveelhede reg is, dat alles wat uitgestuur word opgeskryf en uitgeboek word , alles wat inkom en die wat uitgestuur word moet geboekstaaf en op die rekenaar ingelees word. Dit is nie net vir gesonde werks etiek nie maar die Uoditeur en die boekhouer werk met syfers en alles in en uit moet balanseer. Dit alles gedoen se net een ding ons moet mense gesond hou en vir hulle net die beste gee wat ons ontvang en dit is deel van ons leuse
04/03>>>>>>Harmonie Oord n tuiste vir bejaardes in Pretoria is gekoppel met Harmonie Hof en ons gee ook elke week kos, vrugte, groente, melk en ander elke week uit vir hulle, daar in hierdie twee tehuise woon altesaam 480 mense en elke bietjie wat iemand kan bydrae daar is van groot waarde. Geniet dit mensies ons doen maar net Sy wil
04/03>>>>Attie, Maatskaplike werker van Sonskyn vir bejaardes in Pretoria kom haal kossies vir hulpbehoewende vir wie hulle hulp gee en wat by hul kantore kom aanklop vir voedsel. Dit is vir Doulos weereens n voorreg om saam met hierdie organisasie hande te mag vat ons sal altyd help waar die nood die hoogste druk. Geniet elke oomblik Sy hulp en genade
29/02>>>>>>>>Van Rensburg- en Louis Trichard tehuise vir bejaardes kom haal lekker vars sappige mielies vir almal in die tehuise
29/02>>>>>>Goeiedag HANS ,Mothwa Haven; graag wil ons net danki se vir di aflewering vn gister dt gn weer baie help ons is baie dankbaar vir di hand wat u uitstrek na ons toe,Ons hou n opedag en wil graag julle input he as julle beskikbaar sal wees asb ,dn vra ek weer duvets of enige vir mooi maak in ons eenhede,sal terug kom met datums baie dankie vir als wat julle mee help
JEANNE PATRICK
DELANO'S CATERING
CELL: 0840640102
WORK: 012 335 0882 EXT 116
FAX: 086 241 9116
Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
29/02>>>>>>>>Emily Hobhouse ontvang genoeg rolle- en ander materiaal om bejaardes besig te hou met naaldwerk . Lekker om te weet ons kan dit verniet gee sodat ander hulle lewens meer voller kan uitleef. Wees verseker ons stuur so gou moontlik ook die wol en gare
7 Bejaardesorg eenhede se bejaardes ontvang elk so n lekker pakkie vars sagte mielies
GOEIEDAG Hans ,Graag wil ek net danki se vir die skenking van die doeke en sie sweet potatoe chips asook Magda se kind se klere,ek wil net se u moes daai gesig gesien het dt was regtig n riem onder die hart .MET die winter in die koms wil ek graag vra as u skenkings kry van komberse en comferts en duvets sal dt ons baie help ons is tans besig om vir ons plekkie n faceluft te gee en dit sal handig te pas kom . BAIE DANKIE EN GODS RYKSTE SEEN mev ERASMUS TEHUIS VOORSITTER
JEANNE PATRICK
DELANO'S CATERING
CELL: 0840640102
WORK: 012 335 0882 EXT 116
FAX: 086 241 9116
22/02 Uitgegee: Mothwa Haven 19 x 4 x 2,5kg McCain skyfies
22/02 Uitgegee: Van Rensburg Te Huis 1 sak verbande, 20 x 4 x 2,5kg skyfies, 1 aerosol system, 2 stort stoele, 2 krukke
22/02 Uitgegee: Harmonie Oord 20 x 4 x 2,5kg McCain skyfies
22/02 Uitgegee: Annie Schiltz 32 x 4 x 2,5kg McCain skyfies
24/02>>>>Elna soos gewoonlik elke week is hier vir Van Rensburg tehuis se 20 kartonne skyfies
23/02>>>>>Bejaardesorg van Annie Shilz kom haal hulle 33 kartonne met lekker vars skyfies reg uit die store van Mc Cain, hierdie maatskappy help duisende behoeftiges reg oor die spektrum van die RSA. Vir hulle gaan dit om mense te help wat nood ondervind en daarom is Doulos op hul versendings lys geplaas. Doulos bedank Mc Cain vir die skenking van 295 kartonne hierdie maand
