14/5/12; Uit gegee; 12 Helpers kos pakkies; Willem; Peet; Sumari; Cherisse; Babara; Heinz; Niekie; Anita; Louw; Jackie; Magret; Tj; 1 Melk;1 Sakkie lemoene;1 Pakkie marrows; 1 Pakkie vrugte slaai; 2 Pakkies slaai; 1 Pakkie mix veg; 1 Pakkie eiers; 2 Toebroodjies
17/05>>>>>>>>>>>Hoe se ek ek is dankbaar teenoor letterlik duisende mense wat elke dag bydraes maak om mense soos ek te help om weer op te staan voorbegin en oor begin met die grootste geskenk van kos, klere, werk en behuising mag ek net nie weer uitsak nie. Julle almal is Jesus kinders. Dankbaar, dankbaar, dankbaar
15/05>>>>>>>>>>Dankbaar vir nog n paar matrasse wat bitter nodig is vir hierdie winter
30/4/12; Uit gegee; 10 Gesinne kry elk n kospakkie van; 2L Melk; 2 Brood; 2 Vla; 3pakkeVleis; 1 pak Marrows; 1 pak Mielies; 1 pak Tamaties; 1 doz. Eiers; 2 blokke Kaas; 1 pak Mix veg; 1 groot enJoghurts
24\4\2012; uit gegee; Anta Bosch; 1 blik bone; 1 blik spagetie; 1 peanat butter; 4 sop poeier; 4 blikke sop; 1 bottel sous; 1 sak mielie meel; 1 suiker; 1 pakkie tee
24\4\2012; uit gegee; Elzabe Diederiks; 1 pak mielie meel; 1 bottel kook olie; 1 boks pap; 2 longlife melk; 1 pak suiker; 1 pak tee; 1 pakkie samp; 1 pak spagettie; 4 sop pakkies; 3 blikkies sop
24\4\2012\uit gee; Petro; Liz; Fransie;Letta;Siphon; 1 pak sout; 1 boks pap; 1 boks oats; 1 bottel kook olie; 1 blik rooi vis; 1 bottel jam ; 1 blik meat corn; 1 pak suiker; 1 bottel koffie; 1 bottel long life melk
24\4\2012; uit gegee; Jane Horemson; 1 bottel kook olie; 3 pakke self raisings 1 pak mielie meel; 1 blik sop;1 melrose kaas smeer; 1 bottel gliserine; 1 bottel mosterd; 1 bottel sago; 1 pak macaroni; 1 bottel grond bone; 1 bottel basil pasta sous;
09/05>>>>>>>>>>>>Neem hierdie klein geskenkie aan en leef voluit om die nuut gebore baba n begin te gee. Weet dat Hy by julle is al loop en val julle soms, staan net elke keer op en probeer weer. Daar is baie mense wie vir julle bid en as julle twyfel soek net God se liefde en genade en julle sal staande bly. Wees verseker Sy liefde is baie groot
23\4\2012; Uitgegee; helper vir kos; Barbara; cj; Theuns; Barry; Wessels; Cherisse; dawid;dawie; Rene; Mathys; Swen; Coenraad; Ronald; Louw; 1x melk; 1 x 2_5 kg mielie meel; 1 x brood; 1 x Basil; 1 x baby marrow; sak aartapels
Geniet die week pakkie kos julle het dit verdien en ons is dankbaar daarvoor
25\4\2012; uit gegee; Mev Smith 1 pak chips; 1 L melk; 1 blik sampioene; 1 light toast bread; 1 bottel konfyt; 7 pakke sop; 1 bottel Ollie; 1 pak spagettie; 2 blikke sous bone; 1 blik sout vleis; 1 pak tee; 1 pak siuker; 1 boks corn flakes; 1 bottel tamatie puree; 1 blik ertjies; 1 bottel chutney; 3 pakkies mielie meel; 1 pak sout; 1 pak macaroni; 1 sak boontjies; 1 bottel grond boontjie botter
25\4\2012; uit gegee; Centurian; 12 bottels soda water; 38 berry juice; 12 grape fruit koeldrank; 8 bottels energy koeldrank
26/04 Elke item wat inkom by Doulos word ingeboek en elke item wat uitgegee word word uitgeboek, die kwitansie van die skenking word uitgereik en die boekhouding verseker dat die boeke klop
24/04>>>>>>>>>Gelukkig , geregistreer, kospakkie ontvang en ons is doulos dankbaar daarvoor
24/04>>>>>>>>>>>Hulp werkers kom haal kospakkies
17\4\2012; uitgee; Erasmia; 8 slap chocolade; 3 bokse crisp bread; 3 bottels gemer bier; 3 gran berry koeldrake; 3 pakke sneus doekies; 3 bottels suurlemoen sap; 3 bottels alta rica; 3 bottels asyn; 3 cuty pies; 3 pakke corn flakes
17\4\2012; uitgee; 7 staff lede’ 1 groot joghurt; 1 pak druiwe; 1 pak mielies; 1 pak perskes; 1 sak naartjies; petro; siphon, hans; johan; fransie; lettie; lizzie
15\4\2012; uitgee;konverensie in Centurian; 90 eiers; 2 bokse koekies; 1 pak lekkergoed; 3 pakke sjokolade; 6 pakke koeldrank van 6 elk
22/04>>>>>>>>>>>>>>>>Ek het nou meer as ooit agter gekom dat kleiner groepe lekkerder saamwerk en meer verrig as groot groepe, eenvoudig net bind hierdie groepies makliker aan mekaar, verbind hulle hulle makliker tot n sekere taak en is die komunikasie agterna nie lomp nie.Tydens een van my besoeke in Trichard het ons as klein spannetjie lekker gesels oor hulp aan behoeftige mense en ons het ook geluister na een van die sprekers me Jones wat namens die Susters van hul kerk gepraat het oor dit waarmee hulle besig is met armoede, hulle doen geweldig baie vir bejaardes en kinders. Ons almal het baie geleer van mekaar en dit bly nie daar nie almal teenwoordig het hulle verbind tot sekere take waarmee hulle nou gaan begin
19/04>>>>>>>>>>>Annie Shilz, hier kom julle koeldrankies, net gou laai en ons is op pad
19/04>>>>>>>>>>>Ek wil so graag hierdie laaste paar kartonne inlaai vir Annie Shilz dan sal dit nie nodig wees om nog n keer te kom laai nie
30/03>>>>>>>>>Dit is winter wat voorle en ons het n mooi klompie lekker warm truie reeds ingekry, ons het ook nogal n groot verskeidenheid mans vroue seuns en dogters truie wat uitgegee kan word. Dit is werklik mooi en baie bruikbare goed en wonderlik om uit te mag gee
23/03 Uitgegee: Novus Vita Wallmanshall 1 rolstoel, 1 pan, 2 pakke doeke, Seun 11-12: 1 trui, 1 sweetpak, 1 baadjie, 3 warmtop, 1 kombers, 2 o/broeke, 1 paar tekkies, Baba: 1 pak weggooi doeke, 1 dik kombers, 2 toedraai komberse, 4 speel pakkies, 5 vest, 2 warm pakkies, 1 handdoek, 3 parre kousies, 2 l/broekies, 1 spoeg doek
23/03 Uitgegee: Ons Tuis 2 x 500g heuning, 1 x 340g heuning
23/03 Uitgegee: Douwleens Little Heaven 8 komberse, 2 e/bed met matras, 2 e/bed matrasse
28/03>>>>>>>>>Ons weldoener bring agt swart sakke met tweedehandse klere, linne en baba kleertjies. Die klere word op n sorteer tafel oopgegooi en dan word dit gesorteer stukkende klere, ritslyters beskadig, knope vermis, klere oud en skif en klere wat gewas en gestryk moet word. Daarna word die klere geskei van mans, vroue, seuns en dogters, oumas en oupas. Met klere wat gesorteer, gewas en gestryk is kan dit verpak en geberg word
Hou van · · Deel

19/03 Uitgegee: 7 helpers 1 x 1l sap, 2 x 1l melk, 6 eiers, 1 x 1l water, 1 pak piesangs, 9 klein yogurt, 2 pakke gemengde groente, 1 pak appels, 6 pakke sop, 2 pakke koek, 1 brood, 2 pakke tamaties, 1 pak groen bonne, 1 pak beet slaai, 1 bakkie meat balls
20/03 Uitgegee:
20/03 Uitgegee: World Outreach, Centurion 2 x 200g houer grondboontjie botter koekies, 20 x 1l melk, 6 x 125g koekies, 101 x 125g pakkies skyfies, 4 x 175g pikoreo koeikies, 4 x 2,5kg suiker, 4 x 500g nesquik, 27 x 100g sakkies pretzels, 6 x 280g royal creams koekies, 15 x 600g minie chocokit koekies, 10 x 125g lekker goed, 7 x 250g beskuit, 1 x 100g pikifyoozie, 15 x 100gneute, 1,5kg koffie, 500g sakkies joko tee, 60 x 1l koeldrank, 6 klein botteltjies watr, 60 x 500ml gegeurde water
20/03 Uitgegee: Laura Layds 1 dosyn gekookte eires, 3 blikkiestuna vis, 2 x 1kg suiker, 1 bottel mayonnaise, 1 bottel grondboondjie botter, 2 pakke tee, 3 x 1kg koekmeel, 1 x 5kg mieliemeel, 2 blikke vis, 1pak kaas wiggies, 12 pottels purity, 2 pakke ontbyt pap, 1 pak sop bone, 1 pak bulgai wheat, 1 x 500g macaroni, 2 blikke sardine, 1 x 410g erties, 1 blik sout vleis, 1 karton toebroodjies, 1 pak rys, 1 bottel konfyt, 1 bottel suurlemoen sap, 1 bottel bamatie puree, 1 blik red kidney beans, 1 bottel jalapinos, 2 pakke kaas sous, 1 pak smach, 1 bottel kaas smeer, 2 blikke konfyt
20/03 Uitgegee: Anneliz gee vir Natasha Sart start 1 groot vrag speelgoed
21/03 Uitgegee: Personeel 2 bottels vis smeer, 1 kaas smeer, 2 morgarine, 6 broodjies
23/03>>>>>>>>>>Hoe kan ek my Heiland bedank vir alles wat Hy vir my verniet gee. Hy se tog immers Ek sal jou bring na waters waar rus is. Hier in Parys langs die Vaalrivier het ek net weer stil geword en geluister wat Hy vir my wil se en Hy het gepraat. Gaan hans gaan kyk waar My kinders is en ek het gaan kyk en hulle gevind in Montana behuis vir bejaardes daar het ek hulle gevind. In die ou geboue binne die industriele gebied daar was hulle. Wagte mense wat jy eerste na kyk in n dorp of stad daar was hulle. Met ons fasiliteering gister aand om 19:30 het mense van verskillende kerk verbande saam besluit om hierdie groot saak aan te spreek. Met n geslaagte werk sessie en vreugde in my hart het ek om 22:13 vertrek terug na Pretoria toe en met die lied in my hart. Leer my Heer U regte wee en wys die regte pad my aan, maak my hart daartoe genee om met lus daarop te gaan en alles wat daarop volg het die pad baie vinnig korter geword. Om en by 24;00 is ek en my vrou veilig by die huis en om 04:00 is ek weer terug by die werk en steeds hoor ek stemme opklink . Aan U alleen my dank Psalme..........
21/03>>>>>>>>>Nog aartappels uit Noord Wes en ons sorteer dit en deel dit uit sonder om te murmereer oor wie wil werk en wie wil bakhand staan en wie wil drank koop ens, ens. Ons werk met elke mens wie ons bedien en doen wat God se wil is vir ons nl Volg in die voetspore van Christus en deur dit te doen kan ons elke oggend vir mekaar vertel hoe skeef, krom voor oor die tone, agter op die hakke en maak nie saak nie maar hoe het ons voetspore in Syne gebly. Dit is baie lekker om so te werk en dit elke dag met ander te kan deel en regstellings te maak. Geniet julle dag!!!
20/03>>>>>>>Al die skenkings van goedere wor uit die trok uit gelaai dit word op die tafels gepak en skoongemaak daarna volg doe sorteer proses en pakkies word opgemaak vir individue, gesinne en nedersettings na gelang van die hoeveelheid mense daar woon

27/2 uitgegee vir Corrie Venter 3x pakke melk, 5x 2 min noodles, 1x bottel pasta sous, 1x bottels Atchar, 3x blikke bone in tamatie sous, 1x blik spaghetti in tamatiesous, 1x blik lentils, 1x pak suiker, 1x pak rys, 1x blik vis, 13x botteltjie Purity.