20/02 Uitgegee: Van Rensburg te Huis 15 toebroodjiess, 5 x 10 x 6 x 10g mini rise cakes, 5 spansasie, 6 mengelslaai, 1 sak pap, 2 pakke perskes, 10 houers mint blare, 5 bakkies vrugteslai, 2 pakke milk egg white, 2 pakke skyfies, 1 sak eiers, 1 sak tamaties, 10 pakke boontjies, 1 sak komkommers, 1 sak eiers, 16 x 5l water, 6 x 1l water
20/02 Uitgegee: Annie Schiltz 9 lugs yogurt, 3 x 3l melk, 3 x 2l melk
17/02 Uitgegee: Harmonie Oord 5 x 1,5l melk, 12 x 1l melk, 10 x 1l vrugte sap, 14 bottels water, 5 x 1l vla, 8 x 2l roomys, 4 x 1l brownies, 4 x 1kg skyfies, 5 x 2l gevriesde yogert, 1 karton berries, 10 kartonne pasteie, 1 karton gevrieste groente, 2 kartonne skyfies
15/02 Uitgegee: Van Rensburg te Huis 5 kartonne eiers, 10 karton groot doeke, 2 sakke liner
14/02 Uitgegee: Uit en Tuis 15 x 84 kartonne doeke
14/02 Uitgegee: Mothwa Haven Magda se seun van 19jaar 2 skaap velle (bed leende pasient), 2 kort broeke, 1 pt broek, 2 l/m hemde, 2 t-hemde, 2 golf hemde, 2 pare kouse, 1 paar skoene, Jean Patric 5 kartonne medium doeke (84)
13/01 Uitgegee: Annie Schilts 5 x 5 mini swiss roll, 2 pakke pers, 1 bbq hoender, 5 houers mangos, 2 pyn, 9 houers lichis, 22 houertjies gramate rubbies
10/02 Uitgegee: Van Rensburg te Huis en Louis Trichardt te Huis 4 karton pasteie, 1 x 6 x 2kg roomys, 5 pakke piesangs, 6 pakke druiwe, 15 pakke blaarslaai, 10 bakkies koolslaai, 6 pakke tamaties, 10 pakke vrugte slaai, 15 houers jelly en vla, 15 pakke mixed marrows, sweet berry mix, 1 waterlemoen, gemengde slaai, 3 pakke stir fry, 3 pakke strewbarry, 5 pakke papaya, 20 pakke hoender, 15 pakke vleis
10/02 Uitgegee: Harmonie Oord 4 karton pasteie, 1 x 6 x 2kg roomys, 5 pakke piesangs, 6 pakke druiwe, 15 pakke blaarslaai, 10 bakkies koolslaai, 6 pakke tamaties, 10 pakke vrugte slaai, 15 houers jelly en vla, 15 pakke mixed marrows, sweet berry mix, 1 waterlemoen, gemengde slaai, stir fry, strewbarry, papaya
18/02>>>>>>>Geagte Hans,
Hiermee wil ek u hartlik bedank vir die milde bydrae van inkontinensiedoeke vir die verswakte ouer persone in Ons Tuis Ouetehuis.
U SAL NET NOOIT BESEF IN WATTER GROOT NOOD U VOORSIEN HET NIE!!
Die bydrae van 15x84 kartonne met doeke is vir gebruik deur inwoners wie nie van die nodige voorraad voorsien kan word deur hul familielede nie. Die doeke maak ons versorgingstaak moontlik. Dit...Sien meer
Hiermee wil ek u hartlik bedank vir die milde bydrae van inkontinensiedoeke vir die verswakte ouer persone in Ons Tuis Ouetehuis.
U SAL NET NOOIT BESEF IN WATTER GROOT NOOD U VOORSIEN HET NIE!!
Die bydrae van 15x84 kartonne met doeke is vir gebruik deur inwoners wie nie van die nodige voorraad voorsien kan word deur hul familielede nie. Die doeke maak ons versorgingstaak moontlik. Dit...Sien meer
18/02>>>>>>>>>>>>Harmonie Oord
‘N TUISTE VAN SKDBM BEJAARDESORGTRUST
AFDELING VAN HARMONIE PARK
REG. 068-973-NPO
Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
Tel/faks 012-440-3137
Posbus 27030
Joubertstraat 122
Mnr Hans Janse van Rensburg
Doulos
Liewe Vriend
‘n Reuse groot dankie vir die wonderlike kosse van allerlei aard wat u so getrou aan Harmonie Oord en sy mense stuur!
Aangesien ons by Harmonie Oord alleenlik 195 inwoners het, is elke druppeltjie kos wat ons inkry van onskatbare waarde.
Ons is ontsettend dankbaar dat u vir Harmonie Oord ondersteun, aangesien ons hoofsaaklik staatspensioenarisse het met ‘n beperkte inkomste en ons geweldig afhanklik is van donasies om kos op die tafel te sit, asook om, indien die donasies van so ‘n aard is, ietsie vir hulle saam te gee vir die aand.
Ons gee slegs twee etes per dag wat bestaan uit ‘n baie ekonomiese ontbyt van 4 oggende warm pap en twee oggende roosterbrood en eiers. Sondagoggende nie. Dan kry ons mense elke dag ‘n ekonomiese middagete van een protein, een stysel, een groente en een slaai of twee groentes en geen slaai, of twee slaaie en geen groente.
Baie dankie dat u met die gee van donasies waarde toevoeg aan hulle etes en lewensstandaard.
Dit maak hulle harte warm om te weet dat daar mense daarbuite is wat aan hulle dink en vir hulle omgee.
Nogmaals baie dankie vir u ondersteuning.
Baie seën en liefde vir julle almal.
Die bestuur, personeel en inwoners.
.........................................................................
Edwina van der Vyver
Administratiewe Beampte
Harmonie Oord
17 Februarie 2012
18/02>>>>>>>Geagte Hans,
Hiermee wil ek u hartlik bedank vir die milde bydrae van inkontinensiedoeke vir die verswakte ouer persone in Ons Tuis Ouetehuis.
U SAL NET NOOIT BESEF IN WATTER GROOT NOOD U VOORSIEN HET NIE!!
Die bydrae van 15x84 kartonne met doeke is vir gebruik deur inwoners wie nie van die nodige voorraad voorsien kan word deur hul familielede nie. Die doeke maak ons versorgingstaak moontlik. Dit verseker dat verswaktes menswaardig versorg kan word.
En …..menswaardigheid het mos nie ‘n prys nie!!!
Dat u die voorraad vir ons inwoners geskenk het, is BAIE BAIE spesiaal. U word bedank namens elke stafverpleegster en verpleegassistent wie die versorging in die afdelings moet doen.
In Ons Tuis is 290 verswakte ouer persone. Meer as 100 van hierdie persone is afhanklik van die gebruik van doeke.
Ons kan maar net oor en oor DANKIE sê daarvoor.
Baie dankie. U bydrae aan ons word werklik waardeer.
Vriendelikie groete,
Elize Mans
Bestuurder:ONS TUIS
08/02 Uitgegee: Irenic Inn 5 kartonne skyfies, 1 waatlemoen, 80 x 2 pakke mieies, 3 pakke tamaties, 20 komkomers, 5 pakke groente
08/02 Uitgegee: Harmonie 5 kartonne skyfies, 1 waterlemoen, 80 x 2 pakke mieies, 3 pakkies tamaties, 20 komkomers, 5 pakke groente
09/02>>>>>>Goeiedag HANS, gRAAG WIL EK NET BAIE DANKIE SE DAT JY ALTYD AAN ONS DINK,OM ONS TE BEDERF MET N EKSTRA LEKKERNYTJIE DT IS REGTIG ALTYD WELKOM . ONS HIERBY MOTHWA WAARDEER DT BAIE EN JA ONS INWONERS IS ALTYD BLY AS DAAR IETS EKSTRA OP DIE TAFEL LAND,DT GAAN NI ONVERSIENS VERBY NIE , WEEREENS BAIE DANKIE VIE DIE PUIK DIENS WAT JY EN TANNIE MARIE AAN DIE PUBLIEK DOEN,DIT MAAK BAIE HARTE BLY . ONS OU MENSIES MAAK GEBRUIK VN WEGGOOI DOEKE. WEEREENS BAIE DANKIE. MEV ERASMUS
JEANNE PATRICK
DELANO'S CATERING
CELL: 0840640102
WORK: 012 335 0882 EXT 116
FAX: 086 241 9116
Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
06/02 Uitgegee: Annie Schiltz 56 x 150g marshmallows
06/02 Uitgegee: Mothwa Haven 6 pakke groenbonne, 4 dosyn eiers, 15 pakke blaarslaai, 20 pakke gemengde groente, 1 x 5kg mieliemeel, 20 x 4 mielies, 3 x 4 pruime, 3 x 4 perskes, 6 komkommers, 1 pak mushrooms, 2 pakke tamaties
04/02 Uitgegee: Annie Schilz 2 houers Pringles, 2 pakke jelly tots, 1 pak lipton tee
02/02 Uitgegee: Annie Schiltz 18 x 6 rollrtjies, 14 groot yogurt, 3 kartonne yogurt, 6 kartonne rolletjies, 6 x 2l melk, 15 x 4pakke pere, 15 ¼ waatlemoene, 10 bakke slaai