01/03 Uitgegee aan Johan van Huysteen 2x kartonne piesangs.
01/03 Uigegee aan Lizzy 1xkarton bakkies kos en 1 sak piesangs.
01/03 Uitgegee aan Lettie 1x karton bakkies kos en 1 sak piesangs.
01/03 Uitgegee aan Petro 1x karton bakkies kos en 1 sak piesangs.
01/03 Uitgegee aan Sipho 1x karton bakkies kos en 1 sak piesangs.
01/03 Uitgegee aan Fransie 1x sak piesangs.
01/03 Uitgegee aan Patrick Banks 1x mans langbroek, 1x mans beld, 1x mans golf hemp, 1x kos bakkie, 1x paar mans skoene, 1x paar mans 01/03 Uitgegee aan Tracy van Staden van Melgisedek 2x swart langbroeke, 1x pet, 1x rooi toppie. 01/03 uitgegee aan Irenic inn 20x kartonne kos. 01/03 uitgegee aan Annie Schultz 70x kartonne kos. 29/2 uitgegee aan Kosmos: 10x pakke sap, 30x pakke mielie meel, 2x 2kg suiker, 5x pakke rys, 3x bottels suurlemoensap, 2x bottel chutney, 3x bottels beet, 10x blikke bone in tamatie sous, 2x 12 botteltjies sap, 2x 8 pakke pepper snacks, 11x pakke vleis, 10x pakke spagetti, 24x pakke sanitere doekies, 100x pakke mielies. 29/2 uitgegee aan die Herv kerk oom Gawie, 20x pakke spagetti, 6x pakke spring mielies, 12x 2,5 kg mieliemeel, 3x pakke hawermout pap, 1x 10kg matabela pap, 16x botteljies sap, 4x blikke konfyt, 4x bottels tamatie sous, 6x bottels atchar, 2x bottel gurgens, 2x bottels grondboontjie botter, 3x bottels suurlemoen sap, 2x bottels perri perri sous, 4x pakke artichokes, 2x bottels slaai sous. 29/2 uitgegee aan Sonheuwel: 10x pakke sap, 30x pakke mielie meel, 2x 2kg suiker, 5x pakke rys, 3x bottels suurlemoensap, 2x bottel chutney, 3x bottels beet, 10x blikke bone in tamatie sous, 2x 12 botteltjies sap, 2x 8 pakke pepper snacks, 11x pakke vleis, 10x pakke spagetti, 24x pakke sanitere doekies, 100x pakke mielies. 29/2 uitgegee aan Van Rensburg te huis 400x pakkies mielies. 29/2 skenking ontvang vanaf Me Brink 1x stofsuier, 1x duvet, 2x groot sakke gordyne, 2x sakke klere. 29/2 uitgegee aan doulos personeel: Fransie 2 pakke mielies 29/2 uitgegee aan doulos personeel: Petro 2 pakke mielies 29/2 uitgegee aan doulos personeel: Sipho 2 pakke mielies 29/2 uitgegee aan doulos personeel: Fransie 2 pakke mielies 29/2 uitgegee aan doulos personeel: Petro 2 pakke mielies 29/2 uitgegee aan doulos personeel: Sipho 2 pakke mielies 27/2 uitgegee aan Tj: 1x poeding, 1x pak skyfies, 2x pakke vrugeslaai, 1x pak arbeie, 2x 2l melk, 1 pak hotcross buns , 1x pak broodrolletjies, 2x pakke jelly 2x bottels sap, 2x bakke yogart, 1x blaarslaai. 27/2 uitgegee aan: Emily Hobhouse Diens sentrum: 26x 2l melk, 50x bakkies feta kaas, 45x 1l yogart, 2x curemel swiss rolls, 12x bakke vruge stukke, 26xvrugte sappe, 6x houers vla, 6x bakke jelly. 27/2 uitgegee aan: Angelo 3X 2Kg bruin suiker, 6x blikke bone in tamatie sous, 2x 5kg mieliemeel, 3x blikke tamatie pure, 3x pakke koekies, 3x pakke rys, 3x pakke stamp mielies, 3x pakke sous, 3x pakke skyfies, 3x pakke hawermout, 3x pakke spagetti, 3x pakke koekmeel. 27/2 uitgegee aan: Pieter Botes 3X 2Kg bruin suiker, 6x blikke bone in tamatie sous, 2x 5kg mieliemeel, 3x blikke tamatie pure, 3x pakke koekies, 3x pakke rys, 3x pakke stamp mielies, 3x pakke sous, 3x pakke skyfies, 3x pakke hawermout, 3x pakke spagetti, 3x pakke koekmeel. 27/2 uitgegee aan: Johan Kriel 3X 2Kg bruin suiker, 6x blikke bone in tamatie sous, 2x 5kg mieliemeel, 3x blikke tamatie pure, 3x pakke koekies, 3x pakke rys, 3x pakke stamp mielies, 3x pakke sous, 3x pakke skyfies, 3x pakke hawermout, 3x pakke spagetti, 3x pakke koekmeel. 29/2 uitgegee aan doulos personeel: lettie 2 pakke mielies 29/2 uitgegee aan doulos personeel: Maria pakke mielies 29/2 uitgegee aan doulos personeel: Lizzzy 2 pakke mielies
27/2 uitgegee aan Johan Ferrel: 1x poeding, 1x pak skyfies, 2x pakke vrugeslaai, 1x pak arbeie, 2x 2l melk, 1 pak hotcross buns , 1x pak broodrolletjies, 2x pakke jelly 2x bottels sap, 2x bakke yogart, 1x blaarslaai, 1 paar tekkies.
27/2 uitgegee aan Johan Ferrel: 1x poeding, 1x pak skyfies, 2x pakke vrugeslaai, 1x pak arbeie, 2x 2l melk, 1 pak hotcross buns , 1x pak broodrolletjies, 2x pakke jelly 2x bottels sap, 2x bakke yogart, 1x blaarslaai, 1 paar tekkies.