03/02>>>>>>>>>Weet u hoe lekker was dit om vir 150 mensies net elkeen n bederfpakkie uit te deel, lekker met hom/haar te gesels en met liefde afskeid te neem. Julle mensies is wonderlik. Ons kom kuier gou weer
03/02>>>>>>>>Dit is baie lekker om jong mense te kry wat omgee en belangstel om bejaardes in bejaardesorg sentrums te besoek. Hulle verstaan beter hoe ou mense voel en leef, hulle sien die jare in hulle oe en die hartseer van kinders wat nie meer belangstel om hulle ouers te besoek nie
31/01 Uitgegee: Marument Diens Sentrum 1 sak stopsel, 2 rolle viline, 3 groot los stukke Materiaal (upholstery), 1 x 6 meter, beige matriaal, 6 rolle material
30/01 UItgegee: Van Rensburg Te Huis 30 pakke komkomers, 2 pakke perskes, 10 x 1kg piesangs, 20 houers slaai, 20 pakke tamaties, 20 x 400g druiwe, 9 kartonne sjokolade, 4 houers vrugte slaai, 4 selderye, 1 pak mushrooms, 10 pakkies mango stukke, 1 x 2,5kg mieliemeel, 4 houertjie herbs, 2 x 6 blikke gemengde groente
30/01 Uitgegee: Jakaranda Kinderhuis 30 pakke komkomers, 2 pakke perskes, 10 x 1kg piesangs, 20 houers slaai, 20 pakke tamaties, 20 x 400g druiwe, 10 kartonne sjokolade, 4 houers vrugte slaai, 4 selderye, 1 pak mushrooms, 10 pakkies mango stukke, 1 x 2,5kg mieliemeel, 4 houertjie herbs
30/01 Uitgegee: Senior Tuis 4 x 15 dosyn eiers, 5 sakke wol, 16 x 2,5kg koekmeel, 48 x 1l melk, 6 bottels olie
30/01 Uitgegee: Harmonie Oord 30 pakke komkomers, 2 pakke perskes, 10 x 1kg piesangs, 20 houers slaai, 20 pakke tamaties, 20 x 400g druiwe, 10 kartonne sjokolade, 4 houers vrugte slaai, 4 selderye, 1 pak mushrooms, 10 pakkies mango stukke, 1 x 2,5kg mieliemeel, 4 houertjie herbs
25/01 Uitgegee: Van Rensburg te Huis en Louis Trichard huis69 bottels koeldrank, 6 bottel cola, 3 woolite, 1 krat bottels koeldrank, 1 karton toilet ware, 12 tande pasta, 2 preen, 30 pakkies vleis, 4 x 2,5kg koekmeelblom, 5 x 2,5kg mieliemeel, 1 x 10kg mieliemeel, 25 polonie, 30 bottels koeldrank, 10 bottels water, 24 blikkies koeldrank,6 x 2l ruby, 6 x 2l gemmerbier, 2 bottels stain removals, 3 blikke doom, 20 x 1l vrugte sap, 12 x 6 sap, 20 x 1l vla, 24 blikke koeldrank, 22 bottels water, 4 bottels laundry seep, 1 “fabric softner, 4 detergent, 3 bottels preen, 6 kratte plus drankie, nekstut, verbande, borte houer, been item
24/01 Uitgegee: Mothwa Haven 4 x 1l water, 96 x 1l vrugte sap, 3 x 6 yoghurt, 24 smoothies, 2 wedges kaas
25/01 Uitgegee: Harmonie Oord 69 bottels koeldrank, 6 bottel cola, 3 woolite, 1 krat bottels koeldrank, 1 karton toilet ware, 12 tande pasta, 2 preen, 30 pakkies vleis, 4 x 2,5kg koekmeelblom, 5 x 2,5kg mieliemeel, 1 x 10kg mieliemeel, 25 polonie, 30 bottels koeldrank, 10 bottels water, 24 blikkies koeldrank,6 x 2l ruby, 6 x 2l gemmerbier, 2 bottels stain removals, 3 blikke doom, 20 x 1l vrugte sap, 12 x 6 sap, 20 x 1l vla, 24 blikke koeldrank, 22 bottels water, 4 bottels laundry seep, 1 “fabric softner”, 4 detergent, 3 bottels preen, 6 kratte plus drankie
25/01>>>>>>>>>>DANKIE VIR ALS WAT JULLE VIR ONS OUMENSIES DOEN HIER BY MOTHWA HAVEN, ONS WAARDEUR BAIE
23/01 Uitgegee: Mothwa Haven 10 x 2,5kg mieliemeel, 2 pakke lichies, 50 liters melk, 60 buns, 20 toebroodjies, 4 kartonne klein yogurt, 10 pakkies uie, 10 pakkie aartappels, 30 groot yogurt, 20 sakkie tamies,1 halwe sak eiers, 15 pakkies berries
23/01 Uitgegee: Uit en Tuis 2 pakkes litchies, 3 pakkies ertjies, 3 pakkies cherries, 1 pakkie scons, 1 pakkie rolletjies, 1 pakkie dounuts
24/01>>>>>>>>>Beste Hans
Mag 2012, net soos in die verlede, vol seëninge en genade wees met julle werksaamhede.