27/2 uitgegee aan Johan Ferrel: 1x poeding, 1x pak skyfies, 2x pakke vrugeslaai, 1x pak arbeie, 2x 2l melk, 1 pak hotcross buns , 1x pak broodrolletjies, 2x pakke jelly 2x bottels sap, 2x bakke yogart, 1x blaarslaai, 1
27/2 uitgegee aan theunes: 1x poeding, 1x pak skyfies, 2x pakke vrugeslaai, 1x pak arbeie, 2x 2l melk, 1 pak hotcross buns , 1x pak broodrolletjies, 2x pakke jelly 2x bottels sap, 2x bakke yogart, 1x blaarslaai.
27/2 uitgegee aan David 1x poeding, 1x pak skyfies, 2x pakke vrugeslaai, 1x pak arbeie, 2x 2l melk, 1 pak hotcross buns , 1x pak broodrolletjies, 2x pakke jelly 2x bottels sap, 2x bakke yogart, 1x blaarslaai, 1 paar tekkies.
29/2 uitgegee aan : Mev Graham 1x bottel suurlemoensap, 1x bottel soya sous, 1x blik lentils, 1x blik botter bone, 2x blikke bone in tamatiesous,2x pakke koekies, 1x bottel olie, 2x pakkies sous, 1x bottel pasta sous, 1x bottel grondboontjie botter, 1x bottel olywe, 1x bottel mayonnaise, 1x pak sout, 1x pak kits sop, 1x bottel mosterd en heuning sous, 1x bottel pasta sous, 1x blik soet mielies, 1x blik vis in tamatiesous, 2x blikke spaghetti in tamatiesous, 1x blik gemengde groente, 1x pak maizina, 1x pak ryskoekies, 2x pakke ontbytpap, 2x pakke rys, 1x pak hawermout, 2x pakke suiker, 2x pakke skyfies, 1x bottel pikkel guigens, 1x pak pasta, 1x pak spaghetti, 2x pakke jelly, 2x pakke kits poeding.
Attachments: Kalender, Bekendstelling Eksderde Gratis Kampe
Opleidings Getuienis:
_______(Naam uitgehaal om identiteit te beskerm) se pa, wat n onbetrokke ouer was, het sopas vir haar n Uno gekoop wat hy maandeliks vir haar afbetaal.
Ek is net so trots op haar, sy het baie hard gewerk in die gratis kursus wat X3J vir haar gereel het.
Sy het n gemiddeld van 89% in al haar teoretiese toetse van die afgelope 6 maande behaal. Absa, en nog 5 ander maatskappye, het onderhoude met haar gevoer. Sy word volgende week geplaas vir haar 6 maande praktiese werksperiode. Sy wil verder studeer deur die firma wat haar aanstel vir werk, wil Java Script aanleer.
Die kind het my werklik verbaas, sy is regtig n intelligente en hardwerkende kind. As jy in ag neem in wat se tipe huis sy groot geword het, vaar sy uitstekend en het sy bewys dat sy wil en kan uitstyg bo haar omstandighede.
Dankie aan Esme en Mirinda, deel van X3J ondersteuningnetwerk, wat bereid is om n verskil te maak deur bg. dogter te ondersteun!
Gratis daaglikse bemoedigings stukkies - www.facebook.com/eksderde
Gratis vrouekamp 9 – 11 Maart 2012 – het plek vir 400 dames
Gratis Mannekamp 16 – 18 Maart 2012 – het plek vir 400 mans
Gratis Sake Ontbyt Pta Maxis 20 Maart 2012 – Geestelike praaitjie en ondersteuning vir individue
Gratis Vrouekamp 23 – 25 Maart 2012 – het pek vir 400 dames
Gratis Jeugkamp 2 – 6 April 2012 – het plek vir 550 jeug
Gratis Kinderkamp 6 – 8 April – het plek vir 550 kinders
Vir besprekings: www.eksderde.co.za
Maak n verskil deur betrokke te word of n bydrae te lewer
Nico Botha
Verteenwoordiger
Eksderde Junket / Forum (X3J)
Eksderde Gratis Manne-,Vroue-,Jeug-,Kinderkampe
083 660 1458
Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
07/03>>>>>>Maria het vandag weer 39 matrasse gaan haal by Monash in Fordsburg. Die matrasse is vandag nog uitgegee aan Irenic Inn, Sonheuwel naby Bonacord, De Kroon naby Brits en Exodus in Warmbad. Julle kan nou weer lekker slaap die matrasse is nog baie goed. Wees bly in Hom wie ons eerste liefgehad het
07/03>>>>>>>>Baie dankie vir die matrasse Oom Hans dit word waardeur. Lekker aand Elmarie Irenic Inn
06/03>>>>>House Regeneration op die Moloto pad se kospakkie gaan binnekort ry. Die tehuis vir dwelm verslaafde mense het n inwonertal van 65 mense en hulle wissel elke dag soos van hulle klaarmaak en ander weer inkom
06/03>>>>>>Irenic Inn laai hulle laaste bietjie kos in en hulle is elke week baie bly as hulle geskakel word om kos te kom haal. Die ou mensies is so dankbaar daarvoor en hulle vra sommer vooraf wat gaan ons vandag weer kry. Lekker om sulke terugvoering te kry, lekker om met mense te mag werk wat werklike dankbaarheid toon teenoor ons gewer wat alles vir ons beplan en gee. Geniet elke krieseltjie kos en ontvang elke dag sy groot, groot genade
22/02 Uitgegee: Lettie en al die personeel ontvang elk 1 koolkop, 4 tamaties, 1 spanspek
22/02 Uitgegee: Motor wag 4 spanspek, 1 sakkie tamatie
-
-
23/02>>>>>>>>Irenic Inn kom haal hulle 20 kartonne met lekker vars skyfies wat Doulos as skenking gekry het by Mc Cain en ons het vroeg Woensdag oggend die vrag van 295 kartonne in Delmas gaan haal
-
Yolandi Die kos wat uitgedeel word word gaargemaaksoos op die Video vertoon is en wat julle nie gesien het nie is kinders, ouers oumas en ouas is deurentyd besig om saam te werk. Mense moet weet dat daar gevalle is waar mense keuses maak bv oor watter koeldrank hulle verkies in ons huise kies mense bv Coke bo alle ander en dit is ook reg as n mens dit kan gee dan doen jy dit anders nie. Werk bietjie met hierdie mense en vind uit waar kry hy die selfoon en vind uit waarvoor hy dit gebruik en hoe hy dit gebruik, soms net om n bietjie kontak te he met die geliefdes en ander wie hy/sy nie kan besoek nie, geliefdes elders wat hulle nie wil of kan besoek nie, hierdie mense het gewoonlik geen ander kontak met mense nie want daar is nie vervoer nie , nie TV nie ens. Wees verseker jy het minstens jou standpunt bekend gemaak en saam gaan ons hierdie dingetjies uitstryk en baie mensies help deur hulle persoonlik te leer ken
-
...Bly oor al die positiewe dinge wat gebeur!
Hans was Sondag by ons kerk. Ek dink die video het paar mense se oë laat oop gaan.
My boetie het later toe ons daaroor gepraat het gewonder of die mense vir wie daar kos uitgedeel word ook help met kos maak ens.
Ons weet van gevalle waar kerke help en dan sal die mense wat gehelp word picky wees. Hulle wil groen koeldrank hê nie rooi ens. -
-
Op 21 Februarie 2012 om 15:55 het ek en die Voorsitter van die behuisings komitee Sandor die pad gevat na een van die vele voorgestelde behuisings projekte wat die Grond komitee voorgestel het gaan kyk. Ons doel is om ? plek te identifiseer waar ons mense heen kan vat uit van die bestaande nedersettings om hulle hoop en geloofwaardigheid weer in ? droom te verander.Die plek wat ons in gedagte het, is geleë naby Bonacord sowat 20 minute per motor van Waverley af. Daar aangekom het ons ontmoet met een van die eienaars en die agent van AIDA. Saam is ons deur die pragtige hekke van die hoog omheinde veiligheidsplasie van 25 hektare grond en ? sprokie mooi ingang. Die plek is geleë direk langs ? wildsplaas en is dus ? goeie buffer aan die een kant.Ons het die plek van hoek tot kant gaan bekyk e... -
Doulos kan hier onmiddelik 40 mense huisves met die infrastruktuur wat in plek is. Die geboue is in n wonderlike toestand, elektrisietyd is beskikbaar en daar is voorsiening gemaak vir Koopkrag sou dit nodig wees. Die kamers is goed ingerig met genoeg toilet en was geriewe, Die tuine is uitgele en moet net in stand gehou word. Die plek is gelee in die omgewing van Bonacord en n ry afstand van Waverley binne 20 minute
-
Andre en Ruth
Romeine 12:8 leer ons: Wanneer ons ander help, dan met blymoedigheid. Ek en die armoede groep bring al ons dank aan u vir die baie groot skenking van 50Kg suiker, 30Kg rys, 20L kook olie, 9Kg koffie, 6 Kg pasta, 3Kg macaroni, 3 x 200 tee sakkies. Dankbaar vir hierdie wonderlike geskenk wat ons hier by Doulos te beurt geval het. Wees verseker dat ons hierdie voorraad reg sal bestuur. Hierdie inligting kan u ook lees op ons web www. armoedbediening.co.za facebook Hans Janse van Rensburg -
Wil net vanoggend ons engele groep bedank vir hulle baie gereelde gratis dienswerk op n Dinsdag oggend. Die kos stoor kan op hierdie stadium van die geveg nie sonder hulle hulp met die herverpak van kos soorte nie. Die olie het weer begin inkom en die hande is nie altyd genoeg nie, Mieliemeel word nog goed verpak maar skottelgoed seep en rys gaan maar stadig. Seker ook omdat die versending of die aanvraag so groot is
-
Andreas Gerber was with Andreas Gerber and 2 ander.
-
Hans Janse van Rensburg promoted Danie De Jager to admin.
-
Hans Janse van Rensburg het Andreas Gerber by die groep gevoeg.
-
?14:50 Ek en Lina is veilig terug van Nigel gemeente af. Die bewusmaking sessie was n reuse sukses. Die gemeente van Nigel het n groep van 20 mense gekry wat hierdie week gaan begin werk met mense wat behoeftig is. Die motorfiets groep in Nigel gaan werk daaraan om fondse te in en daar is n finale jaar student wat spel en praat vir kinders wil aanbied, Sy studeer by TUKS en sy gaan haar gewig ingooi by die projek. Die Kerkraad maak die saal en kombuis beskikbaar vir dienswerk en dit tel baie punte want dit beteken kos, klere en evaluasie kan daar gedoen word. Ds Gilaumee Rocher gaan ketting winkels besoek en kotakte opbou om kos in te samel. Oor twee weke gaan ek terug om opvolg werk te doen en ook om n werkwinkel te fasiliteer . Daar word ook begin met die evaluasie van elke behoeftige wat kom aanklop vir hulp. Geluk Nigel julle het goed uit die blokke gekom. Ek mag ook nie vergeet om al ons dank oor te dra aan die gemeente vir die warm ontvangs wat my en my vrou tebeurt geval het nie en ook vir die groot karton lekker vars beskuit wat ek vandag hier gekry het nie. Tannie u wat onverwags op my en my vrou afgekom het met n kontant geldjie vir brandstof vir u bedank ons daarvoor. Wees verseker Doulos is altyd daar om te help met wat ookal nodig mag wees
-
Ek is betrokke by Myngenoegen Huis vir Weerlose blankes waar daar ‘n groepie van so 30 mense woon. Daar is werklik baie hande wat uitreik, maar dikwels is daar van iets ‘n tekort - veral die betaling van krag rekenings, en sulke dinge. Dit het my altyd getref as die eienaar van die plek vertel hoe sy dan in die aand op haar bed le en bid en hoe daar altyd ‘n antwoord kom. ‘n Hele paar keer het ek al met iets daar opgedaag onverwags en dan is die trane daar – want hulle het net gister die laaste van daardie spesifieke item gebruik. Dit is lekker om te kan getuig dat baie van dit wat ons vir hulle vra in die vorm van materiele behoeftes gewoonlik voorsien word wat ek baie waardeer, maar my diepste begeerte is om meer op persoonlike vlak ook daar betrokke te raak. Ek gaan hul juis sien om te vra vir die geskiedenis oor die ontstaan van die plek om met julle te deel, plus ‘n paar fotos. Ek sal enige insette rakende persoonlike betrokkenheid van julle af waardeer. Verjaardagkaartjies, hospitaalbesoeke, persoonlike besoeke, ens. My “probleem” is dat ek glad nie ‘n groepsmens is nie en dat dit gewoonlik ‘n tydjie vat om gemaklik in te skakel. Maar as ek eers vasgebyt het los ek nie maklik nie.