Ontvang dan ook ons opregte dank vir al die donasies wat ons vanaf julle op baie gereelde basis ontvang. Dit help ons tehuis geweldig.
Met dankie
Maggie Coetzee
Hoof Uitvoerende Beampte
GROETE
JGJ ERASMUS
Voorsitter
SHARNE-LEIGH PATRICK-ALEXANDER
CEL:0762628698
W: 012 335 0222
FAX:086 645 4224
19/01>>>>>>>>>>>Oom Hans baie dankie vir al die donasies dit help ons onsettend baie dit was n groot verrassing met die uitdelin g vn die gesondheid versnappering. Nogmaals dankie vir als die afgelope jaar 2011. DIE GROENTE EN YOGHURT IS OOK N GROOT BONUS DIT HELP BAIE. Vriendelike groete
21/01 Uitgegee: Annie Schiltz 2l vanilla vla, 5 pakkies viennas, 12 cranberrys koeldrank, 3 x 1l vrugte sappe, 6 klein vrugte sappe
JEANNE PATRICK
DELANO'S CATERING
CELL: 0840640102
WORK: 012 335 0882 EXT 116
FAX: 086 241 9116
Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
11/01 Uitgegee: Annie Schultz 60 houers vrugte slaai,40 pakke vrugte, 60 x 2 liters melk,150 houertjies yogurt, 50 houertjies room
11/01 Uitgegee: Allen Park en Herfsblare 13 x 500g margarine, 10 pakke vieanas, 7pakke botter, 50 pakke geskenk (sjokolade), 8 x 15 dosyn eiers, 80 bakkies room, 18 buise lewer smeer
11/01 Uitgegee: Harmonie Oord 60 houers vrugte slaai,40 pakke vrugte, 60 x 2 liters melk,150 houertjies yogurt, 50 houertjies room
11/01 Uitgegee: Mothwa Haven 60 houers vrugte slaai,40 pakke vrugte, 60 x 2 liters melk,150 houertjies yogurt, 50 houertjies room
09/01 Uitgegee: Louis Trichard te Huis 6 x 2,5kg mieliemeel, 30 pakke mini komkommers, 20 houers slaaie, 10 x 4 tamaties, 48 jogort, 12 houers vrugte slaai, 6 pakke marrows, 1 water lemoen, 8 brode, 2 pakke green pepers, 4 x 4 mielies, 4 pakke mushrooms, 6 pakke gemengde groente, 30 x 2l melk
10/01 Uitgegee: Van Rensburg te Huis 600 groot mens doeke, 1 suurstof silinder met toebehore
09/01 Uitgegee: Annie Schultz 2 sakke jogurt, 12 x 1l jogurt, 8 x 6 drink jogort, 1 x 2 liter maas kaas
09/01 Uitgegee: Ons Tuis 336 groot mense doeke
09/01 Uitgegee: Jakaranda Kinderhuis 6 x 2,5kg mieliemeel, 30 pakke mini komkommers, 20 houers slaaie, 10 x 4 tamaties, 48 jogort, 12 houers vrugte slaai, 6 pakke marrows, 1 water lemoen, 8 brode, 2 pakke green pepers, 4 x 4 mielies, 4 pakke mushrooms, 6 pakke gemengde groente, 30 x 2l melk
09/01 Uitgegee: Van Rensburg Te Huis 6 x 2,5kg mieliemeel, 30 pakke mini komkommers, 20 houers slaaie, 10 x 4 tamaties, 48 jogort, 12 houers vrugte slaai, 6 pakke marrows, 1 water lemoen, 8 brode, 2 pakke green pepers, 4 x 4 mielies, 4 pakke mushrooms, 6 pakke gemengde groente, 30 x 2l melk





