20/02 Uitgegee: Mev. Harmse 1 x 15g spiace, 1 x 2,5kg mieliemeel, 2 x 410g sousboondjies, 1 x 500g mielie rys, 1 x 410g grondboontjie botter, 1 x 175g koekies, 1 x 405g beet, 5 x 500g melk poeier, 1 x 405g archar, 2 x 50g peper, 1 x 300g sout vleis, 2 x 500g rys, 1 bottel marmite smeer, 1 x 150g marshmallows, 1 x 750g mayonaice, 1 x 1kg suiker, 1 x 500g spagetti, 1 x 410g tamatie en uie smoor, 1 x 100g rooibos tee, 1 x 500g macaronni, 1 x 410g ertjies
20/02 Uitgegee: Mev. Kruger 1 x 15g spiace, 1 x 2,5kg mieliemeel, 2 x 410g sousboondjies, 1 x 500g mielie rys, 1 x 410g grondboontjie botter, 1 x 175g koekies, 1 x 405g beet, 5 x 500g melk poeier, 1 x 405g archar, 2 x 50g peper, 1 x 300g sout vleis, 2 x 500g rys, 1 bottel marmite smeer, 1 x 150g marshmallows, 1 x 750g mayonaice, 1 x 1kg suiker, 1 x 500g spagetti, 1 x 410g tamatie en uie smoor, 1 x 100g rooibos tee, 1 x 500g macaronni, 1 x 410g ertjies
20/02 Uitgegee: Irenic inn 15 toebroodjiess, 5 x 10 x 6 x 10g mini rise cakes, 5 spansasie, 6 mengelslaaix 1 sak pap, 2 pakke perskes, 10 houers mint blare, 5 bakkies vrugteslai, 2 pakke milk egg white, 2 pakke skyfies, 1 sak eiers, 1 sak tamaties, 10 pakke boontjies, 1 sak komkommers, 1 sak eiers, 1 sak gaar boontjies
17/02 Hans
Montrosa Kos Kombuis is `n organisasie wat vir minder bevooregtes kos en klere verskaf.
Ons wil graag van die geleentheid gebruik maak om Doulos (oom Hans) baie dankie sê vir al die skenkings, swat u vir ons gee. Ons sal dit nie sonder u hulp kan doen nie.
U openhartigheid word waardeer.
Baie dankie
Bettie Visser
23/02>>>>>>>>>LOUIS BOTHA KINDERHUIS
Doulos Gemeenskap Projek
Beste Doulos
Baie welkom in 2012! Ons hoop u is uitgerus en slagereed vir die nuwe jaar. Hier by Louis Botha Kinderhuis is ons vol hoop en nuwe planne. Ons is dankbaar ir elke kind wat die vakansie weg was en veilig teruggekom het enhulle is almal vol moed vir die uitdagings van `n nuwe skooljaar.
Baie danie vir die donasie van die Voedsel wat ons gereeld van u ontvang het. Deur die genade en ondersteuning van mense soos u kan ons `n daadwerklike verskil maak in die lewens van hierdie kosbare kinders.
Mag dit n rooiletterjaar wees waarin al u drome waar word.
Vriendelike Groete
Louis Botha kinderhuis
Bemarking en fondssinsameling
17/02 Uitgegee: Irenic Inn 5 x 1,5l melk, 12 x 1l melk, 10 x 1l vrugte sap, 14 bottels water, 5 x 1l vla, 8 x 2l roomys, 4 x 1l brownies, 4 x 1kg skyfies, 5 x 2l gevriesde yogert, 1 karton berries, 10 kartonne pasteie, 1 karton gevrieste groente, 2 kartonne skyfies
16/02 Uitgegee: Christien en 2 kinders 1 kombers, 1 d/bed duvet, 1 d/bed pas laken, 4 kussing slope, 3 handoeke, Dogter 5jaar 2 l/broeke, 1 rok, 1 stel slaapklee, 1 k/broek, 3 t-hemde, Dogter 14jaar 3 toppies, 1 kort broek, 1 l/broek, Ma-Christien 2 l/broeke, 2 toppies, 1 trui
21/02>>>>>>Wil net vanoggend ons engele groep bedank vir hulle baie gereelde gratis dienswerk op n Dinsdag oggend. Die kos stoor kan op hierdie stadium van die geveg nie sonder hulle hulp met die herverpak van kos soorte nie. Die olie het weer begin inkom en die hande is nie altyd genoeg nie, Mieliemeel word nog goed verpak maar skottelgoed seep en rys gaan maar stadig. Seker ook omdat die versending of die aanvraag so groot is
15/02 Uitgegee: Ansie en 2 kinders 1 xl pak doekke, 1 pak klein doeke, 4 x 2l long life melk
15/02 Uitgegee: Maria 1 bottel olie, 1 x 2,5kg mieliemeel, 1 bottel asyn, 1 pak sout, 1 pakkie mieliemeel, 1 blik spray and cook, 1 pak mejillones, 1 houertjie droe mostert, 6 klein pakkies speserye, 1 pak versiersuiker, 1 bottel sout, 2 pakke lensie sop, 1 houer speserye, 5 houertjies konfyt, 1 houer melk poeier
15/02 Uitgegee: Lindie Steyn 4 pakkies pyezels, 1 pak hawermout, 1 bottel olywe, 1 blik vis, 2 blikke tuna vis, 2 pakke marshelbus, 1 blik bone en vieanna, 1 barrel bickels, 2 pakke koekmeel, 1 blik ertjies, 1 pak appels, 1 pak mieliemeel, 1 blik tamatie en uie smoor, 1 x 500g macaroni, 1 pak ontbyt pap, 1 x 500g spagetti, 3 pakke suiker, 1 bottel kaassmeer, 1 blik konfyt, 1 x 5l sap, 1 pakkie kaas wiegies, 2 blikke sout vleis, 2 pakke tee, 5 bottels water, 4 pakke rys, 1 bottel maionayse, 4 x 1l vrugte sap, 4 x 1l melk, 3 pakke skyfies, 2 x 410g bonne in tamatiesous, 1 blik nesquik, 2 pakke skyfies, 3 pakke shortbread, 1 bottel grondboondjie botter, 1 bottl koffie
15/02 Uitgegee: Amanda Sig-Bos Baba dogter: 1 groot pak doeke, 1 kombers, 1 spoeg doek, 5 speel pakkies, 1 tietie bottel, 2 pare kouse, 1 dummy, Oom (73) 1 seep, 1 tande borsel, 1 tande pasta, Vrou 1 paar skoene, 1 l/broek, 4 toppies, 1 karton doeke (large) vir oupa
14/02 Uitgegee: Maria Niemandt 1 x 12,5kg koekmeel
14/02 Uitgegee: Tracy van Staden 1 blik sout vleis, 1 blik tamatie en uie smoor, 1 pak koffie, 1 pak spagetti, 1 bottel chatney, 1 pak strooi suiker, 1 pak koekmeel, 1 blik spagetti en tamatie sous, 1 pak koekies, 1 blik butter bone, 1 blik soet mielies, 1 blik vis in tamatiesous, 1 pak hawermout, 1 pak pap
14/02 Uitgegee: Lindi 3 toppies, 1 l/broek, 1 paar tekkies, 1 paar plakkies, 1 l/m toppie, 3 panties, 2 knie kouse, Damian-12 jaar 2 pare kouse, 1 l/m hemp, 1 k/m hemp,3 t-hemde, 1 slaap broek, 2 ¾ broeke, 1 s/pak broek, 1 l/broek, Mickayla-9jaar 1 s/pak top, 1 s/pak broek, 1 rok, 4 l/m toppies, 5 panties
14/02 Uitgegee: Koos Smit 1 rol materiaal, 2 sakke charko, 1 t.v., 1 scaner, 1 wasmasjien, 3 stoele, 4 printers, tapes, 1 asblik, 4 rekenaar skerms, 4 k/bord, 1 witdraad, 1 daard bord
13/01 J. Van Heerden van Pretoria 1 karton klere
13/02 D. Grable van Gezina 3 tifels, 2 pakke beacon, 8 pakke hoender, 1 pak lams vleis, 6 pakke chicken fillets, 37 pakkies chicken fillets, 2 pakke vis koekies, 4 chicken wrops, 1 koek
13/02 Uitgegee: Louis Botha Kinderhuis 12 dosyn eiers, 3 kartonne speelgoed, 10 pakke tamaties, 5 x 1l yogurt, 10 toebroodjies, 4 x 3l melk, 3 broode, 10 pakke perskes, 27 pakke aartappels, 3 pak patats, 1 waterlemoen, 2 pakke wortels, 4 x 2 buns
13/02 Uitgegee: Irenic Inn 12 dosyn eiers, 3 kartonne speelgoed, 10 pakke tamaties, 5 x 1l yogurt, 10 toebroodjies, 4 x 3l melk, 3 broode, 10 pakke perskes, 27 pakke aartappels, 3 pak patats, 1 waterlemoen, 2 pakke wortels
13/02 Uitgegee: Vahlonia 3 klein konfyt, 1 bottel olyf olie, 1 soya sous, 1 slaai sous, 1 x 300g sout vleis, 1 bottel komkommer, 1 pak bruin suiker, 1 pak bruin rys, 1 pak maizena, 1 x 2,5kg mieliemeel, 1 quik oats, 1 x 500g beans, 2 x 1kg self raising flour, 1pakkie spices, 1 pak koffie, 1 x 500g spaghetti, 1 x 500g macaroni, 4 pakke skyfies, 2 pakke brownie mix, 2 plangies, 4 sjokolade
13/02 Uitgegee: 7 hulp werkers 1 x 2,5kg mieliemeel, 6 klein yogurt, 1 pak groente, 1 x 2l melk, 1 x 1l vrugte sap, 1 brood, 1 pak tamaties, 2 toebroodjies, 1 dankshessss, 1 pak perskes, 1 pak gesnyde mangos, 1 pak bbq hoender, 1 chicken salad
13/01 Uitgegee: Lizzy, Petro, Lettie, Johanna, Francis, Sipho 1 x 2l melk, 1 brood, 6 klein yogurt 1 toebroodjies, 1 mango sliced, 1 houer perskes, 1 bbq hoeneder, 1 pynappel
10/02 Uitgegee: Mev. Rothmann 1 rystoel
10/02 G. Louwe van Pretoria speelgoed, 1 stoeltjie, 2 lig skerms, 2 rakette, 1 tas waentjie, 2 hokkie stokke, 1 helmut, 1 paar golf skoene, 1 slaapsak, baie skoon papier, 1 karton draad en allerlei
16/02>>>>>>Ina, Ek wil graag hoor, wat is die agtergrond van die mens, as sy kom vir evaluering en berading sal sy gehelp word soos 20000 ander gehelp word by Doulos maar ek is bevrees dit word nie gedoen nie. Laat sy skakel by 0127558199 vir n afspraak en ons werk daaraan
hans
Ina van den Berg [mailto: Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien ]
Goeie more Gerhard, Hans,
Ek hoop dit gaan goed.
Ek wil julle net op hoogte bring rakende die barmhartigheid wat Magaliesburg gemeente in Pretoria gedoen het vir Anne Koegelenberg. Ons het gister nog 'n besending kos en klere vir haar gestuur.
Ons wil haar graag oorhandig aan iemand in Pretoria wat haar verder sal kan help, dalk kan help dat sy werk kry, of iets. Magaliesburg sal haar nie verder kan help nie. Ons het ons koskas nou leeggemaak vir hulle.
Sy het blykbaar kontak gemaak met Doulos, sy was vir die evaluering, en het nog nooit weer van hulle gehoor of hulp ontvang nie. Ek weet nie wat die omstandighede is nie, ek dra net haar woorde oor.
Julle hulp sal baie waardeer word.
Baie dankie, en lekker dag verder.
--
Ina van den Berg
Cel: 079 878 8293
Fax: 086 564 5084
http://inavdb.secretaff.hop.clickbank.net
http://www.bemotivatedtoday.com/52047
14/02>>MRCC (Robbie Harvie)
Robbie deel die vergadering mee dat dit ‘n baie moeilike taak is om die mense van die MRCC bymekaar te kry vir ‘n vergadering.
14/02>>>>>Dames van die Aksie vroue groep het my genader om n aanbieding te doen oor armoede bekamping en nou werk die groepe aan planne om hulp te verleen waar hulle wil en kan inpas
12/02>>>>>More 13/02 is dit weer kospakkies maak vir nedersettings en dit hou mens besig vir minstens 5 ure eke Maandag oggend
09/02 Uitgegee: Paul 1 l/broek, 1 k/m hemp, 1 l/m hemp, 1 t-hemp, 2 kort broeke, Amanda 2 l/broeke, 5 toppies, 2 rokke, 2 panties, Immanuel (2jaar) 1 trui, 1 hemp, 1 kort broek, 2 pare kouse, 1 x 48 doeke, 1 l/broek, 4 t-hemde, 2 o/broeke, 1 sak speelgoed, Amanda 1 s/pak top, 2 toppies, 1 sak speelgoed, 1 l/broek, 2 kouse, 6 panties
08/02 Uitgegee: Dwayre foxley 2 bybels, 17 groot bybels, 4 klein bybels vir straat werkers
07/02 Uitgegee: Dawid Jacobs 1 l/broek, ¾ broek, 2 o/broek, 2 kouse, 1 t-hemde, 1 kombers, 1 golf hemp, 1 paar skoene, 1 slaap broek, 1 belt, 1 pet
07/02 Uitgegee: Shawn Kleynhans 1 s/pak broek, 1 ¾ broek, 2 kouse, 1 t-hemp, 1 golf hemp, 1 hemp, 1 paar skoene, 1 slaap broek, 1 belt
06/02 Uitgegee: 7 helpers 6 klein yogher, 2 x 6 mielies, 3 pakke gemengde groente, 2 x 2 toebroodjies, 2 pakke blaarslaai, 1 bak aartappelslaai, 1 bak beet slaai, 1 pak pruime, 1 pak sun tina, 2 pakke beskuit, 1 pak corn flakes, 1 pak skyfies, 1 x 500g self raising meel, 6 pakkies tamaties, 1 x 2 green peppers
03/01 Uitgegee: Orchartes 18 x 100g shelled pistachfos, 2 x 200g pecan nuts, 2 x 200g crunky choc biscuits, 3 x 200g romany creams, 4 x 600g gum salove, 6 x salted baked hot fried, 3 x 175g orec koekies,2 x 200g lemon cream, 10 x 200g eetsummor, 16 x 250g rooi hrte chukkies melted puffs, 12 buisies lip salf, 6 x 200g chocolate coated cruncies, 2 x 600g lekker goed cum cum, 2 x 280g royal creams koekies, 1 x 200g choclits koekies, 10 x 1,5l melk, 12 x 500ml coke, 22 x 200g eet summor, 12 x 500ml water, 4 pakke lemon creams, 10 x 200ml soda water, 1 houers lekkers, 16 x 1 liter vrugte sap, 20 pakke bay leaves, 15 x 275ml gemmer bier, 6 x 275ml granberry, 6 x 275ml spakling drink
08/02: Ek het hierdie gesin opgespoor deur middel van 'n anonieme oproep. Hulle is vandag ge-evalueer, en sal van kos en ander benodigdhede voorsien word. Johan het gelukkig werk gekry en Doulos behoort hulle teen die einde van die maand na beter omstandighede te kan skuif.
EK WIL ASSEBLIEF 'N GROOT BEROEP OP DIE PUBLIEK OM NIE VIR JOHAN EN AMANDA BRUYNS VAN GELD TE VOORSIEN NIE. HULLE NADER DIE PUBLIEK ORAL OOR VIR KONTANT DONASIES WANT HULLE GAAN UIT DIE KARAVAAN PARK GESKOP WORD EN ONTVANG SODOENDE GENOEG GELD OM NIE HOEF TE WERK NIE. HIERDIE WEEK ALLEEN HET EK TWEE OPROEPE ONTVANG VAN MENSE WAT WOU GELD OORBETAAL. HIERDIE MENSE IS PROFESSIONELE SWENDELAARS WAT HULLE KINDERS GEBRUIK OM DIE PUBLIEK SE SIMPATIE TE WEN EN SODOENDE GENOEG GELD TE IN OM NIE TE WERK NIE. ENIGE HULP VAN DOULOS AF WORD DEUR HULLE GEWEIER WANT HULLE HET GELD NODIG WAT ONS NIE VOORSIEN NIE. DOULOS HET AANGEBIED OM HULLE TE HELP WERK SOEK ASOOK SKUILINGS VOORGESTEL WAAR ONS KLEUTERSKOLE IS SODAT DIE KINDERS SKOLASTIESE OPVOEDING KAN ONTVANG. HULEL WIL NIE GEBRUIK MAAK VAN ONS AANBIEDINGE NIE. SKAKEL MY GERUS VIR ENIGE ANDER INLIGTING: HELEEN 0824438874
06/02>>>>>>>>>Miskien gedink ons verkeer is baie, kyk hoe lyk n tipiese Indiese pad waar nie eers voertuie is wat met motors aangedryf word nie. hier waar Johan werk op sy sending tog is armoede miljoene teenoor duisende by ons. Sterkte daar in die verte
01/02 Uitgegee: S. Pretorius 1 x 500g maizena, 1 pak koekies, 2 x 410g sousboontjies, 1 x 410g lensies, 1 x 300g sout vleis, 1 pakkie sout, 2 x 500g rys, 3 x 1kg pap, 1 x 1kg suiker, 2 x 615g koekies, 1 x 500g macaroni, 1 x 375ml pasta sous, 1 pak beskuit, 1 x 500ml suurlemoen sap, 1 pak speserye, 1 x 410g vis in tamatiesous, 1 x 410g ertjies, 1 x 410g sop, 1 x 410g worsies



























